Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Waar is die swartmens?
Waar is die swartmens? [boodskap #41803] Wo, 09 Mei 2001 04:44 na volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Elkeen gegroet!

As ek die artikels op hierdie nuusgroep lees dan het ek die indruk
hierdie artikels kom almal van blankes...
Ek wil sê: waar is die nie-blankes, die swartmens, die Asiaat, die
Arabier? Het alleen die blankes in Suid-Afrika rekenaars en Internet
in huis?

Graag (veel) reaksies!

Norbert (uit Vlaanderen)
Re: Waar is die swartmens? [boodskap #41810 is 'n antwoord op boodskap #41803] Wo, 09 Mei 2001 09:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 09 May 2001 04:44:43 GMT, sterre...@online.be
(Sterrenkijker) wrote:

> Elkeen gegroet!
>
> As ek die artikels op hierdie nuusgroep lees dan het ek die indruk
> hierdie artikels kom almal van blankes...
> Ek wil sê: waar is die nie-blankes, die swartmens, die Asiaat, die
> Arabier? Het alleen die blankes in Suid-Afrika rekenaars en Internet
> in huis?
>
> Graag (veel) reaksies!

Miskien wil jy 'n bietjie wag en eers die rassistiese trant lees van
talle mense op die nuusgroep en dan die vraag herformuleer na iets
soos WIL swartmense hier gesels?

E-MAIL: ferdinand AT icon DOT co DOT za
Re: Waar is die swartmens? [boodskap #41811 is 'n antwoord op boodskap #41803] Wo, 09 Mei 2001 10:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DARKANGEL  is tans af-lyn  DARKANGEL
Boodskappe: 42
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Volle Lid
Wel ek is hier, maar het nou nie juis tyd om my opinie te lewer. Ek lag net
vir van die goed wat die klomp sommige dae kwyt raak. Ek sien ook die
blankes se kant in oor hoekom hulle rasisties kan raak, daar is sommige
blankes wat my ook somtyds rasistiese aanmerkings laat maak. Jy kry tog ook
jou agtergeblewe blankes.

DA

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:3af8b441.39478694@news.online.be...
> Elkeen gegroet!
>
> As ek die artikels op hierdie nuusgroep lees dan het ek die indruk
> hierdie artikels kom almal van blankes...
> Ek wil sê: waar is die nie-blankes, die swartmens, die Asiaat, die
> Arabier? Het alleen die blankes in Suid-Afrika rekenaars en Internet
> in huis?
>
> Graag (veel) reaksies!
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
Re: Waar is die swartmens? [boodskap #41814 is 'n antwoord op boodskap #41803] Wo, 09 Mei 2001 13:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar is baie wat rekenaars en internet het - ongelukkig verkies hulle om
hulle nie in hierdie nuusgroep bloot te stel nie.
Die mense wat ek ken doen gewoonlik mee in geselsprogramme en speletjies.
Hulle kan vergewe word - hulle is nog jonk:))
Annette

Sterrenkijker wrote in message ...
> Elkeen gegroet!
>
> As ek die artikels op hierdie nuusgroep lees dan het ek die indruk
> hierdie artikels kom almal van blankes...
> Ek wil sê: waar is die nie-blankes, die swartmens, die Asiaat, die
> Arabier? Het alleen die blankes in Suid-Afrika rekenaars en Internet
> in huis?
>
> Graag (veel) reaksies!
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
Re: Waar is die swartmens? [boodskap #41821 is 'n antwoord op boodskap #41811] Wo, 09 Mei 2001 15:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
As ek die regte prentjie het is jy een van die weinige wat in Afrikaans
belangstel, DA! Bly om dit te sien!

Sterrenkijker, jy moet onthou dat ons 11(!) amptelike tale het...
Afrikaans was vir baie jare, as derde taal op mense afgeforseer!
Daardeur het dit nou 'n soort stigma wat daaraan kleef - heel logies.
Engels is besig om die voertaal te word. Jammer, mens sou graag 'n nuwe
Afrika taal uit al 11 wou vorm, maar dan sou Engels steeds die tweede
taal word.

