Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Plaasvark
Plaasvark [boodskap #42118] Wo, 16 Mei 2001 09:21 na volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Emmy : Waarom noem je jezelf plaasvark

pv : Maar waarom nie, ek dink dis 'n oulike naam en ek dra hom al lank?
Plaas kan jy ook soos in Nederlands sien, 'n plek. Nie noodwendig 'n
boerdery (farm) nie.

Max : Vir interessantheid: Afr: Vark - Varke Ned: Varken - Varkens

emmy : Plaas oke maar vark erachter??

pv : Maar 'n vark is tog die heel slimste mak dier wat daar is.
En heel mooi en snoesig ook.

-------------

> pv: Waarom noem jy jouself emmy?

> Emmy : Wij zeggen een beestje moet een naam hebben ;-))

pv : Nou daar het jy dit! Een varke ben een heel aardig beestje, hê
Re: Plaasvark [boodskap #42119 is 'n antwoord op boodskap #42118] Wo, 16 Mei 2001 09:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Snoesig?:)))) Jy meen seker snoeterig:)))
Annette

plaasvark wrote in message ...
> Emmy : Waarom noem je jezelf plaasvark
>
> pv : Maar waarom nie, ek dink dis 'n oulike naam en ek dra hom al lank?
> Plaas kan jy ook soos in Nederlands sien, 'n plek. Nie noodwendig 'n
> boerdery (farm) nie.
>
> Max : Vir interessantheid: Afr: Vark - Varke Ned: Varken - Varkens
>
> emmy : Plaas oke maar vark erachter??
>
> pv : Maar 'n vark is tog die heel slimste mak dier wat daar is.
> En heel mooi en snoesig ook.
>
>
> -------------
>
>> pv: Waarom noem jy jouself emmy?
>
>> Emmy : Wij zeggen een beestje moet een naam hebben ;-))
>
> pv : Nou daar het jy dit! Een varke ben een heel aardig beestje, hê
>
Re: Plaasvark [boodskap #42123 is 'n antwoord op boodskap #42119] Wo, 16 Mei 2001 17:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
>> pv : Maar 'n vark is tog die heel slimste mak dier wat daar is.
>> En heel mooi en snoesig ook.

> Snoesig?:)))) Jy meen seker snoeterig:)))
> Annette

Ja, dit ook. My snoesige snoet is iets besonders.
Ek is hier naby jou, wil jy kom voel? ;-))
Re: Plaasvark [boodskap #42130 is 'n antwoord op boodskap #42123] Wo, 16 Mei 2001 20:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Geen probleem nie - solank jy nie masels het nie:)))
Annette

plaasvark wrote in message ...
>>> pv : Maar 'n vark is tog die heel slimste mak dier wat daar is.
>>> En heel mooi en snoesig ook.
>
>> Snoesig?:)))) Jy meen seker snoeterig:)))
>> Annette
>
> Ja, dit ook. My snoesige snoet is iets besonders.
> Ek is hier naby jou, wil jy kom voel? ;-))
>
Re: Plaasvark [boodskap #42138 is 'n antwoord op boodskap #42130] Do, 17 Mei 2001 10:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
>> Ja, dit ook. My snoesige snoet is iets besonders.
>> Ek is hier naby jou, wil jy kom voel? ;-))

> Geen probleem nie - solank jy nie masels het nie:)))
> Annette

Masels? Masels! Nooit gesien nie.
Bietjie varksdolheid miskien, maar masels, nouwhei!

Kom laat ek jul nou mooi vertel
Ek is 'n plaasvark, dit is ek wel
My snoet is myne en hy`s so mooi
Snoesig pienk, ja mooi ligrooi

En neuk nie met my kop of brein
Of ek gee jou sommer baie pyn
As jy gaan dink plaasvark is dom
Gaan jy vir seker tweede kom.

So takseer my op my baadjie nie
Dan loop ons nie saam die paadjie nie
Leer jy my ken, sal jy sien ek's 'n beaut'
As a matter of fact, ek is rather cute
Re: Plaasvark [boodskap #42160 is 'n antwoord op boodskap #42138] Do, 17 Mei 2001 21:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons glo jou:))))
Jy moet familie van Miss Piggy wees;))))
Annette

plaasvark wrote in message ...
>>> Ja, dit ook. My snoesige snoet is iets besonders.
>>> Ek is hier naby jou, wil jy kom voel? ;-))
>
>> Geen probleem nie - solank jy nie masels het nie:)))
>> Annette
>
> Masels? Masels! Nooit gesien nie.
> Bietjie varksdolheid miskien, maar masels, nouwhei!
>
>
> Kom laat ek jul nou mooi vertel
> Ek is 'n plaasvark, dit is ek wel
> My snoet is myne en hy`s so mooi
> Snoesig pienk, ja mooi ligrooi
>
> En neuk nie met my kop of brein
> Of ek gee jou sommer baie pyn
> As jy gaan dink plaasvark is dom
> Gaan jy vir seker tweede kom.
>
> So takseer my op my baadjie nie
> Dan loop ons nie saam die paadjie nie
> Leer jy my ken, sal jy sien ek's 'n beaut'
> As a matter of fact, ek is rather cute
>
Re: Plaasvark [boodskap #42213 is 'n antwoord op boodskap #42160] Vr, 18 Mei 2001 16:41 Na vorige boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Soos ek vroeër gesê het, ek's nie eintlig die gediggie tipe nie...
_______________________________________________________

"Annette" skryf in boodskap news:9e1ial$mgr$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Ons glo jou:))))
> Jy moet familie van Miss Piggy wees;))))
> Annette
>
> plaasvark wrote in message ...
>>>> Ja, dit ook. My snoesige snoet is iets besonders.
>>>> Ek is hier naby jou, wil jy kom voel? ;-))
>>
>>> Geen probleem nie - solank jy nie masels het nie:)))
>>> Annette
>>
>> Masels? Masels! Nooit gesien nie.
>> Bietjie varksdolheid miskien, maar masels, nouwhei!
>>
>>
>> Kom laat ek jul nou mooi vertel
>> Ek is 'n plaasvark, dit is ek wel
>> My snoet is myne en hy`s so mooi
>> Snoesig pienk, ja mooi ligrooi
>>
>> En neuk nie met my kop of brein
>> Of ek gee jou sommer baie pyn
>> As jy gaan dink plaasvark is dom
>> Gaan jy vir seker tweede kom.
>>
>> So takseer my op my baadjie nie
>> Dan loop ons nie saam die paadjie nie
>> Leer jy my ken, sal jy sien ek's 'n beaut'
>> As a matter of fact, ek is rather cute
>>
>
Vorige onderwerp: Vrymesselary
Volgende onderwerp: Max/Danielle
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 12 03:09:12 MGT 2024