Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Spot Check
Spot Check [boodskap #40859] Ma, 09 April 2001 20:07 na volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Enige probleme op hierdie nuusgroep?

Vloek, skel, raas, haatspraak of soortgelyke onwelvoeglike gedrag soos die
plasing van gedigte sal nie verder geduld word nie.

Oortreders sal met eerste lig Botswana toe gestuur word.
Re: Spot Check [boodskap #40863 is 'n antwoord op boodskap #40859] Ma, 09 April 2001 21:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Oh JA !! pos vir my 'n vliegkaartjie asseblief !

P

In article , IP (Internet Polisie)
wrote:
> Enige probleme op hierdie nuusgroep?
>
> Vloek, skel, raas, haatspraak of soortgelyke onwelvoeglike gedrag soos die
> plasing van gedigte sal nie verder geduld word nie.
>
> Oortreders sal met eerste lig Botswana toe gestuur word.
>
Re: Spot Check [boodskap #40865 is 'n antwoord op boodskap #40863] Di, 10 April 2001 18:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Ou P, jou aansoek om na Botswana toe te gaan is hangende, maar as ons
uitvind jy het nie een van die misdrywe gepleeg nie, is jy op dun ys en
stuur ons jou reguit Kanada toe. Laat dit 'n les wees vir die wat net gratis
vliegkaartjies soek.

l&p skryf in boodskap news:ant092134339M3Mb@camerama.demon.nl...
>
> Oh JA !! pos vir my 'n vliegkaartjie asseblief !

> In article , IP (Internet Polisie)
> wrote

>> Vloek, skel, raas, haatspraak of soortgelyke onwelvoeglike gedrag soos die
>> plasing van gedigte sal nie verder geduld word nie.
>>
>> Oortreders sal met eerste lig Botswana toe gestuur word.
Re: Spot Check [boodskap #40867 is 'n antwoord op boodskap #40859] Di, 10 April 2001 19:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Danielle, jy het so pas haatspraak gepleeg ou matie. Kanada verdien darem
ook 'n plekkie in die son. :-)
So pak jou goedjies en klim boeta. Of appeleer binne 24 dae en ons stuur jou
eerder op in Afrika om twee Internet modems te gaan verkoop.

Danielle skryf in boodskap news:m0o6dtssgofr8joltpmlgf29bp3klrq6ob@4ax.com...
> On Tue, 10 Apr 2001 20:21:53 +0200, "Internet Polisie"
> wrote:
>
>> en stuur ons jou reguit Kanada toe. Laat dit 'n les wees vir die wat net gratis
>> vliegkaartjies soek.
>
> O gaats..julle is ernstig ne! Kan die arme siel darem appelleer? Dis
> darem 'n te duur les - eerder doodstraf in Botswana U edelagbare - net
> nie Kanada nie!!! :-(((((
Re: Spot Check [boodskap #40876 is 'n antwoord op boodskap #40859] Wo, 11 April 2001 03:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Danielle wrote:

> Dis net dat daar baie gevaarlike
> goeters in Kanada is.... stadige en pynlike dood weens die unieke
> gif wat die dierasie in mens spuit as dit jou raakbyt. Die ding kom
> net in Kanada voor - daar naby Ottawa hoor ek.

Ja-nee, die waarheid kan verskriklik wees.

Minnehaha.
Re: Spot Check [boodskap #40884 is 'n antwoord op boodskap #40859] Do, 12 April 2001 00:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Danielle wrote:

> On Wed, 11 Apr 2001 03:34:45 GMT, @home.com wrote:
>
>> Ja-nee, die waarheid kan verskriklik wees.
>
> Moontlik, maar leuens, verwronging van waarhede ens ens. is BAIE
> erger, en dit is wat mense vergiftig en dood maak - nie die waarheid
> nie.
> WAARHEID, KENNIS en REALITEIT gaan gewoonlik hand aan hand.

So hou op met jou ou jejune kleinlike opmerkings oormy wat jy so gereeld
uitkwyl. En "verwronging van waarhede"?
Og mens.

Minnehaha
Re: Spot Check [boodskap #40887 is 'n antwoord op boodskap #40859] Do, 12 April 2001 06:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Danielle,
Pas tog op vir daai kandeese dierasietjie: Dis nou daai een wat soms so
minnehahahahahahahaha maak soos die nadderoe jakkals. Of dalkies 'n
kandeese strandjutwolf ver van die strand of aan ottowaanse meer....

