Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Noordelike Provinsie Moord Saak
Noordelike Provinsie Moord Saak [boodskap #40827] Sa, 07 April 2001 21:15 na volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wat is die werklike toedrag van sake i.v.m daai rugby ouens wat vermoedelik
daai arme klong des moers geslaan het? Het die klong die grond onwettig
betree? Ek weet dit is geen rede vir moord nie, maar ek wil eintlik net weet
of die SABC/ANC die regte woorde gebruik in die nuus. Was dit jag of was dit
steel?

As jy kan sê, doen dit seblief. As daai manne die klong vermoor het, moet
hulle sit. Ek sukkel nogsteeds om te sien waaroor die bohaai by die hof
gaan? Wat is die verskil tussen 'n groep wit mans wat 'n swart man vermoor
en 'n groep swart mans wat 'n wit man vermoor? Sinneloos!

Miskien moet hulle pleit dat hulle diefstal as oogmerk gehad het. Hulle kan
sê hulle wou die klong se vangs roof. Dan kan hulle ook 'n opgeskorte vonnis
kry en vrygelaat word met elkeen 'n hand vol kondome.

Net 'n sarkastiese gedagte oor die stand van sake.

Laat weet my egter wat die situasie was met die klong op die plaas. God
behoed sy siel.

Groete
Logic
Re: Noordelike Provinsie Moord Saak [boodskap #40835 is 'n antwoord op boodskap #40827] So, 08 April 2001 09:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 7 Apr 2001 23:15:22 +0200, "Logic" wrote:

> Wat is die werklike toedrag van sake i.v.m daai rugby ouens wat vermoedelik
> daai arme klong des moers geslaan het? Het die klong die grond onwettig
> betree? Ek weet dit is geen rede vir moord nie, maar ek wil eintlik net weet
> of die SABC/ANC die regte woorde gebruik in die nuus. Was dit jag of was dit
> steel?

Sover ek kon aflei was dit plaas 'n wildplaas.
Onwettige jag is dus steel.

> As jy kan sê, doen dit seblief. As daai manne die klong vermoor het, moet
> hulle sit. Ek sukkel nogsteeds om te sien waaroor die bohaai by die hof
> gaan?

Dit is dieselfde bohaai - om dieselfde redes - wat wirt boere maak oor
plaasmoorde.
Albei het rede om 'n bohaai te maak.

Wat is die verskil tussen 'n groep wit mans wat 'n swart man vermoor
> en 'n groep swart mans wat 'n wit man vermoor? Sinneloos!

Niks. Albei is mense wat mense vermoor.

> Miskien moet hulle pleit dat hulle diefstal as oogmerk gehad het. Hulle kan
> sê hulle wou die klong se vangs roof. Dan kan hulle ook 'n opgeskorte vonnis
> kry en vrygelaat word met elkeen 'n hand vol kondome.

> Net 'n sarkastiese gedagte oor die stand van sake.

Dis 'n vrot opmerking.
Dis onwaar en beledigend.


E-MAIL: ferdinand AT icon DOT co DOT za
Re: Noordelike Provinsie Moord Saak [boodskap #40847 is 'n antwoord op boodskap #40835] Ma, 09 April 2001 06:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DARKANGEL  is tans af-lyn  DARKANGEL
Boodskappe: 42
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Volle Lid
"Ferdi " skryf in boodskap news:3ad22d63.3903514@news.icon.co.za...

> Dit is dieselfde bohaai - om dieselfde redes - wat wirt boere maak oor
> plaasmoorde.
> Albei het rede om 'n bohaai te maak.
>

Hoekom buit die media dan hierdie bohaai so uit. Na die naweek is ek gatvol
daarvoor om van wit rasisme te hoor. Net gister sê 'n klonkie wat buite die
kafee staan en bedel vir my "Julle boere wil ook nie eens meer 'n vyf sent
afstaan nie." Is dit 'n rasistiese aanmerking of kan ek 'n plaas van hom eis
omdat ek nie 'n boer is nie.

Net 'n gedagte

DA
Re: Noordelike Provinsie Moord Saak [boodskap #40849 is 'n antwoord op boodskap #40847] Ma, 09 April 2001 06:43 Na vorige boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Dit was baie rassitiese van hom gewees en jy moet hom hof toe vat daaroor.
Wie weet miskien kan jy "5 sent" maak.

"DARKANGEL" skryf in boodskap news:9arkut$j15$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> Hoekom buit die media dan hierdie bohaai so uit. Na die naweek is ek gatvol
> daarvoor om van wit rasisme te hoor. Net gister sê 'n klonkie wat buite die
> kafee staan en bedel vir my "Julle boere wil ook nie eens meer 'n vyf sent
> afstaan nie." Is dit 'n rasistiese aanmerking of kan ek 'n plaas van hom eis
> omdat ek nie 'n boer is nie.
>
> Net 'n gedagte
>
> DA
>
Vorige onderwerp: optrede by hof
Volgende onderwerp: Re: Yengeni's 4x4: the plot thickens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 09:02:44 MGT 2024