Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40653 is 'n antwoord op boodskap #40377] Wo, 28 Maart 2001 06:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@home.com wrote:
>
> Jonas wrote:
>
>> Jou siametiese tweeling (Gloudina)
>
> Wel, wel, wel. 'n Neologisme in Afrikaans, by mykool. Is dit nou 'n siamese
> tweeling wat ook
> simmetries is, of is dit maar net nog 'n bewys dat
> sekere Afrikaner-joggies wat hulle bekke so
> rek oor die Marxisme en outoriteite blyk te wees
> oor alles en nog wat, net eenvoudig nog nooit
> hulle eie taal genoeg gerespekteer het om dit
> met kundigheid en oordeel te gebruik nie.

Dit is nou van iemand wat nie haar kinders Afrikaans leer praat het nie?

Somtyds ...
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40663 is 'n antwoord op boodskap #40377] Wo, 28 Maart 2001 12:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Lou wrote:

> of is dit maar net nog 'n bewys dat
>> sekere Afrikaner-joggies wat hulle bekke so
>> rek oor die Marxisme en outoriteite blyk te wees
>> oor alles en nog wat, net eenvoudig nog nooit
>> hulle eie taal genoeg gerespekteer het om dit
>> met kundigheid en oordeel te gebruik nie.
>
> Dit is nou van iemand wat nie haar kinders Afrikaans leer praat het nie?

Jy praat van mense wat nooit Suid-Afrikaanse burgers was nie,nooit hulself
Afrikaners noem nie, en in sommige gevalle nie in
Suid-Afrika gebore is nie. Ek praat van mense wat in Suid-Afrika
sit, aanhoudend die oorgrote meerderheid van die bevolking uitmaak
vir al wat sleg is, wat hulself "Boere" noem, baie kla oor die
rol wat Afrikaans speel in die landsake, en dan nogtans hulle eie
moedertaal so opmors en versnipper dat, as dit aan hulle oorgelaat
word, dit nie een generasie meer sal bestaan nie.

Gloudina

>
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40687 is 'n antwoord op boodskap #40377] Do, 29 Maart 2001 04:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jy weet dat dit nie my taalgebruik / spel- en tikfoute is wat jou pla nie.
Wat jou wel pla is dat ek met jou verskil - dit irriteer jou. Jou
persoonlikheidstipe, ongeag die vooraf openlikheid, verpes dit wanneer iets
of iemand met jou verstarde denke inmeng. Ek het nuus vir jou, en dit is
slegte nuus. Afrikaners praat Afrikaans - dit is hulle taal. Jy is bloot 'n
gebruiker, 'n tipe parasiet wat die taal en sy mense sal verlaat wanneer dit
jou geval. Die ander slegte nuus is dat ek jou gathare nog baie lank en taai
gaan maak op hierdie nuusgroep, want jy sien, ek weet wie jy is. En, ek gaan
jou oor tyd daaraan herinner - verinner wanneer jy jouself as redder van
volk en taal voorhou. Omgord jouself antie...
skryf in boodskap news:3AC1DFF5.452F7645@home.com...
> Lou wrote:
>
>> of is dit maar net nog 'n bewys dat
>>> sekere Afrikaner-joggies wat hulle bekke so
>>> rek oor die Marxisme en outoriteite blyk te wees
>>> oor alles en nog wat, net eenvoudig nog nooit
>>> hulle eie taal genoeg gerespekteer het om dit
>>> met kundigheid en oordeel te gebruik nie.
>>
>> Dit is nou van iemand wat nie haar kinders Afrikaans leer praat het nie?
>
> Jy praat van mense wat nooit Suid-Afrikaanse burgers was nie,nooit hulself
> Afrikaners noem nie, en in sommige gevalle nie in
> Suid-Afrika gebore is nie. Ek praat van mense wat in Suid-Afrika
> sit, aanhoudend die oorgrote meerderheid van die bevolking uitmaak
> vir al wat sleg is, wat hulself "Boere" noem, baie kla oor die
> rol wat Afrikaans speel in die landsake, en dan nogtans hulle eie
> moedertaal so opmors en versnipper dat, as dit aan hulle oorgelaat
> word, dit nie een generasie meer sal bestaan nie.
>
> Gloudina
>
>>
>
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40690 is 'n antwoord op boodskap #40377] Do, 29 Maart 2001 06:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@home.com wrote:
>
> Lou wrote:
>
>> of is dit maar net nog 'n bewys dat
>>> sekere Afrikaner-joggies wat hulle bekke so
>>> rek oor die Marxisme en outoriteite blyk te wees
>>> oor alles en nog wat, net eenvoudig nog nooit
>>> hulle eie taal genoeg gerespekteer het om dit
>>> met kundigheid en oordeel te gebruik nie.
>>
>> Dit is nou van iemand wat nie haar kinders Afrikaans leer praat het nie?
>
> Jy praat van mense wat nooit Suid-Afrikaanse burgers was nie,nooit hulself
> Afrikaners noem nie, en in sommige gevalle nie in
> Suid-Afrika gebore is nie. Ek praat van mense wat in Suid-Afrika
> sit, aanhoudend die oorgrote meerderheid van die bevolking uitmaak
> vir al wat sleg is, wat hulself "Boere" noem, baie kla oor die
> rol wat Afrikaans speel in die landsake, en dan nogtans hulle eie
> moedertaal so opmors en versnipper dat, as dit aan hulle oorgelaat
> word, dit nie een generasie meer sal bestaan nie.
>

