Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Vir DD :-) Die toetsvlieenier...
Re: Vir DD :-) Die toetsvlieenier... [boodskap #41123] Vr, 20 April 2001 08:36 na volgende boodskap
Dave Du Plessis  is tans af-lyn  Dave Du Plessis
Boodskappe: 81
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Wed, 18 Apr 2001 22:37:49 -0400, Danielle wrote:

> Davie,
>

>
> Ek kom toe op hierdie stelling van jou af, wat kosbaar is! Ai, ek het
> lekker gelag toe ek dit lees:
>
> "Ek kom tot die gevolgtrekking dat die vrou op haar dae 'n
> toetsvlieënier was. By 'n besemfabriek"
>

Hallo Danielle, en dankie vir die herinnering! Gloudina het haar
persoonlike waardering ook uitgespreek in epos aan my direk.
Genoem hoe sy dit geniet en tussen vriende rondgewys het. (Sò sy het
tog òòk vriende!!!)

ns.
------- toevallig ìs ék 'n vliënier (besit 'n Cherokee) en het 'n tyd
gelede 'n toetsvlug op 'n herboude Piper Colt gedoen - dink dit was
kort daarna wat ek die wysheid oor die antie kwytgeraak het.

DD
Re: Vir DD :-) Die toetsvlieenier... [boodskap #41143 is 'n antwoord op boodskap #41123] Vr, 20 April 2001 21:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
O...!!!

DD

On Fri, 20 Apr 2001 17:09:56 -0400, Danielle wrote:

> On Fri, 20 Apr 2001 10:36:58 +0200, Dave Du Plessis
> wrote:
>
> (3 biere en 'n paar martini's later)....
>
>> ------- toevallig ìs ék 'n vliënier (besit 'n Cherokee)
>
>
> Terwyl jy hierdie "Cherokee" vlieg, hoop en wag die Cherokee's hier by
> ons om weer te vlieg. Destyds, sowat 30 jaar gelede, het hulle Chief,
> John Ross - nou nie daai Dallas sepie se JR nie hoor. In elkgeval, ou
> JR was een van die eerste "wit" chiefs van die Cherokee Indiane daar
> in Noord Jajwa, en hy het iewers iets gese van die voel wat weer sal
> vlieg. Nee, ek bedoel dis die "voël" wat sal vlieg.
> (Netnou dink jy ek beledig jou. Ek weet jy is geen voel nie) En nog
> iets - ek bedoel ook nie die mitologiese voël, die phoenix, nie hoor!)
>
> Anyway, nou raak hierdie ou omie darem so verward - hulle se mos dat
> "memory is the first thing to go" ..er..ja wel. Ek het gedog sy het
> 'n ander naam gehad, maar nou ja...
> Wat ek wou se, is dat ek nou nes 'n vroumens AANHOU en AANHOU babbel,
> sonder om enige iets te se wat sin maak. Maar hulle hou van klets -
> klets, klets klets. LUISTER jy nog??? Nou vertel dan vir my wat ek
> nou net vir jou gese het!! Sien, jy het nie na 'n WOORD geluister
> nie!!!!
>
> Ok, noudat ek weer jou aandag het...miskien was dit nie ou JR wat iets
> gese het oor die voel nie, maar ou JR was darem 'n Injin cheef van die
> Cherokees, al was hy 'n baster cheef. Ou JR het ook op 'n stadium
> gese: "I have Indian Blood in me. I have just enough white blood for
> you to question my honesty!" Wonner wat hy bedoel het?
> (Al het my storie BOGGEROL te make met vliegtuie, wil ek darem net
> graag vir jou vertel hoe swaar die Eerste-nasie mense hier in Amerika
> gekry het, en nogsteeds bevark word deur julle apartheidsvarke wat nou
> hier in Amerika en Kanada kom bly!) En moet jy nou nie probeer om met
> daai vliegtuig van jou hiernatoe te vlieg nie hoor! Ons EP-3's sal
> jou regsien.
>
> Ek is nog nie klaar nie!! KOM TERUG!!! Sit em lees!
> Graag wil ek dan ook van hierdie geleentheid gebruik maak om met
> nederige trots vir jou te vertel dat my dogter 30 jaar gelede, met
> onderskeiding (Suma Cum Laude), haar graad in cherokianologie aan die
> Cherokee Universiteit vir begaafde studente behaal het. Sy is tans 'n
> bestuurder by die Coke fabriek in Atlanta, waar sy ook onder andere in
> beheer is van die finale produk voor dit na Kanada uitgereik word in
> sulke klein pakkies (wit poeier). My hart swel sommer ook so van
> trots as ek aan my 7 seuns dink. Maar dit gaan nou te lank vat om van
> hulle te praat. Volgende keer as jy weer vir my skryf, dan sal ek jou
> vertel van my 7 seuns, en hulle broers en susters. Ek moet darem net
> een ding noem. Die een seun, Billy Bob Jr, het 'n veg-vliegtuig wat
> later die "Impala" genoem was, ontwerp. Hy het sy opleiding daar in
> ou 'n 3de wereld landjie gekry, so ons is nou nie juis so trots daarop
> nie. Ek probeer die naam van die skooltjie onhou - iets tamatierig
> wil 'n klokkie lui, maar dit is nie belangrik nie. Wat wel belangrik
> is, is dat jy moet weet van daai Impala en TROTS wees saam met my oor
> my seuns wat so slim is!
>
>
> Wat? Gaan jy nou NOOIT weer vir my skryf nie?
> Nou gaan ek slaap want ek het MYSELF waaragtig aan die slaap
> gekekkel!! :-((((
>
>
>
> On Fri, 20 Apr 2001 10:36:58 +0200, Dave Du Plessis
wrote:

