Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » orgel Stellenbosch
orgel Stellenbosch [boodskap #40470] Wo, 21 Maart 2001 19:45
Emmy  is tans af-lyn  Emmy
Boodskappe: 79
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Volle Lid
Uit de nieuwsgroep......ken jij dat orgel Charl?

taan die wereld-beroemde klavier nog wat destyds in die ou
Conserve op Stellenbosch gestaan het? Dit was so 'n uitmuntende
klavier dat pianiste oor die hele wereld daarvan bewus was. Toe
ek nog op Stellenbosch was, is sommige van hierdie pianiste in die
Stadsaal ingeboek vir 'n groot konsert. As hulle dan op Stellenbosch
aankom en uitvind dat hulle nie op dié klavier kan speel nie, dan het
sommige van hulle geweier om in die Stadsaal te speel, en moes daar
haastig ander reëlings getref word om die mense met kaartjies in die
Conservatoire te laat luister. Ek dink nie die Stadsaal se klavier was
te watwonders nie.
Wat wel geamuseer het, is dat daar vlermuise in die dak van die
ou Conserve was. So mens luister so na een of ander stuk klavier-
musiek gespeel deur 'n wêreldberoemde pianis, en dan skielik hoor
jy ook 'n vlermuis se gepiep.
Vorige onderwerp: wattis raasisme antie?
Volgende onderwerp: Toekoms Advies vir: Planetêre Water Verskaffing Inisiatief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 18 12:17:59 MGT 2024