Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toekoms Advies vir: Meer effektiewe geestelike interpretasie Inisiatief
Toekoms Advies vir: Meer effektiewe geestelike interpretasie Inisiatief [boodskap #40731] Sa, 31 Maart 2001 21:21 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, insluitend
Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die Afrika Renaissance,
en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir
die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettingsvermoë en vasberadenheid. Die
menige inisiatiewe geneem deur President Thabo Mbeki, Staatsdepartemente en die
Private Sektor, ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op
die Planeet. Holistiese benadering vir die rol van die immuun stelsel, aangaande
'n geneesmiddel vir miv+/vigs. Miv+/vigs advertensie veldtog. Verskaffing van
miv+/vigs medisyne. Algemeen beskou as die beste benadering om miv+/vigs te
bestry, soos hierbo vermeld. Vryheid van godsdiens en geestelike uitdrukking.
Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika
Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, te
ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons Paradys, die
Afrika Kontinent, en elders op die Planeet. En nog baie meer. By voorbaat baie
dankie. Dit word inniglik waardeer.

Wil ook graag Geestelike leiers in ons Paradys, en elders op die Planeet, asook
ondersteunende Organisasies, gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover,
asook vir die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettingsvermoë en
vasberadenheid. Lewering en ondersteuning van geestelike en godsdienstige
raadgewing en dienste. Nauurse ondersteuning. Gemeenskap ondersteuning en
dienste. Ekonomiese en sosiale bydraes en inisiatiewe, veral om miv+/vigs te
bestry. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid
Afrika Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, en elders op die
Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons
Paradys, die Afrika Kontinent, en elders op die Planeet. En nog baie meer. By
voorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die Persone
van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te verhoog.

Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om eksponensieel
ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word gegee in die gees van
Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik net soos dit is,
en / of te verander na vrye wil.

Wil graag voorstel om ontmoetings te verhoog met Geestelike en Godsdienstige
leiers, oor verskeie geestelike dissiplines en gelowe. Asook kenners van die
oorspronklike tale waarin tekste geskrywe is, bv. Hebreeus, Aramees, Grieks,
ens. Om 'n meer effektiewe interpretasie aangaande grammatiese interpretasie,
numerologiese waardes van tekste in die Christelike Bybel, en algemeen aanvaarde
geloof te verhoog. Asook om verhoog te word met aanhoudende en verwagte
wetenskaplike uitvindsels. En/of die voorspelling daarvan. Om meer effektiewe
verstaanbaarheid van geestelike tekste te verhoog.

Navorsing kan ook verhoog word in die biblioteek in die Vatikaanstad, en
biblioteke elders op die Planeet. Om navorsing te verhoog, waar nodig, aangaande
die meer korrekte interpretasie van tekste en ondersteunende tekste van gelowe.
Om die bewyse van stellings gemaak te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke
partye.

Hoogstens aangeraai, om die grammatiese tekste, asook die numerologiese waarde
interpretasie van verwante tekste in die Christelike Bybel, aangaande die massa
opneem van geselekteerde individue na die hemel op 'n spesifieke datum, en die
rede daarvoor. Asook, om die verhoging van die inwinning van inligting te
verhoog indien so 'n gebeurtenis in die verlede alreeds plaasgevind het. Asook
as die moontlikheid van so 'n gebeurtenis om in die toekoms te gebeur, indien
wel. Toelatings kan ook verhoog word vir die Heilige Wil. Om regverdiging van
argumente te verhoog aangaande hierdie gebeurtenis om ooit te gebeur, indien
wel.

Navorsing kan ook verhoog word aangaande die profetiese interpretasie van bg.
Asook om die "Indien wel" scenario vraag om verhoog te word om bedoel te wees te
verwys na die tydelike verplasing van persone deur die lug na 'n ander
bestemming, bv. d.m.v. 'n vliegtuig. Om meer effektiewe verstaanbaarheid te
verhoog aangaande Bybelse waarhede, indien enigsins moontlik. Ten voordeel van
alle betrokke partye.

