Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Beter in SA vandag
Re: Beter in SA vandag [boodskap #40360 is 'n antwoord op boodskap #40164] Ma, 19 Maart 2001 03:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Danielle wrote:

> maar ai toggie jong - kan julle nie bietjie
> oorspronklik probeer wees nie - julle sing nogsteeds dieselfde
> deuntjie as 3 jaar terug.

Jy bedoel hy het drie jaar gelede ook al gesingvan die gevleuelde woorde
van Eric Cantona?
Ou Danielle, dis jy wat die grillige onoorspronklike
deuntjies sing - die ou siek-wit-omie-na-aap deuntjies,
die ou-kyk-hoe-eggo-my-ou-ego deuntjies, die ou
alles is so wonnnnerllik hier in "Amerika" en alles
is so naarrr daarrr in Suid-Afrika.

Gloudina
Re: Beter in SA vandag [boodskap #40414 is 'n antwoord op boodskap #40164] Ma, 19 Maart 2001 22:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Danielle wrote:

> Jou white-trash gewoontetjies is baie vervelig hoor.
> Nie almal kan
> sulke common en onbeskofte white-trash tipes soos jy hanteer nie.

Nou, "Danielle", hou dan op om gedurig die ou opmerkinkiesoor my te maak wat
jy die afgelope tyd gereeld op die
nuusgroep gemaak het. Ek het jou probeer ignoreer, maar
nou gaan ek terug en sal hulle almal individueel op die
nuusgroep pos, sodat jy kan sien hoe white trash jy is. En
laat ons nou hoop dis die laaste sien van die blikkantien.

Gloudina
Re: Beter in SA vandag [boodskap #40434 is 'n antwoord op boodskap #40164] Di, 20 Maart 2001 09:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 18 Mar 2001 12:28:17 -0500, Danielle wrote:

geinfekteer

Watse woord is dit??!
Nee fok man, gaan koop 'n woordeboek!

E-MAIL: ferdinand AT icon DOT co DOT za
Re: Beter in SA vandag [boodskap #40435 is 'n antwoord op boodskap #40164] Di, 20 Maart 2001 09:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 19 Mar 2001 03:45:14 GMT, @home.com wrote:

> Jy bedoel hy het drie jaar gelede ook al gesingvan die gevleuelde woorde
> van Eric Cantona?
> Ou Danielle, dis jy wat die grillige onoorspronklike
> deuntjies sing - die ou siek-wit-omie-na-aap deuntjies,
> die ou-kyk-hoe-eggo-my-ou-ego deuntjies, die ou
> alles is so wonnnnerllik hier in "Amerika" en alles
> is so naarrr daarrr in Suid-Afrika.

Die Danielle is waarskynlik de cross dresser Vettie wat laas uit
Dublin as 'n Ierse meisie gepost het.
Selfde styl.

E-MAIL: ferdinand AT icon DOT co DOT za
Re: Beter in SA vandag [boodskap #40436 is 'n antwoord op boodskap #40164] Di, 20 Maart 2001 09:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 18 Mar 2001 12:47:13 -0500, Danielle wrote:

> On Sat, 17 Mar 2001 22:14:43 +0200, "Reenen van Niekerk"
> wrote:
>
>> n Mens kan seker nie beter verwag nie.
>
> Nee, Reenen...mens kan NIKS van ou Ferdi verwag nie - want as die wind
> bietjie waai in 'n ander rigting, sal hy soontoe buig. Hy buig maar
> na die kant waar die wind die sterkste waai - dis tog duidelik.

Hallo Vettie!
Cross dress jy nog?

E-MAIL: ferdinand AT icon DOT co DOT za
Re: Beter in SA vandag [boodskap #40440 is 'n antwoord op boodskap #40436] Di, 20 Maart 2001 13:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Haai Ferdi - slaan jy nog jou vrou? He he he ...

Ferdi wrote:
>
> On Sun, 18 Mar 2001 12:47:13 -0500, Danielle
> wrote:
>
> > wrote:
>>
>>> n Mens kan seker nie beter verwag nie.
>>
>> Nee, Reenen...mens kan NIKS van ou Ferdi verwag nie - want as die wind
>> bietjie waai in 'n ander rigting, sal hy soontoe buig. Hy buig maar
>> na die kant waar die wind die sterkste waai - dis tog duidelik.
>
> Hallo Vettie!
> Cross dress jy nog?
>
> E-MAIL: ferdinand AT icon DOT co DOT za
Re: Beter in SA vandag [boodskap #40482 is 'n antwoord op boodskap #40440] Do, 22 Maart 2001 10:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 20 Mar 2001 15:27:33 +0200, Lou wrote:

> Haai Ferdi - slaan jy nog jou vrou? He he he ...

Haai Lou, sien jy is nog steeds agter alles en sonder 'n volle begrip!

E-MAIL: ferdinand AT icon DOT co DOT za
Re: Beter in SA vandag [boodskap #40490 is 'n antwoord op boodskap #40482] Do, 22 Maart 2001 15:03 Na vorige boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi wrote:
>
> On Tue, 20 Mar 2001 15:27:33 +0200, Lou wrote:
>
>
> Haai Lou, sien jy is nog steeds agter alles en sonder 'n volle begrip!

Wie't op jou battery gepiepie - laaik jy dit nie as anders met jou eie
tanne vir jou lag nie? Get a life man!!!
Vorige onderwerp: Editor's Opinion Poll
Volgende onderwerp: Parabat byeenkoms
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 09:56:23 MGT 2024