Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » WORD vir afrikaans
WORD vir afrikaans [boodskap #41137] Vr, 20 April 2001 19:42
Jan Lenaerts  is tans af-lyn  Jan Lenaerts
Boodskappe: 1
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Junior Lid
Ek woon in Belgie en soek die files vir Afrikaans van die Word
spellingverbeteraar. Hierdie files bevind hulle normaal in c:/program
files/common files/microsoft shared/proof . As iemand my hierdie files kan
send, kan ek hom die files vir Nederlands, Italiaans, Frans, Duits, Spaans,
Portugees of Engels gee.

Jan
Vorige onderwerp: LottoWin South Africa.
Volgende onderwerp: LINK
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 07:47:08 MGT 2024