> Hallo Danielle, en dankie vir die herinnering!

> My plesier. :-)

> Gloudina het haar
> persoonlike waardering ook uitgespreek in epos aan my direk.

> Ja, ek het daardie ene en ook die ander liefdesbriewe wat sy aan jou
> gestuur het, gesien. Sjoe, dit was darem warm briewe daai Dave.

> Genoem hoe sy dit geniet en tussen vriende rondgewys het. (Sò sy het
> tog òòk vriende!!!)

> [WARNING!!!!!! FLAME AHEAD!! sensistiewe mensies moet asseblief
> verby hou]

> Ongelooflik!! Ek dog sy het 'n stoel permanent aan haar agterent
> vasgeplak, want sy is ALTYD in hierdie groep. Mens kan dag of nag
> hier skryf, en so paar minute later le die gifkol daar! Die laaste
> paar dae lyk beter, maar ek weet sommer dit sal nie lank duur nie.
> Dis soos 'n slang wat net wag vir die regte oomblik om te pik! :-)

> [END FLAME]

> ns.
> ------- toevallig ìs ék 'n vliënier (besit 'n Cherokee) en het 'n tyd
> gelede 'n toetsvlug op 'n herboude Piper Colt gedoen -

> Lucky you!! Jy klink na 'n baie interessante mens. Die naaste wat ek
> ooit aan vlieenier wees kom is flight sims, en EEN vlug in 'n Cessna -
> nooit weer nie! :-)
Re: Vir DD :-) Die toetsvlieenier... [boodskap #41149 is 'n antwoord op boodskap #41123] Sa, 21 April 2001 11:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Hey DD

Tel jy as een van hulle?

Jou vriend Bobby

"Dave Du Plessis"

Genoem hoe sy dit geniet en tussen vriende rondgewys het. (Sê sy het
> tog óók vriende!!!)
Re: Vir DD :-) Die toetsvlieenier... [boodskap #41150 is 'n antwoord op boodskap #41123] Sa, 21 April 2001 11:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Danielle" skryf in boodskap news:0a91etkl0bei7dlrrj43omv3l3irmnedlo@4ax.com...

> (3 biere en 'n paar martini's later)....

Watse bier drink julle in Amerika? Moet dem sterk wees... Ek het nou self
3 XXXX in, en kan nog steeds nie kop of stert uitmaak nie...
Re: Vir DD :-) Die toetsvlieenier... [boodskap #41155 is 'n antwoord op boodskap #41149] Sa, 21 April 2001 19:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 21 Apr 2001 21:27:43 +1000, "me & bobby magee" wrote:

> Hey DD
>
> Tel jy as een van hulle?
>
> Jou vriend Bobby
>

...een van hulle?
Bobby... ek's heel beskeie - plaas myself glad nie op 'n troontjie -
maar verdomp... moet my nou nie cheap maak nie!!!

DD
Re: Vir DD :-) Die toetsvlieenier... [boodskap #41162 is 'n antwoord op boodskap #41123] Sa, 21 April 2001 20:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Danielle" skryf in boodskap news:0cj1et46nut5d9pr7t46gdecfaa9vab70m@4ax.com...

