Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » VB vraag vir Dries of iemand anders wat dalk sal weet
VB vraag vir Dries of iemand anders wat dalk sal weet [boodskap #40487] Do, 22 Maart 2001 12:45 na volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ek is besig om aan so klein VB projek te werk en het net so 2 weke oor om
dit af te handel.

Ek het egter 'n probleem waaroor ek nie genoeg info kry om optelos nie.

IN VB6 as jy jou Date Environment vir ODBC opgestel het , hoe selekteer jou
recordser of leer. Die "Data Link Properties" verskaf nie die vermoe as jy
ODBC gebruik nie.
Wie het dit al teegekom of weet hoe dit werk

Thanks
Krokkie
Re: VB vraag vir Dries of iemand anders wat dalk sal weet [boodskap #40497 is 'n antwoord op boodskap #40487] Do, 22 Maart 2001 20:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
He he he, lyk my julle dink ek's nou hierdie woeste VB/Windows
ondersteuner/programmer/nerd. Ek RAAK nie aan VB nie, wel so bietjie Delphi
en baie ABAP/4 (SAP se programmeringstaal, mengsel van
COBOL/Natural/C/Pascal) So! S�rrie, kan jou nie help nie...

Dries

"Krokkie" skryf in boodskap news:3ab9f37f$0$232@hades.is.co.za...
> Ek is besig om aan so klein VB projek te werk en het net so 2 weke oor om
> dit af te handel.
>
> Ek het egter 'n probleem waaroor ek nie genoeg info kry om optelos nie.
>
>
> IN VB6 as jy jou Date Environment vir ODBC opgestel het , hoe selekteer jou
> recordser of leer. Die "Data Link Properties" verskaf nie die vermoe as jy
> ODBC gebruik nie.
> Wie het dit al teegekom of weet hoe dit werk
>
> Thanks
> Krokkie
>
Re: VB vraag vir Dries of iemand anders wat dalk sal weet [boodskap #40598 is 'n antwoord op boodskap #40487] Ma, 26 Maart 2001 13:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
viz  is tans af-lyn  viz
Boodskappe: 3
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Junior Lid
Watter soort 'Data source' probeer jy gebruik (ACCESS/SQL/etc.)?

"Krokkie" skryf in boodskap news:3ab9f37f$0$232@hades.is.co.za...
> Ek is besig om aan so klein VB projek te werk en het net so 2 weke oor om
> dit af te handel.
>
> Ek het egter 'n probleem waaroor ek nie genoeg info kry om optelos nie.
>
>
> IN VB6 as jy jou Date Environment vir ODBC opgestel het , hoe selekteer jou
> recordser of leer. Die "Data Link Properties" verskaf nie die vermoe as jy
> ODBC gebruik nie.
> Wie het dit al teegekom of weet hoe dit werk
>
> Thanks
> Krokkie
>
Re: VB vraag vir Dries of iemand anders wat dalk sal weet [boodskap #40614 is 'n antwoord op boodskap #40598] Di, 27 Maart 2001 04:05 Na vorige boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Thanks anyway ek het dit reggekry.

Krokkie

"viz" wrote in message
news:nUHv6.40825$bL.3903602@news6-win.server.ntlworld.com...
> Watter soort 'Data source' probeer jy gebruik (ACCESS/SQL/etc.)?
>
>
> "Krokkie" wrote in message
news:3ab9f37f$0$232@hades.is.co.za...
>> Ek is besig om aan so klein VB projek te werk en het net so 2 weke oor om
>> dit af te handel.
>>
>> Ek het egter 'n probleem waaroor ek nie genoeg info kry om optelos nie.
>>
>>
>> IN VB6 as jy jou Date Environment vir ODBC opgestel het , hoe selekteer jou
>> recordser of leer. Die "Data Link Properties" verskaf nie die vermoe as jy
>> ODBC gebruik nie.
>> Wie het dit al teegekom of weet hoe dit werk
>>
>> Thanks
>> Krokkie
>>
>
Vorige onderwerp: festival in SA tussen december en januari?
Volgende onderwerp: Groepsdruk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 17:12:34 MGT 2024