Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » ag ag nortbertjie tog !
ag ag nortbertjie tog ! [boodskap #41987] So, 13 Mei 2001 15:49 na volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Geachte Patrick,

Dankie Dankie jy is tereg baie beleefd teen 'n wyser
persoon.

--Wil jij wel eens naar de maan lopen, mijn jongen?

Nee, 'k wil nie. Naar die waterpomp vandag ja !

--Hoe zou jij dat nou weten dat ze mij daar niet accepteren?

Besoek daar die land en jy sal self ondervind !

--Ben jij zelf een Zuid-Afrikaan?

Ja ek is.

--Durf jij te beweren dat jij kunt spreken in
 naam van al de mensen uit Zuid-Afrika?

Daar is baie min swart mense wat blankes as hulle
gelyke sien, Dis nie my idee nie, dis die praktyk.

--Met welk gezag durf jij te spreken?

Ek weet, ek is gebore op 'n plaas in die Vrystaat,
ek het daar gewoon tot my sewentiende jaar.

--Trouwens, wie ben jij feitelijk?

Ek is ek, ek is Patrick

--Kom jij overal zomaar binnen zonder je eerst
--kenbaar te maken?

Op die NG's in die algemeen bakkely ons sonder
dat dit noodsaaklik is jou voor te stel
Pos jy andere bakkelyers ook met dese persoonlike vraag?
O, ek sien, jy weet - DD het sig voorgesteld,
Gloudina het sig voorgesteld, Rico het sig voorgesteld
ens. Jy is 'n baie belangryk persoon is jy nie ?

--Heeft jouw moeder jou dat zo geleerd?

Ek is 'n vondeling.

--Het adres van mijn homepage staat in verscheidene
--artikels van de nieuwsgroep vermeld.. Wààr is het jouwe?

Ek het nie 'n tuiste nie. Ek is nie 'n persoon nie,
ek is juis 'n deelnemende stem in de NG

--Of ben jij zo'n schijterd die alleen maar dapper
--is achter het klavier van zijn p.c.?

Ek is nie musikaal nie

--Altijd bereid om eens met jou te discussiëren,
--maar dan moet ik éérst weten wie je bent!

Jy skyn 'n baie nuusgierige persoon te wees

--http://titan.glo.be/~gd31621/index.html

Ek het nou ingeloer - is ek nou 'n wyser persoon,
het ek interesante informasie gevind op jou tuiste ?
Nee, ek het nie (gaap) - jou huis, jou tuin, jou
familie, jou CV (gaap)- jou dorpie (gaap)- bier (gaap)
Belgie (zzzzzz)
Ek noem jou Narsissus !

Patrick 'n man sonder nuttelose tuiste en sonder bierbuik.
Patrick se taal (was "ag ag nortbertjie tog !") [boodskap #42033 is 'n antwoord op boodskap #41987] Ma, 14 Mei 2001 15:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Patrick

Hoe lank is jy nou al in Nederland? Nee, ek wil nie met jou fight nie,
maar jy't 'n interessante taalgebruik, en ek wonder net hoe lank voor
mens sê begin Afrikaans praat...

Op die Vrystaatse vlaktes moes jy tog in Afrikaans grootgeword het...?
Ek veg daarteen, maar ek gebruik ook al hoe meer Nederlandse woorde as
ek Afrikaans moet praat :-)