Waar van toepassing, ondersteuning kan ook verhoog aangaande die bewering - "ek
glo aan beide". Om meer standvastigheid en sterkte van geloof te verhoog in
verskeie gebiede. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Hoogstens aangeraai, om studie en interpretasie van gebiede waar nodig te
verhoog aangaande die daaglikse toepassing van 1 Korintiërs 12. Om meer
effektiewe verstaanbaarheid te verhoog aangaande die geestelike arena. Ten
voordeel van alle betrokke partye.

Ondersteuning kan ook verhoog word aangaande die studie van grammatiese tekste -
in die oorspronklike taal, asook die numerologiese waarde daarvan, waar van
toepassing. Die gereelde ondersteuning van studie groepe word ook hoogstens
aangeraai. Om meer effektiewe geestelike interpretasie te verhoog, waar nodig.
Ten voordeel van alle betrokke partye.

Ontmoetings kan ook verhoog word met kenners van ander godsdienste in ons
Paradys, en elders op die Planeet. Om wedersydse ondersteuning te verhoog
aangaande navorsing, asook meer effektiewe interpretasie van geestelike
geskrifte. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Debatte kan ook verhoog word in die Media aangaande geestelike onderwerpe. Asook
om die uitnodigings aan navorsers te verhoog aangaande die publikasie van bewyse
van grammatiese en numerologiese waarde berekeninge. Om die meer effektiewe
vorming van opinies te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Hierdie bydrae kan dien as die geskenk van die Millennium van die ANC, President
Mbeki, asook die Regering van ons Paradys, aan die Regerings en Persone elders
op die Planeet, waar benodig. Om vriendskappe te verhoog tussen on Paradys en
elders op die Planeet.

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral wanneer President Mbeki
die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n kwantum sprong vorentoe
neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna. President Mbeki kan suksesse behaal
in die Suid Afrika Renaissance herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika
Renaissance deelneem. En dit die sukses maak wat dit verdien om te wees. 'n
Ekonomiese bloei tydperk kan verwag word. Nadat gereedheid bereik is in die
verband deur die aanwys van 'n groen lig te lewer, soos aangevra. Ten voordeel
van alle betrokke partye.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Meer effektiewe interpretering van oorspronklike tekste kan asemrowend verhoog
word.
Meer effektiewe geestelike lesings kan asemrowend verhoog word.
Groter verstaanbaarheid aangaande geestelike onderwerpe kan asemrowend verhoog
word.
Meer ondersteunende verhoudinge kan asemrowend verhoog word.

Ekonomieë, en potensiële ekonomieë kan asemrowend verhoog word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.

Kommentaar:
Verstaan die reisiger is New Age. En beskou die korrekte interpretasie van die
massa opneming om die tydelike verplasing van persone deur die lug te wees,
d.m.v. 'n vliegtuig.

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n beter
wêreld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 22e Eeu d.m.v. grootheid,
goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir een. Word
'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar almal gelukkig
is en bevry is van pyn en leiding.

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van ons
Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook Profytvol
Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier geuiter word, is dit a.g.v.
'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer dit raakgesien is.
Apologie word nou al aangeteken daarvoor. Vergewe asb.
Re: Toekoms Advies vir: Meer effektiewe geestelike interpretasie Inisiatief [boodskap #40736 is 'n antwoord op boodskap #40731] So, 01 April 2001 16:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Welkom terug ou maat. Ek het nooit kom dink dat jy tussen 'n klompie ander
karakters sinvol kon voorkom nie? Lyk my dit help om gom te snuif?

