Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sy kom met die sekelmaan
Sy kom met die sekelmaan [boodskap #41710] So, 06 Mei 2001 20:57 na volgende boodskap
Gert Rautenbach  is tans af-lyn  Gert Rautenbach
Boodskappe: 3
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Junior Lid
Weet iemand waar ek hierdie boek in die hande kan kry?
Re: Sy kom met die sekelmaan [boodskap #41713 is 'n antwoord op boodskap #41710] So, 06 Mei 2001 21:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 6 May 2001 22:57:06 +0200, "Gert Rautenbach"
wrote:

> Weet iemand waar ek hierdie boek in die hande kan kry?
>

Miskien in die biblioteek, Gert

DD
Re: Sy kom met die sekelmaan [boodskap #41716 is 'n antwoord op boodskap #41713] So, 06 Mei 2001 21:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Davie Davis wrote:

> On Sun, 6 May 2001 22:57:06 +0200, "Gert Rautenbach"
> wrote:
>
>> Weet iemand waar ek hierdie boek in die hande kan kry?
>>
>
> Miskien in die biblioteek, Gert
>

Beteken "in die hande kry" nie dat jy dit wil
besit nie? Daarvoor kan jy mens tog nie
biblioteek-toe stuur nie.

Gloudina
Re: Sy kom met die sekelmaan [boodskap #41722 is 'n antwoord op boodskap #41713] So, 06 Mei 2001 22:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Moet nou nie vir jou staan en dof hou nie Diedee, die boek
is al jarre uit druk. Gert, probeer van daai ou
boekewinkels in Pretoria, die outeur se naam is Hettie Smit.
Het dit self nie gelees nie, dis glo vreeslik treurig.
Laat ons weet of jy dit kry.

Pop

Davie Davis skryf in boodskap news:21fbft4ma9utmu8v4b8i1ped6sdkvt7iqm@4ax.com...
> On Sun, 6 May 2001 22:57:06 +0200, "Gert Rautenbach"
> wrote:
>
>> Weet iemand waar ek hierdie boek in die hande kan kry?
>>
>
> Miskien in die biblioteek, Gert
>
> DD
Re: Sy kom met die sekelmaan [boodskap #41726 is 'n antwoord op boodskap #41722] So, 06 Mei 2001 22:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 6 May 2001 17:24:19 -0500, "poppie" wrote:

> Moet nou nie vir jou staan en dof hou nie Diedee, die boek
> is al jarre uit druk.
> Pop
>

O...!

DD
Re: Sy kom met die sekelmaan [boodskap #41737 is 'n antwoord op boodskap #41710] So, 06 Mei 2001 23:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Bel Protea boekhandel in Pretoria Suid Afrika. Hulle het hulle maniere om
die tipe boeke na te spoor.

Ek het nie die nommer tans by my nie, maar die 1023 diens behoort dit te hê.
Terwyl jy besig is, bestel sommer Dan Roodt se "Om die waarheidskommisie te
vergeet"

Goeie leesstof en goedkoop.

Groete
Logika

skryf in boodskap news:3AF5C253.69C088A4@home.com...
> Davie Davis wrote:
>
>> On Sun, 6 May 2001 22:57:06 +0200, "Gert Rautenbach"
>> wrote:
>>
>>> Weet iemand waar ek hierdie boek in die hande kan kry?
>>>
>>
>> Miskien in die biblioteek, Gert
>>
>
> Beteken "in die hande kry" nie dat jy dit wil
> besit nie? Daarvoor kan jy mens tog nie
> biblioteek-toe stuur nie.
>
> Gloudina
>
Re: Sy kom met die sekelmaan [boodskap #41739 is 'n antwoord op boodskap #41722] So, 06 Mei 2001 23:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

poppie wrote:

> die outeur se naam is Hettie Smit.
> Het dit self nie gelees nie, dis glo vreeslik treurig.
>

En die groot liefde van Hettie Smit, wat glooutobiografies in die boek
is, is W.E.G. Louw.

Gloudina

>
Re: Sy kom met die sekelmaan [boodskap #41743 is 'n antwoord op boodskap #41710] Ma, 07 Mei 2001 00:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Shame, sy moes baie plein gewees het, want ek het W.E.G. persoonlik gesien
as kind, en hy was geen oil painting nie, het gelyk amper soos Winston
Churchill.

skryf in boodskap news:3AF5E09E.D78D9FE5@home.com...
> poppie wrote:
>
>> die outeur se naam is Hettie Smit.
>> Het dit self nie gelees nie, dis glo vreeslik treurig.
>>
>
> En die groot liefde van Hettie Smit, wat glooutobiografies in die boek
> is, is W.E.G. Louw.
>
> Gloudina
>
>>
>
Re: Sy kom met die sekelmaan [boodskap #41750 is 'n antwoord op boodskap #41710] Ma, 07 Mei 2001 03:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

poppie wrote:

> Shame, sy moes baie plein gewees het, want ek het W.E.G. persoonlik gesien
> as kind, en hy was geen oil painting nie, het gelyk amper soos Winston
> Churchill.
>
>

Nou, Pop, van wanneer af judge mens 'n book by its cover?
Ek hou, in retrospek, nogal van W.E.G. Louw (alhoewel ek
hom nooit gesien het nie. ) Ek hou van sy gedigte. Ek dink
sy digwerk is onderskat, net soos NP s'n bietjie oorskat is.

Gloudina
Re: Sy kom met die sekelmaan [boodskap #41769 is 'n antwoord op boodskap #41710] Ma, 07 Mei 2001 17:00 Na vorige boodskap
Johan D. Strydom  is tans af-lyn  Johan D. Strydom
Boodskappe: 21
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Junior Lid
Sover ek weet is daar 'n kopie beskikbaar by www.boekwinkel.co.za Dit is 'n
webruimte waar tweedehandse boeke van die hand gesit word. Hoop jy kom reg.

skryf in boodskap news:3AF6136D.AA571985@home.com...
> poppie wrote:
>
>> Shame, sy moes baie plein gewees het, want ek het W.E.G. persoonlik gesien
>> as kind, en hy was geen oil painting nie, het gelyk amper soos Winston
>> Churchill.
>>
>
> Nou, Pop, van wanneer af judge mens 'n book by its cover?
> Ek hou, in retrospek, nogal van W.E.G. Louw (alhoewel ek
> hom nooit gesien het nie. ) Ek hou van sy gedigte. Ek dink
> sy digwerk is onderskat, net soos NP s'n bietjie oorskat is.
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: Wat die amerikaners dink van SA
Volgende onderwerp: 'working holiday vir Nederland'
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 03:27:49 MGT 2024