As jy dus met swart landgenote wil gesels moet jy meer in Engelse
nuusgroepe soek.

Hoeveel van die ander tale is te vinde op nuusgroepe?

M

"DARKANGEL" skryf in boodskap news:9db40r$h7j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wel ek is hier, maar het nou nie juis tyd om my opinie te lewer. Ek lag net
> vir van die goed wat die klomp sommige dae kwyt raak. Ek sien ook die
> blankes se kant in oor hoekom hulle rasisties kan raak, daar is sommige
> blankes wat my ook somtyds rasistiese aanmerkings laat maak. Jy kry tog ook
> jou agtergeblewe blankes.
>
> DA
>
> "Sterrenkijker" wrote in message
> news:3af8b441.39478694@news.online.be...
>> Elkeen gegroet!
>>
>> As ek die artikels op hierdie nuusgroep lees dan het ek die indruk
>> hierdie artikels kom almal van blankes...
>> Ek wil sê: waar is die nie-blankes, die swartmens, die Asiaat, die
>> Arabier? Het alleen die blankes in Suid-Afrika rekenaars en Internet
>> in huis?
>>
>> Graag (veel) reaksies!
>>
>> Norbert (uit Vlaanderen)
>
Re: Waar is die swartmens? [boodskap #41831 is 'n antwoord op boodskap #41803] Wo, 09 Mei 2001 19:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
thys  is tans af-lyn  thys
Boodskappe: 21
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Junior Lid
hulle is te onnosel

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:3af8b441.39478694@news.online.be...
> Elkeen gegroet!
>
> As ek die artikels op hierdie nuusgroep lees dan het ek die indruk
> hierdie artikels kom almal van blankes...
> Ek wil sê: waar is die nie-blankes, die swartmens, die Asiaat, die
> Arabier? Het alleen die blankes in Suid-Afrika rekenaars en Internet
> in huis?
>
> Graag (veel) reaksies!
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
Re: Waar is die swartmens? [boodskap #41832 is 'n antwoord op boodskap #41803] Wo, 09 Mei 2001 20:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Onlinedude  is tans af-lyn  Onlinedude
Boodskappe: 15
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Junior Lid
Norbert,

Was jy al in Suid-Afrika?
Nie as n toeris nie maar bly daar vir n tydjie.
Nie-Rasisties Suid-Afrikaners het meer hare op hul tande as hul Europese
eweknie as by dit die aanvaarding of samewerking van ander kulture is.
As mens die Suid-Afrikaner met iemand in Europa moes omruil sal die
Suid-Afrikaner makliker met mense van ander lande oor die weg kom.
Die 'Liberale' Europeer wat in Suid-Afrika bly sal miskien vinnig in n
rassis verander as wat hy ooit sou kon droom.
Soos hulle spot in SA: "The difference between a racist and a tourist is 2
weeks" ;-)
Ek het grootgeword met Nederlandse mense as ons bure.Alhoewel hul nooit
rassiste was of is nie het hul baie simpatie vir witmense, en het baie
harder geword teenoor swart mense.( Let Wel,niks rassisties nie)
If you don't understand I'm happy to translate.

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:3af8b441.39478694@news.online.be...
> Elkeen gegroet!
>
> As ek die artikels op hierdie nuusgroep lees dan het ek die indruk
> hierdie artikels kom almal van blankes...
> Ek wil sê: waar is die nie-blankes, die swartmens, die Asiaat, die
> Arabier? Het alleen die blankes in Suid-Afrika rekenaars en Internet
> in huis?
>
> Graag (veel) reaksies!
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
Re: Waar is die swartmens? [boodskap #41833 is 'n antwoord op boodskap #41811] Wo, 09 Mei 2001 21:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hallo, Dark Angel,

Agtergeblewe blankes, het jy gesê?... Hier by ons?..
Ja, sekerlik! Asseblief, praat tog 'n bietjie luider!