Ek praat van iemand wat in SA gebore is, Afrikaans gestudeer het, nie
haar kinders Afrikaans leer praat het nie en dan ander mense daarvan
beskuldig dat hulle nie hulle nie Afrikaans respekteer nie!(??) En as jy
my woorde bo weer lees - ek wys die vinger na jou - nie na jou kinders
nie - hulle was heel onskuldig in die besluit om op te hou afrikaans
praat. Jy daarenteen nie!

Die voorbestaan van afrikaans grootendeels hang daarvan af dat dit
wegkom van die stywe, universikaans wat aan almal voorskryf hoe en wat
om te doen (sien dit in terme van die vorige regime) - dit moet deel van
die stroom word, pret wees om te praat d.w.s. weer die kombuistaal word
waarmee mense met mekaar kan praat. En solank mense dit gebruik sal dit
nog laaannnkkk met ons wees.
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40695 is 'n antwoord op boodskap #40650] Do, 29 Maart 2001 10:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nospam[1]  is tans af-lyn  Nospam[1]
Boodskappe: 47
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Volle Lid
On Wed, 28 Mar 2001 06:49:22 +0200, "Jonas" wrote:

> Ou Ferdi Greyling
> Nou dat ek weet wie jy is kan ek seker vir jou kom kuier. Dan kan jy my
> persoonlik beledig en dan vat ons dat daar ... Jy is mos 'n man, of hoe?

Ou Jonas, wie is jy?
Waar werk jy?

As ek wil kom kuier moet ek dit seker weet.

Maar se my hoekom sien jy dit as beledigend as iemand jou op jou swak
argumentering wys? En hoekom sal ek vir jou "gaan kuier" ?

Bedoel jy 'n argument bestaan uit 'n reeks niksseggende boodskappe wat
dan in 'n fisieke konfrontasie eindig?
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40696 is 'n antwoord op boodskap #40651] Do, 29 Maart 2001 10:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nospam[1]  is tans af-lyn  Nospam[1]
Boodskappe: 47
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Volle Lid
On Wed, 28 Mar 2001 07:23:12 +0200, "Krokkie" wrote:

> Jonas jy sal hom nooit op kantoor kry as jy daar aan kom nie, hy sal so 6
> seemyl straat af gehardloop het.

A! Die dapper Krokkie!
Wat nie eers sy naam wil noem nie maar van agter 'n skuil naam skreeu!

Krokkie, jy het nie eers 'n naam nie....
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40697 is 'n antwoord op boodskap #40644] Do, 29 Maart 2001 10:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nospam[1]  is tans af-lyn  Nospam[1]
Boodskappe: 47
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Volle Lid
On Wed, 28 Mar 2001 06:16:57 +0200, "Krokkie" wrote:

> Dit was nogal lekker om saam ou Jonas Savimbi en sy manne te werk by Quito
> Carnaval.(Spel)

Dis mos die een wat julle verloor het?
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40698 is 'n antwoord op boodskap #40697] Do, 29 Maart 2001 11:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Verloor tot so 'n mate dat Savimbi steeds voortgaan... Waar was jy toe
gewees Ferdi? Ek sal wel uitvind.
Krokkie, hou my op hoogte van hierdie nuushondjie...

