Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Petrol Prys
Petrol Prys [boodskap #41220] Ma, 23 April 2001 21:13 na volgende boodskap
gerhardoos  is tans af-lyn  gerhardoos
Boodskappe: 4
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Junior Lid
Al weer n verhoging, die "vrye eknomie" bou nog steeds meer motorhawens want
daar bestaan n "groot tekort". As ons nie wins maak nie dan dreig ons met
staking en elke patat betaal net meer. Skryf dit in die Citizen, die
volksblad en almal skrik hulle dood. Dan kan ons nog motorhawens bou. Want
ons het hulle by die kort hare beet, hoe sal hulle by die huis en werk kom?

Ons bou n pyplyn in Durban, die mense gaan hof toe. Die hof stop die geding,
die onskuldige oiliemense appeleer, en hulle gaan voort om te bou aan die
pyplyn want die geleerde oiliemense se die hof het hulle net gekeer om oilie
te vervoer en nie om die pyplyn te bou nie. Waar de hel dink hulle het die
geld vandaan gekom.

Wat het van die wit olifant "Mosgas" geword, waar is die besparings wat die
bou van die projek gereverdig het. Hoeveel het dit my bespaar en hoeveel het
dit my gekos om dit te spaar?

Nou is almal stil, dit is so goed om te vra.. "Wie het die 4x4 gekry, vir al
die harde werk om ons "vyande" stil te hou en om hulle bang te maak"?

Dit is tyd dat ons druk moet uitoefen, wat van n blokkasie op die Ben
Schoeman elke dag tot dat die regering buig. As ons in Duitsland was was die
hel los, maar in Suid-Afrika blaf ons tot ons tonge uithang, selfs 3
aanvalle n dag op boere skok ons nie meer nie. Petrolprys moet onafhanklik
wees van die regering. Dit is die rede hoekom ek besig is om pad te gee uit
hierdie land. Hulle is besig om te maak wat hulle wil en niemand het die
"guts" om te se dat ons nou die rem vas vat nie.
Re: Petrol Prys [boodskap #41240 is 'n antwoord op boodskap #41220] Wo, 25 April 2001 17:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Antonio  is tans af-lyn  Antonio
Boodskappe: 8
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Junior Lid
My vriend ek sit in Duitsland, en dit is ook maar die wet van Transvaal
wanneer dit kom by petrolprys...
"gerhardoos" schrieb im Newsbeitrag
news:3ae4b6da$1_3@batman.vip-za.com...
> Al weer n verhoging, die "vrye eknomie" bou nog steeds meer motorhawens want
> daar bestaan n "groot tekort". As ons nie wins maak nie dan dreig ons met
> staking en elke patat betaal net meer. Skryf dit in die Citizen, die
> volksblad en almal skrik hulle dood. Dan kan ons nog motorhawens bou. Want
> ons het hulle by die kort hare beet, hoe sal hulle by die huis en werk kom?
>
> Ons bou n pyplyn in Durban, die mense gaan hof toe. Die hof stop die geding,
> die onskuldige oiliemense appeleer, en hulle gaan voort om te bou aan die
> pyplyn want die geleerde oiliemense se die hof het hulle net gekeer om oilie
> te vervoer en nie om die pyplyn te bou nie. Waar de hel dink hulle het die
> geld vandaan gekom.
>
> Wat het van die wit olifant "Mosgas" geword, waar is die besparings wat die
> bou van die projek gereverdig het. Hoeveel het dit my bespaar en hoeveel het
> dit my gekos om dit te spaar?
>
> Nou is almal stil, dit is so goed om te vra.. "Wie het die 4x4 gekry, vir al
> die harde werk om ons "vyande" stil te hou en om hulle bang te maak"?
>
> Dit is tyd dat ons druk moet uitoefen, wat van n blokkasie op die Ben
> Schoeman elke dag tot dat die regering buig. As ons in Duitsland was was die
> hel los, maar in Suid-Afrika blaf ons tot ons tonge uithang, selfs 3
> aanvalle n dag op boere skok ons nie meer nie. Petrolprys moet onafhanklik
> wees van die regering. Dit is die rede hoekom ek besig is om pad te gee uit
> hierdie land. Hulle is besig om te maak wat hulle wil en niemand het die
> "guts" om te se dat ons nou die rem vas vat nie.
>
Re: Petrol Prys [boodskap #41242 is 'n antwoord op boodskap #41220] Wo, 25 April 2001 17:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 23 Apr 2001 23:13:02 +0200, "gerhardoos"
wrote:

