Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Vry net
Re: Vry net [boodskap #41976] So, 13 Mei 2001 06:59
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
weer goeie môre Danielle :-)
die een van jou het so vinnig op die ander gevolg dat jy seker
nog nie my vorige pos gekry het nie.

soos 'n vorige 'poster' gesê het, jy kan van die mense gaan lees
in elke biblioteek, daar is selfs ng. wat jy kan op ingaan. die
dae dat hulle jou keel afgesny het is verby.
--
-------------------------------------
Fear is the darkroom where
you develope your negatives.
-------------------------------------

"Danielle" skryf in boodskap news:e8bsft8c7dr5lpqfu1aht81a9a5h1qrdns@4ax.com...
: On Sun, 13 May 2001 08:32:07 +0200, "Tobie" wrote:
:
: >met aansoek om lidmaatskap. Ek weet waarvan ek praat, ek WAS 'n
: >vrymesselaar, en ek het op die staande komitee gedien. As jy wil,
: >sal ek jou privaat kontak en my redes gee hoekom ek die mense
: >verlaat het.
:
: Nee, ek wil ook weet! :-)
: Watse geheime dinge het julle aangevang daar? Moes julle leer van al
: die simbole en simboliek ens.?
: Sal hulle jou soos die Mafia kom doodmaak as jy praat? :-))
:
Vorige onderwerp: Re: Vrymet wie?
Volgende onderwerp: Re: Respecting religions
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 20:51:00 MGT 2024