Elektronies digitaal
is sy ook
maar vasgemaak aan haar paal
en knor net: njar-njar
so effens digitaal
dis nou die
minnehaha-
arkties-ge-orienteerde
nadderoe-jakkals-vos
aan haar paal
vasgemaak by otto-se-wa
of is dit dalk by
toe-ron-toe?

Thys (die gewone ou self) oppie Bos met tong-in-kies

"Danielle" skryf in boodskap news:5qr6dtc25vm6v35vj5nk9jucvo3oqon0vg@4ax.com...
> On Tue, 10 Apr 2001 21:19:32 +0200, "Internet Polisie"
> wrote:
Re: Spot Check [boodskap #40892 is 'n antwoord op boodskap #40887] Do, 12 April 2001 13:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Thys de Wet wrote:

> Danielle,
> Pas tog op vir daai kandeese dierasietjie: Dis nou daai een wat soms so
> minnehahahahahahahaha maak soos die nadderoe jakkals. Of dalkies 'n
> kandeese strandjutwolf ver van die strand of aan ottowaanse meer....
>
> Elektronies digitaal
> is sy ook
> maar vasgemaak aan haar paal
> en knor net: njar-njar
> so effens digitaal
> dis nou die
> minnehaha-
> arkties-ge-orienteerde
> nadderoe-jakkals-vos
> aan haar paal
> vasgemaak by otto-se-wa
> of is dit dalk by
> toe-ron-toe?
>
> Thys (die gewone ou self) oppie Bos met tong-in-kies

Ag Thys, my ou dier. Minnehaha is die naam van 'nmeisie en nie die
geblaf van 'n dier nie. Ek dink haar
naam is verwant aan dieselfde woord waar "Minnesota"
vandaan kom, en dié kom af van die Dakota woord
"minisota" wat "clear water" beteken.
Nog 'n ding, Thys. Daar is, sover ek weet, nie 'n
Ottawa-meer nie. Dis 'n baie groot rivier. Ek sien hom
elke keer as ek by my venster uitkyk. Op die oomblik
het die warm dae amper al die ys gesmelt, en loop dit
nou weer los. Maar in die baaitjies is daar nog ys. Gister
het een stuk losgebreek en met die rivier afgedryf.
Hierdie seisoen waarin ons nou is (laatwinter, vroeglente?)
is my geliefkoosde seisoen. Daar is nog stukke wit sneeu
soms tussen die bome of in die duike, maar meeste is
gesmelt en die bome begin bot, as jy stip na hulle kyk.
Daar is 'n oorvloed van voëlsang, want ons is op die
pad van migrasie vir baie voëls wat eintlik noord van
ons gaan oorsomer. Dit ontroer my altyd om te weet
dat daar in Kanada dele is wat, in die middel van die
somer, 24 uur son gaan hê vir 'n tydjie, en dat dit
daarnatoe is wat sommige van die voëls vlieg.

Gloudina
Re: Spot Check [boodskap #40909 is 'n antwoord op boodskap #40859] Do, 12 April 2001 22:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Danielle wrote:

> On Thu, 12 Apr 2001 13:20:18 GMT, @home.com wrote:
>
>> Ag Thys, my ou dier. Minnehaha is die naam van 'nmeisie en nie die
>> geblaf van 'n dier nie.
>
> En jy is nie Minnehaha nie. Jy is Ggggggggggggggloudina!

Jy kwyl.
Re: Spot Check [boodskap #40910 is 'n antwoord op boodskap #40859] Do, 12 April 2001 22:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Danielle wrote:

> Baie dankie vir die vriendelike waarskuwing Thys. Ja, daai
> dierasietjie knor al njar-njar sedert ek hier begin kuier het in
> Desember. Ou Johan van Minnesota sit lekker en lag vir my wat al die
> njarre kry namens hom. :-(
>

Nog kwyldrade.
Re: Spot Check [boodskap #40915 is 'n antwoord op boodskap #40859] Vr, 13 April 2001 02:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Danielle wrote:

> Pssst....jejune is al klaar "kleinlik". Maar dit is ook kinderagtig
> en boring - pragtige woordgebruik, jammer dit is nie afrikaans nie.
>

Word matinée en passé nie toegelaat in Afrikaans nie?