Maar ons brou
> ook ons eie bier, en dit is die goed wat ek drink/gedrink het.

AAAAHHHH... Nou maak dit sin! Die tuis-gebroude bier skop erger as
witblits - een gedrink by ons buurman net voor Kersfees, en eers na Nuwe
Jaar bygekom...

Groetnis uit Sonskynland
Re: Vir DD :-) Die toetsvlieenier... [boodskap #41175 is 'n antwoord op boodskap #41123] So, 22 April 2001 07:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
syp jy dan?
en hier dink ek dat jy 'n nugterdenkende persoon allie tyt was
... boo - hoo .... daar krummel die voete van klei ...........
--
------------------------------------------------------------ -----
--
"Danielle" wrote in message
: (3 biere en 'n paar martini's later)....
Re: Vir DD :-) Die toetsvlieenier... [boodskap #41180 is 'n antwoord op boodskap #41123] So, 22 April 2001 08:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
n Sat, 21 Apr 2001 21:27:43 +1000, "me & bobby magee"
wrote:

>
> Ek sal nou maar aanneem dis 'n "Nee!"...
>

Beslis is dit 'n 'Nee!!!!!' Bobby. Die jare in die verbeteringskool
het sy al probeer vriende maak maar ek handhaaf beginsels en
is verdomp vol fiemmies.

DD
Re: Vir DD :-) Die toetsvlieenier... [boodskap #41182 is 'n antwoord op boodskap #41123] So, 22 April 2001 09:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
verbasend wat 'n mens met 'n vli�eplak kan doen -
die muis is net so handig as jy weet hoe om vli�e poefies van jou
skerm weg te hou .................

Message ...... kliek!
Block sender ........... kliek!

en siedaar, weg is die verpestelike vlieg wat die salf vrot maak.
--
-------------------------------------
"Danielle" sê:
-------knip---------
: So, vir die gereeldes in hierdie groep wat vasbyt - Lou, DD,
Frikkie,
: Tobie, Krokkie, Reenen, Jonas, Norbert, Hilda, Poppie en al
die ander
: wat ek nog nie ken nie, maar al lank hier skryf, wil ek net se
WEL
: GEDAAN en DANKIE! :-)
--------------knip-----------
Re: Vir DD :-) Die toetsvlieenier... [boodskap #41183 is 'n antwoord op boodskap #41123] So, 22 April 2001 11:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Danielle" skryf in boodskap news:f7i3etolg06hqb7fa2r6i1oii7foqf0rj2@4ax.com...

> Hulle is altwee ook lede van DEMENSA�

Klink darem baie na "dementia" - was nog altyd agterdogtig oor skrywers,
skilders en potters...

> Groetnis uit aaaatieshoe, snuif snuif, blaas blaas, Stuifmeel land.
> (Vanoggend le die stuifmeel alweer so 3 duim dik op my kar! )

Ongelukkig verhoed sonskyn nie die ou verkouetjie nie... sukkel al die hele
Paasvakansie daarmee... nie eers 'n bottel 1992 Douglas Green Rugby World
Cup Special het gehelp nie... miskien sal "back to school" help...
Re: Vir DD :-) Die toetsvlieenier... [boodskap #41186 is 'n antwoord op boodskap #41155] So, 22 April 2001 12:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" skryf in boodskap news:l5o3et4hui0ab17l8c8p68vlv4kg260its@4ax.com...

Ek sal nou maar aanneem dis 'n "Nee!"...

> ...een van hulle?
> Bobby... ek's heel beskeie - plaas myself glad nie op 'n troontjie -
> maar verdomp... moet my nou nie cheap maak nie!!!
>
> DD
Re: Vir DD :-) Die toetsvlieenier... [boodskap #41192 is 'n antwoord op boodskap #41123] So, 22 April 2001 16:53 Na vorige boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 22 Apr 2001 12:19:35 -0400, Danielle wrote:

> On Sun, 22 Apr 2001 09:59:04 +0200, "Tobie"
> wrote:
>
> Goeie moooore Oom Tobie, :-)
>
>> syp jy dan?
>

Moenie lieg nie... jy en Tobie mòet allie tyt gesyp wees - kannit sien
aan julle spelling

Die askaffer

DD
Vorige onderwerp: Aida en Uys
Volgende onderwerp: dichters in Meander
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 19:28:07 MGT 2024