Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » E-pos van L&P
E-pos van L&P [boodskap #41932] Sa, 12 Mei 2001 09:17 na volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hallo, mense uit Zuid-Afika,

Ek het vandag 'n e-pos gekry van L&P

Sien julle wat hy my geskryf het:

Norbert jongen,
je begint een beetje zeikerig te worden.
ga eens enige tijd wonen in ZA - je zult
zien EN ondervinden dat het je niet past
om veel met de locale bevolking om te gaan,
bovendien accepteren ze je niet,
Jij bent namelijk wit (weet je wel !)
En dat is in je nadeel.
Blijf gewoon bij je eigen mensen pas dan
heb je recht van spreken.
(er is OOK in Belgie hoopjes onrecht ..... !)

Patrick

Ek het daarop geantwoord:
Geachte Patrick,

Wil jij wel eens naar de maan lopen, mijn jongen?
Hoe zou jij dat nou weten dat ze mij daar niet accepteren?
Ben jij zelf een Zuid-Afrikaan? Durf jij te beweren dat jij kunt
spreken in naam van al de mensen uit Zuid-Afrika?
Met welk gezag durf jij te spreken?
Trouwens, wie ben jij feitelijk? Kom jij overal zomaar binnen zonder
je eerst kenbaar te maken? Heeft jouw moeder jou dat zo geleerd?
Het adres van mijn homepage staat in verscheidene artikels van de
nieuwsgroep vermeld.. W��r is het jouwe?
Of ben jij zo'n schijterd die alleen maar dapper is achter het klavier
van zijn p.c.?
Altijd bereid om eens met jou te discussiëren, maar dan moet ik éérst
weten wie je bent!
Ter herhaling: mijn homepage staat op
http://titan.glo.be/~gd31621/index.html

Met beste groeten,

Norbert (uit Vlaanderen)

So, en nou mag al die mense uit Zuid-Afrika ook hulle opinie
daaromtrent sê!
Re: E-pos van L&P [boodskap #41933 is 'n antwoord op boodskap #41932] Sa, 12 Mei 2001 10:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Beste Norbert,

Ek stem saam met Patrick, jy begin te dram en te provoseer.
Bv. jou vra oor die bybel, jy weet lankal hoe die klomp mense op hiedie
nuusgroep daaroor dink.

Jy het, toen jy net op hierdie groep het gekom, al die tyd oor die taal
gepraat en jy het baie die Nederlanders beskuldig voor van alles en nog wat.
In jou oe was die Afrikaners soos heiligen. Nou doen jy nie anders dan die
Afrikaners hulle tent uit te lok ( ek weet nie of dit ook in Afrikaans gese
kan word :-) )
ek het niks teen 'n diskussie nie, maar jy moet nie provoseer nie.

Wat jy nu met die epos van Patrick gedoen het, vind ek beneden peil!!
Hy se vir jou wat hy dink op 'n diskrete manier en jy sit dit op die NG, dit
is nie volwassen nie.

Ek het ook eens 'n email van jou gekry en het dit ook nie op die NG geplaats
nie.

Ek hoop dat jy in die toekoms positiewe bydrae lever en nie as 'n klein
verwend kind stampvoetend doordramt nie.

Oja en voor je tegen mij ook begint, ik heb geen homepage meer, dus de url
kan ik niet geven.
Verder ga ik niet in discussie.

Gr. Rico.

