Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vir die Willem Hekke "fans"
Vir die Willem Hekke "fans" [boodskap #40338] Sa, 17 Maart 2001 17:13
pete[1]  is tans af-lyn  pete[1]
Boodskappe: 11
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
"As of Jan. 30, Gates had a net worth of $54.4 billion, or $38.3 billion
less than in November 1999. No. 2 Ellison, chief executive of database giant
Oracle, was worth $42.1 billion--narrowing the gap between Gates and Ellison
to about $12.3 billion from $80.3 billion in 1999." - CNET News.com, 16
March 2001

Wat is 'n skenking van USD 10 miljoen nou op so skaal - peanuts! En almal
dink Willem is die sagmoedige filantroop. Hy het net daarin geslaag om jou
goedgesindheid te koop - gaan kyk maar wat kos Micro$oft se produkte op die
plaaslike winkelrak.

Suckers!
Vorige onderwerp: de ontwikkeling van het Afrikaans
Volgende onderwerp: soos geprofeteer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 08:14:59 MGT 2024