Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Munte
Munte [boodskap #41234] Wo, 25 April 2001 13:33 na volgende boodskap
pjb...  is tans af-lyn  pjb...
Boodskappe: 57
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Volle Lid
Ek het gister oor die radio gehoor dat die R5 muntstukke wat gedruk is in
1994 met die inhuldiging van Mandela nou "collectors items" is, bedoelende
die met die Uniegebou daarop. Weet iemand hier dalk hoe en waar 'n mens meer
hieroor kan uitvind??
Ek het 'n paar van die munte.
Groete
pjb
Re: Munte [boodskap #41236 is 'n antwoord op boodskap #41234] Wo, 25 April 2001 14:29 Na vorige boodskap
DARKANGEL  is tans af-lyn  DARKANGEL
Boodskappe: 42
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Volle Lid
Dit gaan nie "collecters" items wees nie, die nuwe munte van 2000 wat gedruk
word met Madiba se gesig daarop gaan 'n versamel stuk wees.

DA

wrote in message
news:9c6jn0$2782$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Ek het gister oor die radio gehoor dat die R5 muntstukke wat gedruk is in
> 1994 met die inhuldiging van Mandela nou "collectors items" is, bedoelende
> die met die Uniegebou daarop. Weet iemand hier dalk hoe en waar 'n mens meer
> hieroor kan uitvind??
> Ek het 'n paar van die munte.
> Groete
> pjb
>
Vorige onderwerp: Huiszoeking
Volgende onderwerp: Weet iemand iets hiervan?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 14:29:19 MGT 2024