Gloudina
Re: Spot Check [boodskap #40916 is 'n antwoord op boodskap #40859] Vr, 13 April 2001 02:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Danielle wrote:

> On Thu, 12 Apr 2001 22:05:12 GMT, @home.com wrote:
>
>> Jy kwyl.
>
> Pragtige voorbeeld van 'n floksinosinilepelifikasie...

Same to you, Buster.Gloudina
Re: Spot Check [boodskap #40926 is 'n antwoord op boodskap #40859] Vr, 13 April 2001 08:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Danielle wrote:

> On Fri, 13 Apr 2001 02:02:22 GMT, @home.com wrote:
>
>> Word matinée en passé nie toegelaat in Afrikaans nie?
>
> Hene, nooit! Wat is 'n ée?
>

Gloudina het 'n "e accent aigu" geskrewe. Het jy miskien jou nuusleser
ingestel op English (American)?

Groete,
Arthur
Re: Spot Check [boodskap #40927 is 'n antwoord op boodskap #40859] Vr, 13 April 2001 12:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Arthur Hagen wrote:

> Danielle wrote:
>
>> On Fri, 13 Apr 2001 02:02:22 GMT, @home.com wrote:
>>
>>> Word matinée en passé nie toegelaat in Afrikaans nie?
>>
>> Hene, nooit! Wat is 'n ée?
>>
>
> Gloudina het 'n "e accent aigu" geskrewe. Het jy miskien jou nuusleser
> ingestel op English (American)?

Ja, ek is regtig verbaas dat "Danielle" nou eers begin wys datsy snaakse
kodes kry waar ek kappies en accent aigu's gebruik.
Ons rekenaar is so ingestel dat ek net die leesteken hoef te tik
en dan die letter waarbo dit moet verskyn, en siedaar is die
ê of die ô of die é of die è (Vir Danielle se informasie: dis 'n
e met 'n kappie op, 'n o met 'n kappie op, 'n e met 'n accent
aigu en 'n e met 'n accent grave.)

Ek wonder hoeveel mense kry kodes
wanneer ek skryf. My man moes ( op aanbeveling van my suster
in SA) sekere dinge doen om hierdie situasie te bewerkstellig.

Iets wat my ook laat wonder: As ek Litnet lees, dan het ons
hierdie kant omtrent dieselfde moeite met die kappies en die
aksente. Dit kom byvoorbeeld nie voor as ons Beeld lees nie.
Hoekom sou dit wees?

Gloudina

>
Re: Spot Check [boodskap #40939 is 'n antwoord op boodskap #40859] Vr, 13 April 2001 17:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Danielle wrote:

> Dankie Arthur. Dit was maar eintlik net so ou klein dolkstekie in
> iemand se rigting wat duidelik nog op 'n Commodore 64 werk. :-)
> Ek gebruik nie eintlik diakritiese skryftekens nie, maar so af en toe
> as ek moet, dan gebruik ek sommer maar die ALT-sleutelkodes (?ascii
> codes). Natuurlik kan mens die "properties" van jou sleutelbord en
> "language" in Windoze verander na US-internasionaal, en dit sal alles
> opklaar, maar hoekom dan nou? :-)

Wel, "Danielle," is dit nie jý wat 'n Commodore-64 mentaliteit hetas jy die
Alt. sleutelkodes gebruik nie.
Terloops, die Commodore 64 wat ons dertig jaar gelede
gekoop het, staan in een van ons kinders se huis, en hy
werk nog!

Gloudina
Re: Spot Check [boodskap #40941 is 'n antwoord op boodskap #40859] Vr, 13 April 2001 17:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina schreef...
> Wel, "Danielle," is dit nie jý wat 'n Commodore-64 mentaliteit het
> as jy die Alt. sleutelkodes gebruik nie.

Oh, maar ik gebruik ook altijd de alt-toetsen voor die kriebeltjes boven
letters. Ik heb mijn systeem wel eens zņ ingesteld dat ik bijvoorbeeld door
"a te toetsen een ä kreeg, maar dat is bijzonder vervelend bij
zoekopdrachten op Internet, waarbij je veel met kwootjes "" werkt.

Groeten,
Arthur
Re: Spot Check [boodskap #40944 is 'n antwoord op boodskap #40859] Vr, 13 April 2001 21:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Danielle wrote:

> Ja nee - die gees van die C64's en ander 8-bit's sal hopelik nog vir
> 'n laaang tyd voortleef. -)
> Moet tog nooit daardie ene weggooi nie hoor. Maar is jy seker dit was
> DERTIG jaar gelede? Was die glorie dae van die C64's nie tussen '85
> en '90 nie?

