Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Koffielepels?
Koffielepels? [boodskap #41122] Vr, 20 April 2001 05:46 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sal my koffie beter smaak as ek dit roer met 'n koffielepel in plaas van 'n
teelepel?
Oral waar ek koffielepels wil koop word ek aangeraai om liewer 'n teelepel
te gebruik:))

Op koskool het ons altyd die flou tee laat beter smaak deur kitskoffie by te
voeg, maar ons het dit nog steeds met teelepels geroer.
--
ann...@ctnet.co.za
Red wine lover.
Re: Koffielepels? [boodskap #41124 is 'n antwoord op boodskap #41122] Vr, 20 April 2001 09:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pjb...  is tans af-lyn  pjb...
Boodskappe: 57
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Volle Lid
Dit sal maar jy moet onthou om linksom te roer.
Groetnis
pjb

"Annette" skryf in boodskap news:9boiv6$rrt$7@ctb-nnrp1.saix.net...
>
> Sal my koffie beter smaak as ek dit roer met 'n koffielepel in plaas van 'n
> teelepel?
> Oral waar ek koffielepels wil koop word ek aangeraai om liewer 'n teelepel
> te gebruik:))
>
> Op koskool het ons altyd die flou tee laat beter smaak deur kitskoffie by te
> voeg, maar ons het dit nog steeds met teelepels geroer.
> --
> ann...@ctnet.co.za
> Red wine lover.
>
Re: Koffielepels? [boodskap #41126 is 'n antwoord op boodskap #41122] Vr, 20 April 2001 09:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Annette skryf in boodskap news:9boiv6$rrt$7@ctb-nnrp1.saix.net...

> Op koskool het ons altyd die flou tee laat beter smaak deur kitskoffie by te
> voeg, maar ons het dit nog steeds met teelepels geroer.

Annette, my een oom het heeltemal blind in sy een oog geword toe hy koffie
drink nadat hy dit met 'n teelepel geroer het.

Sien, hy het vergeet om die teelepel uit te haal.
Re: Koffielepels? [boodskap #41127 is 'n antwoord op boodskap #41126] Vr, 20 April 2001 09:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Was dit 'n teelepel in sy koffie?
Wys jou hoe gevaarlik dit kan wees.
Annette

Internet Polisie wrote in message ...
>
> Annette wrote in message
> news:9boiv6$rrt$7@ctb-nnrp1.saix.net...
>
>> Op koskool het ons altyd die flou tee laat beter smaak deur kitskoffie by te
>> voeg, maar ons het dit nog steeds met teelepels geroer.
>
> Annette, my een oom het heeltemal blind in sy een oog geword toe hy koffie
> drink nadat hy dit met 'n teelepel geroer het.
>
> Sien, hy het vergeet om die teelepel uit te haal.
>
Re: Koffielepels? [boodskap #41128 is 'n antwoord op boodskap #41124] Vr, 20 April 2001 09:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Linksom in 'n linkeroor beker:))))
Annette

pjb...@eskom.co.za wrote in message ...
> Dit sal maar jy moet onthou om linksom te roer.
> Groetnis
> pjb
>
> "Annette" wrote in message
> news:9boiv6$rrt$7@ctb-nnrp1.saix.net...

>> Sal my koffie beter smaak as ek dit roer met 'n koffielepel in plaas van 'n
>> teelepel?
>> Oral waar ek koffielepels wil koop word ek aangeraai om liewer 'n teelepel
>> te gebruik:))

>> Op koskool het ons altyd die flou tee laat beter smaak deur kitskoffie by te
>> voeg, maar ons het dit nog steeds met teelepels geroer.
>> --
>> ann...@ctnet.co.za
>> Red wine lover.
>
Re: Koffielepels? [boodskap #41129 is 'n antwoord op boodskap #41122] Vr, 20 April 2001 10:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DARKANGEL  is tans af-lyn  DARKANGEL
Boodskappe: 42
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ek het hieroor ookal gedink en dan nog oor die feit dat jy kan spit met 'n
spit graaf, maar nie kan skop met 'n skop graaf nie. My pap proe ook soveel
beter vandat ek dit met 'n desert lepel eet.