"reisiger" skryf in boodskap news:wTrx6.2737$bY4.8007@www.newsranger.com...
> Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, insluitend
> Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die Afrika Renaissance,
> en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir
> die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettingsvermoë en vasberadenheid. Die
> menige inisiatiewe geneem deur President Thabo Mbeki, Staatsdepartemente en die
> Private Sektor, ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op
> die Planeet. Holistiese benadering vir die rol van die immuun stelsel, aangaande
> 'n geneesmiddel vir miv+/vigs. Miv+/vigs advertensie veldtog. Verskaffing van
> miv+/vigs medisyne. Algemeen beskou as die beste benadering om miv+/vigs te
> bestry, soos hierbo vermeld. Vryheid van godsdiens en geestelike uitdrukking.
> Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika
> Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, te
> ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons Paradys, die
> Afrika Kontinent, en elders op die Planeet. En nog baie meer. By voorbaat baie
> dankie. Dit word inniglik waardeer.
>
> Wil ook graag Geestelike leiers in ons Paradys, en elders op die Planeet, asook
> ondersteunende Organisasies, gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover,
> asook vir die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettingsvermoë en
> vasberadenheid. Lewering en ondersteuning van geestelike en godsdienstige
> raadgewing en dienste. Nauurse ondersteuning. Gemeenskap ondersteuning en
> dienste. Ekonomiese en sosiale bydraes en inisiatiewe, veral om miv+/vigs te
> bestry. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid
> Afrika Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, en elders op die
> Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons
> Paradys, die Afrika Kontinent, en elders op die Planeet. En nog baie meer. By
> voorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
>
> 'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die Persone
> van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te verhoog.
>
> Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om eksponensieel
> ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word gegee in die gees van
> Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik net soos dit is,
> en / of te verander na vrye wil.
>
> Wil graag voorstel om ontmoetings te verhoog met Geestelike en Godsdienstige
> leiers, oor verskeie geestelike dissiplines en gelowe. Asook kenners van die
> oorspronklike tale waarin tekste geskrywe is, bv. Hebreeus, Aramees, Grieks,
> ens. Om 'n meer effektiewe interpretasie aangaande grammatiese interpretasie,
> numerologiese waardes van tekste in die Christelike Bybel, en algemeen aanvaarde
> geloof te verhoog. Asook om verhoog te word met aanhoudende en verwagte
> wetenskaplike uitvindsels. En/of die voorspelling daarvan. Om meer effektiewe
> verstaanbaarheid van geestelike tekste te verhoog.
>
> Navorsing kan ook verhoog word in die biblioteek in die Vatikaanstad, en
> biblioteke elders op die Planeet. Om navorsing te verhoog, waar nodig, aangaande
> die meer korrekte interpretasie van tekste en ondersteunende tekste van gelowe.
> Om die bewyse van stellings gemaak te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke
> partye.
>
> Hoogstens aangeraai, om die grammatiese tekste, asook die numerologiese waarde
> interpretasie van verwante tekste in die Christelike Bybel, aangaande die massa
> opneem van geselekteerde individue na die hemel op 'n spesifieke datum, en die
> rede daarvoor. Asook, om die verhoging van die inwinning van inligting te
> verhoog indien so 'n gebeurtenis in die verlede alreeds plaasgevind het. Asook
> as die moontlikheid van so 'n gebeurtenis om in die toekoms te gebeur, indien
> wel. Toelatings kan ook verhoog word vir die Heilige Wil. Om regverdiging van
> argumente te verhoog aangaande hierdie gebeurtenis om ooit te gebeur, indien
> wel.
>
> Navorsing kan ook verhoog word aangaande die profetiese interpretasie van bg.
> Asook om die 'Indien wel' scenario vraag om verhoog te word om bedoel te wees te
> verwys na die tydelike verplasing van persone deur die lug na 'n ander
> bestemming, bv. d.m.v. 'n vliegtuig. Om meer effektiewe verstaanbaarheid te
> verhoog aangaande Bybelse waarhede, indien enigsins moontlik. Ten voordeel van
> alle betrokke partye.
>
> Waar van toepassing, ondersteuning kan ook verhoog aangaande die bewering - 'ek
> glo aan beide'. Om meer standvastigheid en sterkte van geloof te verhoog in