Die groete van

Norbert (uit Vlaanderen)

"DARKANGEL" schreef:

> Wel ek is hier, maar het nou nie juis tyd om my opinie te lewer. Ek lag net
> vir van die goed wat die klomp sommige dae kwyt raak. Ek sien ook die
> blankes se kant in oor hoekom hulle rasisties kan raak, daar is sommige
> blankes wat my ook somtyds rasistiese aanmerkings laat maak. Jy kry tog ook
> jou agtergeblewe blankes.
>
> DA
>
Re: Waar is die swartmens? [boodskap #41834 is 'n antwoord op boodskap #41821] Wo, 09 Mei 2001 21:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ja, dis waar, Engels sal die eerste taal in die wêreld word.
Dis 'n proces wat ook in Europa self aanvang.
Dis natuurlik jammer vir die andere tale maar uiteindelik
stel homself die vraag: wat is die waarde van 'n taal?
Sien, ek gebruik 5 tale: Nederlands, Frans, Engels, Duits
en hierdie (sleg) Afrikaans. Vir myself is 'n taal nou self nog
slegs 'n kommunikasiemiddel geword en nie 'n eksponent
van my kultuur nie. Die Internet en die grote mobiliteit breng
teenwoordig al die mense van die wêreld bymekaar en daarin
vermeng die tale en die kulture hulleself. Dit
godsdiensfundamentalisme van die Moslems in Afganistan
byvoorbeeld is so ook by voorbaat 'n verlorene saak. Ons
word almal moderne nuwe wêreldmense. Dit help nie as ons
daar melankoliek van word nie.
Tussen hakies: het jy koffie staan in jou kombuis? Ek lus
nou graag 'n koppie koffie. Asseblief geen suiker en ek
moenie 'n lepeltjie hê ook nie. Dis gevaarlik om die oë uit
te steek as jy vergeet dit uit dit koppie te neem voor dat jy
daaruit drink. Ek het dit gelees in die artikel van Annette
oor koffielepels. :-)

Die groete van

Norbert (uit Vlaanderen)
ook geen suiker

> Sterrenkijker, jy moet onthou dat ons 11(!) amptelike tale het...
> Afrikaans was vir baie jare, as derde taal op mense afgeforseer!
> Daardeur het dit nou 'n soort stigma wat daaraan kleef - heel logies.
> Engels is besig om die voertaal te word. Jammer, mens sou graag 'n nuwe
> Afrika taal uit al 11 wou vorm, maar dan sou Engels steeds die tweede
> taal word.
>
Re: Waar is die swartmens? [boodskap #41835 is 'n antwoord op boodskap #41810] Wo, 09 Mei 2001 21:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ja, dat het ek al gesien, ja, hoeveel nyd en sleg gesindheid op
hierdie nuusgroep te lees is. Soc.culture.south-africa.afrikaans
is nie meteen die oulykste nuusgroep van hierdie net nie. Ek
glo ek sou nie graag woon in 'n buurt vol Afrikaners nie. Als ek
self nie lag, lag niemand nie!

Die groete van

Norbert (uit Vlaanderen)

>
> Miskien wil jy 'n bietjie wag en eers die rassistiese trant lees van
> talle mense op die nuusgroep en dan die vraag herformuleer na iets
> soos WIL swartmense hier gesels?
>
>
> E-MAIL: ferdinand AT icon DOT co DOT za
Re: Waar is die swartmens? [boodskap #41836 is 'n antwoord op boodskap #41814] Wo, 09 Mei 2001 21:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hulle is nog jong?
Ja! Ekself ook!!
Sien na my homepage op:
http://titan.glo.be/~gd31621/index.html
!!!
Die groete van

Norbert (uit Vlaanderen)

"Annette" schreef:

> Daar is baie wat rekenaars en internet het - ongelukkig verkies hulle om
> hulle nie in hierdie nuusgroep bloot te stel nie.
> Die mense wat ek ken doen gewoonlik mee in geselsprogramme en speletjies.
> Hulle kan vergewe word - hulle is nog jonk:))
> Annette
>
Re: Waar is die swartmens? [boodskap #41837 is 'n antwoord op boodskap #41832] Do, 10 Mei 2001 05:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hallo, "Onlinedude",