DA

"Annette" skryf in boodskap news:9boiv6$rrt$7@ctb-nnrp1.saix.net...
>
> Sal my koffie beter smaak as ek dit roer met 'n koffielepel in plaas van 'n
> teelepel?
> Oral waar ek koffielepels wil koop word ek aangeraai om liewer 'n teelepel
> te gebruik:))
>
> Op koskool het ons altyd die flou tee laat beter smaak deur kitskoffie by te
> voeg, maar ons het dit nog steeds met teelepels geroer.
> --
> ann...@ctnet.co.za
> Red wine lover.
>
Re: Koffielepels? [boodskap #41144 is 'n antwoord op boodskap #41122] Vr, 20 April 2001 21:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Wat op aarde is die verskil tussen n teelepel en n koffielepel Annette,
dis iets nuuts vir my.

pop

Annette skryf in boodskap news:9boiv6$rrt$7@ctb-nnrp1.saix.net...
>
> Sal my koffie beter smaak as ek dit roer met 'n koffielepel in plaas van 'n
> teelepel?
> Oral waar ek koffielepels wil koop word ek aangeraai om liewer 'n teelepel
> te gebruik:))
>
> Op koskool het ons altyd die flou tee laat beter smaak deur kitskoffie by te
> voeg, maar ons het dit nog steeds met teelepels geroer.
> --
> ann...@ctnet.co.za
> Red wine lover.
>
Re: Koffielepels? [boodskap #41146 is 'n antwoord op boodskap #41144] Sa, 21 April 2001 05:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pjb...  is tans af-lyn  pjb...
Boodskappe: 57
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Volle Lid
Pop my ding, daar is 'n hemelsbreë verskil. Die een is rond en die ander is
langwerpig.
he he
groetnis
pjb

"poppie" skryf in boodskap news:9bqar3$4oh$1@slb4.atl.mindspring.net...
> Wat op aarde is die verskil tussen n teelepel en n koffielepel Annette,
> dis iets nuuts vir my.
>
> pop
>
Re: Koffielepels? [boodskap #41156 is 'n antwoord op boodskap #41144] Sa, 21 April 2001 19:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 20 Apr 2001 16:49:48 -0500, "poppie" wrote:

> Wat op aarde is die verskil tussen n teelepel en n koffielepel Annette,
> dis iets nuuts vir my.
>
> pop
>

Jy sooooo stadig Pop

DD
Re: Koffielepels? [boodskap #41166 is 'n antwoord op boodskap #41156] Sa, 21 April 2001 21:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Sorry ou Deedee skattie, wie de heck gee om of die bloeming
lepel vir koffie of tee is. n Teelepel is n teelepel, maar ek sien
jy is dalk opgelei in die fynere kunsies van n goeie huishouding,
so jy poets seker jou koffielepels met silver, en jou tee lepels
met brasso, en jou sundae lepels met iets anders ens. :-) Ek gebruik
sommer n gewone teelepel (hier in Amerika is hulle nogal groot), vir
al daai joppies :-)

pop

Davie Davis skryf in boodskap news:bco3etot1h53rh2gbjhvdcdp4c5qgtg8c4@4ax.com...
> On Fri, 20 Apr 2001 16:49:48 -0500, "poppie" wrote:
>
>> Wat op aarde is die verskil tussen n teelepel en n koffielepel Annette,
>> dis iets nuuts vir my.
>>
>> pop
>>
>
> Jy sooooo stadig Pop
>
> DD
>
>
Re: Koffielepels? [boodskap #41167 is 'n antwoord op boodskap #41166] Sa, 21 April 2001 21:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suzan  is tans af-lyn  Suzan
Boodskappe: 42
Geregistreer: Desember 1999
Karma: 0
Volle Lid
Een koffielepel is een beetje groter dan een theelepel.
In NL worden meestal theelepels gebruikt bij het koffiedrinken.
Ik denk dat koffielepels wel nodig zijn in een grote beker met
koffie....

Grt Emmy

"poppie" skryf in boodskap news:9bstv6$9j8$1@slb6.atl.mindspring.net...
> Sorry ou Deedee skattie, wie de heck gee om of die bloeming
> lepel vir koffie of tee is. n Teelepel is n teelepel, maar ek sien
> jy is dalk opgelei in die fynere kunsies van n goeie huishouding,
> so jy poets seker jou koffielepels met silver, en jou tee lepels
> met brasso, en jou sundae lepels met iets anders ens. :-) Ek gebruik
> sommer n gewone teelepel (hier in Amerika is hulle nogal groot), vir
> al daai joppies :-)
>
> pop
>
>
> Davie Davis wrote in message
> news:bco3etot1h53rh2gbjhvdcdp4c5qgtg8c4@4ax.com...
>> On Fri, 20 Apr 2001 16:49:48 -0500, "poppie" wrote:
>>
>>> Wat op aarde is die verskil tussen n teelepel en n koffielepel Annette,
>>> dis iets nuuts vir my.
>>>
>>> pop
>>>
>>
>> Jy sooooo stadig Pop
>>
>> DD
>>
>>
>
Re: Koffielepels? [boodskap #41169 is 'n antwoord op boodskap #41167] So, 22 April 2001 04:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja, maar praat jy in die reel van 'n koffielepel?
Selfs die resepte praat van teelepel(s) koffie in 'n koffiekoek.
Annette