Hallo Gerhar,
Heel die vreemdste name wat hier opduik.
As Gerhardoos jou naam en van is, dan is
Gerhar seker jou naam nê?

DD
Re: Petrol Prys [boodskap #41243 is 'n antwoord op boodskap #41242] Wo, 25 April 2001 17:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Miskien Hollandse voorsate van beide kante?:)))
Annette

Davie Davis wrote in message ...
> On Mon, 23 Apr 2001 23:13:02 +0200, "gerhardoos"
> wrote:
>
>
> Hallo Gerhar,
> Heel die vreemdste name wat hier opduik.
> As Gerhardoos jou naam en van is, dan is
> Gerhar seker jou naam nê?
>
> DD
>
Re: Petrol Prys [boodskap #41246 is 'n antwoord op boodskap #41242] Wo, 25 April 2001 17:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Antonio  is tans af-lyn  Antonio
Boodskappe: 8
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Junior Lid
Hey Davie Davis, ten minste is dit nie iets soos Pine Pienaar of Pottie
Potgieter...?
"Davie Davis" schrieb im Newsbeitrag
news:o52eetkqgtk0dqppji7tmqojs3gm0tiivt@4ax.com...
> On Mon, 23 Apr 2001 23:13:02 +0200, "gerhardoos"
> wrote:
>
>
> Hallo Gerhar,
> Heel die vreemdste name wat hier opduik.
> As Gerhardoos jou naam en van is, dan is
> Gerhar seker jou naam nê?
>
> DD
>
Re: Petrol Prys [boodskap #41251 is 'n antwoord op boodskap #41220] Wo, 25 April 2001 19:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
/\/0$/-/I...  is tans af-lyn  /\/0$/-/I...
Boodskappe: 4
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Junior Lid
Moerse, ne'. Onthou net die gras is lyk altyd groener aan die ander kant,
miskien oor die meeste k@k daar lê.
.

"gerhardoos" skryf in boodskap news:3ae4b6da$1_3@batman.vip-za.com...
> Al weer n verhoging, die "vrye eknomie" bou nog steeds meer motorhawens want
> daar bestaan n "groot tekort". As ons nie wins maak nie dan dreig ons met
> staking en elke patat betaal net meer. Skryf dit in die Citizen, die
> volksblad en almal skrik hulle dood. Dan kan ons nog motorhawens bou. Want
> ons het hulle by die kort hare beet, hoe sal hulle by die huis en werk kom?
>
> Ons bou n pyplyn in Durban, die mense gaan hof toe. Die hof stop die geding,
> die onskuldige oiliemense appeleer, en hulle gaan voort om te bou aan die
> pyplyn want die geleerde oiliemense se die hof het hulle net gekeer om oilie
> te vervoer en nie om die pyplyn te bou nie. Waar de hel dink hulle het die
> geld vandaan gekom.
>
> Wat het van die wit olifant "Mosgas" geword, waar is die besparings wat die
> bou van die projek gereverdig het. Hoeveel het dit my bespaar en hoeveel het
> dit my gekos om dit te spaar?
>
> Nou is almal stil, dit is so goed om te vra.. "Wie het die 4x4 gekry, vir al
> die harde werk om ons "vyande" stil te hou en om hulle bang te maak"?
>
> Dit is tyd dat ons druk moet uitoefen, wat van n blokkasie op die Ben
> Schoeman elke dag tot dat die regering buig. As ons in Duitsland was was die
> hel los, maar in Suid-Afrika blaf ons tot ons tonge uithang, selfs 3
> aanvalle n dag op boere skok ons nie meer nie. Petrolprys moet onafhanklik
> wees van die regering. Dit is die rede hoekom ek besig is om pad te gee uit
> hierdie land. Hulle is besig om te maak wat hulle wil en niemand het die
> "guts" om te se dat ons nou die rem vas vat nie.
>
Re: Petrol Prys [boodskap #41252 is 'n antwoord op boodskap #41246] Wo, 25 April 2001 20:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
:)))) Miskien Hollandse voorsate van beide kante?:)))
Annette

