Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Krieketspan se nuwe naam: AmaDaggaDagga
Krieketspan se nuwe naam: AmaDaggaDagga [boodskap #42021] Ma, 14 Mei 2001 06:37 na volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Gehoor: Die boikies is nou glo bekend as die AmaDagga-Dagga na die 6 perde
se dagga-rokery in die hotelkamers!
Gibbs en sy pelle doen dit weer!

Thys oppie Bos
Re: Krieketspan se nuwe naam: AmaDaggaDagga [boodskap #42028 is 'n antwoord op boodskap #42021] Ma, 14 Mei 2001 12:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek het die storie nog nie gehoor nie!!! Wie wanneer en waar?

Thys de Wet schreef in berichtnieuws
9dnuee$2vo4$1@news.adamastor.ac.za...
> Gehoor: Die boikies is nou glo bekend as die AmaDagga-Dagga na die 6 perde
> se dagga-rokery in die hotelkamers!
> Gibbs en sy pelle doen dit weer!
>
> Thys oppie Bos
>
Re: Krieketspan se nuwe naam: AmaDaggaDagga [boodskap #42031 is 'n antwoord op boodskap #42028] Ma, 14 Mei 2001 14:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Al die kleurlinge was betrokke

"Max" skryf in boodskap news:9dok60$9t9$1@azure.nl.gxn.net...
> Ek het die storie nog nie gehoor nie!!! Wie wanneer en waar?
>
> Thys de Wet schreef in berichtnieuws
> 9dnuee$2vo4$1@news.adamastor.ac.za...
>> Gehoor: Die boikies is nou glo bekend as die AmaDagga-Dagga na die 6 perde
>> se dagga-rokery in die hotelkamers!
>> Gibbs en sy pelle doen dit weer!
>>
>> Thys oppie Bos
>>
>
Re: Krieketspan se nuwe naam: AmaDaggaDagga [boodskap #42040 is 'n antwoord op boodskap #42028] Ma, 14 Mei 2001 17:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy bedoel seker Wie, Waar en Hoe?:)))
Annette

Max wrote in message ...
> Ek het die storie nog nie gehoor nie!!! Wie wanneer en waar?
>
> Thys de Wet schreef in berichtnieuws
> 9dnuee$2vo4$1@news.adamastor.ac.za...
>> Gehoor: Die boikies is nou glo bekend as die AmaDagga-Dagga na die 6 perde
>> se dagga-rokery in die hotelkamers!
>> Gibbs en sy pelle doen dit weer!

>> Thys oppie Bos


>
Re: Krieketspan se nuwe naam: AmaDaggaDagga [boodskap #42041 is 'n antwoord op boodskap #42031] Ma, 14 Mei 2001 17:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Om meer presies te wees - Gibbs, Telemachus, Adams, Nel, Kemp en die
fisioterapeut -
Ek wil net weet - daardie ouens se spel het nie die toetse belemmer nie
belemmer nie - hulle het dit nie in die openbaar gedoen of hulle sleg gedra
nie - so waarom moet hulle soos kinders behandel word, en kan hulle nie meer
eers in hul kamers doen wat hulle wil nie?
Annette

Krokkie wrote in message ...
> Al die kleurlinge was betrokke
>
>
>
> "Max" skryf in boodskap news:9dok60$9t9$1@azure.nl.gxn.net...
>> Ek het die storie nog nie gehoor nie!!! Wie wanneer en waar?

>> Thys de Wet schreef in berichtnieuws
>> 9dnuee$2vo4$1@news.adamastor.ac.za...
>>> Gehoor: Die boikies is nou glo bekend as die AmaDagga-Dagga na die 6
> perde
>>> se dagga-rokery in die hotelkamers!
>>> Gibbs en sy pelle doen dit weer!
>>>
>>> Thys oppie Bos
>>>
>>>