Suzan wrote in message ...
> Een koffielepel is een beetje groter dan een theelepel.
> In NL worden meestal theelepels gebruikt bij het koffiedrinken.
> Ik denk dat koffielepels wel nodig zijn in een grote beker met
> koffie....
>
> Grt Emmy
>
>
> "poppie" schreef in bericht
> news:9bstv6$9j8$1@slb6.atl.mindspring.net...
>> Sorry ou Deedee skattie, wie de heck gee om of die bloeming
>> lepel vir koffie of tee is. n Teelepel is n teelepel, maar ek sien
>> jy is dalk opgelei in die fynere kunsies van n goeie huishouding,
>> so jy poets seker jou koffielepels met silver, en jou tee lepels
>> met brasso, en jou sundae lepels met iets anders ens. :-) Ek gebruik
>> sommer n gewone teelepel (hier in Amerika is hulle nogal groot), vir
>> al daai joppies :-)

>> pop


>> Davie Davis wrote in message
>> news:bco3etot1h53rh2gbjhvdcdp4c5qgtg8c4@4ax.com...
>>> On Fri, 20 Apr 2001 16:49:48 -0500, "poppie" wrote:
>>>
>>>> Wat op aarde is die verskil tussen n teelepel en n koffielepel Annette,
>>>> dis iets nuuts vir my.
>>>>
>>>> pop
>>>>
>>>
>>> Jy sooooo stadig Pop
>>>
>>> DD
>>>
>
Re: Koffielepels? [boodskap #41172 is 'n antwoord op boodskap #41122] So, 22 April 2001 06:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dirkie  is tans af-lyn  Dirkie
Boodskappe: 103
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Danielle" skryf in boodskap news:6di4etcjrl5kk7p9kr65pr4950au2q4sjd@4ax.com...
> On Sat, 21 Apr 2001 16:28:34 -0500, "poppie" wrote:
>
> So van die os op die jas, weet jy dalk of mens Afrikaanse
> "spoonerisms" kry, en indien wel, het jy (of enige iemand anders)
> enige voorbeelde daarvan?

Wat is dit iets wat jy kan eet, aan die ander kant kan eet ons alles en nog
wat hier.
Re: Koffielepels? [boodskap #41179 is 'n antwoord op boodskap #41167] So, 22 April 2001 08:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 21 Apr 2001 23:53:04 +0200, "Suzan" wrote:

> Een koffielepel is een beetje groter dan een theelepel.

Dan is ék die staaadige een Poppie!
Nie geweet daar's rêrrig so iets nie.

DD
Re: Koffielepels? [boodskap #41210 is 'n antwoord op boodskap #41122] Ma, 23 April 2001 13:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 20 Apr 2001 07:46:01 +0200, "Annette" wrote:

Op koskool het ons altyd die flou tee laat beter smaak deur
kitskoffie by te
> voeg,

Huh?

Hoe smaak dit?!

Aan die ander kant, dis seker die beste wat 'n mens met kitskoffgie
kan maak!!

E-MAIL: ferdinand AT icon DOT co DOT za
Re: Koffielepels? [boodskap #41211 is 'n antwoord op boodskap #41210] Ma, 23 April 2001 14:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons het dit kotefie genoem, en dit het so gesmaak - beslis beter as die
waterige tee wat aan ons gegee was.
Annette

Ferdi wrote in message ...
> On Fri, 20 Apr 2001 07:46:01 +0200, "Annette"
> wrote:
>
> > voeg,
>
> Huh?
>
> Hoe smaak dit?!
>
> Aan die ander kant, dis seker die beste wat 'n mens met kitskoffgie
> kan maak!!
>
>
> E-MAIL: ferdinand AT icon DOT co DOT za
Re: Koffielepels? [boodskap #41213 is 'n antwoord op boodskap #41122] Ma, 23 April 2001 18:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Een discussie over koffielepels en theelepels bij soc.culture...

