Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » wattis raasisme antie?
wattis raasisme antie? [boodskap #40393] Ma, 19 Maart 2001 18:35 na volgende boodskap
hennerietjie  is tans af-lyn  hennerietjie
Boodskappe: 46
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Volle Lid
hellou my antie

vedag moet antie my weer help want ek weetie wat raasisme is nie en my pa is
so kwaat oor breitintjie wat 'n alleenstryd innie soepertwaalf voer lat hy
my nie wil help nie.

antie sien laas week gee lafrassie vir siepoe wat sy poukiemon kaart gesteel
het 'n snotklap by die skool lat die kaart yt siepoetjie se sak val. die
volginne dag kom siepoekie se ma briesent kwaat by die skool aan en virtel
vir mineer lat lafrassie die grootste raasis op aarde is. maar sy het baie
meer geraas as lafrassie antie.

innie koerant issit 'n groot storie oor 'n oom wat soos jeropa lyk wat 'n
antie wat soos afrieka lyk geskop en geslaan het oorlat sy die oom se sissie
by die tiekieboks skeef getjaaf het. hys 'n raasis sê die koerant. nogge
storie is van die oom wat so kwaat geword het vir sy bierman se hond wat die
jille nag geblaf het lat hy die oom wat 'n poeliesman is wat soos afrieka
lyk doodgeskiet het. hys ok 'n raasis sê die koerant.

wat ekkie virstaan nie is lat toe lafrassie se sissie vir my en lafrassie
snotklappe gegee het oorlat ons haar afgeloer het het niemand gesê sys 'n
raasis nie. okkie toe die twee ooms wat soos afrieka lyk die ou oom en antie
hie annerkant grêvvelot deer die kniege geskiet het en hille kele in die
badkamer afgesny het nie antie.

dit smaak my raasisme is soos oom taboe se rinnesaans want 'n mens moet
slimmer as my pa wees om dit te virstaan.

het antie gehoor vannie risse se miere wat yt die rymte op ons koppe gaan
val. my pa sê daai miere is vyftien jaar lank sonner kos innie rymte
aangehou. smaak my die risse verwag moeilikgeit vannie espiesiey want my pa
sê hille het baie vir sekering ytgeneem. oom hansie vannie pênnelbieters sê
daai miere gaan mettie spoed van wit lig trig kom aarde toe en op nieou
seeland val. dink antie as een van daai wit miere op breitentjie se kop val
tirwyl hy soeper twaalf in nieou seeland speel sallit raasisme wees.

koebaai antie (antie moet bid lat die wit miere die soeper twaalf stop voor
sadrag want my pa se swak hart kan dit nie meer vat nie)
Re: wattis raasisme antie? [boodskap #40420 is 'n antwoord op boodskap #40393] Di, 20 Maart 2001 00:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afro Ozzie  is tans af-lyn  Afro Ozzie
Boodskappe: 37
Geregistreer: Desember 1999
Karma: 0
Volle Lid
skryf in boodskap news:3AB66D82.7D29384B@home.com...
hennerietjie wrote:

> wat ekkie virstaan nie is lat toe lafrassie se sissie vir my en lafrassie
> snotklappe gegee het oorlat ons haar afgeloer het het niemand gesê sys 'n
> raasis nie.
>

Dis nie rassisme nie, Hennerietjie. Dis feminisme.

Tannie Gloudina

Of dalk net hengelsgeit??
Re: wattis raasisme antie? [boodskap #40450 is 'n antwoord op boodskap #40393] Di, 20 Maart 2001 21:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
En jy het nooit n antwoord op iets nie.
Jy weet meer as ander oor taal want JY is die eerste om ander ander aan te
spreek daaroor,
Jy weet meer wat in die land aangaan op die huidige oomblik want jy weet
altyd beter as die mense wat hier bly
Jy weet meer van ons land se verlede want jy druk elke slag jou mening van
rasisme in ons kele af maar jy antwoord nooit n vraag duidelik nie.

So bepaal jou by jou nuwe land en los sy probleme op of kom terug en doen
iets posetief hier.

Ek dink ons wat hier bly het die reg om te se as iets verkeerd is ,wat
verkeerd was,wat gedoen moet word. Almal het die reg om te glo wat hy wil in
glo.Dit is sy reg en dit is sy reg om te se wat hy voel.As ek reg verstaan
staan daar so iets in die Grondwet.

Die probleem is as iemand nie saam met jou stem nie is hy alles wat sleg is
Kom net by
Reenen
skryf in boodskap news:3AB68132.E4E708F9@home.com...
Reenen van Niekerk wrote:

> In n neutdop.