Nee, as ek reg onthou was die eerste Commodore-64's
al uit in die eerste helfte van die tagtigerjare en ons het
dadelik een gekoop. Dit was een van die beste dinge wat
ons vir ons kinders kon doen, want die binnewerkinge
van die C64 was baie meer toeganklik vir kinders om te
verstaan as deesdae se goed. Een van ons kinders (wat
later 'n rekenaars-ingenieur geword het) het eendag begin
om honderde en honderde bladsye kode uit te druk, en
toe ek hom vra wat hy doen, toe sê hy hy druk die hele
kode van die masjien uit. Later begin hy toe, saam met
die handboek wat by was, die kodes bestudeer, en hy
sê toe hy probeer 'n nuwe machine-language ontwikkel.
(Hy het sy eie speletjies geskryf.) Ek het hom maar nie
te ernstig opgeneem nie, maar later het hy, as gevolg van
die werk wat hy gedoen het, 'n plek gekry op 'n somer-
skool vir begaafde leerlinge wat die Universiteit van
Waterloo elke jaar loop. Hy het ook vir my later gesê
dat hy twee van die kursusse wat hy by die Universiteit
van Waterloo en die Universiteit van Compiegne
geloop het, peanuts gevind het omdat hy onthou het wat
hy geleer het toe hy met die Commodore 64 rondgespeel
het.

Gloudina
Re: Spot Check [boodskap #41046 is 'n antwoord op boodskap #40859] Di, 17 April 2001 23:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Simon van der Schans  is tans af-lyn  Simon van der Schans
Boodskappe: 263
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@home.com wrote in message
...
Danielle wrote:

> Dankie Arthur. Dit was maar eintlik net so ou klein dolkstekie in
> iemand se rigting wat duidelik nog op 'n Commodore 64 werk. :-)
> Ek gebruik nie eintlik diakritiese skryftekens nie, maar so af en toe
> as ek moet, dan gebruik ek sommer maar die ALT-sleutelkodes (?ascii
> codes). Natuurlik kan mens die "properties" van jou sleutelbord en
> "language" in Windoze verander na US-internasionaal, en dit sal alles
> opklaar, maar hoekom dan nou? :-)

Wel, "Danielle," is dit nie jý wat 'n Commodore-64 mentaliteit
hetas jy die Alt. sleutelkodes gebruik nie.
Terloops, die Commodore 64 wat ons dertig jaar gelede
gekoop het, staan in een van ons kinders se huis, en hy
werk nog!

Gloudina
---------------------

Maak daai "dertig jaar" so 'n agtien jaar. Dan is jy waarskynlik
'n bietjie nader aan die waarheid.

Ek haal aan uit Time Magazine van 3 Januarie 1983. Dit is die
uitgawe waar die rekenaar as "Machine of the Year" op die
voorblad verskyn het (in plaas van hulle gebruiklike "Man of the
Year"):

"In September [dit beteken dus September 1982] the Norristown,
Penn. firm brought out its latest small computer, the Commodore
64. It lists at $595, less than half the price of the Apple II
Plus, but comes with a third more memory. Tramiel [die stigter
van Commodore] believes he still has more aces up his sleeve. At
January's big consumer electronics show in Las Vegas, Commodore
plans to show off a new voice-synthesis device that will enable
users of its computers to create speech."

Swart Simon
Re: Spot Check [boodskap #41047 is 'n antwoord op boodskap #40859] Di, 17 April 2001 23:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Simon van der Schans wrote:

> Maak daai "dertig jaar" so 'n agtien jaar. Dan is jy waarskynlik
> 'n bietjie nader aan die waarheid.
>
> Ek haal aan uit Time Magazine van 3 Januarie 1983. Dit is die
> uitgawe waar die rekenaar as "Machine of the Year" op die
> voorblad verskyn het (in plaas van hulle gebruiklike "Man of the
> Year"):
>

Ja, Simon, ek het natuurlik elke keer van die datum as in die
eerste gedeelte van die tagtigerjare gepraat, en dit kan dus nie
dertig jaar terug gewees het nie. (Niemand anders het my op
my foutiewe rekenkunde gewys nie!.) Ek neem dus aan dat
ons ons Commodore in 1982 gekoop het. Op daardie stadium
was dit al 'n baie groot sukses in Europa.
Iets wat ek ook baie duidelik onthou, was hoe duur die
eerste Commodore console gewees het in vergelyking met die
prys net omtrent 'n halfdosyn jare later. As ek reg onthou, het
ons omtrent 900 Kanadese dollars betaal vir net die sleutelbord.
Net 'n paar jaar later het die prys so gedaal dat dit omtrent
$150 gekos het. (Aan die begin het ons aangesukkel met 'n
band-opnemer en die TV se skerm, omdat ons nie die ander
komponente kon bekostig nie.)