God, allemachtig!

Norbert (uit Vlaanderen)
Re: Koffielepels? [boodskap #41219 is 'n antwoord op boodskap #41213] Ma, 23 April 2001 19:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Sterrenkijker skryf in boodskap news:3ae3c53d.5216431@news.online.be...
> Een discussie over koffielepels en theelepels bij soc.culture...
> God, allemachtig!

Praat sommer met ons. Ons is nader.
Re: Koffielepels? [boodskap #41230 is 'n antwoord op boodskap #41122] Di, 24 April 2001 16:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek val flou van julle!

Die groete!

Norbert

Danielle schreef:

> On Mon, 23 Apr 2001 18:22:10 GMT, sterre...@online.be
> (Sterrenkijker) wrote:
>
>> Een discussie over koffielepels en theelepels bij soc.culture...
>
> Hey Norbert, :-)
>
> Eintlik moet jy weet dat koffielepels en teelepels 'n INTEGRALE deel
> van ons kultuur en samelewing is. Dit is dus 'n uiters belangrike
> aspek om te bespreek. As jy gelees het, sou jy onder andere
> agtergekom het dat dit party Afrikaners selfs al 'n oog verloor het,
> net omdat hulle nie GEWEET het van die wesentlike gevaarlike aspekte
> van hierdie lepels nie. Dit is duidelik belangrik om die volk ingelig
> te hou oor die gevare asook die voordele en nadele van hierdie
> lepels.
> Hoop dit maak nou meer sin vir jou?
> :-))))
>
Re: Koffielepels? [boodskap #41244 is 'n antwoord op boodskap #41213] Wo, 25 April 2001 17:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wil jy oor godsdiens hier praat?
Teelepels en koffielepels loop sterk in ons kultuur.
Annette

Sterrenkijker wrote in message ...
> Een discussie over koffielepels en theelepels bij soc.culture...
>
> God, allemachtig!
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
Re: Koffielepels? [boodskap #41245 is 'n antwoord op boodskap #41230] Wo, 25 April 2001 17:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Kry 'n botteltjie Salvolattely:)))
Annette

Sterrenkijker wrote in message ...
> Ek val flou van julle!
>
> Die groete!
>
> Norbert
>
>
>
> Danielle schreef:
>
>> On Mon, 23 Apr 2001 18:22:10 GMT, sterre...@online.be
>> (Sterrenkijker) wrote:

>>> Een discussie over koffielepels en theelepels bij soc.culture...

>> Hey Norbert, :-)

>> Eintlik moet jy weet dat koffielepels en teelepels 'n INTEGRALE deel
>> van ons kultuur en samelewing is. Dit is dus 'n uiters belangrike
>> aspek om te bespreek. As jy gelees het, sou jy onder andere
>> agtergekom het dat dit party Afrikaners selfs al 'n oog verloor het,
>> net omdat hulle nie GEWEET het van die wesentlike gevaarlike aspekte
>> van hierdie lepels nie. Dit is duidelik belangrik om die volk ingelig
>> te hou oor die gevare asook die voordele en nadele van hierdie
>> lepels.
>> Hoop dit maak nou meer sin vir jou?
>> :-))))




>
Re: Koffielepels? [boodskap #41259 is 'n antwoord op boodskap #41244] Do, 26 April 2001 00:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Over godsdienst?
Nee, alstublieft niet, zeg!
Dan nog liever over theelepels en koffielepels.
Als we over godsdienst beginnen is de discussie binnen een maand nog
niet afgelopen!
Laat mijnheer Pastoor d'r buiten! Die preekt al genoeg in zijn kerk!

Met beste groeten van

Norbert (uit Vlaanderen)

"Annette" schreef:

> Wil jy oor godsdiens hier praat?
> Teelepels en koffielepels loop sterk in ons kultuur.
> Annette
>
>
> Sterrenkijker wrote in message ...
>> Een discussie over koffielepels en theelepels bij soc.culture...

>> God, allemachtig!

