Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wit "rassisme" in perspektief
Wit "rassisme" in perspektief [boodskap #40811] Sa, 07 April 2001 02:01 na volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek het een brief van Thabo Mbeki in die ANC Today gelees waarin hy baie
sarkasties omgaan met die gedagte dat wittes in Suid Afrika rassisties is
deur sekerheid van die ANC regering te wil hê dat dieselfde as wat in
Zimbabwe gebeur het, nie hier sal gebeur nie.

Hy neem aan dat "rassisme" onder wit mense sommer maar net 'n verskynsel is
sonder oorsaak. "Rassisme" is nie die regte woord nie, maar omdat geen taal
op aarde 'n enkele woord het om dit te verklaar nie sal ons mar die woor met
negatiewe konnotasie en al verda.

My opinie is as volg. Ek dink dat dit wel nodig is vir die huidige regering
om homself as anders as die res van Afrika se leiers te bevestig. Die hele
rede vir Appartheid was dat ons "wittes" nie aan die verval van Afrika
onderwerp wil word nie. Nou word ons geregeer deur "swartes" en ons vrees
word nou vergroot omdat ons GEEN beheer het oor ons toekoms en ons regte
nie. Dit is in die hande van vreemdelinge. Ek gaan nie die prinsiepe van
Appartheid hier verduidelik nie. Dit is deur internasionale en lokale media
onder leiding van ANC propaganda egter so verwronge dat g'n respektabele
joernalis eers wil probeer om dit reg te stel sonder om sy loopbaan op die
spel te plaas nie.

Nou sien ons dinge in 'n buurstaat gebeur wat ons ons self jare lank teen
beskerm het, en nou dat ons versekering van Mbeki vra, nou is ons rassisties.
Afrika het nog nie een keer homself suksesvol regeer nie. Kan President
Mbekie die "wittes" in die land blammeer vir hulle bekommernisse?

Regtig!

Hy kan sekerlik tog insien dat die lyn tussen SA en anargie baie dun is.

Dit is 'n verleentheid om te sien hoe swart mense teen die beweerde wit
moordenaars van 'n swart man opvaar by hulle wettige verhoor, al is die
mense skuldig. Dit is onnodig. Die mans is tien teen een skuldig, maar
regverdige howe is van uitserste belang as ons land iewers wil kom. Die
massas verkrag die reg se gang. Kyk net hoe is die hof omver gewerp deur
hulle uitbarstings! Dit is 'n GROOT probleem...

Daar word gedreig van bos verhore ensovoorts. Elke keer as die swart massas
van die land so onbeheersd en onbedaard optrek skud dit die vondasie van wit
mense se vertroue in die land se leierskap. Hoekom? Want ONS doen dit nie.
Die reg gaan sy gang. Miskien moet ons "wittes" eendag so optrek en betoog
by "swartes" wat 'n wit persoon doodgemaak het.

Die feit is, (en ek is seker dit is nie rassisties om dit te sê nie) dat
Afrika maklik ontaard in anargie en verval. Ons "wit" vrese is gegrond. Dit
sal my verbaas as Suid Afrika dit maak. Nie omdat swart mense nie kan regeer
nie, net omdat die geskiedenis dit in Afrika bewys het. Die statistiek is
teen ons. Ek hoop egter vir die beste.

Sterkte Pres. Mbeki

Regtig.

Baie sterkte.
Re: Wit "rassisme" in perspektief [boodskap #40813 is 'n antwoord op boodskap #40811] Sa, 07 April 2001 07:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Logic" sê:
: Ek het een brief van Thabo Mbeki in die ANC Today gelees waarin
hy baie
: sarkasties omgaan met die gedagte dat wittes in Suid Afrika
rassisties is
: deur sekerheid van die ANC regering te wil hê dat dieselfde as
wat in
: Zimbabwe gebeur het, nie hier sal gebeur nie.
--------knip--------

Hoekom dink ek het mbeki nie ou bob in zim in die bek geruk
nie? Omdat wanneer dieselfde in ons land gaan gebeur, sal niemand
'n vinger na hom kan wys en sê: ' Jy sê vir ou bob jy mag nie,
maar jy doen dit self ' Dit gebeur ook nou al jare in SWA
(namibië), maar niemand praat daaroor nie, hulle maak nie 'n
bohaai daaroor nie, die plase in die buitewyke van Windhoek word
net eenvoudig van die teerpad af opgevreet en so besluit die boer
maar om pad te gee, en die plakkerhutte raak net al hoe meer van
die pad  se kant af, geen meer drade om beeste in te hou nie,
geen meer gras nie want die plakkers se beeste vreet die boer se
gras op, voordat die boer al sy beeste verloor deur 'roofdiere',
gee hy pad. die dinge het ek al so 3-4 jaar gelede in die
Windhoek Observer gelees.
--
Re: Wit "rassisme" in perspektief [boodskap #40815 is 'n antwoord op boodskap #40811] Sa, 07 April 2001 10:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
My indruk is dat Mbeki die vooruitgang wat mbt rasseverhoudinge deur Mandela
bewerkstellig is, uitgewis het. Dit is baie jammer. Dit gaan weer besondere
leierskap verg om die skade wat Mbeki, deur veral sy pasiwiteit,
bewerkstellig het te neutraliseer. Mbeki was 'n besondere ongelukkige keuse
vir sy huidige posisie.