Gloudina
Re: Spot Check [boodskap #41049 is 'n antwoord op boodskap #40859] Wo, 18 April 2001 03:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Danielle wrote:

> Jy lieg alweer.
>
> Kom ons herinner jou net gou weer:
>
> Kyk gou weer na hierdie sin:
>
> Erken jy sarkasme? Stadig van begrip ne?

Weet jy, "Danielle," hoekom ek dink jy is nie 'nvroumens nie? 'n Vroumens sal nooit so aaneen
so katterig as jy wees nie. 'n Vroumens sal nie
so aand na aand aanvalle sit en loods op 'n ander
vroumens nie. Ek dink jy is 'n ou oom met 'n by
in sy kappie. 'n Holografiese by in sy kappie.
(Daar is nou 'n perfekte anglisisme.) Jou aksies
is nie die van 'n jong dame nie. Die profiel wat
jy skep deur die dinge waarop jy reageer, is nie
die van 'n jongerige vroumens nie, al is sy 'n
intelligente professionele vroumens. Die profiel
wat jy skep is van 'n ouerige effens verwyfde man
(intelligent, maar met teveel tyd op jou hande).
Ek skat jy is in jou laat sestigerjare.

Gloudina
Re: Spot Check [boodskap #41053 is 'n antwoord op boodskap #40859] Wo, 18 April 2001 06:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
En natuurlik sal iemand noou op jou battery piepie D. en vir jou
verduidelik - soms is 'n humorsin 'n mors op die groep :(

Danielle wrote:
>
> On Fri, 13 Apr 2001 02:02:22 GMT, @home.com wrote:
>
>> Word matinée en passé nie toegelaat in Afrikaans nie?
>
> Hene, nooit! Wat is 'n ée?
>
Re: Spot Check [boodskap #41059 is 'n antwoord op boodskap #40859] Wo, 18 April 2001 19:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
M-Web Mail  is tans af-lyn  M-Web Mail
Boodskappe: 5
Geregistreer: Desember 1999
Karma: 0
Junior Lid
@home.com wrote:

> Weet jy, "Danielle," hoekom ek dink jy is nie 'nvroumens nie? 'n Vroumens sal nooit so aaneen
> so katterig as jy wees nie. 'n Vroumens sal nie
> so aand na aand aanvalle sit en loods op 'n ander
> vroumens nie. Ek dink jy is 'n ou oom met 'n by
> in sy kappie. 'n Holografiese by in sy kappie.
> (Daar is nou 'n perfekte anglisisme.) Jou aksies
> is nie die van 'n jong dame nie. Die profiel wat
> jy skep deur die dinge waarop jy reageer, is nie
> die van 'n jongerige vroumens nie, al is sy 'n
> intelligente professionele vroumens. Die profiel
> wat jy skep is van 'n ouerige effens verwyfde man
> (intelligent, maar met teveel tyd op jou hande).
> Ek skat jy is in jou laat sestigerjare.
>
> Gloudina

Buongiorno Signora Gloudina,

Sono esausto by reading your responses to people. Mi scusi, but do
you enjoy belitteling people on newsgroups in general, or do you just
get a kick out of trying to belittle Afrikaans speaking South
Africans?
My suggestion to you - Fissare un appuntamento con il dottore!
Pronto! You seem to be a very sick individual. Quanti anni ha anyway?
Body and mind seems to be 100, but soul maybe 12 or 13 tops?

Salute!
Re: Spot Check [boodskap #41062 is 'n antwoord op boodskap #40859] Wo, 18 April 2001 21:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
HW Gird  is tans af-lyn  HW Gird
Boodskappe: 49
Geregistreer: Oktober 1999
Karma: 0
Volle Lid
Dis ook onnodig Danielle!

Net toe die rekenaar-gesprek interessant word en op 'n goeie vlak gevoer
word , word alles bederf deur neerhalende aanmerkings.

Kan ons die persoonlike geniepsighede nie maar asseblief uitlos nie ?