"L&P"  skryf in boodskap news:ant1315420b0M3Mb@camerama.demon.nl...
>
>  Geachte Patrick,
>
>  Dankie Dankie jy is tereg baie beleefd teen 'n wyser
>  persoon.
>
>  --Wil jij wel eens naar de maan lopen, mijn jongen?
>
>  Nee, 'k wil nie. Naar die waterpomp vandag ja !
>
>  --Hoe zou jij dat nou weten dat ze mij daar niet accepteren?
>
>  Besoek daar die land en jy sal self ondervind !
>
>  --Ben jij zelf een Zuid-Afrikaan?
>
>  Ja ek is.
>
>  --Durf jij te beweren dat jij kunt spreken in
>    naam van al de mensen uit Zuid-Afrika?
>
>  Daar is baie min swart mense wat blankes as hulle
>  gelyke sien, Dis nie my idee nie, dis die praktyk.
>
>  --Met welk gezag durf jij te spreken?
>
>  Ek weet, ek is gebore op 'n plaas in die Vrystaat,
>  ek het daar gewoon tot my sewentiende jaar.
>
>  --Trouwens, wie ben jij feitelijk?
>
>  Ek is ek, ek is Patrick
>
>  --Kom jij overal zomaar binnen zonder je eerst
>  --kenbaar te maken?
>
>  Op die NG's in die algemeen bakkely ons sonder
>  dat dit noodsaaklik is jou voor te stel
>  Pos jy andere bakkelyers ook met dese persoonlike vraag?
>  O, ek sien, jy weet - DD het sig voorgesteld,
>  Gloudina het sig voorgesteld, Rico het sig voorgesteld
>  ens. Jy is 'n baie belangryk persoon is jy nie ?
>
>  --Heeft jouw moeder jou dat zo geleerd?
>
>  Ek is 'n vondeling.
>
>  --Het adres van mijn homepage staat in verscheidene
>  --artikels van de nieuwsgroep vermeld.. W��r is het jouwe?
>
>  Ek het nie 'n tuiste nie. Ek is nie 'n persoon nie,
>  ek is juis 'n deelnemende stem in de NG
>
>   --Of ben jij zo'n schijterd die alleen maar dapper
>  --is achter het klavier van zijn p.c.?
>
>  Ek is nie musikaal nie
>
>  --Altijd bereid om eens met jou te discussiëren,
>  --maar dan moet ik éérst weten wie je bent!
>
>  Jy skyn 'n baie nuusgierige persoon te wees
>
>  --http://titan.glo.be/~gd31621/index.html
>
>  Ek het nou ingeloer - is ek nou 'n wyser persoon,
>  het ek interesante informasie gevind op jou tuiste ?
>  Nee, ek het nie (gaap) - jou huis, jou tuin, jou
>  familie, jou CV (gaap)- jou dorpie (gaap)- bier (gaap)
>  Belgie (zzzzzz)
>  Ek noem jou Narsissus !
>
>  Patrick 'n man sonder nuttelose tuiste en sonder bierbuik.
>
Re: Patrick se taal (vir max) [boodskap #42050 is 'n antwoord op boodskap #42033] Ma, 14 Mei 2001 19:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
In article , Max het geskryf:

>  Patrick
>
>  Hoe lank is jy nou al in Nederland?

baie lank

> Nee, ek wil nie met jou fight nie,

ek is lief vir jou

>  maar jy't 'n interessante taalgebruik,

dankie !

>  en ek wonder net hoe lank voor
>  mens só begin Afrikaans praat...

Ek praat dit nie, ek skryf slegs

>  Op die Vrystaatse vlaktes moes jy tog in Afrikaans grootgeword het...?

ja !

>  Ek veg daarteen, maar ek gebruik ook al hoe meer Nederlandse woorde as
>  ek Afrikaans moet praat :-)

Ek veg nie, die mense hier sal my nie begryp nie.
As ek my rekenaar het gekry het ek ingeloer op
dese NG. Oor 20 jaar het ek geen Afrikaans gelees of
gepraat nie - my eie taal is nou verroes en het
baie weggesak in my kop.
Ja, Ja, die Nederlandse taal het 'n verwoesende werking
op my Afrikaans. Nederland is nou my land ek het geen behoeftes
om na die Vrystaat trug te reis nie, nee, nooit nie !
Ek is jammer !