>> Norbert (uit Vlaanderen)
>
Re: Koffielepels? [boodskap #41267 is 'n antwoord op boodskap #41259] Do, 26 April 2001 13:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Michel Martens  is tans af-lyn  Michel Martens
Boodskappe: 126
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
sterre...@online.be (Sterrenkijker) schreef op Thu, 26 Apr 2001
00:02:16 GMT in nieuwsgroep soc.culture.south-africa.afrikaans :

> Over godsdienst?
> Nee, alstublieft niet, zeg!
> Dan nog liever over theelepels en koffielepels.
> Als we over godsdienst beginnen is de discussie binnen een maand nog
> niet afgelopen!
> Laat mijnheer Pastoor d'r buiten! Die preekt al genoeg in zijn kerk!
>
> Met beste groeten van
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
>

Zeg, Norbert, dit is een Zuid-Afrikaanse ng. Als wij (jij en ik en
nog enkele anderen) hier posten, dan is dat als gasten van de
Afrikaners. Laat hen dus _zelf_ beslissen over welke onderwerpen zij
wensen te discussiëren.

Beste groeten,
Michel.
Re: Koffielepels? [boodskap #41268 is 'n antwoord op boodskap #41267] Do, 26 April 2001 13:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
He he niet zo serieus..
Nobert bedoelde het toch als grapje???

grt Emmy
>
>> Over godsdienst?
>> Nee, alstublieft niet, zeg!
>> Dan nog liever over theelepels en koffielepels.
>> Als we over godsdienst beginnen is de discussie binnen een maand nog
>> niet afgelopen!
>> Laat mijnheer Pastoor d'r buiten! Die preekt al genoeg in zijn kerk!
>>
>> Met beste groeten van
>>
>> Norbert (uit Vlaanderen)
>>
>
>
> Zeg, Norbert, dit is een Zuid-Afrikaanse ng. Als wij (jij en ik en
> nog enkele anderen) hier posten, dan is dat als gasten van de
> Afrikaners. Laat hen dus _zelf_ beslissen over welke onderwerpen zij
> wensen te discussiëren.
>
> Beste groeten,
> Michel.
Re: Koffielepels? [boodskap #41272 is 'n antwoord op boodskap #41259] Do, 26 April 2001 16:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gaaf - jy moet net duidelik besluit waaroor jy wil praat, dan kan ons iets
doen.
Ek wou maar net uitvind hoe jy godsdiens by koffielepels uitbring:))
Annette

Sterrenkijker wrote in message ...
> Over godsdienst?
> Nee, alstublieft niet, zeg!
> Dan nog liever over theelepels en koffielepels.
> Als we over godsdienst beginnen is de discussie binnen een maand nog
> niet afgelopen!
> Laat mijnheer Pastoor d'r buiten! Die preekt al genoeg in zijn kerk!
>
> Met beste groeten van
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
>
>
>
> "Annette" schreef:
>
>> Wil jy oor godsdiens hier praat?
>> Teelepels en koffielepels loop sterk in ons kultuur.
>> Annette


>> Sterrenkijker wrote in message ...
>>> Een discussie over koffielepels en theelepels bij soc.culture...
>
>>> God, allemachtig!
>
>>> Norbert (uit Vlaanderen)


>
Re: Koffielepels? [boodskap #41273 is 'n antwoord op boodskap #41267] Do, 26 April 2001 16:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Michel , dankie - maar jy is eintlik verkeerd. As jy hier lees en deelneem
het jy die volste reg om te besluit waaroor jy wil praat.
Dus, beskou jouself as deel van 'n gesin, nie 'n gas nie.
Annette

Michel Martens wrote in message ...
> sterre...@online.be (Sterrenkijker) schreef op Thu, 26 Apr 2001
> 00:02:16 GMT in nieuwsgroep soc.culture.south-africa.afrikaans :
>
>> Over godsdienst?
>> Nee, alstublieft niet, zeg!
>> Dan nog liever over theelepels en koffielepels.
>> Als we over godsdienst beginnen is de discussie binnen een maand nog
>> niet afgelopen!
>> Laat mijnheer Pastoor d'r buiten! Die preekt al genoeg in zijn kerk!

>> Met beste groeten van

>> Norbert (uit Vlaanderen)

>
>
> Zeg, Norbert, dit is een Zuid-Afrikaanse ng. Als wij (jij en ik en
> nog enkele anderen) hier posten, dan is dat als gasten van de
> Afrikaners. Laat hen dus _zelf_ beslissen over welke onderwerpen zij
> wensen te discussiëren.
>
> Beste groeten,
> Michel.
Re: Koffielepels? [boodskap #41274 is 'n antwoord op boodskap #41272] Do, 26 April 2001 18:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Geachte Annette,

