Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Tobie se neurose
Tobie se neurose [boodskap #40796] Do, 05 April 2001 21:26
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Tobie wrote:

> sien jou al die pad Lou, jy en vele ander is welkom in my huis
> groete
>
> --
> -----------------------------------
>
> "Lou" wrote in message
>
> : Oe so sorry dat jy my dan ook nie sien nie ou Skillie!

Oulike lokval wat jy vir hom gestel het, ou Lou. Jy neem toeaan dat hy
jou al lankal geblok het omdat jy my aanhaal, en
toe vertel hy vir jou dat hy jou nog die hele tyd lees. (En as
mens nou in ag neem dat 99.9 persent van jou geskrifte my
aanhaal, dan lees ou Tobie vir Tant Hessie nog gereeld.)
Vorige onderwerp: Tobie se psigose
Volgende onderwerp: Wit "rassisme" in perspektief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 29 11:13:54 MGT 2024