Nee, ek was nog nooit in Suid-Afrika nie. Miskien dit kom nog..
Ek het wel 'n vriendin in Suid-Afrika en ook het ik daar kapitaal
beleg. Ek het byna daagliks kontak met my vriendin via e-pos.
Ook andere mense uit Suid-Afrika skryf my..
Ek wil glo wat jy sê oor die Hollandse bure van jou. Jy skryf
objektief oor die werklikheid, sonder emosies, dit voel ek en
dit kan ek seer waardeer.
Ek het egter als seeman half die wêreld afgereis en daarby
die verskil opgemerk tussen ryk en arm. Ek het nooit Suid-
Afrika gesien nie dog ek het wel veel rasse ontmoet. Nu is
ikself nie arm nie, ook nie ryk nie. As ek klein was het ik
armoede gesien hier in Europa, daarna weer nie en dan
weer wel. Ook hier in Europa is nog arme mense, volke wat
in oorlog is en ook miserie. Wat maak mense anders, dink jy?
Ons het dit hier in Europa gesien voor die tweede wêreldoorlog
hoe armoede die mens tot 'n bees kan maak en hoe kortsigtig
hy dan dikwels nog is. Hoe is oorlog in Joego-Slawië gekom?
Door die algemene geldontwaarding daar en die armoede wat
daar die gevolg van was. Dis armoede wat die mens anders
maak, nie sy ras nie. Ek het dit nie beter besef dan die eerste
keer dat dit Suezkanaal open was en ek met 'n boot daardeur
het gevaar. Toe het mense aan boord gekom om spulle te
verkoop. Nou, hierdie mense was so arm, ek het gedink dit
wees alle diewe en moordenaars, so opdringerig was hulle.
Die volgende reis was graafwerksaamhede besig vir 'n nuwe
kanaal en die Egyptenaars was besig nuwe huise te bou.
Kortom, ineens was daar geld!! Ek het gesien die houding van
hierdie mense was dan nie meer so opdringerig nie...
Weet julle nog wat Bredero gesê het? Julle ken Bredero tog
nog, hoop ek? Julle voorouers het die man nog geken. Nou,
die het gesê: "'t Kan verkeren!"
Julle is miskien nog rassisties en hard teen die swartes.. EK is
self al wat ouer en het die kans gekry die lewe van heel veel
mense oor 'n ruk van die lewe te vergelyk. Ek sê: alle mense
het hulle eie probleme en jy is nooit seker nie dat dalk môre
die probleme van die ander mens nie jou eie probleem word
nie!

Met beste groete,

Norbert uit Vlaanderen

"Onlinedude" schreef:

> Norbert,
>
> Was jy al in Suid-Afrika?
> Nie as n toeris nie maar bly daar vir n tydjie.
> Nie-Rasisties Suid-Afrikaners het meer hare op hul tande as hul Europese
> eweknie as by dit die aanvaarding of samewerking van ander kulture is.
> As mens die Suid-Afrikaner met iemand in Europa moes omruil sal die
> Suid-Afrikaner makliker met mense van ander lande oor die weg kom.
> Die 'Liberale' Europeer wat in Suid-Afrika bly sal miskien vinnig in n
> rassis verander as wat hy ooit sou kon droom.
> Soos hulle spot in SA: "The difference between a racist and a tourist is 2
> weeks" ;-)
> Ek het grootgeword met Nederlandse mense as ons bure.Alhoewel hul nooit
> rassiste was of is nie het hul baie simpatie vir witmense, en het baie
> harder geword teenoor swart mense.( Let Wel,niks rassisties nie)
> If you don't understand I'm happy to translate.
> "Sterrenkijker" wrote in message
> news:3af8b441.39478694@news.online.be...
>> Elkeen gegroet!

>> As ek die artikels op hierdie nuusgroep lees dan het ek die indruk
>> hierdie artikels kom almal van blankes...
>> Ek wil sê: waar is die nie-blankes, die swartmens, die Asiaat, die
>> Arabier? Het alleen die blankes in Suid-Afrika rekenaars en Internet
>> in huis?

>> Graag (veel) reaksies!

>> Norbert (uit Vlaanderen)
>
Re: Waar is die swartmens? [boodskap #41838 is 'n antwoord op boodskap #41831] Do, 10 Mei 2001 05:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ag! As iemand dit teen my sê dan voel ek my vereer!