> verskeie gebiede. Ten voordeel van alle betrokke partye.
>
> Hoogstens aangeraai, om studie en interpretasie van gebiede waar nodig te
> verhoog aangaande die daaglikse toepassing van 1 Korintiërs 12. Om meer
> effektiewe verstaanbaarheid te verhoog aangaande die geestelike arena. Ten
> voordeel van alle betrokke partye.
>
> Ondersteuning kan ook verhoog word aangaande die studie van grammatiese tekste -
> in die oorspronklike taal, asook die numerologiese waarde daarvan, waar van
> toepassing. Die gereelde ondersteuning van studie groepe word ook hoogstens
> aangeraai. Om meer effektiewe geestelike interpretasie te verhoog, waar nodig.
> Ten voordeel van alle betrokke partye.
>
> Ontmoetings kan ook verhoog word met kenners van ander godsdienste in ons
> Paradys, en elders op die Planeet. Om wedersydse ondersteuning te verhoog
> aangaande navorsing, asook meer effektiewe interpretasie van geestelike
> geskrifte. Ten voordeel van alle betrokke partye.
>
> Debatte kan ook verhoog word in die Media aangaande geestelike onderwerpe. Asook
> om die uitnodigings aan navorsers te verhoog aangaande die publikasie van bewyse
> van grammatiese en numerologiese waarde berekeninge. Om die meer effektiewe
> vorming van opinies te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.
>
> Hierdie bydrae kan dien as die geskenk van die Millennium van die ANC, President
> Mbeki, asook die Regering van ons Paradys, aan die Regerings en Persone elders
> op die Planeet, waar benodig. Om vriendskappe te verhoog tussen on Paradys en
> elders op die Planeet.
>
> Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral wanneer President Mbeki
> die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n kwantum sprong vorentoe
> neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna. President Mbeki kan suksesse behaal
> in die Suid Afrika Renaissance herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika
> Renaissance deelneem. En dit die sukses maak wat dit verdien om te wees. 'n
> Ekonomiese bloei tydperk kan verwag word. Nadat gereedheid bereik is in die
> verband deur die aanwys van 'n groen lig te lewer, soos aangevra. Ten voordeel
> van alle betrokke partye.
>
> Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
> Meer effektiewe interpretering van oorspronklike tekste kan asemrowend verhoog
> word.
> Meer effektiewe geestelike lesings kan asemrowend verhoog word.
> Groter verstaanbaarheid aangaande geestelike onderwerpe kan asemrowend verhoog
> word.
> Meer ondersteunende verhoudinge kan asemrowend verhoog word.
>
> Ekonomieë, en potensiële ekonomieë kan asemrowend verhoog word.
> Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
> Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
> Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
> Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
> En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.
>
> Kommentaar:
> Verstaan die reisiger is New Age. En beskou die korrekte interpretasie van die
> massa opneming om die tydelike verplasing van persone deur die lug te wees,
> d.m.v. 'n vliegtuig.
>
> Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n beter
> wêreld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 22e Eeu d.m.v. grootheid,
> goedheid en grasie. Love all Serve all.
>
> Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir een. Word
> 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar almal gelukkig
> is en bevry is van pyn en leiding.
>
> Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van ons
> Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook Profytvol
> Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.
>
> Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier geuiter word, is dit a.g.v.
> 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer dit raakgesien is.
> Apologie word nou al aangeteken daarvoor. Vergewe asb.
>
Re: Toekoms Advies vir: Meer effektiewe geestelike interpretasie Inisiatief [boodskap #40738 is 'n antwoord op boodskap #40736] So, 01 April 2001 17:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" schreef...
> Welkom terug ou maat. Ek het nooit kom dink dat jy tussen 'n klompie ander
> karakters sinvol kon voorkom nie? Lyk my dit help om gom te snuif?
> "reisiger" wrote...
>> Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet,
>> insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan
>> die Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens vir die super
>> sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms.