Groete

Harry
Re: Spot Check [boodskap #41063 is 'n antwoord op boodskap #40859] Wo, 18 April 2001 22:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
M-Web Mail  is tans af-lyn  M-Web Mail
Boodskappe: 5
Geregistreer: Desember 1999
Karma: 0
Junior Lid
@home.com wrote:

> Alle più care immagini di pace e di contentogià s'abbandona l'anima in cosi bel moment:
> e frai I piu dolci palpiti ritorna a respitar.

Signora,

Molto interessante! But....non capisco.
Maak nie sin. Jy sê iets soos:
"To the dearrest images of peace and contentogià he abandons the soul
in so beautiful moment: and frai The sweetest throb he/she returns to
respitar. "
Is dit direkte kwoteer van opera?

Che lavoro fa? I am asking what are you doing for a living? Are you
a retired housewife? I am a retired shool teacher, and voglio
imparare afrikaans.
Re: Spot Check [boodskap #41064 is 'n antwoord op boodskap #40859] Wo, 18 April 2001 23:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

John Hamill wrote:

> Che lavoro fa? I am asking what are you doing for a living? Are you
> a retired housewife? I am a retired shool teacher, and voglio
> imparare afrikaans.

John my dier, hoekom vra jy so baie vrae?

Gloudina
Re: Spot Check [boodskap #41065 is 'n antwoord op boodskap #40859] Wo, 18 April 2001 23:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

John Hamill wrote:

> voglio
> imparare afrikaans.

Hoekom wil jy Afrikaans leer?

Gloudina
Re: Spot Check [boodskap #41069 is 'n antwoord op boodskap #40859] Do, 19 April 2001 04:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ek onthou ek was in ST9 ('84) toe het ons rekenaar studie by die skool op 'n
C64 gehad.
Ek self het 'n ZX Spectrum 48 K by die huis gehad. Het nog die Z80 processor
hehad.
Wie kon hom onthou ?

Krokkie

"Danielle" skryf in boodskap news:3pkpdtg9g186kj694572o6tecn70ott9t8@4ax.com...
> On Tue, 17 Apr 2001 23:16:02 GMT, @home.com wrote:
>
>> Ja, Simon, ek het natuurlik elke keer van die datum as in die
>> eerste gedeelte van die tagtigerjare gepraat, en dit kan dus nie
>> dertig jaar terug gewees het nie. (Niemand anders het my op
>> my foutiewe rekenkunde gewys nie!.)
>
> Jy lieg alweer.
>
> Kom ons herinner jou net gou weer:
>
> Op Vrydag, 13 Apr 2001 14:18:12
> se "Danielle"
>
>> Maar is jy seker dit was DERTIG jaar gelede? Was die glorie dae van die C64's nie tussen '85 en '90 nie?
>> Daardie verkoopsman wat die C64 30 jaar terug aan jou verkoop het was
>> deksels goed!
>> Die Commodore PET het eers in '78 uitgekom. Die VIC-20 iewers vroeg
>> in die 80'ers, en die 64 iewers in '82 of later selfs.
>
>
> Kyk gou weer na hierdie sin:
>
>> Daardie verkoopsman wat die C64 30 jaar terug aan jou verkoop het was
>> deksels goed!
>
> Erken jy sarkasme? Stadig van begrip ne?
>
Re: Spot Check [boodskap #41075 is 'n antwoord op boodskap #40859] Do, 19 April 2001 13:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Danielle skryf in boodskap news:vghcdtc4i6ct8gp5f5ev17rhff799d5b38@4ax.com...
> On Thu, 12 Apr 2001 22:06:50 GMT, @home.com wrote:

>> Nog kwyldrade.

> Pssst....jejune is al klaar "kleinlik". Maar dit is ook kinderagtig en
boring >

Ag nee mense. Ons het tog so vriendelik dog ferm gevra dat julle mooi soet
moet speel?
Ek kan nie elke dag hierdie speelgroepie patroleer om julle op te check nie.
Sien, daar is net soveel kuber patrolliekarre en nie meer nie.
Maar ek moet sê dat dit eintlik redelik maklik is, in vergelyking met my
kolegas op ander kontinente, om die Afrika Internet kommunikasie kanale te
patroleer.
Min mense maak hier gebruik van moderne kommunikasie kanale.