Norbert (uit Vlaanderen)

"JAN" schreef:

> hulle is te onnosel
Re: Waar is die swartmens? [boodskap #41840 is 'n antwoord op boodskap #41803] Do, 10 Mei 2001 05:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:3af8b441.39478694@news.online.be...
Tweede vraag eerste: Ja en nee. Van die Internet gebruikers in SA is 70%
wit. Van die Afrikaans sprekende internet gebruikers in SA seker 90% wit.

Ten tweede: In SA is daar seker drie Arabiere waarvan net 'n 1/2 Afrikaans
magtig is en die het nie Internet nie.Daar is meer Arabiere in Europa (seker
omdat dit nader is), of selfs in NL as in SA.

Ten derde: Hoekom moet mens Internet by die huis hê om op die nuusgroep te
kan pos? In SA gebruik meeste internet deur hulle werk as deur huisgebruik.

Ernest

> As ek die artikels op hierdie nuusgroep lees dan het ek die indruk
> hierdie artikels kom almal van blankes...
> Ek wil sê: waar is die nie-blankes, die swartmens, die Asiaat, die
> Arabier? Het alleen die blankes in Suid-Afrika rekenaars en Internet
> in huis?
Re: Waar is die swartmens? [boodskap #41841 is 'n antwoord op boodskap #41835] Do, 10 Mei 2001 06:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Ja, dat het ek al gesien, ja, hoeveel nyd en sleg gesindheid op
> hierdie nuusgroep te lees is. Soc.culture.south-africa.afrikaans
> is nie meteen die oulykste nuusgroep van hierdie net nie. Ek
> glo ek sou nie graag woon in 'n buurt vol Afrikaners nie. Als ek
> self nie lag, lag niemand nie!
>
> Die groete van
>
> Norbert (uit Vlaanderen)

Ek dink jy is verkeerd, Norbert. Ek ken verskillende Afrikaners en hulle het
almal 'n baie goeie humorsin !

Hilda.
Re: Waar is die swartmens? [boodskap #41845 is 'n antwoord op boodskap #41841] Do, 10 Mei 2001 12:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Hilda en Gervaas" skryf
: > Ja, dat het ek al gesien, ja, hoeveel nyd en sleg gesindheid
op
: > hierdie nuusgroep te lees is.
Soc.culture.south-africa.afrikaans
: > is nie meteen die oulykste nuusgroep van hierdie net nie.
: > Die groete van
: >
: > Norbert (uit Vlaanderen
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

vaarwel Norbert, jammer om jou te verloor.
gaat jou wel jonge
--
----------------------------------------------------
SMILE! it adds to your face value.
----------------------------------------------------
Re: Waar is die swartmens? [boodskap #41846 is 'n antwoord op boodskap #41833] Do, 10 Mei 2001 13:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DARKANGEL  is tans af-lyn  DARKANGEL
Boodskappe: 42
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Volle Lid
Conversation enriches the understanding,
but solitude is the soul of genius.
Dalk het van ons dit al besef. En soos sommige van hulle oor die geskeidenis
praat "History books which contain no lies are extremely dull" so ek hoop
tant Hessie daar in Kanada gewaar die een.

DA

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:3af9802e.21132437@news.online.be...
>
> Hallo, Dark Angel,
>
> Agtergeblewe blankes, het jy gesê?... Hier by ons?..
> Ja, sekerlik! Asseblief, praat tog 'n bietjie luider!
>
> Die groete van
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
>
>
> "DARKANGEL" schreef:
>
>> Wel ek is hier, maar het nou nie juis tyd om my opinie te lewer. Ek lag net
>> vir van die goed wat die klomp sommige dae kwyt raak. Ek sien ook die
>> blankes se kant in oor hoekom hulle rasisties kan raak, daar is sommige
>> blankes wat my ook somtyds rasistiese aanmerkings laat maak. Jy kry tog ook
>> jou agtergeblewe blankes.
>>
>> DA
>>
>
Re: Waar is die swartmens? [boodskap #41847 is 'n antwoord op boodskap #41846] Do, 10 Mei 2001 13:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

