Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Lorinda
Lorinda [boodskap #4053] Ma, 23 Februarie 2004 20:27 na volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid

Is jou kabels herstel?
Re: Lorinda [boodskap #4055 is 'n antwoord op boodskap #4053] Ma, 23 Februarie 2004 22:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:1hok30d6e0kq3crvfqm5gd1h1ae6e4krf3@4ax.com...
>
> Is jou kabels herstel?
>

Ja,. toe ek vanaand by die huis kom was alles weer reg. Weet egter nie vir
hoe lank nie, so stuur daai fotos gou...


Lorinda
Re: Lorinda - Muldersdrift15Feb2004.exe (0/1) [boodskap #4067 is 'n antwoord op boodskap #4055] Di, 24 Februarie 2004 17:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 23 Feb 2004 22:09:31 -0000, "Lorinda" wrote:

>
> "DD" wrote in message
> news:1hok30d6e0kq3crvfqm5gd1h1ae6e4krf3@4ax.com...
>>
>> Is jou kabels herstel?
>>
>
> Ja,. toe ek vanaand by die huis kom was alles weer reg. Weet egter nie vir
> hoe lank nie, so stuur daai fotos gou...
>
>
> Lorinda
>
Re: Lorinda [boodskap #4068 is 'n antwoord op boodskap #4055] Di, 24 Februarie 2004 19:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 23 Feb 2004 22:09:31 -0000, "Lorinda" wrote:

>
> "DD" wrote in message
> news:1hok30d6e0kq3crvfqm5gd1h1ae6e4krf3@4ax.com...
>>
>> Is jou kabels herstel?
>>
>
> Ja,. toe ek vanaand by die huis kom was alles weer reg. Weet egter nie vir
> hoe lank nie, so stuur daai fotos gou...
>
>
> Lorinda
>
>
Hi. This is the SMTP program at intekom.com.
I'm afraid I wasn't able to deliver your message to the following
addresses.
This is a permanent error; I've given up. Sorry it didn't work out.
Your message was bounced by our server.

If you have any other queries please contant our support desk as
follows
Intekom Support Desk Number: 08600 08700
Intekom Support Desk Mail: sup...@intekom.co.za

Zamail.com
Z8700
TelkomInternet Support Desk Mail: sup...@telkomsa.net
Z_message_(#4.3.1)/Giving_up_on_204.97.230.38./Zisabled,_ple ase_contact_lotsen@free¹

:
212.74.114.53 does not like recipient.
Remote host said: 552 RCPT TO: Mailbox disk
quota exceeded
Giving up on 212.74.114.53.
Re: Lorinda - Muldersdrift15Feb2004.exe (0/1) [boodskap #4069 is 'n antwoord op boodskap #4067] Di, 24 Februarie 2004 19:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 24 Feb 2004 19:57:11 +0200, DD wrote:

> On Mon, 23 Feb 2004 22:09:31 -0000, "Lorinda"
> wrote:
>
>>
>> "DD" wrote in message
>> news:1hok30d6e0kq3crvfqm5gd1h1ae6e4krf3@4ax.com...
>>>
>>> Is jou kabels herstel?
>>>
>>
>> Ja,. toe ek vanaand by die huis kom was alles weer reg. Weet egter nie vir
>> hoe lank nie, so stuur daai fotos gou...
>>
>>
>> Lorinda
>>
>>
Hi. This is the SMTP program at intekom.com.
I'm afraid I wasn't able to deliver your message to the following
addresses.
This is a permanent error; I've given up. Sorry it didn't work out.
Your message was bounced by our server.

If you have any other queries please contant our support desk as
follows
Intekom Support Desk Number: 08600 08700
Intekom Support Desk Mail: sup...@intekom.co.za

Zamail.com
Z8700
TelkomInternet Support Desk Mail: sup...@telkomsa.net
Z_message_(#4.3.1)/Giving_up_on_204.97.230.38./Zisabled,_ple ase_contact_lotsen@free¹

:
212.74.114.53 does not like recipient.
Remote host said: 552 RCPT TO: Mailbox disk
quota exceeded
Giving up on 212.74.114.53.

--- Below this line is a copy of the message.

