Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Archives: 25 April, 1901
Re: Archives: 25 April, 1901 [boodskap #41265] Do, 26 April 2001 08:30
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Op 25 April 1915 het 1500 Australiers, saam met New Zealanders and Britte,
op Gallipoli geland. Uiteindelik het meer as 300 000 Australiers op die
slagveld aan die oorlog deelgeneem, en 8 709 Australiers het gesneuwel,
terwyl meer as 150 000 gewond is. Ons herdenk die dapperheid van die ANZAC
troepe elke jaar op 25 April, en die ANZAC legende leef voort in elke
skoolkind en volwassene hier - Australie se nasionale identiteit en
patriotisme vir hulle eie land (eerder as vir die Britse Ryk) het hier vlam
gevat, en word elke jaar met groot entoesiasme hier, en in New Zealand,
gevier.

Lest we forget.

skryf in boodskap news:3AE72BC3.CF693628@home.com...
> On April 25, 1901 the Globe and Mail reported
> that hundreds of horses bought by the British
> government in the United States and destined for
> South Africa died on the voyage from New
> Orleans. It was believed that the horses were
> poisoned by Boer agents.
>
Vorige onderwerp: Weet iemand iets hiervan?
Volgende onderwerp: oom taboe het moelikgeit, antie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 04 23:57:45 MGT 2024