"Ferdi" skryf in boodskap news:3acf08be.6348190@news.is.co.za...
> On Wed, 28 Mar 2001 06:16:57 +0200, "Krokkie" wrote:
>
> by Quito
>> Carnaval.(Spel)
>
> Dis mos die een wat julle verloor het?
>
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40699 is 'n antwoord op boodskap #40697] Do, 29 Maart 2001 11:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Nie verloor nie net onttrek

"Ferdi" skryf in boodskap news:3acf08be.6348190@news.is.co.za...
> On Wed, 28 Mar 2001 06:16:57 +0200, "Krokkie" wrote:
>
> by Quito
>> Carnaval.(Spel)
>
> Dis mos die een wat julle verloor het?
>
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40700 is 'n antwoord op boodskap #40697] Do, 29 Maart 2001 11:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
BillyG  is tans af-lyn  BillyG
Boodskappe: 1
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Junior Lid
"Ferdi" skryf in boodskap news:3acf08be.6348190@news.is.co.za...
> On Wed, 28 Mar 2001 06:16:57 +0200, "Krokkie" wrote:
>
> by Quito
>> Carnaval.(Spel)
>
> Dis mos die een wat julle verloor het?
>

Were you there Ferdi?

>
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40702 is 'n antwoord op boodskap #40377] Do, 29 Maart 2001 12:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Krokkie wrote:

> Nie verloor nie net onttrek
>
> "Ferdi" wrote in message
>> > by Quito
>>> Carnaval.(Spel)
>>
>> Dis mos die een wat julle verloor het?
>

Ha. Dis wat die Amerikaners ook gesê het toe hulle so oop entoe oop en toe
uit Vietnam weg is. Maar hulle lek nou nog hulle
wonde.

Gloudina
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40703 is 'n antwoord op boodskap #40698] Do, 29 Maart 2001 13:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 29 Mar 2001 13:12:48 +0200, "Jonas" wrote:

> Verloor tot so 'n mate dat Savimbi steeds voortgaan... Waar was jy toe
> gewees Ferdi? Ek sal wel uitvind.
> Krokkie, hou my op hoogte van hierdie nuushondjie...

So wat is jou naam en waar werk jy, Jonas?

E-MAIL: ferdinand AT icon DOT co DOT za
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40704 is 'n antwoord op boodskap #40699] Do, 29 Maart 2001 13:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 29 Mar 2001 13:40:09 +0200, "Krokkie" wrote:

> Nie verloor nie net onttrek?

OK laat ek dit nou mooi verstaan.
SA was daar om die gebied te beset en dit en dat te doen en te beheer,
maar om die gebied te "hou" .

Toe kom die geveg en na die geveg het die SA magte toe onttrek.

Hulle "hou" toe nie meer die gebied nie.

Dis maar al. Geensins verloor nie.

Verstaan ek dit reg?

E-MAIL: ferdinand AT icon DOT co DOT za
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40705 is 'n antwoord op boodskap #40377] Do, 29 Maart 2001 16:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi het sy spiere ontdek toe die ANC/SAKP/COSATU maatjies in die saal
gekom het... Hy gaan nog sy spiere nodig kry - ná Ferdi Grayling? Jou
siametiese antie sal jou nie kan help nie...

"Ferdi " skryf in boodskap news:3aca3cae.5285704@news.icon.co.za...
> On Thu, 29 Mar 2001 13:40:36 +0200, "BillyG"
> wrote:
>
>
> No I was not.
> I was not at El Allemain either.
>
> Rommel lost that one...
>
> I was not at Magersfontein either.
>
> The Brits lost that one....
>
>
> E-MAIL: ferdinand AT icon DOT co DOT za
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40710 is 'n antwoord op boodskap #40704] Vr, 30 Maart 2001 04:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ontrek om te hergroepeer , terloops weet jou hoe moeilik dit is om tanks
uittehaal wat so ingegrawe is dat hulle lope net net uitsteek ?

O ek vergeet jy was mos 'n "G5" gewetensbeswaarde.