Dank U! Jullie, vrouwen, weten al gauw hoe mensen in mekaar zitten,
nietwaar? :-) Haha!
Neen, ik vond het ZO'N verbazingwekkend verschijnsel dat jullie in
ZA over zoiets banaals als koffielepels en theelepels een discussie
konden houden..
-Maar 't blijkt mogelijk te zijn!
Ook DAT is cultuur vanzelfsprekend!
D'r was al iemand die me schreef in een e-mail dat ze met mijn reactie
gelachen had!.. Maar zij waarschuwde me ook dat niet iedereen dat
zou begrijpen..
IK had al meteen door dat achter dat artikel van jou een dubbele
bodem verscholen zat! En de meeste andere deelnemers ook wel,
dacht ik. Alleen Michel is er ingetuind.
Ik heb geen voorkeur voor wat dan ook wat op soc.culture besproken
wordt. Dat heeft eigenlijk geen belang want op soc.culture ontstaan
dagelijks denderende stukjes "levend" proza.
De nieuwsgroepen zijn duidelijk een nieuwe exponent van onze
cultu(u)r(en). Leve soc.culture!

Norbert (uit Vlaanderen)

(mijn (eenvoudige) homepage staat op
http://titan.glo.be/~gd31621/index.html)

"Annette" schreef:

> Gaaf - jy moet net duidelik besluit waaroor jy wil praat, dan kan ons iets
> doen.
> Ek wou maar net uitvind hoe jy godsdiens by koffielepels uitbring:))
> Annette
>
> Sterrenkijker wrote in message ...
>> Over godsdienst?
>> Nee, alstublieft niet, zeg!
>> Dan nog liever over theelepels en koffielepels.
>> Als we over godsdienst beginnen is de discussie binnen een maand nog
>> niet afgelopen!
>> Laat mijnheer Pastoor d'r buiten! Die preekt al genoeg in zijn kerk!

>> Met beste groeten van

>> Norbert (uit Vlaanderen)



>> "Annette" schreef:

>>> Wil jy oor godsdiens hier praat?
>>> Teelepels en koffielepels loop sterk in ons kultuur.
>>> Annette
>
>
>>> Sterrenkijker wrote in message ...
>>>> Een discussie over koffielepels en theelepels bij soc.culture...
>>
>>>> God, allemachtig!
>>
>>>> Norbert (uit Vlaanderen)
>
>

>
Re: Koffielepels? [boodskap #41275 is 'n antwoord op boodskap #41274] Do, 26 April 2001 19:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Michel Martens  is tans af-lyn  Michel Martens
Boodskappe: 126
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
sterre...@online.be (Sterrenkijker) schreef op Thu, 26 Apr 2001
18:37:08 GMT in nieuwsgroep soc.culture.south-africa.afrikaans :

> IK had al meteen door dat achter dat artikel van jou een dubbele
> bodem verscholen zat! En de meeste andere deelnemers ook wel,
> dacht ik. Alleen Michel is er ingetuind.
>

Dat vind ik nu 'praat na de vaak'.
Als het dan toch allemaal zo ludiek bedoeld was, dan gebruik je op het
Usenet emoticons, beter gekend als smileys. Dan hoeft niemand te
twijfelen:->

Michel.
Re: Koffielepels? [boodskap #41276 is 'n antwoord op boodskap #41274] Do, 26 April 2001 20:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Sterrenkijker wrote:

> Neen, ik vond het ZO'N verbazingwekkend verschijnsel dat jullie in
> ZA over zoiets banaals als koffielepels en theelepels een discussie
> konden houden..

Ek kan nie sien dat 'n gesprek oor koffie- en tee-lepels iets
banaals kan wees nie. Wat ek wel in die gesprek sien, is die
invloed van 'n groter gevoeligheid vir etiket en vir die
verskillende soorte eet- en drinkgewoontes wat gekweek
word in mense wat in aanraking met Engelse kultuur is. Die
deursnee Afrikaner, ten minste van my en ouer geslagte,
was baie sensitief vir die gebruik van die korrekte eetgerei
vir die korrekte doel. Soos byvoorbeeld die gebruik van
vismesse en vurke, van bottermesse en die gebruik van
teekoppies vir tee en koffiekoppies vir koffie. My man
weier nog vandag om sop sonder 'n ordentlike soplepel
te eet, iets wat mens omtrent nie meer hier in Noord-Amerika
sien nie.