Return-Path:
Received: (qmail 9037 invoked by uid 104); 24 Feb 2004 19:09:58 -0000
Received: from dav...@intekom.co.za by nobelium.telkomsa.net by uid
101 with qmail-scanner-1.16
(clamscan: 20030317. Clear:.
Processed in 3567.743423 secs); 24 Feb 2004 19:09:58 -0000
X-Qmail-Scanner-Mail-From: dav...@intekom.co.za via
nobelium.telkomsa.net
X-Qmail-Scanner: 1.16 (Clear:. Processed in 3567.743423 secs)
Received: from tpc-ip-nas-1-p139.telkom-ipnet.co.za (HELO dave)
([155.239.160.139])
(envelope-sender )
by intekom.com (qmail-ldap-1.03) with SMTP
for ; 24 Feb 2004 18:10:30 -0000
X-vSMTP: intekom.com
Message-ID:
From: "Dave Du Plessis"
To: "Lorinda"
Subject: die fotos
Date: Tue, 24 Feb 2004 20:03:55 +0200
MIME-Version: 1.0
Content-Type: multipart/mixed;
boundary="----=_NextPart_000_000C_01C3FB11.55051C80"
X-Priority: 3
X-MSMail-Priority: Normal
X-Mailer: Microsoft Outlook Express 6.00.2600.0000
X-MimeOLE: Produced By Microsoft MimeOLE V6.00.2600.0000

This is a multi-part message in MIME format.

------=_NextPart_000_000C_01C3FB11.55051C80
Content-Type: multipart/alternative;
boundary="----=_NextPart_001_000D_01C3FB11.55051C80"
Re: Lorinda - Muldersdrift15Feb2004.exe (0/1) [boodskap #4070 is 'n antwoord op boodskap #4069] Di, 24 Februarie 2004 22:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:ne8n30ltvom5f2v45k6vhjp5deesvcl79s@4ax.com...
> Hi. This is the SMTP program at intekom.com.
> I'm afraid I wasn't able to deliver your message to the following
> addresses.
> This is a permanent error; I've given up. Sorry it didn't work out.
> Your message was bounced by our server.

Damn damn damn. DD, probeer net nog een keer asseblief.

Lorinda
Re: Lorinda - Muldersdrift15Feb2004.exe (0/1) [boodskap #4076 is 'n antwoord op boodskap #4070] Vr, 27 Februarie 2004 19:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 24 Feb 2004 22:03:56 -0000, "Lorinda" wrote:


>
> Damn damn damn. DD, probeer net nog een keer asseblief.
>
> Lorinda
>

Lorinda, tot my volslae verstomming kom ek nou op 'n webwerf
af wat dieselfde foto's as wat ek vir jou wou stuur, ook het!
En ek dog dat ek oorspronklik is:-)))

http://didi7772.tripod.com/lorinda/mldrift15feb04.exe

DD
Re: Lorinda - Muldersdrift15Feb2004.exe (0/1) [boodskap #4078 is 'n antwoord op boodskap #4076] Sa, 28 Februarie 2004 19:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD skryf in boodskap news:...
>
> Lorinda, tot my volslae verstomming kom ek nou op 'n webwerf
> af wat dieselfde foto's as wat ek vir jou wou stuur, ook het!
> En ek dog dat ek oorspronklik is:-)))
>
> http://didi7772.tripod.com/lorinda/mldrift15feb04.exe
>
> DD

DD, ek het opgewonde soontoe geskarrel, maar kry hierdie boodskap:
"This file is hosted by Tripod, a Lycos®Network Site, and is not
available for download". Enige raad?

Lorinda
Re: Lorinda - Muldersdrift15Feb2004.exe (0/1) [boodskap #4081 is 'n antwoord op boodskap #4078] Sa, 28 Februarie 2004 19:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 28 Feb 2004 11:20:37 -0800, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> DD skryf in boodskap news:...
>>
>> Lorinda, tot my volslae verstomming kom ek nou op 'n webwerf
>> af wat dieselfde foto's as wat ek vir jou wou stuur, ook het!
>> En ek dog dat ek oorspronklik is:-)))
>>
>> http://didi7772.tripod.com/lorinda/mldrift15feb04.exe
>>
>> DD
>
> DD, ek het opgewonde soontoe geskarrel, maar kry hierdie boodskap:
> "This file is hosted by Tripod, a Lycos®Network Site, and is not
> available for download". Enige raad?
>
> Lorinda