"Ferdi " skryf in boodskap news:3ac93c49.5184555@news.icon.co.za...
> On Thu, 29 Mar 2001 13:40:09 +0200, "Krokkie" wrote:
>
>
> OK laat ek dit nou mooi verstaan.
> SA was daar om die gebied te beset en dit en dat te doen en te beheer,
> maar om die gebied te "hou" .
>
> Toe kom die geveg en na die geveg het die SA magte toe onttrek.
>
> Hulle "hou" toe nie meer die gebied nie.
>
> Dis maar al. Geensins verloor nie.
>
> Verstaan ek dit reg?
>
>
>
> E-MAIL: ferdinand AT icon DOT co DOT za
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40715 is 'n antwoord op boodskap #40705] Vr, 30 Maart 2001 07:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 29 Mar 2001 18:27:31 +0200, "Jonas" wrote:

> Ferdi het sy spiere ontdek toe die ANC/SAKP/COSATU maatjies in die saal
> gekom het... Hy gaan nog sy spiere nodig kry - nê Ferdi Grayling? Jou
> siametiese antie sal jou nie kan help nie...

So wie is jy Jonas, en waar werk jy?
Jy sou mos nog laas vir my gese het.....

E-MAIL: ferdinand AT icon DOT co DOT za
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40716 is 'n antwoord op boodskap #40377] Vr, 30 Maart 2001 07:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 29 Mar 2001 18:31:16 +0200, "Jonas" wrote:

> Die neglese taalgebruik >

He, he..

- my, hoe vernuftig. Maar, soos hulle sê, "money
> buys the whiskey..."

And you seems to have drunk it!!

(P.S. Jou ou dommie, jy cross post na die Engelse nuusgroep!!!)

E-MAIL: ferdinand AT icon DOT co DOT za
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40717 is 'n antwoord op boodskap #40710] Vr, 30 Maart 2001 07:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 30 Mar 2001 06:40:20 +0200, "Krokkie" wrote:

> Ontrek om te hergroepeer ,

En hoe en waar en waarvoor het julle toe ge-hergroepeer?
Terug na Cuito toe of terug na SA toe?
Is die grond wat afgestaan is toe later herwin?


terloops weet jou hoe moeilik dit is om tanks
> uittehaal wat so ingegrawe is dat hulle lope net net uitsteek ?

Hoekom begrawe 'n mens 'n tenk? Al daaraan gedink? Dit negeer die rede
hoekom die tenk ontwikkel is!!

O ek vergeet jy was mos 'n "G5" gewetensbeswaarde.

He, he... ja ou Krokkie.

So wie is jy en waar werk jy, Krokkie?
Nog te bang om te se?
Jy wat so details oor andere uitgee. Te bang om jou eie details ook so
uit te gee, ne?

E-MAIL: ferdinand AT icon DOT co DOT za
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40718 is 'n antwoord op boodskap #40716] Vr, 30 Maart 2001 13:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Sou ek so dom soos jy gewees het, was ek ook 'n nuushoer gewees... Ou Ferdi
Grayling - ek werk en dink vir myself. Ek is nie 'n kripdier nie. Die nadeel
van die krip is, almal weet waar dit is...

"Ferdi " skryf in boodskap news:3ac73b40.1985622@news.icon.co.za...
> On Thu, 29 Mar 2001 18:31:16 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>
>
> He, he..
>
>
> And you seems to have drunk it!!
>
> (P.S. Jou ou dommie, jy cross post na die Engelse nuusgroep!!!)
>
>
>
> E-MAIL: ferdinand AT icon DOT co DOT za
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40719 is 'n antwoord op boodskap #40715] Vr, 30 Maart 2001 13:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nee ou Ferdi, ek het meer verstand as jy gekry.
Maar sê my, waar wil jy hê moet ek werk?

