Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Boeke, tydskrifte & koerante » Boekweek
Boekweek [boodskap #40308] Vr, 16 Maart 2001 20:06 na volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
In Nederland het ons in hierdie week boekeweek!!

As jy vir 25 gulden (ong 11 euro) boeke koop kry jy 'n boekeweekgeskenk.
In Vlaanderen sy weet, dat ons suinig is en natuurlik in hierdie week boeke
gaan koop.
Ek het dat ook gedoen.
Jy moet dan wel Nederlandstalige boeke koop.
Die geskenk is Salman Rushdie, Woede.
Dit is die eerste keer dat daar 'n skrywer is die nie Nederlandstalig is
nie.
Ek kan julle sê dat skrywers dit nie goedkeur nie, ook veel Nederlanders
dink dit is nie goed nie.
Maar almal die lief is vir literatuur het boeke gekoop en dan veral om
Salman Rushdie te kry.

Om nog 'n keer ons Nederlandse toleransie te toon, moet ek vertel, ek het my
Rushdie gekry. omdat ek vir genoeg geld boeke het gekoop!!
Ek het die geskenk gekry, omdat ik Etienne van Heerden het gekoop, in
Afrikaans!!!!!

Gr Rico
Re: Boekweek [boodskap #40325 is 'n antwoord op boodskap #40308] Vr, 16 Maart 2001 22:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Haai Rico,

Ja ons het ook die Rushdie geskenk gekry -
Maar nie omdat ons lief is vir Rushdie nie.
'n Suid Afrikaanse outeur (volgend jaar wellig?)
sou mooi wees !

Ons het die twee nuwe Harry Potter boekies
gekoop (Engelstalig) - die aankoopprys is
baie snaaks: "14 Sickles 3 Knuds" HA !

Patrick
Re: Boekweek [boodskap #40327 is 'n antwoord op boodskap #40325] Vr, 16 Maart 2001 23:08 Na vorige boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hi Patrick,

Ek stem met jou, 'n Afrikaans skryver en 'n boek in Afrikaans.

Gr. Rico

"l&p" skryf in boodskap news:ant16223972bM3Mb@camerama.demon.nl...
>
> Haai Rico,
>
> Ja ons het ook die Rushdie geskenk gekry -
> Maar nie omdat ons lief is vir Rushdie nie.
> 'n Suid Afrikaanse outeur (volgend jaar wellig?)
> sou mooi wees !
>
> Ons het die twee nuwe Harry Potter boekies
> gekoop (Engelstalig) - die aankoopprys is
> baie snaaks: "14 Sickles 3 Knuds" HA !
>
> Patrick
>
Vorige onderwerp: Boek pryse
Volgende onderwerp: Tydskrif inhoud vir Suid Afrikaners.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 09:44:25 MGT 2024