Enige raad? Nee.
Enige opinie? Ja, ... sshïïïttttt!!!
Re: Lorinda - Muldersdrift15Feb2004.exe (0/1) [boodskap #4082 is 'n antwoord op boodskap #4078] Sa, 28 Februarie 2004 23:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 28 Feb 2004 11:20:37 -0800, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> DD skryf in boodskap news:...
>>
>> Lorinda, tot my volslae verstomming kom ek nou op 'n webwerf
>> af wat dieselfde foto's as wat ek vir jou wou stuur, ook het!
>> En ek dog dat ek oorspronklik is:-)))
>>
>> http://didi7772.tripod.com/lorinda/mldrift15feb04.exe
>>
>> DD
>
> DD, ek het opgewonde soontoe geskarrel, maar kry hierdie boodskap:
> "This file is hosted by Tripod, a Lycos®Network Site, and is not
> available for download". Enige raad?
>
> Lorinda

Ek het dit vir iemand anders gegee om te probeer download
by die ander groep. As dit nie slaag nie, sit ek dit op 'n CD en bring
dit vir jou tot op Heathrow
Re: Lorinda - Muldersdrift15Feb2004.exe (0/1) [boodskap #4085 is 'n antwoord op boodskap #4082] So, 29 Februarie 2004 10:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda,

Jy sê:
>> DD, ek het opgewonde soontoe geskarrel, maar kry hierdie boodskap:
>> "This file is hosted by Tripod, a Lycos®Network Site, and is not
>> available for download". Enige raad?
>>
>> Lorinda
>

En ek raak toe heel behulpsaam:
> Ek het dit vir iemand anders gegee om te probeer download
> by die ander groep. As dit nie slaag nie, sit ek dit op 'n CD en bring
> dit vir jou tot op Heathrow
>

En Paul antwoord:
> Baie ,baie dankie,dit is die mooiste screensaver wat ek gesien het
> Aflaai het maar soos één minuut in beslag geneem
> Groetnis uit die beseeude en koue Vlaandere
> Paul (Pdroes@hotmail .com)

Nou dink ek dat tiscali die probleem kan wees
en kanselleer volgende week se vlug na Heathrow
Re: Lorinda - Muldersdrift15Feb2004.exe (0/1) [boodskap #4088 is 'n antwoord op boodskap #4076] So, 29 Februarie 2004 23:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:qt4v30p3fhr2liblg9omqad5qj9qe8qlg6@4ax.com...
> On Tue, 24 Feb 2004 22:03:56 -0000, "Lorinda"
> wrote:
>
>
>>
>> Damn damn damn. DD, probeer net nog een keer asseblief.
>>
>> Lorinda
>>
>
> Lorinda, tot my volslae verstomming kom ek nou op 'n webwerf
> af wat dieselfde foto's as wat ek vir jou wou stuur, ook het!
> En ek dog dat ek oorspronklik is:-)))
>
> http://didi7772.tripod.com/lorinda/mldrift15feb04.exe
>
> DD
>
>
Wat een prachtige foto's DD! Wat is dit eigenlijk voor gebied? Is het een
soort dierentuin?

Roely
Re: Lorinda - Muldersdrift15Feb2004.exe (0/1) (0/1) [boodskap #4090 is 'n antwoord op boodskap #4088] Ma, 01 Maart 2004 02:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 1 Mar 2004 00:19:41 +0100, "Roely" wrote:

>
> "DD" wrote in message
> news:qt4v30p3fhr2liblg9omqad5qj9qe8qlg6@4ax.com...
>> On Tue, 24 Feb 2004 22:03:56 -0000, "Lorinda"
>> wrote:
>>
>>
>>>
>>> Damn damn damn. DD, probeer net nog een keer asseblief.
>>>
>>> Lorinda
>>>
>>
>> Lorinda, tot my volslae verstomming kom ek nou op 'n webwerf
>> af wat dieselfde foto's as wat ek vir jou wou stuur, ook het!
>> En ek dog dat ek oorspronklik is:-)))
>>
>> http://didi7772.tripod.com/lorinda/mldrift15feb04.exe
>>
>> DD
>>
>>
> Wat een prachtige foto's DD! Wat is dit eigenlijk voor gebied? Is het een
> soort dierentuin?
>
> Roely


