Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Tiscali blues
Tiscali blues [boodskap #4041] So, 22 Februarie 2004 20:19 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:

>>> Haai Lorinda, jy't nooit gesê of jy daardie foto's gekry het wat ek
>>> gestuur het nie.
>>
>> Nee, na watter adres het jy dit gestuur?
>>
>> Lorinda
>
> na jou fsnet adres

Daai adres her partykeer 'n probleem met groot attachments.. Die
tiscali adres is gewoonlik beter, maar soos jy weet werk dit nie op
die oomblik nie. Ek hoop om iets daaraan te doen hierdie week, so ek
sal jou laat weet, en as jy baie gaaf voel kan jy dit dan weer vir my
stuur.

Lorinda
Re: Tiscali blues [boodskap #4042 is 'n antwoord op boodskap #4041] So, 22 Februarie 2004 20:47 Na vorige boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 22 Feb 2004 12:19:08 -0800, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> DD wrote:
>
>>>> Haai Lorinda, jy't nooit gesê of jy daardie foto's gekry het wat
> ek
>>>> gestuur het nie.
>>>
>>> Nee, na watter adres het jy dit gestuur?
>>>
>>> Lorinda
>>
>> na jou fsnet adres
>
> Daai adres her partykeer 'n probleem met groot attachments.. Die
> tiscali adres is gewoonlik beter, maar soos jy weet werk dit nie op
> die oomblik nie. Ek hoop om iets daaraan te doen hierdie week, so ek
> sal jou laat weet, en as jy baie gaaf voel kan jy dit dan weer vir my
> stuur.
>
> Lorinda


afgespreek:-)
Vorige onderwerp: Van by ons
Volgende onderwerp: John Kerry
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 09:14:12 MGT 2024