Gloudina.
Re: Koffielepels? [boodskap #41277 is 'n antwoord op boodskap #41275] Do, 26 April 2001 20:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Michel Martens wrote:

> ingetuind.
> 'praat na de vaak'.
> ludiek

Ek verstaan nie die bostaande woorde en frase nie.Kan iemand dit
verduidelik.

Gloudina
Re: Koffielepels? [boodskap #41278 is 'n antwoord op boodskap #41122] Do, 26 April 2001 20:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 26 Apr 2001 20:12:48 GMT, @home.com wrote:

> Michel Martens wrote:
>
>> ingetuind.
>> 'praat na de vaak'.
>> ludiek
>
> Ek verstaan nie die bostaande woorde en frase nie.Kan iemand dit
> verduidelik.
>
> Gloudina

'ingetuind' soos in 'ingestel' of ''op dieselfde golflegte'.

DD
Re: Koffielepels? [boodskap #41279 is 'n antwoord op boodskap #41122] Do, 26 April 2001 20:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina schreef...
> Michel Martens wrote:
>> ingetuind.

"he fell for it". Hij is erin gestonken, met beide voeten erin getrapt.

>> 'praat na de vaak'.

Zeker 'n Vlaamse uitdrukking :) Ik ken wel "een praatje voor de vaak" (dat
heeft helemaal niets te betekenen).

>> ludiek

Leuk, grappig. Ik heb ook nog even mijn woordenboek gecheckt, maar tussen
"luculisch" en "ludolfiaans" staat helemaal niets, vreemd. Zeker dan toch
een tamelijk nieuw woord.

Groeten,
Arthur

> Ek verstaan nie die bostaande woorde en frase nie.Kan iemand dit
> verduidelik.
Re: Koffielepels? [boodskap #41280 is 'n antwoord op boodskap #41278] Do, 26 April 2001 20:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" schreef...
>
> 'ingetuind' soos in 'ingestel' of ''op dieselfde golflegte'.
>

Ik denk dat je in de war bent met "ingetuned". We lenen soms schaamteloos
uit het Engels :)

Groeten,
Arthur
Re: Koffielepels? [boodskap #41283 is 'n antwoord op boodskap #41272] Do, 26 April 2001 21:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:9c9hpe$7s6$3@ctb-nnrp1.saix.net...
> Gaaf - jy moet net duidelik besluit waaroor jy wil praat, dan kan ons iets
> doen.
> Ek wou maar net uitvind hoe jy godsdiens by koffielepels uitbring:))
> Annette

Dat kan ik ;-)) Tijdens het leven van Christus had men geen koffielepels
nodig want
koffie was er toen nog niet ...........
Zo zie je je kan aan alles een draai geven ha ha

Grt Emmy

>
> Sterrenkijker wrote in message ...
>> Over godsdienst?
>> Nee, alstublieft niet, zeg!
>> Dan nog liever over theelepels en koffielepels.
>> Als we over godsdienst beginnen is de discussie binnen een maand nog
>> niet afgelopen!
>> Laat mijnheer Pastoor d'r buiten! Die preekt al genoeg in zijn kerk!
>>
>> Met beste groeten van
>>
>> Norbert (uit Vlaanderen)
>>
>>
>>
>> "Annette" schreef:
>>
>>> Wil jy oor godsdiens hier praat?
>>> Teelepels en koffielepels loop sterk in ons kultuur.
>>> Annette
>
>
>>> Sterrenkijker wrote in message ...
>>>> Een discussie over koffielepels en theelepels bij soc.culture...
>>
>>>> God, allemachtig!
>>
>>>> Norbert (uit Vlaanderen)
>
>
>>
>
Re: Koffielepels? [boodskap #41285 is 'n antwoord op boodskap #41268] Do, 26 April 2001 22:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 26 Apr 2001 15:42:19 +0200, "Emmy" wrote:

>
> He he niet zo serieus..
> Nobert bedoelde het toch als grapje???
>
> grt Emmy

'n Grappie???
Wanneer hy God se Naam so ydelik gebruik?
Is jy stupid Emmy?

DD
Re: Koffielepels? [boodskap #41286 is 'n antwoord op boodskap #41122] Vr, 27 April 2001 00:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
En n soplepel is n ronde lepel, net bietjie kleiner as
n eetlepel. Hoe eet die Kanadese met n mes en vurk
Gloudina? Die Amerikaners eet natuurlik met die vurk
in die linkerhand wat vertikaal is, en soos n potlood vasgehou
word, en dan saag die regterhand die kos middeldeur, en
dan word die mes neergesit, en die vurk word oorgeskuif
na die regterhand ens. Ek het my kinders leer eet op die
Engelse manier, moes seker nie, maar ek het n hekel aan
die gedurige oorgee van vurke. Wat ek wel van hou is
die feit dat die mes en vurk nou en dan albei neergelê word
op die bord vir n rusperiode, want ek het gehoor van sommige
Amerikaners wat sê dit lyk of Engelse mense die kos " in shufffle".