"Logic"  skryf in boodskap news:9alsd9$plh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>  Ek het een brief van Thabo Mbeki in die ANC Today gelees waarin hy baie
>  sarkasties omgaan met die gedagte dat wittes in Suid Afrika rassisties is
>  deur sekerheid van die ANC regering te wil hê dat dieselfde as wat in
>  Zimbabwe gebeur het, nie hier sal gebeur nie.
>
>  Hy neem aan dat "rassisme" onder wit mense sommer maar net 'n verskynsel is
>  sonder oorsaak. "Rassisme" is nie die regte woord nie, maar omdat geen taal
>  op aarde 'n enkele woord het om dit te verklaar nie sal ons mar die woor met
>  negatiewe konnotasie en al verda.
>
>  My opinie is as volg. Ek dink dat dit wel nodig is vir die huidige regering
>  om homself as anders as die res van Afrika se leiers te bevestig. Die hele
>  rede vir Appartheid was dat ons "wittes" nie aan die verval van Afrika
>  onderwerp wil word nie. Nou word ons geregeer deur "swartes" en ons vrees
>  word nou vergroot omdat ons GEEN beheer het oor ons toekoms en ons regte
>  nie. Dit is in die hande van vreemdelinge. Ek gaan nie die prinsiepe van
>  Appartheid hier verduidelik nie. Dit is deur internasionale en lokale media
>  onder leiding van ANC propaganda egter so verwronge dat g'n respektabele
>  joernalis eers wil probeer om dit reg te stel sonder om sy loopbaan op die
>  spel te plaas nie.
>
>  Nou sien ons dinge in 'n buurstaat gebeur wat ons ons self jare lank teen
>  beskerm het, en nou dat ons versekering van Mbeki vra, nou is ons rassisties.
>  Afrika het nog nie een keer homself suksesvol regeer nie. Kan President
>  Mbekie die "wittes" in die land blammeer vir hulle bekommernisse?
>
>  Regtig!
>
>  Hy kan sekerlik tog insien dat die lyn tussen SA en anargie baie dun is.
>
>  Dit is 'n verleentheid om te sien hoe swart mense teen die beweerde wit
>  moordenaars van 'n swart man opvaar by hulle wettige verhoor, al is die
>  mense skuldig. Dit is onnodig. Die mans is tien teen een skuldig, maar
>  regverdige howe is van uitserste belang as ons land iewers wil kom. Die
>  massas verkrag die reg se gang. Kyk net hoe is die hof omver gewerp deur
>  hulle uitbarstings! Dit is 'n GROOT probleem...
>
>   Daar word gedreig van bos verhore ensovoorts. Elke keer as die swart massas
>  van die land so onbeheersd en onbedaard optrek skud dit die vondasie van wit
>  mense se vertroue in die land se leierskap. Hoekom? Want ONS doen dit nie.
>  Die reg gaan sy gang. Miskien moet ons "wittes" eendag so optrek en betoog
>  by "swartes" wat 'n wit persoon doodgemaak het.
>
>  Die feit is, (en ek is seker dit is nie rassisties om dit te sê nie) dat
>  Afrika maklik ontaard in anargie en verval. Ons "wit" vrese is gegrond. Dit
>  sal my verbaas as Suid Afrika dit maak. Nie omdat swart mense nie kan regeer
>  nie, net omdat die geskiedenis dit in Afrika bewys het. Die statistiek is
>  teen ons. Ek hoop egter vir die beste.
>
>  Sterkte Pres. Mbeki
>
>  Regtig.
>
>  Baie sterkte.
>
Re: Wit "rassisme" in perspektief [boodskap #40818 is 'n antwoord op boodskap #40815] Sa, 07 April 2001 12:15 Na vorige boodskap
thys  is tans af-lyn  thys
Boodskappe: 21
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Junior Lid
MANDELA HET BAIE GEPRAAT, HET EGTER NIKS GEDOEN NIE. HY IS NIE SO N GROOT
ENGELTJIE AS WAT GEPROPAGEER WORD NIE. HOEKOM WAS HY IN DIE TRONK?
BESLIS NIE ONSKULDIG NIE, HY IS OOK NIE IN N LATERE HOF ONSKULDIG GEVIND
NIE. DIS JAMMER HY EN SY TRAWANTE HET NIE AAN HULLE NEKKE GEHANG NIE.