Al afleiding wat mens kan maak is dat daar dus relatief min wit mense woon?
Hou op baklei en stel 'n voorbeeld aan die wat nie so bevooreg is nie.
Re: Spot Check [boodskap #41076 is 'n antwoord op boodskap #40859] Do, 19 April 2001 13:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Danielle skryf in boodskap news:d1icdt4a7envs3f3g2gk2vjnihvdhng8go@4ax.com...
> On Thu, 12 Apr 2001 22:05:12 GMT, @home.com wrote:

>> Jy kwyl.

> Pragtige voorbeeld van 'n floksinosinilepelifikasie...

Gee asseblief dringend meer inligting oor hierdie nuwe fornifikasie metode.
Ons wil verhoed dat mense in Afrika dit uitprobeer en nog 'n epidemie
veroorsaak.

Dit sal die mediese maatskappye in wit lande net weer geld kos om die
teenmiddels gratis te voorsien.
Re: Spot Check [boodskap #41077 is 'n antwoord op boodskap #40859] Do, 19 April 2001 13:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3AD65E9E.8C2D1F7F@home.com...
Danielle wrote:

> Word matinée en passé nie toegelaat in Afrikaans nie?

Ja ons het ook onlangs passe gevier.
Ek dink matinee word hier bemark as Martini?

Moet asseblief nie op die kuber snelweg drink nie.
Netnou land jul met Martini en al op die rotse.
Re: Spot Check [boodskap #41078 is 'n antwoord op boodskap #40859] Do, 19 April 2001 14:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Danielle skryf in boodskap news:gt1ddtk8ar5jgv6cebdv7jjelvheoq4plr@4ax.com...
> On Fri, 13 Apr 2001 02:02:22 GMT, @home.com wrote:

> Hene, nooit! Wat is 'n ée?

E9e is die konkurent van 5i5.
Eersgenoemde is 'n duur model van 'n bekende Duitse voertuig, terwyl die
tweede 'n bekende model is van 'n duur Duitse voertuig.

Koop asseblief liewer Suid-Afrikaanse voertuie soos Toyota of Daewoo. (As jy
moet)
Re: Spot Check [boodskap #41079 is 'n antwoord op boodskap #40926] Do, 19 April 2001 14:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Arthur Hagen skryf in boodskap news:1deddtsrd3e892p1chsrbimjb5frf1nsmf@4ax.com...

> Gloudina. Het jy miskien jou nuusleser ingestel op English (American)?

Arthur, ons rekords toon dat sy eintlik meer ingestel is op English
(Afro-American)
Re: Spot Check [boodskap #41080 is 'n antwoord op boodskap #40859] Do, 19 April 2001 14:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3AD6EAD3.C87C2C5E@home.com...

> Ek wonder hoeveel mense kry kodes wanneer ek skryf.
Ons rekords toon dat minder mense kodes as rillings kry as jy skryf.

> As ek Litnet lees, dan het ons hierdie kant omtrent dieselfde moeite met
die kappies en die aksente.
Ja, ek moet sê dat die Kaapies se aksente nogal 'n probleem vir ons almal
is.

Dit kom byvoorbeeld nie voor as ons Beeld lees nie.
Beeld het nie 'n vreemde aksent nie, wont dot word on Tronsvol gedrok. :-)
Re: Spot Check [boodskap #41081 is 'n antwoord op boodskap #40859] Do, 19 April 2001 14:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Danielle skryf in boodskap news:gaaedtgknl1hhif8drlu1bqe3nmt2bui0n@4ax.com...
> On Fri, 13 Apr 2001 10:36:55 +0200, Arthur Hagen

> Natuurlik kan mens die "properties" van jou sleutelbord en
> "language" in Windoze verander na US-internasionaal, en dit sal alles
> opklaar, maar hoekom dan nou? :-)

Wel, die Israeliese regering het gister getoon hulle is op US-Internasinaal
ingestel?
Ons rekords toon dat hulle US-internasinaal as "language" gebruik, en moet
dus die "properies" daarvan wees.
Re: Spot Check [boodskap #41082 is 'n antwoord op boodskap #40941] Do, 19 April 2001 14:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Arthur Hagen skryf in boodskap news:9b7ea9$2c72$1@news.kabelfoon.nl...
> Gloudina schreef...

> Ik heb mijn systeem wel eens zò ingesteld dat ik bijvoorbeeld door
> "a te toetsen een ä kreeg, maar dat is bijzonder vervelend .

Arthur, mediese navorsing het getoon dat die gemiddelde mens eerder 'n lang
"aaaahh" moet kry as jy jou sisteem toets? Hulle praat seker skoon twak.
Re: Spot Check [boodskap #41083 is 'n antwoord op boodskap #40859] Do, 19 April 2001 14:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3AD7365E.4557E7BB@home.com...
Danielle wrote:

> Terloops, die Commodore 64 wat ons dertig jaar gelede
> gekoop het, staan in een van ons kinders se huis, en hy
> werk nog!

Nee, die 64 staan nie vir die jaar van uitgawe nie, dit staan eintlik vir
hoeveel keer hy jou per sekonde kan byt.
My pa het ook destyds 'n Commodore gekoop, en ek moet sê dat dit 'n baie
oulike kar was. Ek wonder hoeveel van die goed nog op die paaie is? Dit was
nogal gewild as Taxis, en baie minder Valiants is gesteel toe die Commodore
uitkom.

Ek persoonlik het nog altyd gedink dat die Fortran 'n baie beter voertuig
is.
Myne was Cobalt blou.

Om Chauvinisties Korrek (CK) te wees moet mens egter na 'n Commodore as 'n
"dit" verwys, anders land jy in die PK (pekel).
Re: Spot Check [boodskap #41084 is 'n antwoord op boodskap #40859] Do, 19 April 2001 15:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Danielle skryf in boodskap news:7ueedtg647ecd4qtku4mf6ht9euv6t8v80@4ax.com...
> On Fri, 13 Apr 2001 17:22:54 GMT, @home.com wrote:

> BTW "ASCII" staan vir "American Standard Code for Information
> Interchange".
Ek dog CNN staan vir "American Standard Code for Information Interchange"?.

> Maar is jy seker dit was DERTIG jaar gelede?
Danielle, sommige mense is lank voor hul tyd.
Ander kan weer nie meer so lekker onthou nie.
Sommiges se koppe het selfs vasgehaak by klein grepies uit hul verlede.
Onthou julle nog die lekker veilige ou sestiger jare?
Van Kanaal aap tot Gewone aap met 'n eenrigting vlug.
Re: Spot Check [boodskap #41086 is 'n antwoord op boodskap #40859] Do, 19 April 2001 15:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3AD771F1.6049CB6A@home.com...
Danielle wrote:

> Ek het hom maar nie
te ernstig opgeneem nie, maar later het hy, as gevolg van
die werk wat hy gedoen het, 'n plek gekry op 'n somer-
skool vir begaafde leerlinge wat die Universiteit van
Waterloo elke jaar loop.

My pa se begaafde kind het destyds weer sy kursus by die Universiteit van
Waterkloof met vlieende vaandels geslaag. Hy is kort daarna 'n pos in die
Bos aangebied. Daar het hy egter nie eers een hond haaraf gemaak nie.

> Hy het ook vir my later gesê dat hy twee van die kursusse wat hy by die
Universiteit
van Waterloo en die Universiteit van Compiegne
geloop het, peanuts gevind het

Heel gepas betaal hulle hom ook so?
"If you pay them peanuts you get monkeys" soos ons hier in Afrika sê.
Re: Spot Check [boodskap #41091 is 'n antwoord op boodskap #41046] Do, 19 April 2001 16:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Simon van der Schans skryf in boodskap news:3adcc8d4.0@news1.mweb.co.za...
> @home.com wrote in message
> ...

> At January's big consumer electronics show in Las Vegas, Commodore
> plans to show off a new voice-synthesis device that will enable
> users of its computers to create speech."

Jong, lyk my die goed gaan rerig eersdaags self begin praat.
Sal dit geklasifiseer word as 'n lewende organisme?
Of sal dit as 'n soort groente beskou word?

"The vegetable was put out of its mistery"
Re: Spot Check [boodskap #41092 is 'n antwoord op boodskap #40859] Do, 19 April 2001 16:04 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3ADCCF22.155A0EAA@home.com...
> Simon van der Schans wrote:

> Ja, Simon, ek het natuurlik elke keer van die datum as in die
> eerste gedeelte van die tagtigerjare gepraat, en dit kan dus nie
> dertig jaar terug gewees het nie.

U moet asseblief nie bestuur indien u vaak voel nie.
Moeg gebore en vaak groot geword.
Vorige onderwerp: Die beste manier om vooruit te gaan
Volgende onderwerp: "Woord en Sin" deur J.C. STEYN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 06:39:22 MGT 2024