Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Karel Schoeman
Karel Schoeman [boodskap #41597] Sa, 05 Mei 2001 10:14 na volgende boodskap
Johan D. Strydom  is tans af-lyn  Johan D. Strydom
Boodskappe: 21
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Junior Lid
Enigiemand wat iets wil kwytraak oor die werke van Karel Schoeman?
Re: Karel Schoeman [boodskap #41608 is 'n antwoord op boodskap #41597] Sa, 05 Mei 2001 16:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 5 May 2001 12:14:01 +0200, "Johan D. Strydom"
wrote:

> Enigiemand wat iets wil kwytraak oor die werke van Karel Schoeman?
>

Ja, ek - wie's hy en wat doen hy?

DD
Re: Karel Schoeman [boodskap #41612 is 'n antwoord op boodskap #41597] Sa, 05 Mei 2001 16:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink ons het een van sy boeke voorgeskryf gehad op skool. Iets van 'n
jagter?
Annette

Johan D. Strydom wrote in message ...
> Enigiemand wat iets wil kwytraak oor die werke van Karel Schoeman?
>
Re: Karel Schoeman [boodskap #41614 is 'n antwoord op boodskap #41597] Sa, 05 Mei 2001 16:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Ja, ek hou nie van hulle nie. Elke keer as ek my voorneem om een deur te
lees, dan verveel die goed my so binne die eerste 5 bladsye, dan sit ek hom
weer neer en probeer so 6 mde later.

Dries Venter

"Johan D. Strydom" skryf in boodskap news:9d0jov$7bn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Enigiemand wat iets wil kwytraak oor die werke van Karel Schoeman?
>
Re: Karel Schoeman [boodskap #41620 is 'n antwoord op boodskap #41612] Sa, 05 Mei 2001 17:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 5 May 2001 18:28:15 +0200, "Annette" wrote:

> Ek dink ons het een van sy boeke voorgeskryf gehad op skool. Iets van 'n
> jagter?
> Annette

Nee Annette, dit was Sangiro Schoeman.

DD
Re: Karel Schoeman [boodskap #41628 is 'n antwoord op boodskap #41620] Sa, 05 Mei 2001 18:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Daar is 2 Schoemans (sover ek weet nie familie van mekaar nie): Karel en PJ.
PJ is die een wat die jagverhale skryf.

Sangiro is die skuilnaam van AA van Niekerk. Hy het nie soseer oor jag as
oor die lewe in Oos-Afrika geskryf nie. "Simba" en "Uit oerwoud en vlakte"
is die 2 boeke waarvoor hy bekend is.

"Davie Davis" skryf in boodskap news:2nc8ftsou3pfg8et3ah2nj06fg8ikk0tsh@4ax.com...
> On Sat, 5 May 2001 18:28:15 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Ek dink ons het een van sy boeke voorgeskryf gehad op skool. Iets van 'n
>> jagter?
>> Annette
>
> Nee Annette, dit was Sangiro Schoeman.
>
> DD
Re: Karel Schoeman [boodskap #41630 is 'n antwoord op boodskap #41628] Sa, 05 Mei 2001 18:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 5 May 2001 20:08:57 +0200, "Dries Venter"
wrote:

> Daar is 2 Schoemans (sover ek weet nie familie van mekaar nie): Karel en PJ.
> PJ is die een wat die jagverhale skryf.
*************
*************
>> Nee Annette, dit was Sangiro Schoeman.

>> DD
>

Somtyds (eintlik baie somtydse) moet jy my nie ernstig neem nie Dries

DD
Re: Karel Schoeman [boodskap #41645 is 'n antwoord op boodskap #41628] So, 06 Mei 2001 05:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie - so ek het die naam toe heeltemal verkeerd gehad - Die boek was Uit
Oerwoud en Vlakte.
Ek het mos gesê ek is nie 'n literêre tipe nie:))))))
Annette ( nog steeds in rebelse skok teen enigiets van Shakespeare)

Dries Venter wrote in message ...
> Daar is 2 Schoemans (sover ek weet nie familie van mekaar nie): Karel en PJ.
> PJ is die een wat die jagverhale skryf.
>
> Sangiro is die skuilnaam van AA van Niekerk. Hy het nie soseer oor jag as
> oor die lewe in Oos-Afrika geskryf nie. "Simba" en "Uit oerwoud en vlakte"
> is die 2 boeke waarvoor hy bekend is.
>
> "Davie Davis" wrote in message
> news:2nc8ftsou3pfg8et3ah2nj06fg8ikk0tsh@4ax.com...
>> On Sat, 5 May 2001 18:28:15 +0200, "Annette"
>> wrote:

>>> Ek dink ons het een van sy boeke voorgeskryf gehad op skool. Iets van 'n
>>> jagter?
>>> Annette

>> Nee Annette, dit was Sangiro Schoeman.

>> DD
>
Re: Karel Schoeman [boodskap #41704 is 'n antwoord op boodskap #41630] So, 06 Mei 2001 19:05 Na vorige boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Moenie komkommer nie Davy, ek sal jou nie ernstig opneem as jyself dit nie
wil doen nie. Maar 'n mens weet nie van die ander sieletjies wat hier lees
nie. Laat dit nie van my gesê word dat ek iemand anders dalk op 'n
dwaalspoor gebring het nie...

Dries Venter

"Davie Davis" wrote in message > >Daar is 2 Schoemans
(sover ek weet nie familie van mekaar nie): Karel en PJ.
>> PJ is die een wat die jagverhale skryf.
> *************
> *************
>>> Nee Annette, dit was Sangiro Schoeman.
>
>>> DD
>>
>
> Somtyds (eintlik baie somtydse) moet jy my nie ernstig neem nie Dries
>
> DD
Vorige onderwerp: Residents see street searches and arrests as arbitrary
Volgende onderwerp: Playboy versus die Bybel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 22 20:52:11 MGT 2024