> Die antie sal natuurlik n ander verduideliking he.
>

Die moeilikheid met jou, Reenen, is dat jy in die groep
mense val wat altyd 'n antwoord vir alles het. Het jy my
al ooit hoor uitlê wat rassisme is? Maar hier spring jy
in die saak in met jou eie ou vooropgestelde uitsprakie.
Is dit nou werklik so in die huidige SA soos wat jy sê.
Of is dit nou maar net die ou kreet waarmee jy al die
realiteite van die saak probeer doodskree.

Gloudina
Re: wattis raasisme antie? [boodskap #40460 is 'n antwoord op boodskap #40393] Wo, 21 Maart 2001 09:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
hennerietjie  is tans af-lyn  hennerietjie
Boodskappe: 46
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Volle Lid
hellou antie,

> Nou kyk, Hennerietjie, tannie wil hê jy moet my help.

ek help graag vroumense wat innie moeilikgeit is antie ma' my pa sê ek gaan
hille nog innie moeiligeit inhelp en myself ok.

> Tannie se man sê jy praat van Breyten Paulse en Tannie se
> man sê die Super Twaalf is provinsiale spanne wat speel.

jênniewin antie?! jissem dit klink my die oom is amper so slim soos my pa
antie. of het antie hille ok nou dieestiewie lat die oom ok soepertwaalf kan
kyk. my pa sê dit smaak hom die oom het 'n oopjourasie aan sy oge gehad lat
hille die skille kan afhaal soos oorle poulus sin toe hy damaskus toe is om
te gaan rakbie kyk.

ma' die oom is reg antie. breitentjie is soos daai klipbok van wie oorle
habbakuk in die bybel geskryf het wat nie bang is om op die hoge kranse te
hardloop nie. en hys so wakker soos 'n vlakhaas wat malboontjies gevreet het
antie. my pa sê 'n span met breitentjie kannie virloor nie. die moeilikheid
is net lat dit nie help om 'n klipbok saam met 'n klomp donkies te laat
speel nie antie. dan noem jy daai span die stômers wat my pa nog 'n
hartaanval sal gee.

my pa sê maak maai wirds die boels wat ammal dink hopeloos is sal die jaar
die stômers 'n ou syd afrikaanse pak gee op loftus vêrval. hy sê dit smaak
hom niek malles rig die stômers af al sit hy in ingeland. en my pa sê die
kêts en sjaarks se ondersteuners is gans te wintie oor hille spanne. hy sê
hille is soos oorle gooljat vorlat hy gaan toer het om teen koning dawid
rakbie te speel.

> Hulle het 0 - 0 gespeel. Toe sweer tannie dat sy nooit weer > na 'n
rugbywedstryd toe sal gaan nie.

daas vandag nog mense wat dink nil-nil issie rakbie nie antie. hille wil
dysend pinte op die telbord sien. ma' antie kan ma' die oom vannie koerant
ok vra nil-nil is petymal beter as honnert-nil. ammal kannie fyn proe nie sê
my pa.

koebaai antie (hou maar duime vas vir breitentjie lat die miere eerder oppie
donkies se koppe val)

hennerietjie
Re: wattis raasisme antie? [boodskap #40469 is 'n antwoord op boodskap #40393] Wo, 21 Maart 2001 19:23 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

hennerietjie wrote:

> het antie hille ok nou dieestiewie lat die oom ok soepertwaalf kan
> kyk.

Nee Hennerietjie, ek dink nie my man sal na die Super twaalfkan kyk op ons TV
nie. Hier saai hulle net week-oue goed
tussen verskillende lande uit. Maar al wat kyk, is hy. Hy sê
die dokter sê die een oog is nou amper 20/20. Nou, tot hy
sy nuwe bril kan kry, loop hy ewe kewademan rond met 'n
bril wat net een lens het, en ek skaam my dood om saam
met hom gesien te word.

> . hy sê dit smaak
> hom niek malles rig die stômers af al sit hy in ingeland.

Man, my man het altyd vir Nick Malett verskriklikgehaat. Ek het altyd gewonder
hoekom.

>
>
> ma' antie kan ma' die oom vannie koerant
> ok vra nil-nil is petymal beter as honnert-nil. ammal kannie fyn proe nie sê
> my pa.

So jy reken die oom van die koerant is 'nfynproewer? Lyk my jou pa hou van die
oom by die koerant.

Tannie Gloudina

>
Vorige onderwerp: Afrikaans hoort by Nederlands
Volgende onderwerp: orgel Stellenbosch
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 18:04:26 MGT 2024