Dit is 'n leeupark, Roely. (Inderwaarheid 'n dieretuin né!)
Een van vele leeuparke in Suid Afrika. Daar is, soos jy sien,
'n verskeidenheid van diere, maar dit ìs 'n leeupark omdat
leeus oorheersend baie, vergeleke met die ander diere, is.
Daar is meer as 'n honderd leeus, en daar is 'n teelprogram
vir witleeus. Soos jy weet is Johannesburg kollosaal. Die
grootste stad in Afrika, en dié betrokke leeupark is
volgens 'n peiling, die sesde gesogste plek in
Jo'burg om te besoek.

Baie dankie vir jou kompliment toe jy sê dat die foto's
pragtig is. Ek het twee weke voor dit ook foto's daar
geneem (dit is nie ver van my huis) maar het 'n nuwe
kamera gekoop en wou dit toets:-))) Ek speel al
heelwat jare met digitale kameras maar foto's is nou
besig om 'n nuwe stokperdjie te word. Ek spandeer
baie tyd op internet by sites oor digitale foto's.

DD

ns.
Kom ek wys jou drie foto's wat ek verlede week
in my sitkamer geneem het en heel trots op is.
Ek moes die kwaliteit verminder om dit aan te heg.
Re: Lorinda - Muldersdrift15Feb2004.exe (0/1) [boodskap #4093 is 'n antwoord op boodskap #4085] Di, 02 Maart 2004 12:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD skryf in boodskap news:...
>
> Nou dink ek dat tiscali die probleem kan wees
> en kanselleer volgende week se vlug na Heathrow

Nee, dit was nie 'n Tiscali probleem nie. Noudat Tiscali weer
behoorlik werk, kon ek dit maklik aflaai. Ek het probeer om dmv Google
daarby uit te kom, en dit kan ek blykbaar nie doen nie. Jammer vir al
die moeite.

Dis pragtige fotos DD! Ek hou veral van die luiperd (nou gaan jy seker
vir my skryf "Dis glad nie 'n luiperd nie, idioot,..." :-)) en van die
leeus. Daai leeu mannetjie lyk so verveeld!

Lorinda
Re: Lorinda - Muldersdrift15Feb2004.exe (0/1) (0/1) [boodskap #4095 is 'n antwoord op boodskap #4090] Di, 02 Maart 2004 12:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD skryf in boodskap news:...
> Baie dankie vir jou kompliment toe jy s+AOo- dat die foto's
> pragtig is. Ek het twee weke voor dit ook foto's daar
> geneem (dit is nie ver van my huis) maar het 'n nuwe
> kamera gekoop en wou dit toets:-))) Ek speel al
> heelwat jare met digitale kameras maar foto's is nou
> besig om 'n nuwe stokperdjie te word. Ek spandeer
> baie tyd op internet by sites oor digitale foto's.
>

Waar is die Roodepoort fotos DD? en die princess crossing? Ons sien
uit na die bewyse dat hierdie plekke bestaan :-))

Lorinda
Re: Lorinda - Muldersdrift15Feb2004.exe (0/1) (0/1) [boodskap #4099 is 'n antwoord op boodskap #4095] Di, 02 Maart 2004 19:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 2 Mar 2004 04:41:53 -0800, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> DD skryf in boodskap news:...
>> Baie dankie vir jou kompliment toe jy s+AOo- dat die foto's
>> pragtig is. Ek het twee weke voor dit ook foto's daar
>> geneem (dit is nie ver van my huis) maar het 'n nuwe
>> kamera gekoop en wou dit toets:-))) Ek speel al
>> heelwat jare met digitale kameras maar foto's is nou
>> besig om 'n nuwe stokperdjie te word. Ek spandeer
>> baie tyd op internet by sites oor digitale foto's.
>>
>
> Waar is die Roodepoort fotos DD? en die princess crossing? Ons sien
> uit na die bewyse dat hierdie plekke bestaan :-))
>
> Lorinda


