Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Teken van die tyd?
Teken van die tyd? [boodskap #41361] So, 29 April 2001 07:03 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vanmore, op die radioprogram Kollig op die Kerk, het die aanbieder hom
miskien verspreek.

Die Andrew Murray Boekprys is bespreek, en een van die boeke wat hoog
aanbeveel is was, volgens die aanbieder " Die Uitwissing van God op die
Kansel".

Ek kon later uitvind dit moes Uitwerking gewees het;))))

Blykbaar was Joost gister so bly dat hulle gister uiteindelik gewen het, dat
hy glo blykbaar gesê het dat hulle vir Wium Basson gespeel het, by wie se
troue hy ( Joost) die afgelope week was.
--
ann...@ctnet.co.za
Red wine lover.
Re: Teken van die tyd? [boodskap #41364 is 'n antwoord op boodskap #41361] So, 29 April 2001 07:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
HW Gird  is tans af-lyn  HW Gird
Boodskappe: 49
Geregistreer: Oktober 1999
Karma: 0
Volle Lid
>
> Blykbaar was Joost gister so bly dat hulle gister uiteindelik gewen het, dat
> hy glo blykbaar gesê het dat hulle vir Wium Basson gespeel het, by wie se
> troue hy ( Joost) die afgelope week was.

Oeps! Hy was seker by Wium, wie aan kanker oorlede is, se begrafnis!

Harry

> --
> ann...@ctnet.co.za
> Red wine lover.
>
Re: Teken van die tyd? [boodskap #41371 is 'n antwoord op boodskap #41364] So, 29 April 2001 09:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Oeps inderdaad!!:)))
My Roomy het dit op band, en het seker gemaak sy het nie miskien verkeerd
gehoor nie,
Annette

HW Gird wrote in message ...
>
>

>> Blykbaar was Joost gister so bly dat hulle gister uiteindelik gewen het,
> dat
>> hy glo blykbaar gesê het dat hulle vir Wium Basson gespeel het, by wie se
>> troue hy ( Joost) die afgelope week was.
>
> Oeps! Hy was seker by Wium, wie aan kanker oorlede is, se begrafnis!
>
> Harry
>
>
>> --
>> ann...@ctnet.co.za
>> Red wine lover.


>
Re: Teken van die tyd? [boodskap #41382 is 'n antwoord op boodskap #41361] So, 29 April 2001 15:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Annette wrote:

> Die Andrew Murray Boekprys is bespreek, en een van die boeke wat hoog
> aanbeveel is was, volgens die aanbieder " Die Uitwissing van God op die
> Kansel".
>
> Ek kon later uitvind dit moes Uitwerking gewees het;))))
>
>

Daar was, in die sewentigerjare, egter 'n beweging binneChristelike teologiese
kringe, om van 'n "Death of God"
teleogie te praat. Die leier van die beweging was Thomas
Altizer. Die agtergrond vir hierdie denke was dat dit tyd
geword het vir die Christendom om allerhande oumodiese
konsepte van God te probeer verloor, en 'n nuwe Christen-
teleogie te probeer bereik wat sin maak vir mense in die
twintigste eeu.
Terloops, Thomas Altizer het 'n hele boek oor William
Blake geskryf, en Blake genoem "the greatest prophet in
Christendom since St. Augustine." Snaaks genoeg, word
Blake ook intens bestudeer deur sommige Marxists.

Gloudina
Re: Teken van die tyd? [boodskap #41386 is 'n antwoord op boodskap #41382] So, 29 April 2001 15:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

@home.com wrote:

> teleogie

> en 'n nuwe Christen-

> teleogie

Een van die mooi dae wil ek vir analise gaan,sodat ek kan uitvind hoekom ek altyd
"teologie" as "teleogie" skryf. Ek doen dit
gereeld.

Gloudina
Re: Teken van die tyd? [boodskap #41420 is 'n antwoord op boodskap #41361] Ma, 30 April 2001 10:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Moet jou nie bekommer nie. As jy ouer as 40 is, is dit 'n teken van die
tyd:))
Annette