DARKANGEL wrote:

> Conversation enriches the understanding,
> but solitude is the soul of genius.
> Dalk het van ons dit al besef. En soos sommige van hulle oor die geskeidenis
> praat "History books which contain no lies are extremely dull" so ek hoop
> tant Hessie daar in Kanada gewaar die een.
>
>> "DARKANGEL" schreef:
>>
>>> Wel ek is hier, maar het nou nie juis tyd om my opinie te lewer. Ek lag
> net
>>> vir van die goed wat die klomp sommige dae kwyt raak. Ek sien ook die
>>> blankes se kant in oor hoekom hulle rasisties kan raak, daar is sommige
>>> blankes wat my ook somtyds rasistiese aanmerkings laat maak. Jy kry tog
> ook
>>> jou agtergeblewe blankes.
>

Ja-nee, Tant Hessie hier in Kanada se oë en ore is oopen Tannie Hessie dink sy
weet wat aangaan. Maar dis
goed dat jy praat - intelligente geselskap is altyd welkom.

Tant Hessie van die agterste van Helsdingens.
As die dag breek, dan maak sy dit heel.
Re: Waar is die swartmens? [boodskap #41875 is 'n antwoord op boodskap #41841] Vr, 11 Mei 2001 04:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ag! Ek weet dit wel, Hilda...
Eintlik hou ek wel van die Afrikaners!
Maar waar is die mense op hierdie nuusgroep met 'n baie goeie
humorsin?
Ek sien heel duidelik: die mense in Suid-Afrika het 'n probleem..
Ek hoop dat hierdie probleem spoedig opgelos word. Dan kan
die hele wêreld daarvan leer!

Die groete van

Norbert (uit Vlaanderen)

"Hilda en Gervaas" schreef:

> Ek dink jy is verkeerd, Norbert. Ek ken verskillende Afrikaners en hulle het
> almal 'n baie goeie humorsin !
>
> Hilda.
>
Re: Waar is die swartmens? [boodskap #41877 is 'n antwoord op boodskap #41811] Vr, 11 Mei 2001 04:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
"DARKANGEL" schreef:
, daar is sommige
> blankes wat my ook somtyds rasistiese aanmerkings laat maak.

Geachte Darkangel,

Wel, eintlik: dis baie interessant wat jy daar sê...
Kan jy ons enkele redes verskaf hoe en waarom 'n witmens
die swartmense rasistiese aanmerkings kan laat maak?
Ek wil eintlik graag weet hoe 'n swartmens die witmense
in hulle onderhemp kan plaas. Want ek vind dat baai wit-
mense van hierdie nuusgroep 'n superioriteitsgevoel hê wat
agteraf gesien eintlik nie meer natuurlik aan die mens is nie.

Met groete van

Norbert (uit Vlaanderen)
Re: Waar is die swartmens [boodskap #42263 is 'n antwoord op boodskap #41875] Sa, 19 Mei 2001 09:32 Na vorige boodskap
JAN[7]  is tans af-lyn  JAN[7]
Boodskappe: 2
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Junior Lid
"Sterrenkijker"  skryf in boodskap news:3afad0ea.1583013@news.online.be...
>  Ag! Ek weet dit wel, Hilda...
>  Eintlik hou ek wel van die Afrikaners!
>  Maar waar is die mense op hierdie nuusgroep met 'n baie goeie
>  humorsin?
>  Ek sien heel duidelik: die mense in Suid-Afrika het 'n probleem..
>  Ek hoop dat hierdie probleem spoedig opgelos word. Dan kan
>  die hele wêreld daarvan leer!
>
>  Die groete van
>
>  Norbert (uit Vlaanderen)
>
>
>  "Hilda en Gervaas"  schreef:
>
>> Ek dink jy is verkeerd, Norbert. Ek ken verskillende Afrikaners en hulle het
>> almal 'n baie goeie humorsin !
>>
>> Hilda.
>>
>
Vorige onderwerp: Link vir Danielle
Volgende onderwerp: Skeurvallei
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 00:52:43 MGT 2024