"Ferdi " skryf in boodskap news:3ac63b11.1939341@news.icon.co.za...
> On Thu, 29 Mar 2001 18:27:31 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
> saal
>> gekom het... Hy gaan nog sy spiere nodig kry - ná Ferdi Grayling? Jou
>> siametiese antie sal jou nie kan help nie...
>
> So wie is jy Jonas, en waar werk jy?
> Jy sou mos nog laas vir my gese het.....
>
>
>
> E-MAIL: ferdinand AT icon DOT co DOT za
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40730 is 'n antwoord op boodskap #40690] Sa, 31 Maart 2001 09:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Ek wonder toe self waarom iemand wat gedurig oor die afgelope paar jaar al
enigiemand wat dit durf waag om iets in Engels te se, vinnig die deur wys en
hulle sleg beledig, nou skielik in Engels 'n gesprek op hierdie nuusgroep
voer IN ENGELS, onder die Afrikaanse titel "AFRIKAANS MOS". Klink darem
baie na dubbele standaarde. Maar nou ja, siende dat sy een van die stigters
van die nuusgroep was, kan sy seker doen wat sy wil...

"Lou" skryf in boodskap news:3AC2D902.1EF72078@lous.zzn.com...
>
>
> Die voorbestaan van afrikaans grootendeels hang daarvan af dat dit
> wegkom van die stywe, universikaans wat aan almal voorskryf hoe en wat
> om te doen (sien dit in terme van die vorige regime) - dit moet deel van
> die stroom word, pret wees om te praat d.w.s. weer die kombuistaal word
> waarmee mense met mekaar kan praat. En solank mense dit gebruik sal dit
> nog laaannnkkk met ons wees.
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40742 is 'n antwoord op boodskap #40719] Ma, 02 April 2001 12:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 30 Mar 2001 15:47:45 +0200, "Jonas" wrote:

> Nee ou Ferdi, ek het meer verstand as jy gekry.
> Maar sê my, waar wil jy hê moet ek werk?

Maar Jonas, laas het jy my mos uitgenooi om na jou werk te kom sodat
jy my kan moer of so iets. Onthou jy?
Om dit te doen moet jy mos nou se waar jy werk.

So wat nou?

E-MAIL: ferdinand AT icon DOT co DOT za
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40743 is 'n antwoord op boodskap #40718] Ma, 02 April 2001 12:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 30 Mar 2001 15:46:07 +0200, "Jonas" wrote:

> Sou ek so dom soos jy gewees het, was ek ook 'n nuushoer gewees... Ou Ferdi
> Grayling - ek werk en dink vir myself. Ek is nie 'n kripdier nie. Die nadeel
> van die krip is, almal weet waar dit is...>

Ha ha jou ou dommie. El lees en atwoord die thread NOG DIE HELE tyd
van die Engelse nuusgroep.

E-MAIL: ferdinand AT icon DOT co DOT za
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40746 is 'n antwoord op boodskap #40377] Di, 03 April 2001 03:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Lou wrote:

> Ek praat van iemand wat in SA gebore is, Afrikaans gestudeer het, nie
> haar kinders Afrikaans leer praat het nie en dan ander mense daarvan
> beskuldig dat hulle nie hulle nie Afrikaans respekteer nie!(??)

So as iemand in SA gebore is en Afrikaans studeer het, dan móéthulle nou hulle
kinders Afrikaans leer, anders is daar iets verkeerd?
Daar is iets verkeerd met jou logika. Maar as iemand in SA gebore
is, Afrikaans studeer het en dan 'n burger van 'n ander land word,
dan behoort hy ten minste toegelaat te word om te hoop dat
Afrikaans nie as 'n taal in duie stort omdat "Boere"- joggies in SA
so slordig en onkundig Afrikaans besig dat daardie taal die gevaar
loop om in onbruik te verval nie.

Gloudina
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40749 is 'n antwoord op boodskap #40377] Di, 03 April 2001 06:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@home.com wrote:
>
> Lou wrote:
>
>> Ek praat van iemand wat in SA gebore is, Afrikaans gestudeer het, nie
>> haar kinders Afrikaans leer praat het nie en dan ander mense daarvan
>> beskuldig dat hulle nie hulle nie Afrikaans respekteer nie!(??)
>
> So as iemand in SA gebore is en Afrikaans studeer het, dan móéthulle nou hulle
> kinders Afrikaans leer, anders is daar iets verkeerd?

Nee stupido! Jy is besig om ander mense uit te kryt dat hulle nie
Afrikaans respekteer nie maar as ons kyk na die verwysings raamwerk
waaruit jy praat dan is jy die laaste een om ander agter die deur te
soek. (dit beteken te kritiseer ingeval jy vergeet het :) ) Maar lyk my
jy is te dof om dit te begryp!!!

