Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Feite van die lewe
Feite van die lewe [boodskap #41529] Wo, 02 Mei 2001 19:44 na volgende boodskap
Hein Paul  is tans af-lyn  Hein Paul
Boodskappe: 21
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
1. A man will pay R2 for a R1 item he wants. A woman will pay R1 for a R2
item that she doesn't want.
2. A woman worries about the future until she gets a husband. A man never
worries about the future until he gets a wife.
3. A successful man is one who makes more money than his wife can spend. A
successful woman is one who can find such a man.
4. To be happy with a man you must understand him a lot & love him a
little. To be happy with a woman you must love her a lot & not try to
understand her at all.
5. Married men live longer than single men - but married men are a lot
more willing to die.
6. Any married man should forget his mistakes - there's no use in two
people remembering the same thing.
7. Men wake up as good-looking as they went to bed. Women somehow
deteriorate during the night.
8. A woman marries a man expecting he will change, but he doesn't. A man
marries a woman expecting that she won't change & she does.
9. A woman has the last word in any argument. Anything a man says after
that is the beginning of a new argument.
10. There are 2 times when a man doesn't understand a woman - before
marriage & after marriage.
Re: Feite van die lewe [boodskap #41534 is 'n antwoord op boodskap #41529] Wo, 02 Mei 2001 22:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

HEINRICH PAUL wrote:

>

Wie is hierdie drip, hierdie male chauvinistpig? Hierdie skrywer van sy naam
met
hoofletters?

Die Ruiter in die Dag
Re: Feite van die lewe [boodskap #41542 is 'n antwoord op boodskap #41529] Do, 03 Mei 2001 11:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
HY is die skaapskop !

Patrick

In article ,
wrote:
> HEINRICH PAUL wrote:
>
>>
>
> Wie is hierdie drip, hierdie male chauvinistpig? Hierdie skrywer van sy naam
> met
> hoofletters?
>
> Die Ruiter in die Dag
>
Re: Feite van die lewe [boodskap #41582 is 'n antwoord op boodskap #41542] Vr, 04 Mei 2001 16:21 Na vorige boodskap
Hein Paul  is tans af-lyn  Hein Paul
Boodskappe: 21
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
Oeps !!! is dit nou 'n geval van " die waarheid maak seer" of "geen humorsin
" ? Kom ek wet, julle het lekker gelag en dalk nog van dit 'n afskrif
gemaak en aangestuur na manlief en vriende. Kom, ek is al lank hier by
julle, ek het net my regte naam in gesit want mense met 'n adres soos
@home.com en L&P het 'n identiteits krises. Okay, ons weet almal wie is
@home.com ...... Shame, sy moet baie eensaam wees om sulke lang ure te sit
op 'n werf waar sy nie eens welkom is nie. Toemaar, ek waardeer jou gedigte
wat jy so nou en dan "vrystel". Oooo ja, as jy my in ware groote sien sal
julle my met hoofletters aanspreek.....................Boe !
Vorige onderwerp: Koffielepels?
Volgende onderwerp: armoedegrens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 20:14:57 MGT 2024