Wat vreemd, dit is al zeker de tweede keer dat ik 'n bijdrage van Reiziger
alleen zie dankzij de reaktie van 'n ander. Zou ik er tussentijds nog meer
gemist hebben? Dan moet ik Reiziger nodig eens vragen om al zijn berichten
van de afgelopen maanden te herposten ;)

Arthur
Re: Toekoms Advies vir: Meer effektiewe geestelike interpretasie Inisiatief [boodskap #40739 is 'n antwoord op boodskap #40738] So, 01 April 2001 23:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Het jy hom geblok Arthur? Ek wens Reisiger wil vir ons vertel
wie hy is en waar hy woon, ek wed hy het n interessant storie
om te vertel.

Hoe lyk dit Reisiger, vertel ons net n bietjie van jou agtergrond.

pop

Arthur Hagen skryf in boodskap news:9a7nca$2gk5$1@news.kabelfoon.nl...
> "Jonas" schreef...
>> Welkom terug ou maat. Ek het nooit kom dink dat jy tussen 'n klompie ander
>> karakters sinvol kon voorkom nie? Lyk my dit help om gom te snuif?
>> "reisiger" wrote...
>>> Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet,
>>> insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan
>>> die Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens vir die super
>>> sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms.
>
>
> Wat vreemd, dit is al zeker de tweede keer dat ik 'n bijdrage van Reiziger
> alleen zie dankzij de reaktie van 'n ander. Zou ik er tussentijds nog meer
> gemist hebben? Dan moet ik Reiziger nodig eens vragen om al zijn berichten
> van de afgelopen maanden te herposten ;)
>
> Arthur
>
Re: Toekoms Advies vir: Meer effektiewe geestelike interpretasie Inisiatief [boodskap #40740 is 'n antwoord op boodskap #40739] Ma, 02 April 2001 05:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Hys in IT en werk/bly in Kempton PArk

"poppie" skryf in boodskap news:9a8dhp$gpt$1@slb5.atl.mindspring.net...
> Het jy hom geblok Arthur? Ek wens Reisiger wil vir ons vertel
> wie hy is en waar hy woon, ek wed hy het n interessant storie
> om te vertel.
>
> Hoe lyk dit Reisiger, vertel ons net n bietjie van jou agtergrond.
>
> pop
>
>
> Arthur Hagen wrote in message
> news:9a7nca$2gk5$1@news.kabelfoon.nl...
>> "Jonas" schreef...
>>> Welkom terug ou maat. Ek het nooit kom dink dat jy tussen 'n klompie
> ander
>>> karakters sinvol kon voorkom nie? Lyk my dit help om gom te snuif?
>>> "reisiger" wrote...
>>>> Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet,
>>>> insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan
>>>> die Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens vir die super
>>>> sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms.
>>
>>
>> Wat vreemd, dit is al zeker de tweede keer dat ik 'n bijdrage van Reiziger
>> alleen zie dankzij de reaktie van 'n ander. Zou ik er tussentijds nog meer
>> gemist hebben? Dan moet ik Reiziger nodig eens vragen om al zijn berichten
>> van de afgelopen maanden te herposten ;)
>>
>> Arthur
>>
>
Re: Toekoms Advies vir: Meer effektiewe geestelike interpretasie Inisiatief [boodskap #40745 is 'n antwoord op boodskap #40739] Ma, 02 April 2001 16:04 Na vorige boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"poppie" schreef...
> Het jy hom geblok Arthur?

Nee hoor, ek blok net drade, geen persone nie en seker vriend Reisiger nie!
Ek dink dis net my server wat "mweb" :)

Groete,
Arthur
Vorige onderwerp: Oppikoppi !
Volgende onderwerp: Voorblad: Kuns
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 11:01:00 MGT 2024