Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Anoniem - was Re: êrens hier...
Re: Anoniem - was Re: êrens hier... [boodskap #40075] Sa, 10 Maart 2001 15:19 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Danielle wrote:

> Wil jy
> dalk verduidelik wat jy bedoel met "nadele" seblief.
> Is jou naam regtig "Ferdi"? Is jy 'n meisie? Jy redeneer soos 'n
> meisie, so ek vra maar net...
>
> Dit klink vir my asof jy 'en n sekere dinosorus, "Gloudinosorus
> Marianus" heeltemal teveel in gemeen het wat denkpatrone betref...

Ek het 'n skaats aan die woord "seblief." Ek is jammer om te sêdat dit
gewoonlik vroumense is wat dit in Afrikaans gebruik. Die
woord "seblief" is so "coy," soos die Engelsman sê.
Tog dink ek dat jy, Danielle, 'n man is. Geen selfrespekterende
vroumens sal sê "jy redeneer soos 'n meisie" nie Dis 'n ou wit omie
male chauvinist pig uitdrukking.
My konklusie: jy is 'n ou wit omie met teveel tyd op jou hande
en 'n effeminate alter ego. Dit laat my koue rillings kry.

Gloudina
Re: Anoniem - was Re: êrens hier... [boodskap #40082 is 'n antwoord op boodskap #40075] Sa, 10 Maart 2001 19:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Danielle wrote:

> Jy is 'n erg versteurde mens Gloudina Maria Bouwer nee Rykheer. Drink
> jou pilletjies en los die bottel.

Die tipiese reaksie van 'n gedisoriënteerde reaksionêre"Afrikaner" wat uit
Suid-Afrika getrek het omdat dinge
daar nie meer verwerp kon word deur vir iemand te sê
dat hy teveel drink of dat daar iets verkeerd is met sy
"senuwees" nie. Waar kom hierdie kultuur van "pilletjies
drink" as 'n ikoon vandaan? Was die apartheids-dae se
oplossing vir alle spanninge om "pilletjies te drink," vandaar
hierdie knaende verskyning van die byna idiomatiese
uitdrukking "drink jou pilletjies" in moderne Afrikaans. Ek
kan nie onthou dat hierdie uitdrukking daar was in my dae
in Suid-Afrika nie. Dis simptomaties van 'n siek kultuur.

Gloudina
Re: Anoniem - was Re: êrens hier... [boodskap #40093 is 'n antwoord op boodskap #40075] So, 11 Maart 2001 06:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ant Man  is tans af-lyn  Ant Man
Boodskappe: 41
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Soos jy sien hou sy nie van vroulikhede nie - dus 'n heel
testosteroonvolle alter ego. En as sy eers begin speurder speel is sy
altyd verkeerd.

Sat, 10 Mar 2001 11:28:45 -0500:: Danielle skrywe:

> On Sat, 10 Mar 2001 15:19:51 GMT, @home.com wrote:
>
>
>> Ek het 'n skaats aan die woord "seblief." Ek is jammer om te sêdat dit
>> gewoonlik vroumense is wat dit in Afrikaans gebruik. Die
>> woord "seblief" is so "coy," soos die Engelsman sê.
>> Tog dink ek dat jy, Danielle, 'n man is. Geen selfrespekterende
>> vroumens sal sê "jy redeneer soos 'n meisie" nie Dis 'n ou wit omie
>> male chauvinist pig uitdrukking.
>> My konklusie: jy is 'n ou wit omie met teveel tyd op jou hande
>> en 'n effeminate alter ego. Dit laat my koue rillings kry.
>
> Jy is 'n erg versteurde mens Gloudina Maria Bouwer nee Rykheer. Drink
> jou pilletjies en los die bottel.
>
Re: Anoniem - was Re: êrens hier... [boodskap #40094 is 'n antwoord op boodskap #40075] So, 11 Maart 2001 06:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ant Man  is tans af-lyn  Ant Man
Boodskappe: 41
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
'n Kultuur kan net siek wees as daar so baie van Gloudina se soort in
is. Sy is al so lank uit Afrikaans se dampkring dat sy nie eers meer
die idiome erken nie. Pilletjies pla haar, want sy neem hulle tien
teen een vir die senuwees....

Sat, 10 Mar 2001 19:44:12 GMT:: @home.com skrywe:

> uitdrukking "drink jou pilletjies" in moderne Afrikaans. