Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » PAC uitlatings gevaarlik
PAC uitlatings gevaarlik [boodskap #41018] Ma, 16 April 2001 21:07 na volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Goeide dag my liewe vriende

Ek het vandag in die nuus gelees dat die PAC die woorde oorlog en grond
besetting gebruik in 'n uitlating deur PAC president Stanley Mogoba. Die man
sê so wrintie waar dat hulle dieselfde in Suif Afrika gaan doen as wat in
Zimbabwe gebeur as die regering nie alle grond onder staat beheer bring en
"gelyk" verdeel onder die land se voorheen agtergeblewenes.

Vir 'n man wat die titel Dr. het is Mogoba maar lekker "stupid". Nee, kom
ons herhaal die sin, hy is 'n bleddie IDIOOT! As hy wil sien hoe die arme
land van ons 'n eerste graad "nose dive" vat, dan moet hy daai drom aanhou
slaan. Hy probeer natuurlik stemme wen, maar sy kop het hom verseker gelos
en hy is definitief nie 'n persoon wat die land van ons se belange op die
hart dra nie.

Daar is probleme, ja, niemand stry nie, maar hy moet sy kop laat lees as hy
dink sy oorlogs praatjies help. As hy so graag wil oorlog maak, moet hy ook
besef dat as die boere teen hom te staan kom, gaan hy tweede kom. En as daar
geskiet word, gaan daar nie opgehou word voordat hy en sy eendersdenkendes
nie meer asem haal nie. Ek praat nie van alle swart mense nie, maar sy soort
maak net droog waar in die wêreld hulle ook al hulle vertraagde koppies
uitsteek. Dit het in Rusland gebeur en kyk hoe lyk daai plek nou (as mens
die feit ignoreer dat hulle onlangs die eerste land geword het wat
kunsmatige inteligensie vervolmaak het, scary, maar van die punt af).

Hopelik gee die ANC nie die arme man en sy sielsieke gedagtes 'n tuiste nie.
Die swart mense van ons land kan net slegter daaraan toe wees as dit gebeur.

Ek sal verdere gedagtes deel as julle, my Internet vriende hierop reageer.

Opregte dank dat jy gelees het.

Logic
Re: PAC uitlatings gevaarlik [boodskap #41043 is 'n antwoord op boodskap #41018] Di, 17 April 2001 19:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
/\/0$/-/I...  is tans af-lyn  /\/0$/-/I...
Boodskappe: 4
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Junior Lid
"Logic" skryf in boodskap news:9bfn2l$pke$1@ctb-nnrp1.saix.net...

> As hy so graag wil oorlog maak, moet hy ook
> besef dat as die boere teen hom te staan kom, gaan hy tweede kom. En as daar
> geskiet word, gaan daar nie opgehou word voordat hy en sy eendersdenkendes
> nie meer asem haal nie.

Dido

Ek sal saam mat jou in die loopgrawe lê as hier oorlog moet wees.

"Een drag maak mag".

.
Re: PAC uitlatings gevaarlik [boodskap #41057 is 'n antwoord op boodskap #41043] Wo, 18 April 2001 10:31 Na vorige boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek is bly. Want as die oorlog kom, soos die PAC beloof, gaan dit nodig wees
om saam te staan. Die PAC moet mooi dink.

:o)

Logic

. skryf in boodskap news:9bi96u$9ee$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "Logic" wrote in message
> news:9bfn2l$pke$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>
>> As hy so graag wil oorlog maak, moet hy ook
>> besef dat as die boere teen hom te staan kom, gaan hy tweede kom. En as
> daar
>> geskiet word, gaan daar nie opgehou word voordat hy en sy eendersdenkendes
>> nie meer asem haal nie.
>
>
> Dido
>
> Ek sal saam mat jou in die loopgrawe lê as hier oorlog moet wees.
>
> "Een drag maak mag".
>
> .
>
Vorige onderwerp: Die Mystic Boer Rock in Londen !
Volgende onderwerp: Re: Die mafia - was Re: Spot Check
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 12:50:40 MGT 2024