Sterrenkijker schreef in berichtnieuws
3afcff2e.4476177@news.online.be...
> Hallo, mense uit Zuid-Afika,
>
> Ek het vandag 'n e-pos gekry van L&P
>
> Sien julle wat hy my geskryf het:
>
> Norbert jongen,
> je begint een beetje zeikerig te worden.
> ga eens enige tijd wonen in ZA - je zult
> zien EN ondervinden dat het je niet past
> om veel met de locale bevolking om te gaan,
> bovendien accepteren ze je niet,
> Jij bent namelijk wit (weet je wel !)
> En dat is in je nadeel.
> Blijf gewoon bij je eigen mensen pas dan
> heb je recht van spreken.
> (er is OOK in Belgie hoopjes onrecht ..... !)
>
> Patrick
>
>
> Ek het daarop geantwoord:
> Geachte Patrick,
>
> Wil jij wel eens naar de maan lopen, mijn jongen?
> Hoe zou jij dat nou weten dat ze mij daar niet accepteren?
> Ben jij zelf een Zuid-Afrikaan? Durf jij te beweren dat jij kunt
> spreken in naam van al de mensen uit Zuid-Afrika?
> Met welk gezag durf jij te spreken?
> Trouwens, wie ben jij feitelijk? Kom jij overal zomaar binnen zonder
> je eerst kenbaar te maken? Heeft jouw moeder jou dat zo geleerd?
> Het adres van mijn homepage staat in verscheidene artikels van de
> nieuwsgroep vermeld.. W��r is het jouwe?
> Of ben jij zo'n schijterd die alleen maar dapper is achter het klavier
> van zijn p.c.?
> Altijd bereid om eens met jou te discussiëren, maar dan moet ik éérst
> weten wie je bent!
> Ter herhaling: mijn homepage staat op
> http://titan.glo.be/~gd31621/index.html
>
> Met beste groeten,
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
>
>
> So, en nou mag al die mense uit Zuid-Afrika ook hulle opinie
> daaromtrent sê!
>
Re: E-pos van L&P [boodskap #41937 is 'n antwoord op boodskap #41933] Sa, 12 Mei 2001 12:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Rico wrote:

> te dram en te provoseer.

Wat beteken bostaande?

Gloudina
Re: E-pos van L&P [boodskap #41942 is 'n antwoord op boodskap #41932] Sa, 12 Mei 2001 13:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 12 May 2001 12:01:54 GMT, @home.com wrote:

> Rico wrote:
>
>> te dram en te provoseer.
>
> Wat beteken bostaande?
>
> Gloudina

en 'doordramt '

DD
Re: E-pos van L&P [boodskap #41946 is 'n antwoord op boodskap #41932] Sa, 12 Mei 2001 15:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
>
>> te dram en te provoseer.
>
> Wat beteken bostaande?
>
> Gloudina

Gloudina,

'provoseer' of 'provokeer' bestaan in Afrikaans. Dit beteken volgens die
HAT : terg, uittart ; aanleiding gee tot.

'drammen' en 'doordrammen' sou ek vertaal deur : aanhou met neul (om iets te
bekom).

Hilda.
Re: E-pos van L&P [boodskap #41948 is 'n antwoord op boodskap #41933] Sa, 12 Mei 2001 16:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Geachte Rico,

Daar was al iemand wat my dit al gesê het:
"Rico is heeltemal nie so 'n sleg mens nie!"...
..En ik glo dis waar!!!

Beste groete,

Norbert (uit Vlaanderen)

"Rico" schreef:

> Beste Norbert,
>
> Ek stem saam met Patrick, jy begin te dram en te provoseer.
> Bv. jou vra oor die bybel, jy weet lankal hoe die klomp mense op hiedie
> nuusgroep daaroor dink.
>
> Jy het, toen jy net op hierdie groep het gekom, al die tyd oor die taal
> gepraat en jy het baie die Nederlanders beskuldig voor van alles en nog wat.
> In jou oe was die Afrikaners soos heiligen. Nou doen jy nie anders dan die
> Afrikaners hulle tent uit te lok ( ek weet nie of dit ook in Afrikaans gese
> kan word :-) )
> ek het niks teen 'n diskussie nie, maar jy moet nie provoseer nie.
>
> Wat jy nu met die epos van Patrick gedoen het, vind ek beneden peil!!
> Hy se vir jou wat hy dink op 'n diskrete manier en jy sit dit op die NG, dit
> is nie volwassen nie.
>
> Ek het ook eens 'n email van jou gekry en het dit ook nie op die NG geplaats
> nie.
>
> Ek hoop dat jy in die toekoms positiewe bydrae lever en nie as 'n klein
> verwend kind stampvoetend doordramt nie.
>
> Oja en voor je tegen mij ook begint, ik heb geen homepage meer, dus de url
> kan ik niet geven.
> Verder ga ik niet in discussie.
>
> Gr. Rico.
>
Re: E-pos van L&P [boodskap #41951 is 'n antwoord op boodskap #41946] Sa, 12 Mei 2001 17:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Baie dankie Davie en Hilda vir die uitleg.
Ek het hier nog nie tyd vir gehad nie, ek het lekker van die son geniet en
was op die strand, met ek glo al die ander 15 miljoen Nederlanders :-)))

