Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Soek Huis planne
Soek Huis planne [boodskap #40713] Vr, 30 Maart 2001 04:59
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ek het onlans vir my 'n erf aangeskaf in Woodlands in PTA
www.lifestyle-estate.co.za . Die boustyl word vooraf gespesifiseer en ek
soek na links na sites waar ek voorbeelde van die spesifieke styl (American
southwest coast) kan kry.

Pieter
Vorige onderwerp: Dit!!!!
Volgende onderwerp: Afrikaans mos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 15:55:44 MGT 2024