> Daar is iets verkeerd met jou logika. Maar as iemand in SA gebore
> is, Afrikaans studeer het en dan 'n burger van 'n ander land word,
> dan behoort hy ten minste toegelaat te word om te hoop dat
> Afrikaans nie as 'n taal in duie stort omdat "Boere"- joggies in SA
> so slordig en onkundig Afrikaans besig dat daardie taal die gevaar
> loop om in onbruik te verval nie.
>

Die beste stuurman staan aan wal ne? Die feit dat die taal nie verstar
het by 1969 afrikaans nie is vir jou vreeslik pynlik? En dat ons nog
afrikaans praat ten spyte van die feit dat Gloudina die Grote die
stoffies van die land en Afrikaans van haar voete afgeskud het is vir
jou onverstaanbaar?

Ten spyte van alles praat ons darem nog Afrikaans met mekaar EN met ons
kinders.
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40752 is 'n antwoord op boodskap #40377] Di, 03 April 2001 11:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Lou wrote:

> Nee stupido! Jy is besig om ander mense uit te kryt dat hulle nie
> Afrikaans respekteer nie maar as ons kyk na die verwysings raamwerk
> waaruit jy praat dan is jy die laaste een om ander agter die deur te
> soek. (dit beteken te kritiseer ingeval jy vergeet het :) ) Maar lyk my
> jy is te dof om dit te begryp!!!
>

Kom, Lou. Gee my nou bietjie krediet. Hier is ek, 'n Kanadese burger
vir net onder dertig jaar ( meer as die helfte van my lewe in Noord-Amerika)
nog besig om skaflike Afrikaans te skryf, die digkuns van Afrikaans op my
hart te dra, en genoeg vir Afrikaans om te gee om te veg teen die Boere-
vernielers van Afrikaans wat in hulle arrogansie al die ander bewoners van
SA uitkryt as vernielers van Afrikaans, terwyl hulleself die grootste oorsaak
van sy ondergang sal wees. Komaan, as jy 'n man is en nie 'n rsaboy nie,
gee my bietjie krediet.

Gloudina
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40753 is 'n antwoord op boodskap #40377] Di, 03 April 2001 11:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Lou wrote:

> Die beste stuurman staan aan wal ne? Die feit dat die taal nie verstar
> het by 1969 afrikaans nie is vir jou vreeslik pynlik? En dat ons nog
> afrikaans praat ten spyte van die feit dat Gloudina die Grote die
> stoffies van die land en Afrikaans van haar voete afgeskud het is vir
> jou onverstaanbaar?
>

Lou die taalhistorikus. My taal was nooit daardie apartheids-gedikteerde
gedrog wat my oë elke keer uit my kop uit laat val het as ek dit in koerant-
uitknipsels gelees het of die enkele kere wat ek in SA gekom het nie. Nee,
my taal was altyd die soepele Afrikaans wat sy oorsprong in die Kaap-
provinsie gehad het en wat nou weer die hele SA oorneem. 'n Taal wat
gebore is in die mond van Afrikaans-sprekendes van alle rasse, en nie net
die besitting was van die apartheidsvarke nie. Maar my taal was ook
Afrikaans, nie 'n gedrog-spul in die mond en uit die pen van die rsa-boys
in Suid-Afrika nie. En ek sal Afrikaans teen mense soos hulle wil beskerm,
al sit ek ses-duisend myl ver en is ek al lank nie meer SA burger nie.

Gloudina van die agterste van Helsdingens. As die rsaboys
hulle ou breintjies in die Engelse rat wil sit, dan sit sy dit weer
in die trurat.
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40763 is 'n antwoord op boodskap #40377] Wo, 04 April 2001 06:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek moet jou krediet gee dat jy jou moedertaal darem nog self kan praat?
Dit moes duidelik baie belangrik vir jou gewess het as jy dit geswot
het? Dat jy dit na 30 jaar nog kan praat? Leer mens ooit jou moedertaal
af? Moontlik as jy dit verloen het.

Geluk Gloudina dat jy nog jou moedertaal kan praat. Mooi gedaan. Net
jammer jy het die moeite ontsien om jou kinders deel van hulle erfenis
te gee.

