Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vryheidsdag fees in Engeland
Vryheidsdag fees in Engeland [boodskap #41368] So, 29 April 2001 09:25
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Mense het gekla oor my vroeere plasing in HTML. Hier is die "plain text"
weergawe.

- - - - -
Kan iemand vir my sê hoekom die Britte die voorreg het om ons Vryheidsdag te
gebruik om van die wêreld se beste musiek groepe te kan sien, maar die
meerderheid van daai groepe het nie eens voete in SA gesit nie? Dis mos nou
stukkend, dink jy nie so nie?

Daar "party" hulle nou in Trafalgar en ons hier in SA sit droe bek en kwyl
terwyl vreemdelinge ons Vryheidsdag gebruik as verskoning om iets te sien
wat ons nie kan nie. Ek dink dit stink en dit is die top punt van
tweegatgeit.

Hulle alies en hulle mag nou maar alles van daar af in hulle alies op druk.
Hulle het nie eens die moed om die show hier in SA aan te bied nie.

Dis sleg!!!

Logic
Vorige onderwerp: Ontstellende nuus oor Suid Afrika
Volgende onderwerp: Afrikaanse radio wêreldwyd!!!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 15:18:02 MGT 2024