Patrick
>
>  "L&P"  wrote in message
>  news:ant1315420b0M3Mb@camerama.demon.nl...
>>
>>  Geachte Patrick,
>>
>>  Dankie Dankie jy is tereg baie beleefd teen 'n wyser
>>  persoon.
>>
>>  --Wil jij wel eens naar de maan lopen, mijn jongen?
>>
>>  Nee, 'k wil nie. Naar die waterpomp vandag ja !
>>
>>  --Hoe zou jij dat nou weten dat ze mij daar niet accepteren?
>>
>>  Besoek daar die land en jy sal self ondervind !
>>
>>  --Ben jij zelf een Zuid-Afrikaan?
>>
>>  Ja ek is.
>>
>>  --Durf jij te beweren dat jij kunt spreken in
>>    naam van al de mensen uit Zuid-Afrika?
>>
>>  Daar is baie min swart mense wat blankes as hulle
>>  gelyke sien, Dis nie my idee nie, dis die praktyk.
>>
>>  --Met welk gezag durf jij te spreken?
>>
>>  Ek weet, ek is gebore op 'n plaas in die Vrystaat,
>>  ek het daar gewoon tot my sewentiende jaar.
>>
>>  --Trouwens, wie ben jij feitelijk?
>>
>>  Ek is ek, ek is Patrick
>>
>>  --Kom jij overal zomaar binnen zonder je eerst
>>  --kenbaar te maken?
>>
>>  Op die NG's in die algemeen bakkely ons sonder
>>  dat dit noodsaaklik is jou voor te stel
>>  Pos jy andere bakkelyers ook met dese persoonlike vraag?
>>  O, ek sien, jy weet - DD het sig voorgesteld,
>>  Gloudina het sig voorgesteld, Rico het sig voorgesteld
>>  ens. Jy is 'n baie belangryk persoon is jy nie ?
>>
>>  --Heeft jouw moeder jou dat zo geleerd?
>>
>>  Ek is 'n vondeling.
>>
>>  --Het adres van mijn homepage staat in verscheidene
>>  --artikels van de nieuwsgroep vermeld.. Wààr is het jouwe?
>>
>>  Ek het nie 'n tuiste nie. Ek is nie 'n persoon nie,
>>  ek is juis 'n deelnemende stem in de NG
>>
>>   --Of ben jij zo'n schijterd die alleen maar dapper
>>  --is achter het klavier van zijn p.c.?
>>
>>  Ek is nie musikaal nie
>>
>>  --Altijd bereid om eens met jou te discussiëren,
>>  --maar dan moet ik éérst weten wie je bent!
>>
>>  Jy skyn 'n baie nuusgierige persoon te wees
>>
>>  --http://titan.glo.be/~gd31621/index.html
>>
>>  Ek het nou ingeloer - is ek nou 'n wyser persoon,
>>  het ek interesante informasie gevind op jou tuiste ?
>>  Nee, ek het nie (gaap) - jou huis, jou tuin, jou
>>  familie, jou CV (gaap)- jou dorpie (gaap)- bier (gaap)
>>  Belgie (zzzzzz)
>>  Ek noem jou Narsissus !
>>
>>  Patrick 'n man sonder nuttelose tuiste en sonder bierbuik.
>>
>
Re: Patrick se taal (vir max) [boodskap #42056 is 'n antwoord op boodskap #42050] Ma, 14 Mei 2001 23:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hee, daar!

Heet jij soms PATRICK MICHEL VAN GRIETHUYSEN, geboren
's-Gravenhage 23 juli 1947?

Zo maar 'n vraagje...

Norbert (uit Vlaanderen)
Re: Patrick se taal (vir max) [boodskap #42063 is 'n antwoord op boodskap #42050] Di, 15 Mei 2001 01:19 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
L&P,
Jy het net op die verkeerde plek in die Vrystaat grootgeword :)))))
So, liewe mens, as jy 20 jaar laas hier was, dan kan jy ook nie te veel weet
wat nou hier aangaan nie - ongeag wat jy lees of wat jy van vriende en
familie hier hoor.
Ek wonder net hoekom my Nederlandse vriende wat al 20 jaar in SA is, nie na
Nederland wil terugkeer nie:))
Moet my nou net nie uitkryt in Hollands nie - ek verstaan dit nie:)))
Annette

L&P wrote in message ...

In article , Max het
geskryf:

>  Patrick
>
>  Hoe lank is jy nou al in Nederland?

baie lank

> Nee, ek wil nie met jou fight nie,

ek is lief vir jou

>  maar jy't 'n interessante taalgebruik,

dankie !

>  en ek wonder net hoe lank voor
>  mens sê begin Afrikaans praat...

Ek praat dit nie, ek skryf slegs

>  Op die Vrystaatse vlaktes moes jy tog in Afrikaans grootgeword het...?

ja !