"Jonas"  skryf in boodskap news:3acee78e$0$223@hades.is.co.za...
>  My indruk is dat Mbeki die vooruitgang wat mbt rasseverhoudinge deur Mandela
>  bewerkstellig is, uitgewis het. Dit is baie jammer. Dit gaan weer besondere
>  leierskap verg om die skade wat Mbeki, deur veral sy pasiwiteit,
>  bewerkstellig het te neutraliseer. Mbeki was 'n besondere ongelukkige keuse
>  vir sy huidige posisie.
>
>  "Logic"  wrote in message
>  news:9alsd9$plh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>  Ek het een brief van Thabo Mbeki in die ANC Today gelees waarin hy baie
>>  sarkasties omgaan met die gedagte dat wittes in Suid Afrika rassisties is
>>  deur sekerheid van die ANC regering te wil hê dat dieselfde as wat in
>>  Zimbabwe gebeur het, nie hier sal gebeur nie.
>>
>>  Hy neem aan dat "rassisme" onder wit mense sommer maar net 'n verskynsel is
>>  sonder oorsaak. "Rassisme" is nie die regte woord nie, maar omdat geen taal
>>  op aarde 'n enkele woord het om dit te verklaar nie sal ons mar die woor met
>>  negatiewe konnotasie en al verda.
>>
>>  My opinie is as volg. Ek dink dat dit wel nodig is vir die huidige regering
>>  om homself as anders as die res van Afrika se leiers te bevestig. Die hele
>>  rede vir Appartheid was dat ons "wittes" nie aan die verval van Afrika
>>  onderwerp wil word nie. Nou word ons geregeer deur "swartes" en ons vrees
>>  word nou vergroot omdat ons GEEN beheer het oor ons toekoms en ons regte
>>  nie. Dit is in die hande van vreemdelinge. Ek gaan nie die prinsiepe van
>>  Appartheid hier verduidelik nie. Dit is deur internasionale en lokale media
>>  onder leiding van ANC propaganda egter so verwronge dat g'n respektabele
>>  joernalis eers wil probeer om dit reg te stel sonder om sy loopbaan op die
>>  spel te plaas nie.
>>
>>  Nou sien ons dinge in 'n buurstaat gebeur wat ons ons self jare lank teen
>>  beskerm het, en nou dat ons versekering van Mbeki vra, nou is ons rassisties.
>>  Afrika het nog nie een keer homself suksesvol regeer nie. Kan President
>>  Mbekie die "wittes" in die land blammeer vir hulle bekommernisse?
>>
>>  Regtig!
>>
>>  Hy kan sekerlik tog insien dat die lyn tussen SA en anargie baie dun is.
>>
>>  Dit is 'n verleentheid om te sien hoe swart mense teen die beweerde wit
>>  moordenaars van 'n swart man opvaar by hulle wettige verhoor, al is die
>>  mense skuldig. Dit is onnodig. Die mans is tien teen een skuldig, maar
>>  regverdige howe is van uitserste belang as ons land iewers wil kom. Die
>>  massas verkrag die reg se gang. Kyk net hoe is die hof omver gewerp deur
>>  hulle uitbarstings! Dit is 'n GROOT probleem...
>>
>>   Daar word gedreig van bos verhore ensovoorts. Elke keer as die swart massas
>>  van die land so onbeheersd en onbedaard optrek skud dit die vondasie van wit
>>  mense se vertroue in die land se leierskap. Hoekom? Want ONS doen dit nie.
>>  Die reg gaan sy gang. Miskien moet ons "wittes" eendag so optrek en betoog
>>  by "swartes" wat 'n wit persoon doodgemaak het.
>>
>>  Die feit is, (en ek is seker dit is nie rassisties om dit te sê nie) dat
>>  Afrika maklik ontaard in anargie en verval. Ons "wit" vrese is gegrond. Dit
>>  sal my verbaas as Suid Afrika dit maak. Nie omdat swart mense nie kan regeer
>>  nie, net omdat die geskiedenis dit in Afrika bewys het. Die statistiek is
>>  teen ons. Ek hoop egter vir die beste.
>>
>>  Sterkte Pres. Mbeki
>>
>>  Regtig.
>>
>>  Baie sterkte.
>>
>
Vorige onderwerp: Tobie se neurose
Volgende onderwerp: Re: Archives: April 5, 1901
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 18:01:31 MGT 2024