@home.com wrote in message ...
> @home.com wrote:
>
>> teleogie
>
>> en 'n nuwe Christen-
>
>> teleogie
>
> Een van die mooi dae wil ek vir analise gaan,sodat ek kan uitvind hoekom ek altyd
> "teologie" as "teleogie" skryf. Ek doen dit
> gereeld.
>
> Gloudina
>
Re: Teken van die tyd? [boodskap #41452 is 'n antwoord op boodskap #41361] Di, 01 Mei 2001 03:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dit moet seker lees - "Marxiste" - nie?
Die standaard van Afrikaans op hierdie ng laat mens ril...
skryf in boodskap news:3AEC2ED0.12DEB73E@home.com...
> Annette wrote:
>
>> Die Andrew Murray Boekprys is bespreek, en een van die boeke wat hoog
>> aanbeveel is was, volgens die aanbieder " Die Uitwissing van God op die
>> Kansel".
>>
>> Ek kon later uitvind dit moes Uitwerking gewees het;))))
>>
>
> Daar was, in die sewentigerjare, egter 'n beweging binneChristelike teologiese
> kringe, om van 'n "Death of God"
> teleogie te praat. Die leier van die beweging was Thomas
> Altizer. Die agtergrond vir hierdie denke was dat dit tyd
> geword het vir die Christendom om allerhande oumodiese
> konsepte van God te probeer verloor, en 'n nuwe Christen-
> teleogie te probeer bereik wat sin maak vir mense in die
> twintigste eeu.
> Terloops, Thomas Altizer het 'n hele boek oor William
> Blake geskryf, en Blake genoem "the greatest prophet in
> Christendom since St. Augustine." Snaaks genoeg, word
> Blake ook intens bestudeer deur sommige Marxists.
>
> Gloudina
>
Re: Teken van die tyd? [boodskap #41455 is 'n antwoord op boodskap #41452] Di, 01 Mei 2001 05:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ril kan lekker wees:)))
Aangesien jy aanbied - hoekom stel jy nie al die substandaard Afrikaans hier
reg nie - dan kan almal mos leer en saam met jou ril.
Annette

Jonas wrote in message ...
> Dit moet seker lees - "Marxiste" - nie?
> Die standaard van Afrikaans op hierdie ng laat mens ril...
> skryf in boodskap news:3AEC2ED0.12DEB73E@home.com...
>> Annette wrote:

>>> Die Andrew Murray Boekprys is bespreek, en een van die boeke wat hoog
>>> aanbeveel is was, volgens die aanbieder " Die Uitwissing van God op die
>>> Kansel".
>>>
>>> Ek kon later uitvind dit moes Uitwerking gewees het;))))
>>>
>>>

>> Daar was, in die sewentigerjare, egter 'n beweging binneChristelike
> teologiese
>> kringe, om van 'n "Death of God"
>> teleogie te praat. Die leier van die beweging was Thomas
>> Altizer. Die agtergrond vir hierdie denke was dat dit tyd
>> geword het vir die Christendom om allerhande oumodiese
>> konsepte van God te probeer verloor, en 'n nuwe Christen-
>> teleogie te probeer bereik wat sin maak vir mense in die
>> twintigste eeu.
>> Terloops, Thomas Altizer het 'n hele boek oor William
>> Blake geskryf, en Blake genoem "the greatest prophet in
>> Christendom since St. Augustine." Snaaks genoeg, word
>> Blake ook intens bestudeer deur sommige Marxists.

>> Gloudina


>
Re: Teken van die tyd? [boodskap #41473 is 'n antwoord op boodskap #41455] Di, 01 Mei 2001 13:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Dit moet seker lees - "Marxiste" - nie?
> Die standaard van Afrikaans op hierdie ng laat mens ril...

>> Ril kan lekker wees:)))

Julle figt laat my ril
Re: Teken van die tyd? [boodskap #41476 is 'n antwoord op boodskap #41473] Di, 01 Mei 2001 14:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Davie - verduidelik asseblief wat jy bedoel met die onbekende Afrikaanse
woord figt.
Miskien is dit my nuwe woord wat ek vandag kan leer.
Dit het niks met vye te doen nie, het dit?))))
Annette

Davie Davis wrote in message ...
>> Dit moet seker lees - "Marxiste" - nie?
>> Die standaard van Afrikaans op hierdie ng laat mens ril...
>
>>> Ril kan lekker wees:)))
>
> Julle figt laat my ril
>
Re: Teken van die tyd? [boodskap #41486 is 'n antwoord op boodskap #41476] Di, 01 Mei 2001 17:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 1 May 2001 16:07:58 +0200, "Annette" wrote:

> Davie - verduidelik asseblief wat jy bedoel met die onbekende Afrikaanse
> woord figt.
> Miskien is dit my nuwe woord wat ek vandag kan leer.
> Dit het niks met vye te doen nie, het dit?))))
> Annette

Fight is 'n aksie teen slang Annette

DD
Re: Teken van die tyd? [boodskap #41525 is 'n antwoord op boodskap #41361] Wo, 02 Mei 2001 09:25 Na vorige boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Annette wrote:
>
> Vanmore, op die radioprogram Kollig op die Kerk, het die aanbieder hom
> miskien verspreek.
>
> Blykbaar was Joost gister so bly dat hulle gister uiteindelik gewen het, dat
> hy glo blykbaar gesê het dat hulle vir Wium Basson gespeel het, by wie se
> troue hy ( Joost) die afgelope week was.

Hmm - praat van weerspreek ...
Vorige onderwerp: Streepsuiker
Volgende onderwerp: Die Houtlepel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 21:41:27 MGT 2024