Het die selfde idee gekry Annette, en bes moontlik ook 'n
gekwalifiseerde boksverpakker.

DD

On Wed, 25 Apr 2001 19:50:53 +0200, "Antonio" wrote:

> Hey Davie Davis, ten minste is dit nie iets soos Pine Pienaar of Pottie
> Potgieter...?

of Boksie Boks,.... Antonio?

DD
Re: Petrol Prys [boodskap #41257 is 'n antwoord op boodskap #41252] Wo, 25 April 2001 20:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek sien 'n allemintige groot hoededoos in sy verlede;))
Annette ( orakel)

Davie Davis wrote in message ...
>
> :)))) Miskien Hollandse voorsate van beide kante?:)))
> Annette
>
> Het die selfde idee gekry Annette, en bes moontlik ook 'n
> gekwalifiseerde boksverpakker.
>
> DD
>
> On Wed, 25 Apr 2001 19:50:53 +0200, "Antonio"
> wrote:
>
>> Hey Davie Davis, ten minste is dit nie iets soos Pine Pienaar of Pottie
>> Potgieter...?
>
>
> of Boksie Boks,.... Antonio?
>
> DD
Re: Petrol Prys [boodskap #41886 is 'n antwoord op boodskap #41240] Vr, 11 Mei 2001 09:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan Naude  is tans af-lyn  Johan Naude
Boodskappe: 3
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Junior Lid
Antonio proclaimed:

> My vriend ek sit in Duitsland, en dit is ook maar die wet van Transvaal
> wanneer dit kom by petrolprys...
> "gerhardoos" schrieb im Newsbeitrag
> news:3ae4b6da$1_3@batman.vip-za.com...
>> Al weer n verhoging, die "vrye eknomie" bou nog steeds meer motorhawens want
>> daar bestaan n "groot tekort". As ons nie wins maak nie dan dreig ons met

Hi Antonio

Petrol in Duitsland kan dalk duur wees, maar jy het nie 'n kar nodig om by die
werk te kom nie. Daar is meer as genog treine, trams en busse, en almal is op
tyd.

Johan
Re: Petrol Prys [boodskap #42029 is 'n antwoord op boodskap #41886] Ma, 14 Mei 2001 12:48 Na vorige boodskap
Zobo Kolonie  is tans af-lyn  Zobo Kolonie
Boodskappe: 8
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Junior Lid
"Johan Naude" skryf in boodskap news:3AFBB41C.241AF628@siemens.co.za...
> Antonio proclaimed:
>
>> My vriend ek sit in Duitsland, en dit is ook maar die wet van Transvaal
>> wanneer dit kom by petrolprys...
>> "gerhardoos" schrieb im Newsbeitrag
>> news:3ae4b6da$1_3@batman.vip-za.com...
>>> Al weer n verhoging, die "vrye eknomie" bou nog steeds meer motorhawens want
>>> daar bestaan n "groot tekort". As ons nie wins maak nie dan dreig ons met
>
> Hi Antonio
>
> Petrol in Duitsland kan dalk duur wees, maar jy het nie 'n kar nodig om by die
> werk te kom nie. Daar is meer as genog treine, trams en busse, en almal is op
> tyd.
>
Ja, in die stede, maar in die platteland?
Jy moet 'n kar het.

ZK
Vorige onderwerp: Afrika
Volgende onderwerp: HOW TO SPEAK SARTH EFFRIKAN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 02:37:05 MGT 2024