@home.com wrote:
>
> Lou wrote:
>
>> Nee stupido! Jy is besig om ander mense uit te kryt dat hulle nie
>> Afrikaans respekteer nie maar as ons kyk na die verwysings raamwerk
>> waaruit jy praat dan is jy die laaste een om ander agter die deur te
>> soek. (dit beteken te kritiseer ingeval jy vergeet het :) ) Maar lyk my
>> jy is te dof om dit te begryp!!!
>>
>
> Kom, Lou. Gee my nou bietjie krediet. Hier is ek, 'n Kanadese burger
> vir net onder dertig jaar ( meer as die helfte van my lewe in Noord-Amerika)
> nog besig om skaflike Afrikaans te skryf, die digkuns van Afrikaans op my
> hart te dra, en genoeg vir Afrikaans om te gee om te veg teen die Boere-
> vernielers van Afrikaans wat in hulle arrogansie al die ander bewoners van
> SA uitkryt as vernielers van Afrikaans, terwyl hulleself die grootste oorsaak
> van sy ondergang sal wees. Komaan, as jy 'n man is en nie 'n rsaboy nie,
> gee my bietjie krediet.
>
> Gloudina
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40764 is 'n antwoord op boodskap #40377] Wo, 04 April 2001 06:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@home.com wrote:
>
> Lou wrote:
>
>> Die beste stuurman staan aan wal ne? Die feit dat die taal nie verstar
>> het by 1969 afrikaans nie is vir jou vreeslik pynlik? En dat ons nog
>> afrikaans praat ten spyte van die feit dat Gloudina die Grote die
>> stoffies van die land en Afrikaans van haar voete afgeskud het is vir
>> jou onverstaanbaar?
>>
>
> Lou die taalhistorikus. My taal was nooit daardie apartheids-gedikteerde
> gedrog wat my oë elke keer uit my kop uit laat val het as ek dit in koerant-
> uitknipsels gelees het of die enkele kere wat ek in SA gekom het nie. Nee,
> my taal was altyd die soepele Afrikaans wat sy oorsprong in die Kaap-
> provinsie gehad het en wat nou weer die hele SA oorneem.

O so Afrikaans gaan nie meer dood soos jy voorheen beweer het nie? Hmm
vatie veel om jou mind te chang'ie, ne :)

> 'n Taal wat
> gebore is in die mond van Afrikaans-sprekendes van alle rasse, en nie net
> die besitting was van die apartheidsvarke nie. Maar my taal was ook
> Afrikaans, nie 'n gedrog-spul in die mond en uit die pen van die rsa-boys
> in Suid-Afrika nie. En ek sal Afrikaans teen mense soos hulle wil beskerm,
> al sit ek ses-duisend myl ver en is ek al lank nie meer SA burger nie.
>

Jammer Anti, Afrikaans groei sterk, nuwe woorde word geskep, ons laat
ons nie voorskryf deur 'n klomp akademici wat tred met die werklikheid
verloor het nie EN leer Afrikaans vir ons kinders sodat hulle dit weer
vir hulle kinders kan leer. SO beskerm ons Afrikaans :). Jammer jy sal
nog 'n paar honderd jaar moet leef as jy afrikaans by latyn as
uitgestorwe taal wil sien.

PS: Afrikaans praat het niks met jou burgerskap te doen nie.
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40773 is 'n antwoord op boodskap #40377] Wo, 04 April 2001 11:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Lou wrote:

> Ek moet jou krediet gee dat jy jou moedertaal darem nog self kan praat?
> Dit moes duidelik baie belangrik vir jou gewess het as jy dit geswot
> het? Dat jy dit na 30 jaar nog kan praat? Leer mens ooit jou moedertaal
> af?

Lou, jy sal jou verbaas. Daar was 'n Afrikaanse ou wat by dieselfdeplek gewerk het
as my man voor ons uit SA weg is. Hulle het
dieselfde tyd Kanada toe gekom. Vyf jaar later toe ontmoet ons
hulle hier in Ottawa waar hy klasgee. Toe praat al sy teenager-
kinders Engels en hy en sy vrou ook Engels met mekaar. Nou, jy
kan my kinders vergewe dat hulle Engels praat want, behalwe die
oudste een wat op drie jaar oorgekom het, het al die ander eers
hier in Kanada leer praat.
En ja, Afrikaans is vir my nou nog belangrik. Dis daarom dat ek
vir sy voortbestaan veg, al is ek nie meer SA burger nie, en 'n baie
besliste Noord-Amerikaan.