Omdat ek weet wat jou reaksie sou wees
indien ek vertel dat ek Saterdag foto's
van Roodepoort (Westgate) en
foto's op Princess Crossing geneem
het, en dit verloor het na ek 'n dit op
my hardeskyf gelaai het, en toe 'n image
daaroor gelaai het, sal ek nie so stupid wees
om jou daarvan te vertel nie, en sorg dat jy
nie daarvan te hore kom nie. (trek diep asem in)

DD
Re: Die ongelooflike saak van die verdwene prinses [boodskap #4102 is 'n antwoord op boodskap #4099] Di, 02 Maart 2004 21:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:bpo94054au4sarjitc70u7vju9q4gdkj25@4ax.com...
> Omdat ek weet wat jou reaksie sou wees
> indien ek vertel dat ek Saterdag foto's
> van Roodepoort (Westgate) en
> foto's op Princess Crossing geneem
> het, en dit verloor het na ek 'n dit op
> my hardeskyf gelaai het, en toe 'n image
> daaroor gelaai het, sal ek nie so stupid wees
> om jou daarvan te vertel nie, en sorg dat jy
> nie daarvan te hore kom nie. (trek diep asem in)
>
> DD

Die misterie van die verdwynende fotos van Roodepoort..... Dit dra net by
tot die mistiek DD :-))

Lorinda
Re: Die ongelooflike saak van die verdwene prinses [boodskap #4108 is 'n antwoord op boodskap #4102] Wo, 03 Maart 2004 19:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 2 Mar 2004 21:08:02 -0000, "Lorinda" wrote:

>
> "DD" wrote in message
> news:bpo94054au4sarjitc70u7vju9q4gdkj25@4ax.com...
>> Omdat ek weet wat jou reaksie sou wees
>> indien ek vertel dat ek Saterdag foto's
>> van Roodepoort (Westgate) en
>> foto's op Princess Crossing geneem
>> het, en dit verloor het na ek 'n dit op
>> my hardeskyf gelaai het, en toe 'n image
>> daaroor gelaai het, sal ek nie so stupid wees
>> om jou daarvan te vertel nie, en sorg dat jy
>> nie daarvan te hore kom nie. (trek diep asem in)
>>
>> DD
>
> Die misterie van die verdwynende fotos van Roodepoort..... Dit dra net by
> tot die mistiek DD :-))
>
> Lorinda
>

Jy het pos:-)
Re: Lorinda - Muldersdrift15Feb2004.exe (0/1) (0/1) [boodskap #4109 is 'n antwoord op boodskap #4090] Wo, 03 Maart 2004 19:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:jn35401psnlvnvdsa6unh44jseg8ivh0ns@4ax.com...
> On Mon, 1 Mar 2004 00:19:41 +-0100, "Roely" wrote:
>
> ns.
> Kom ek wys jou drie foto's wat ek verlede week
> in my sitkamer geneem het en heel trots op is.
> Ek moes die kwaliteit verminder om dit aan te heg.
>
>
Waar moet ik kijken DD?

Roely
Re: Die ongelooflike saak van die verdwene prinses [boodskap #4113 is 'n antwoord op boodskap #4108] Wo, 03 Maart 2004 22:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:81dc405mf46d4s9if4rhpnjphnlpv4dkji@4ax.com...
>
> Jy het pos:-)
>

Waar??
Re: Die ongelooflike saak van die verdwene prinses [boodskap #4114 is 'n antwoord op boodskap #4113] Wo, 03 Maart 2004 22:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 3 Mar 2004 22:25:49 -0000, "Lorinda" wrote:

>
> "DD" wrote in message
> news:81dc405mf46d4s9if4rhpnjphnlpv4dkji@4ax.com...
>>
>> Jy het pos:-)
>>
>
> Waar??
>

Tiscali
Re: Die ongelooflike saak van die verdwene prinses [boodskap #4129 is 'n antwoord op boodskap #4114] Do, 04 Maart 2004 23:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:s5oc40914hfs2r8g1jbsmmdat50rfle59p@4ax.com...
>> "DD" wrote in message
>> news:81dc405mf46d4s9if4rhpnjphnlpv4dkji@4ax.com...
>>>
>>> Jy het pos:-)
>>>
>>
>> Waar??
>>
>
> Tiscali

