Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Danielle se persoonlike aanvalle
Danielle se persoonlike aanvalle [boodskap #40419] Ma, 19 Maart 2001 22:16 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Danielle wrote:

> Is jou naam regtig "Ferdi"? Is jy 'n meisie? Jy redeneer soos 'n
> meisie, so ek vra maar net...
>
> Dit klink vir my asof jy 'en n sekere dinosorus, "Gloudinosorus
> Marianus" heeltemal teveel in gemeen het wat denkpatrone betref...

Nommer vier
Re: Danielle se persoonlike aanvalle [boodskap #40423 is 'n antwoord op boodskap #40419] Di, 20 Maart 2001 04:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek moet erken - ek sien ook bepaald 'n eienaardige ooreenkomstig tussen die
karakter(s) Ferdi en Gloudina. Die "tweetjies" rugsteun mekaar te gereeld en
te vinnig...
skryf in boodskap news:3AB685F6.8B2F2D52@home.com...
> Danielle wrote:
>
>> Is jou naam regtig "Ferdi"? Is jy 'n meisie? Jy redeneer soos 'n
>> meisie, so ek vra maar net...
>>
>> Dit klink vir my asof jy 'en n sekere dinosorus, "Gloudinosorus
>> Marianus" heeltemal teveel in gemeen het wat denkpatrone betref...
>
> Nommer vier
>
Re: Danielle se persoonlike aanvalle [boodskap #40431 is 'n antwoord op boodskap #40423] Di, 20 Maart 2001 08:12 Na vorige boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ja die twee is hand in die gilp met mekaar

"Jonas" skryf in boodskap news:3ab6df59$0$229@hades.is.co.za...
> Ek moet erken - ek sien ook bepaald 'n eienaardige ooreenkomstig tussen die
> karakter(s) Ferdi en Gloudina. Die "tweetjies" rugsteun mekaar te gereeld en
> te vinnig...
> skryf in boodskap news:3AB685F6.8B2F2D52@home.com...
>> Danielle wrote:
>>
>>> Is jou naam regtig "Ferdi"? Is jy 'n meisie? Jy redeneer soos 'n
>>> meisie, so ek vra maar net...
>>>
>>> Dit klink vir my asof jy 'en n sekere dinosorus, "Gloudinosorus
>>> Marianus" heeltemal teveel in gemeen het wat denkpatrone betref...
>>
>> Nommer vier
>>
>
Vorige onderwerp: Oorlogsverhale
Volgende onderwerp: info oor Afrikaans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 18:20:12 MGT 2024