>  Ek veg daarteen, maar ek gebruik ook al hoe meer Nederlandse woorde as
>  ek Afrikaans moet praat :-)

Ek veg nie, die mense hier sal my nie begryp nie.
As ek my rekenaar het gekry het ek ingeloer op
dese NG. Oor 20 jaar het ek geen Afrikaans gelees of
gepraat nie - my eie taal is nou verroes en het
baie weggesak in my kop.
Ja, Ja, die Nederlandse taal het 'n verwoesende werking
op my Afrikaans. Nederland is nou my land ek het geen behoeftes
om na die Vrystaat trug te reis nie, nee, nooit nie !
Ek is jammer !

Patrick
>
>  "L&P"  wrote in message
>  news:ant1315420b0M3Mb@camerama.demon.nl...
>>
>>  Geachte Patrick,
>>
>>  Dankie Dankie jy is tereg baie beleefd teen 'n wyser
>>  persoon.
>>
>>  --Wil jij wel eens naar de maan lopen, mijn jongen?
>>
>>  Nee, 'k wil nie. Naar die waterpomp vandag ja !
>>
>>  --Hoe zou jij dat nou weten dat ze mij daar niet accepteren?
>>
>>  Besoek daar die land en jy sal self ondervind !
>>
>>  --Ben jij zelf een Zuid-Afrikaan?
>>
>>  Ja ek is.
>>
>>  --Durf jij te beweren dat jij kunt spreken in
>>    naam van al de mensen uit Zuid-Afrika?
>>
>>  Daar is baie min swart mense wat blankes as hulle
>>  gelyke sien, Dis nie my idee nie, dis die praktyk.
>>
>>  --Met welk gezag durf jij te spreken?
>>
>>  Ek weet, ek is gebore op 'n plaas in die Vrystaat,
>>  ek het daar gewoon tot my sewentiende jaar.
>>
>>  --Trouwens, wie ben jij feitelijk?
>>
>>  Ek is ek, ek is Patrick
>>
>>  --Kom jij overal zomaar binnen zonder je eerst
>>  --kenbaar te maken?
>>
>>  Op die NG's in die algemeen bakkely ons sonder
>>  dat dit noodsaaklik is jou voor te stel
>>  Pos jy andere bakkelyers ook met dese persoonlike vraag?
>>  O, ek sien, jy weet - DD het sig voorgesteld,
>>  Gloudina het sig voorgesteld, Rico het sig voorgesteld
>>  ens. Jy is 'n baie belangryk persoon is jy nie ?
>>
>>  --Heeft jouw moeder jou dat zo geleerd?
>>
>>  Ek is 'n vondeling.
>>
>>  --Het adres van mijn homepage staat in verscheidene
>>  --artikels van de nieuwsgroep vermeld.. W��r is het jouwe?
>>
>>  Ek het nie 'n tuiste nie. Ek is nie 'n persoon nie,
>>  ek is juis 'n deelnemende stem in de NG
>>
>>   --Of ben jij zo'n schijterd die alleen maar dapper
>>  --is achter het klavier van zijn p.c.?
>>
>>  Ek is nie musikaal nie
>>
>>  --Altijd bereid om eens met jou te discussiëren,
>>  --maar dan moet ik éérst weten wie je bent!
>>
>>  Jy skyn 'n baie nuusgierige persoon te wees
>>
>>  --http://titan.glo.be/~gd31621/index.html
>>
>>  Ek het nou ingeloer - is ek nou 'n wyser persoon,
>>  het ek interesante informasie gevind op jou tuiste ?
>>  Nee, ek het nie (gaap) - jou huis, jou tuin, jou
>>  familie, jou CV (gaap)- jou dorpie (gaap)- bier (gaap)
>>  Belgie (zzzzzz)
>>  Ek noem jou Narsissus !
>>
>>  Patrick 'n man sonder nuttelose tuiste en sonder bierbuik.
>>
>
Vorige onderwerp: Wintie!!
Volgende onderwerp: Krieketspan se nuwe naam: AmaDaggaDagga
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 17:42:58 MGT 2024