>
Re: Krieketspan se nuwe naam: AmaDaggaDagga [boodskap #42045 is 'n antwoord op boodskap #42031] Ma, 14 Mei 2001 18:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hein Paul  is tans af-lyn  Hein Paul
Boodskappe: 21
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
Die helfte van die kabinet het, en is nog steed besig om die "twak" te rook
Re: Krieketspan se nuwe naam: AmaDaggaDagga [boodskap #42066 is 'n antwoord op boodskap #42041] Di, 15 Mei 2001 05:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die manne wat tarzantwak gerook het moet die trekpas kry - wit, swart of
kleurling.
Jaag hom weg. Daar is baie spelers wat aanspraak maak in die span, en bereid
is om hulself te gedra. (Daar is sekerlik 'n gedragskode vir span ook?)
Die Hansie-saak se stof het nog nie loop lê nie, en die ouens vergat ons op
die manier.
Wanneer jy die voordeel kry van 'n loopbaan in die openbare oog, dan het jy
nie meer 'n privaatlewe nie.
Tien uit tien vir die speler/lid van die span wat hulle verkla het - dit gee
my hoop.
Dit blyk dat daar strenger reëls geld teen dobbel maar nie teen dwelms
nie...

"Annette" skryf in boodskap news:9dp7lt$ae8$3@ctb-nnrp1.saix.net...
> Om meer presies te wees - Gibbs, Telemachus, Adams, Nel, Kemp en die
> fisioterapeut -
> Ek wil net weet - daardie ouens se spel het nie die toetse belemmer nie
> belemmer nie - hulle het dit nie in die openbaar gedoen of hulle sleg gedra
> nie - so waarom moet hulle soos kinders behandel word, en kan hulle nie meer
> eers in hul kamers doen wat hulle wil nie?
> Annette
>
> Krokkie wrote in message ...
>> Al die kleurlinge was betrokke
>>
>>
>>
>> "Max" wrote in message
news:9dok60$9t9$1@azure.nl.gxn.net...
>>> Ek het die storie nog nie gehoor nie!!! Wie wanneer en waar?
>
>>> Thys de Wet schreef in berichtnieuws
>>> 9dnuee$2vo4$1@news.adamastor.ac.za...
>>>> Gehoor: Die boikies is nou glo bekend as die AmaDagga-Dagga na die 6
>> perde
>>>> se dagga-rokery in die hotelkamers!
>>>> Gibbs en sy pelle doen dit weer!
>>>>
>>>> Thys oppie Bos
>>>>
>>>>
>
>
>>
>
Re: Krieketspan se nuwe naam: AmaDaggaDagga [boodskap #42069 is 'n antwoord op boodskap #42031] Di, 15 Mei 2001 05:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Verkeerd Krokkie. Dit was krieketspelers!!!
Thys oppie Bos

"Krokkie" skryf in boodskap news:3affe65d$0$230@hades.is.co.za...
> Al die kleurlinge was betrokke
>
Re: Krieketspan se nuwe naam: AmaDaggaDagga [boodskap #42073 is 'n antwoord op boodskap #42069] Di, 15 Mei 2001 07:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ok maar al die kleurling krieket spelers was betrokke

"Thys de Wet" skryf in boodskap news:9dqg40$2gbi$1@news.adamastor.ac.za...
> Verkeerd Krokkie. Dit was krieketspelers!!!
> Thys oppie Bos
>
>
> "Krokkie" wrote in message
> news:3affe65d$0$230@hades.is.co.za...
>> Al die kleurlinge was betrokke
>>
>
Re: Krieketspan se nuwe naam: AmaDaggaDagga [boodskap #42078 is 'n antwoord op boodskap #42066] Di, 15 Mei 2001 10:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kris  is tans af-lyn  Kris
Boodskappe: 20
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Junior Lid
Jonas skryf...

> Die manne wat tarzantwak gerook het moet die trekpas kry - wit, swart of
> kleurling.
> Jaag hom weg. Daar is baie spelers wat aanspraak maak in die span, en
> bereid is om hulself te gedra. (Daar is sekerlik 'n gedragskode vir span
> ook?)

Hulle kan dit nie bekostig om hulle weg te jaag nie, want dan is die hele
"transformasie proses" in sy moer in.
Re: Krieketspan se nuwe naam: AmaDaggaDagga [boodskap #42088 is 'n antwoord op boodskap #42066] Di, 15 Mei 2001 17:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Gelukkig is alkohol 'n meer aanvaarbare dwelm!!!