Pop

skryf in boodskap news:3AE8811C.7DC9F1F9@home.com...
> . Soos byvoorbeeld die gebruik van
> vismesse en vurke, van bottermesse en die gebruik van
> teekoppies vir tee en koffiekoppies vir koffie. My man
> weier nog vandag om sop sonder 'n ordentlike soplepel
> te eet, iets wat mens omtrent nie meer hier in Noord-Amerika
> sien nie.
>
> Gloudina.
>
Re: Koffielepels? [boodskap #41287 is 'n antwoord op boodskap #41122] Vr, 27 April 2001 01:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

poppie wrote:

> En n soplepel is n ronde lepel, net bietjie kleiner as
> n eetlepel. Hoe eet die Kanadese met n mes en vurk
> Gloudina? Die Amerikaners eet natuurlik met die vurk
> in die linkerhand wat vertikaal is,
>

Nee, hier eet ons maar ongeveer op die Engelse manier,
maar dit hang ook af wie jy is hoe jy eet. Ek merk egter
op dat ek geneig is om met net die vurk te eet tensy ek
dinge moet sny, so ek dryf na die Amerikaners se kant
toe lyk dit my. Maar om Amerikaners vir die eerste keer
so met net die vurk te sien eet, is regtig 'n kultuurskok. Ek het
tussen Amerikaanse sendelinge gewerk op Adams Mission
in SA, en my dood verwonder aan die vurk-etende mense.
(En die vroumense wat sokkies dra. En ons het gegiggel
oor hulle manier van Thanksgiving vier.)
Nog iets wat my bietjie van 'n kultuurskok gee, is die
posisie wat jou vurk en mes op die bord moet inneem, as
jy wil aandui dat jy nog besig is om te eet. Hier moet jy
die vurk en mes se punte aan albei kante van die bord
laat rus, anders vat hulle jou bord weg as jy jou mes en
vurk naas mekaar op die bord laat lê. En ek dink dis so
common om jou mes en vurk so dwars op die bord te
laat leun.

Gloudina
Re: Koffielepels? [boodskap #41290 is 'n antwoord op boodskap #41285] Vr, 27 April 2001 05:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dirkie  is tans af-lyn  Dirkie
Boodskappe: 103
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" skryf in boodskap news:ro8het4bmln91ht90me2tb4gprjh0c0nqf@4ax.com...
> On Thu, 26 Apr 2001 15:42:19 +0200, "Emmy" wrote:
>
> 'n Grappie???
> Wanneer hy God se Naam so ydelik gebruik?
> Is jy stupid Emmy?
>
> DD

Nee DD sy is net haar gewone self
Re: Koffielepels? [boodskap #41291 is 'n antwoord op boodskap #41283] Vr, 27 April 2001 05:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Luister eens allemaal!

Jullie blijven die koffie- en theelepels een hoogstaande zaak vinden
om te bespreken in soc.culture...
Maar als ik jullie nou eens zou uitleggen hoe ik gisterenavond met
mijn meisje de liefde bedreven heb dan ben ik er zeker van dat jullie
op slag niet meer over die koffielepels en theelepels zullen
doorzeuren!
Haha! Jullie kunnen voor mij eventjes den boom in, zou ik zo zeggen!

Met de beste groeten van

Norbert (uit Vlaanderen)
Re: Koffielepels? [boodskap #41293 is 'n antwoord op boodskap #41285] Vr, 27 April 2001 06:45 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" skryf in boodskap news:ro8het4bmln91ht90me2tb4gprjh0c0nqf@4ax.com...
> On Thu, 26 Apr 2001 15:42:19 +0200, "Emmy" wrote:
>
>>
>> He he niet zo serieus..
>> Nobert bedoelde het toch als grapje???

> 'n Grappie???
> Wanneer hy God se Naam so ydelik gebruik?
> Is jy stupid Emmy?

Denk je dat God geen humor heeft?

Grt Emmy
Vorige onderwerp: Die Houtlepel
Volgende onderwerp: Feite van die lewe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 09:32:37 MGT 2024