Nou weet ek ook hoe Princess Crossing lyk, baie dankie. En die "malls" waar
jy rondhang en Lime milkshakes drink....en na die nuutste singles by die
musiek winkel luister.:-))

Lorinda
Re: Lorinda - Muldersdrift15Feb2004.exe (0/1) [boodskap #4138 is 'n antwoord op boodskap #4093] Sa, 06 Maart 2004 15:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 2 Mar 2004 04:34:58 -0800, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:


>
> Dis pragtige fotos DD! Ek hou veral van die luiperd (nou gaan jy seker
> vir my skryf "Dis glad nie 'n luiperd nie, idioot,..." :-)) en van die
> leeus. Daai leeu mannetjie lyk so verveeld!
>
> Lorinda

Daar is wel 'n luiperd op die foto's, saam met 'n leeu in dieselde
hok. Maar bes moontlik praat jy van 'n hyena, waarvan daar 'n
mooi foto is.

Wolf
Re: Lorinda - Muldersdrift15Feb2004.exe (0/1) [boodskap #4141 is 'n antwoord op boodskap #4138] So, 07 Maart 2004 11:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD skryf in boodskap news:...
> Daar is wel 'n luiperd op die foto's, saam met 'n leeu in dieselde
> hok. Maar bes moontlik praat jy van 'n hyena, waarvan daar 'n
> mooi foto is.
>
> Wolf

Liewe Wolf

Ek weet hoe 'n hyena lyk. Ja, daar was 'n mooi foto van 'n hyena, maar
om een of ander rede gril ek vir hulle. Ek dink luiperde is baie mooi,
en dit herhinner my ook aan daardie storie van Herman Charles Bosman
oor die luiperd. Op een stadium praat hy van twee soorte, omdat hulle
glo 'n verskillende getal kolle het (sê oom Schalk Lourens..), maar
dit maak nie saak nie "because if you see one you do only one kind of
running.." :-))

Hyena hater
Re: Lorinda - Muldersdrift15Feb2004.exe (0/1) [boodskap #4190 is 'n antwoord op boodskap #4141] Sa, 13 Maart 2004 13:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 7 Mar 2004 03:22:52 -0800, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:


> Liewe Wolf
>
> dit herhinner my ook aan daardie storie van Herman Charles Bosman
> oor die luiperd. Op een stadium praat hy van twee soorte, omdat hulle
> glo 'n verskillende getal kolle het (sê oom Schalk Lourens..), maar
> dit maak nie saak nie "because if you see one you do only one kind of
> running.." :-))
>
> Hyena hater


die kolle word seker nie in die hardloop getel nie, né:-)

Wolf
Re: Lorinda - Muldersdrift15Feb2004.exe (0/1) [boodskap #4193 is 'n antwoord op boodskap #4190] So, 14 Maart 2004 00:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD skryf in boodskap news:...
>
>
> die kolle word seker nie in die hardloop getel nie, né:-)
>
> Wolf

Nie volgens oom Schalk Lourens nie...:-)) Volgens hom is die soort
hardloop wat jy doen van "the fastest kind"..

Lorinda
Re: Lorinda - Muldersdrift15Feb2004.exe (0/1) [boodskap #4194 is 'n antwoord op boodskap #4193] So, 14 Maart 2004 00:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 13 Mar 2004 16:13:15 -0800, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> DD skryf in boodskap news:...
>>
>>
>> die kolle word seker nie in die hardloop getel nie, né:-)
>>
>> Wolf
>
> Nie volgens oom Schalk Lourens nie...:-)) Volgens hom is die soort
> hardloop wat jy doen van "the fastest kind"..
>
> Lorinda


Ek is geneig om oom Schalk Lourens te glo, nogal:-)

DD
van Luipaardsvlei
Re: Lorinda - Muldersdrift15Feb2004.exe (0/1) [boodskap #4215 is 'n antwoord op boodskap #4194] So, 14 Maart 2004 19:17 Na vorige boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD skryf in boodskap news:...

> DD
> van Luipaardsvlei

Dis reg, maak my nog meer deurmekaar; luiperde, luiperds, luipaard(e) :-)

Lorinda
Vorige onderwerp: Kerry en die Slagter
Volgende onderwerp: VIER ISLAMITIeSE VERDAgTEs OPGEPAK
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 09:27:30 MGT 2024