"Jonas" skryf in boodskap news:3b00b9f1$0$229@hades.is.co.za...
> Die manne wat tarzantwak gerook het moet die trekpas kry - wit, swart of
> kleurling.
> Jaag hom weg. Daar is baie spelers wat aanspraak maak in die span, en bereid
> is om hulself te gedra. (Daar is sekerlik 'n gedragskode vir span ook?)
> Die Hansie-saak se stof het nog nie loop lê nie, en die ouens vergat ons op
> die manier.
> Wanneer jy die voordeel kry van 'n loopbaan in die openbare oog, dan het jy
> nie meer 'n privaatlewe nie.
> Tien uit tien vir die speler/lid van die span wat hulle verkla het - dit gee
> my hoop.
> Dit blyk dat daar strenger reëls geld teen dobbel maar nie teen dwelms
> nie...
> "Annette" wrote in message
> news:9dp7lt$ae8$3@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Om meer presies te wees - Gibbs, Telemachus, Adams, Nel, Kemp en die
>> fisioterapeut -
>> Ek wil net weet - daardie ouens se spel het nie die toetse belemmer nie
>> belemmer nie - hulle het dit nie in die openbaar gedoen of hulle
sleg
> gedra
>> nie - so waarom moet hulle soos kinders behandel word, en kan hulle
nie
> meer
>> eers in hul kamers doen wat hulle wil nie?
>> Annette
>>
>> Krokkie wrote in message ...
>>> Al die kleurlinge was betrokke
>>>
>>>
>>>
>>> "Max" wrote in message
> news:9dok60$9t9$1@azure.nl.gxn.net...
>>>> Ek het die storie nog nie gehoor nie!!! Wie wanneer en waar?
>>
>>>> Thys de Wet schreef in berichtnieuws
>>>> 9dnuee$2vo4$1@news.adamastor.ac.za...
>>>> > Gehoor: Die boikies is nou glo bekend as die AmaDagga-Dagga na
die 6
>>> perde
>>>> > se dagga-rokery in die hotelkamers!
>>>> > Gibbs en sy pelle doen dit weer!
>>>> >
>>>> > Thys oppie Bos
>>>> >
>>>> >
>>
>>
>>>
>>
>
Re: Krieketspan se nuwe naam: AmaDaggaDagga [boodskap #42089 is 'n antwoord op boodskap #42078] Di, 15 Mei 2001 17:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Plaas legalize hulle dit. Dan kan hulle die rokertjies opdonner met
belasting, en uiteindelik die beloofde huise vir almal bou!!!

"Kris" skryf in boodskap news:3b0191bc_3@batman.vip-za.com...
>
> Jonas skryf...
>
>> Die manne wat tarzantwak gerook het moet die trekpas kry - wit, swart of
>> kleurling.
>> Jaag hom weg. Daar is baie spelers wat aanspraak maak in die span, en
>> bereid is om hulself te gedra. (Daar is sekerlik 'n gedragskode vir span
>> ook?)
>
> Hulle kan dit nie bekostig om hulle weg te jaag nie, want dan is die hele
> "transformasie proses" in sy moer in.
>
Re: Krieketspan se nuwe naam: AmaDaggaDagga [boodskap #42095 is 'n antwoord op boodskap #42045] Di, 15 Mei 2001 21:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))))) Volgens 'n inbelopname op Carte Blanche Sondagaand wou 55% van die
wat ingebel het graag hê dagga moet gewettig word.
Nou - kyk nou alweer - hoe mooi die daggarokers saam staan en inbel:)))))
Annette

Hein wrote in message ...
> Die helfte van die kabinet het, en is nog steed besig om die "twak" te rook
>
Re: Krieketspan se nuwe naam: AmaDaggaDagga [boodskap #42100 is 'n antwoord op boodskap #42089] Wo, 16 Mei 2001 05:50 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nou praat jy!:))
Annette

Max wrote in message ...
> Plaas legalize hulle dit. Dan kan hulle die rokertjies opdonner met
> belasting, en uiteindelik die beloofde huise vir almal bou!!!
>
>
>
> "Kris" wrote in message
> news:3b0191bc_3@batman.vip-za.com...

>> Jonas skryf...

>>> Die manne wat tarzantwak gerook het moet die trekpas kry - wit,
> swart of
>>> kleurling.
>>> Jaag hom weg. Daar is baie spelers wat aanspraak maak in die span,
> en
>>> bereid is om hulself te gedra. (Daar is sekerlik 'n gedragskode vir
> span
>>> ook?)

>> Hulle kan dit nie bekostig om hulle weg te jaag nie, want dan is die
> hele
>> "transformasie proses" in sy moer in.






>
Vorige onderwerp: ag ag nortbertjie tog !
Volgende onderwerp: Varke
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 03:27:31 MGT 2024