Gloudina
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40782 is 'n antwoord op boodskap #40377] Do, 05 April 2001 09:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@home.com wrote:
>
> Lou wrote:
>
>> Ek moet jou krediet gee dat jy jou moedertaal darem nog self kan praat?
>> Dit moes duidelik baie belangrik vir jou gewess het as jy dit geswot
>> het? Dat jy dit na 30 jaar nog kan praat? Leer mens ooit jou moedertaal
>> af?
>
> Lou, jy sal jou verbaas. Daar was 'n Afrikaanse ou wat by dieselfdeplek gewerk het
> as my man voor ons uit SA weg is. Hulle het
> dieselfde tyd Kanada toe gekom. Vyf jaar later toe ontmoet ons
> hulle hier in Ottawa waar hy klasgee. Toe praat al sy teenager-
> kinders Engels en hy en sy vrou ook Engels met mekaar. Nou, jy
> kan my kinders vergewe dat hulle Engels praat want, behalwe die
> oudste een wat op drie jaar oorgekom het, het al die ander eers
> hier in Kanada leer praat.
> En ja, Afrikaans is vir my nou nog belangrik. Dis daarom dat ek
> vir sy voortbestaan veg, al is ek nie meer SA burger nie, en 'n baie
> besliste Noord-Amerikaan.

Nie 'n Kanadees nie? Hmm interesante woord keuse - jy dalk skaam om as
kanadees gesien te word. Hmm dan sou ook ek ook 'n Suidelike
Halfronder, of ook 'n Afrikaan, en 'n Suid Afrikaan, en 'n Gautenger.
Probleem is met so 'n wye definisie beteken die term eintlik niks
beteken nie..

Die keuse om jou kinders engels as huistaal te leer het volgens jou nie
juis gebeur a.g.v. die feit dat jy hulle wou beter laat aanpas nie,
(onthou die 18 jarige korporaaltjies in Soweto?) want vriende van my se
kinders praat beide tale vlot alhoewel hulle al jare in die VSA bly. Dit
is net dat 'm mens hulel van deel van hulel geskiedennis ontneem as jy
nie afrikaans prata nie. My persoonlike mening.

Maar ek gee jou dit ter ere - Afrikaans is duidelik vir jou belangrik
...
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40786 is 'n antwoord op boodskap #40377] Do, 05 April 2001 16:58 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Lou wrote:

>> En ja, Afrikaans is vir my nou nog belangrik. Dis daarom dat ek
>> vir sy voortbestaan veg, al is ek nie meer SA burger nie, en 'n baie
>> besliste Noord-Amerikaan.
>
> Nie 'n Kanadees nie? Hmm interesante woord keuse - jy dalk skaam om as
> kanadees gesien te word.

Nee, Lou. Ek is baie trots om Kanadees te wees. Maar ek is ookNoord-Amerikaner. Dit sou
nie dieselfde gewees het as ek nie
die kar kon vat en binne minder as 'n dag in New York kon kom
nie. Toe ek nader aan Boston gebly het, het ek dit belangrik ge-ag
om gereeld daar te kom. Sekere dele van die VSA is ook in 'n
snaakse simbiotiese verhouding met Kanada. Mense in die
noorde van Michigan ry gereeld deur Ontario en Quebec as hulle
na New England gaan. Een van die roetes na die Kanadese
Maritimes uit Ontario gaan deur noordelike New England. As
mens oor die grens in die VSA ingaan (hier uit Ottawa is dit minder
as 'n uur) dan is alles maar dieselfde. Die enigste ding wat my
hinder is die feit dat al hulle geld dieselfde sieklike groen kleur het,
en mens dus mooi moet kyk wat die denominasie is, anders maak
jy 'n fout daarmee.

Gloudina

>

> .
Vorige onderwerp: Homo, en Lesbiennes
Volgende onderwerp: Tobie se psigose
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 06:06:45 MGT 2024