Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Speletjies - Re: Spot Check
Re: Speletjies - Re: Spot Check [boodskap #41067] Do, 19 April 2001 03:41 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Danielle wrote:

> Vroumense is BAIE katterig Gloudina. Baie meer as mans, of het jy dit
> nie geweet nie?
>

Nee, jy is verkeerd. Oor die algemeen is vroumense nie katterig
nie, en meeste van die tyd is mans ook nie katterig nie. Dis 'n sekere
soort vroumens wat maak of alle vroue katterig is net om haar eie
wanaangepaste aksies te regverdig, en 'n sekere soort man wat nie
gebalanseerd in sy eie persoonlikheid is nie en wat altyd iets te sê
het oor vroumense. Dis dieselfde soort man wat altyd kla oor sy
skoonmoeder. Ek dink oor die algemeen is vroumense baie
bereid om na alle kante van 'n saak te kyk en 'n menslike houding in
te slaan. As die vroumense in jou sosiale kring BAIE katterig is,
beweeg jy in die verkeerde kringe, of reageer hulle miskien maar
net op jou.
In alle geval, ek is nou bietjie moeg vir die spitsvondige katterigheid

wat elke aand so gereeld soos klokslag uit jou kuberpen op hierdie
nuusgroep verskyn, en neem my voor om jou van nouaf te ignoreer.
Gloudina
Re: Speletjies - Re: Spot Check [boodskap #41070 is 'n antwoord op boodskap #41067] Do, 19 April 2001 07:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Emmy  is tans af-lyn  Emmy
Boodskappe: 79
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Volle Lid
"Danielle" skryf in boodskap news:aj8sdtctq3qh4565j10hnnisob331h0ops@4ax.com...
> On Wed, 18 Apr 2001 03:14:39 GMT, @home.com wrote:>so katterig as jy
wees nie.

> Vroumense is BAIE katterig Gloudina. Baie meer as mans, of het jy dit
> nie geweet nie?

Vrouwen zijn katterig ( wat is katterig?? als iemand zich verdedigd? )
Mannen macho's ( net zo erg, over dat gedrag zullen we maar zwijgen
;-)))

Grt Emmy
Re: Speletjies - Re: Spot Check [boodskap #41071 is 'n antwoord op boodskap #41067] Do, 19 April 2001 09:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 18 Apr 2001 20:00:36 -0400, Danielle wrote:

> On Wed, 18 Apr 2001 03:14:39 GMT, @home.com wrote:
>
>> Weet jy, "Danielle," hoekom ek dink jy is nie 'nvroumens nie?
>
> Jy is so dierbaar. Dit is so mooi ding om van iemand te se wat jy van
> geen kant af ken nie. Maar ek stel belang in jou teoriee....

Mnr. Bester, is dit?

E-MAIL: ferdinand AT icon DOT co DOT za
Re: Speletjies - Re: Spot Check [boodskap #41074 is 'n antwoord op boodskap #41070] Do, 19 April 2001 12:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Emmy skryf in boodskap news:9bm7cu$9pf$1@news.pcmnet.nl...
> Vrouwen zijn katterig ( wat is katterig?? als iemand zich verdedigd? )

Direk vertaald beteken katterig "poeserig" in Nederlands, Emmy.
Maar dat wist je al?
Re: Speletjies - Re: Spot Check [boodskap #41102 is 'n antwoord op boodskap #41067] Do, 19 April 2001 16:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Danielle skryf in boodskap news:aj8sdtctq3qh4565j10hnnisob331h0ops@4ax.com...

> Hoekom nie? Meestal reageer ek maar net op jou giftige gekots.

Naar , Pienaar, Kotze.

>> al is sy 'n intelligente professionele vroumens.
Ja, en nou weet jy iets van jouself wat jy nooit besef het nie, Danielle.

> DID you ask dulcet rhymes from me?
> Did you seek the civilian's peaceful and languishing rhymes?
> Did you find what I sang erewhile so hard to follow?
> Why I was not singing erewhile for you to follow, to understand-nor am
> I now;
>
> Walt Whitman (1819-1892). Leaves of Grass. 1900.

To pie or not to pie. That is the question.
Re: Speletjies - Re: Spot Check [boodskap #41103 is 'n antwoord op boodskap #41067] Do, 19 April 2001 16:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3ADE5ED8.654B850B@home.com...
Re: Speletjies - Re: Spot Check [boodskap #41104 is 'n antwoord op boodskap #41067] Do, 19 April 2001 16:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Danielle skryf in boodskap news:p32tdt4715bj2uuhsa125ac8r0bkg2pvrt@4ax.com...
> On Thu, 19 Apr 2001 03:41:23 GMT, @home.com wrote:

>> Dis 'n sekere
>> soort vroumens wat maak of alle vroue katterig is net om haar eie
>> wanaangepaste aksies te regverdig,
>
> Jy projekteer alweer. Besef jy ooit hoeveel kere jy jou eie lewe
> projekteer op andere? Siestog...

Wees net bly cloning is nog nie wettig nie, Danielle
Re: Speletjies - Re: Spot Check [boodskap #41105 is 'n antwoord op boodskap #41071] Do, 19 April 2001 16:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi skryf in boodskap news:3ae0ac1e.5479840@news.icon.co.za...
> On Wed, 18 Apr 2001 20:00:36 -0400, Danielle
> wrote:

> Mnr. Bester, is dit?

Nee, meneer Livingston. Aangenaam.

Moenie aannames maak nie.
Re: Speletjies - Re: Spot Check [boodskap #41115 is 'n antwoord op boodskap #41074] Do, 19 April 2001 18:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Internet Polisie skryf in boodskap news:9bn854$iqe$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>
> Emmy wrote in message
> news:9bm7cu$9pf$1@news.pcmnet.nl...
>> Vrouwen zijn katterig ( wat is katterig?? als iemand zich verdedigd? )
>
> Direk vertaald beteken katterig "poeserig" in Nederlands, Emmy.
> Maar dat wist je al?

You also get a flat version which is called a platypus
Re: Speletjies - Re: Spot Check [boodskap #41131 is 'n antwoord op boodskap #41115] Vr, 20 April 2001 15:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
And wouldn't you know it - they're protected down here!

> You also get a flat version which is called a platypus
>
Re: Speletjies - Re: Spot Check [boodskap #41140 is 'n antwoord op boodskap #41067] Vr, 20 April 2001 20:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
daantjie ........ nie een van jou blerrie e-posse werk nie

--
----- Transcript of session follows -----
451 ... sg-1.com: Name server timeout
Message could not be delivered for 5 days
Message will be deleted from queue
-------------------
Jy kan my ook e-mail by "dani...@easynews.com" as
dit makliker sal wees.
-------------------
die een werk ook nie want jy het nog nie geantwoord nie;-(
--

--
Re: Speletjies - Re: Spot Check [boodskap #41174 is 'n antwoord op boodskap #41115] So, 22 April 2001 07:41 Na vorige boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
skerp ........ baie skerp .......................heheheheh
--
------------------------------------
"Internet Polisie" sê
: You also get a flat version which is called a platypus
----------------------------------
down under ........
--
Vorige onderwerp: LINK
Volgende onderwerp: Super 12.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 31 23:46:03 MGT 2024