Gr. Rico
Hilda en Gervaas schreef in berichtnieuws
8pcL6.75349$ii.9414351@afrodite.telenet-ops.be...
>
>
>>
>>> te dram en te provoseer.
>>
>> Wat beteken bostaande?
>>
>> Gloudina
>
>
> Gloudina,
>
> 'provoseer' of 'provokeer' bestaan in Afrikaans. Dit beteken volgens die
> HAT : terg, uittart ; aanleiding gee tot.
>
> 'drammen' en 'doordrammen' sou ek vertaal deur : aanhou met neul (om iets te
> bekom).
>
> Hilda.
>
Re: E-pos van L&P [boodskap #41954 is 'n antwoord op boodskap #41951] Sa, 12 Mei 2001 17:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 12 May 2001 19:15:26 +0200, "Rico" wrote:

> Baie dankie Davie en Hilda vir die uitleg.

krediet wat ek nie verdien het nie

DD
Re: E-pos van L&P [boodskap #41956 is 'n antwoord op boodskap #41954] Sa, 12 Mei 2001 18:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
>> Baie dankie Davie en Hilda vir die uitleg.
>
>
> krediet wat ek nie verdien het nie
>
> DD

Jy het baie, Davie :-))
Ek sal nooit vergeet, jy het my gekomplimenteer as eerste met my afrikaans
en jy het my ook verdedig toen ek deur o.a. Frikkie werd aangeval, omdat my
Afrikaans te sleg is :-))

Gr. Arno, vanuit 'n sonnig Nederland!!!!
Re: E-pos van L&P [boodskap #41967 is 'n antwoord op boodskap #41951] Sa, 12 Mei 2001 21:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Rico" wrote in message
: Baie dankie Davie en Hilda vir die uitleg.
: Ek het hier nog nie tyd vir gehad nie, ek het lekker van die
son geniet en
: was op die strand, met ek glo al die ander 15 miljoen
Nederlanders :-)))

en wie het na die 30 miljoen varke gekyk terwyl almal op die
strand gelê het? hmmmm :-)
--
----------------------------------------------------
SMILE! it adds to your face value.
----------------------------------------------------
Re: E-pos van L&P [boodskap #41994 is 'n antwoord op boodskap #41967] So, 13 Mei 2001 20:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" schreef:

> en wie het na die 30 miljoen varke gekyk terwyl almal op die
> strand gelê het? hmmmm :-)

Waarskynlik niemand! Daar was minstens twee varkes wie se geknor
ek gehoor het tot in Vlaanderen!..

Die groete,

Norbert (uit Vlaanderen)
Re: E-pos van L&P [boodskap #41995 is 'n antwoord op boodskap #41932] So, 13 Mei 2001 20:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Act 1. Take 1

Sterrenkijker skryf in boodskap news:3afcff2e.4476177@news.online.be...
> Hallo, mense uit Zuid-Afika,
(En die mense jubbel, waai, juig en buig langs die kaai)

> Ek het vandag 'n e-pos gekry van L&P
(Die spanning bereik breekpunt. Niemand kan glo dat die e-pos nie oppad
gesteel is nie)

> Sien julle wat hy my geskryf het:
(Die volk raak stil soos die gewoonte maar by onderdane is wanneer hulle
aangespreek word.)

> Norbert jongen, je begint een beetje zeikerig te worden.
(Ander waarhede en goeie raad word dan aan die heerser voorgele)

> Patrick
(Mynhardt?) ;-)

> Ek het daarop geantwoord:
(En die mense spits hul ore, want hulle weet daar gaan nou sommer hollangs
en reguit gepraat word. Natuurlik heel gepas uit die hoogte uit.)

> Wil jij wel eens naar de maan lopen, mijn jongen?
(Almal sien in hul geestesoog 'n maan van Kaas. En Patrick dink hy sou nou
al sommer soontoe kon gevlieg het as daar nie soveel honger mense was om te
voed nie.)

> Hoe zou jij dat nou weten dat ze mij daar niet accepteren?
(Almal kyk af en durf nie lag, proes of giggel nie. Arme Jan van Riebeeck
staan eenkant en skud sy kop stilswyend. Hy dink sommer so die toekoms in
aan Amy
Mcbiel en andere)

> Ben jij zelf een Zuid-Afrikaan? Durf jij te beweren dat jij kunt
> spreken in naam van al de mensen uit Zuid-Afrika?
(Se^ sy terwyl syself blykbaar alle mense van Zuid-Afrika toespreek.)

> Met welk gezag durf jij te spreken? Trouwens, wie ben jij feitelijk?
(En Patrick de Kneg besef eensklaps dat hy nie sy plek in die samelewing
geken het nie. Hoe durf hy ongevraagd die koningin aanspreek?)

> Kom jij overal zomaar binnen zonder je eerst kenbaar te maken?
(En die skare durf nie daarop wys dat Kaaskoppe dit al vir eeue gedoen het
nie. Klop-klop. Wie's daar? Ik. Ik wie. Ik soek jou land en sy rykdom, jou
stomme inboorling.)

Heeft jouw moeder jou dat zo geleerd?
(Nee o koningin, nee, dit was moeder natuur. Ons het gesondig. Stuur ons in
ons moeder in)

> Het adres van mijn homepage staat in verscheidene artikels van de
> nieuwsgroep vermeld..
(Wie gee nou juis om, vra die mense hulself af. Niemand lees tog die
koningin sê edikte nie)

W��r is het jouwe?
(Ons gebruik nog die bostelegraaf o hoogheid, prewel almal gelyk. En almal
hoop dat genade betoon sal word aan die miljoene inboorlinge wat ook nie 'n
houmpyts het nie. Wag tot die koningin *hiervan* hoor. Dink net hoe
neerhalend Sy teenoor hulle gaan wees)

> Of ben jij zo'n schijterd die alleen maar dapper is achter het klavier
> van zijn p.c.?
(Sy verwys natuurlik hier vlugtig na die toekomstige Wet van Transvaal.
En sy tokkel voort op haar kitaar met net een snaar. In die verte deur die
eeue hoor die menigtes onhuilspellende dromme.... doemeroem doemeroem.
oehoeroeboeroe.
Die skare raak onrustig. Gelukkig is die koningin doof.)

> Altijd bereid om eens met jou te discussiëren, maar dan moet ik éérst
> weten wie je bent!
(Se^ sy tewyl Patrick sy jammerlike gevreet uit die seesand uit trek en
smekend opkyk na haar. Haar soom hang welliswaar uit, maar gelukkig vir hom
het sy
'n lang rok aan.)

> Ter herhaling: mijn edekreet staat op
> http://tiran.hoogdrawend.de/uwe/index.html

> Met beste groeten,
(Niemand verwag beter van haar nie)

> Norbert (V.O.I.C)
(Menigte hoop toe hymelik daar kom 'n moerse groot Wind van Veranderinge op
en waai haar booitjie terug tot in Antwerpen)

> So, en nou mag al die mense uit Zuid-Afrika ook hulle opinie
> daaromtrent sê!
(En die skare se vreugde ken geen perke nie. Hulle mag ook 'n mening vorm.
Oukie-doukie weldra sê een oukie, maar eers moet ons die Kasteel gaan klaar
bou. Die inboorlinge is oppad.)

En ou Patrick en sy touleier is daar vort om 'n hond uit 'n bos te gaan
boer. Ewig dankbaar dat Koninigin Norbert sy lewe gespaar het.

So in die verre toekoms hoor hy die dreuning van die vliegtuig waarmee
Koning Slapgat na Engeland
toe vlug.
(Hitler is oppad)

Sny
Re: E-pos van L&P [boodskap #42038 is 'n antwoord op boodskap #41995] Ma, 14 Mei 2001 16:22 Na vorige boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Thabo Botha" schreef:

> Act 1. Take 1
>
> Sterrenkijker wrote in message
> news:3afcff2e.4476177@news.online.be...
>> Hallo, mense uit Zuid-Afika,
> (En die mense jubbel, waai, juig en buig langs die kaai)
>
--- knip,knip------

Ah! Eindlik! Tog een iemand wat my begryp het!!!

Die groete van

Norbert (uit Vlaanderen)
Vorige onderwerp: HOW TO SPEAK SARTH EFFRIKAN
Volgende onderwerp: Wintie!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 01:23:18 MGT 2024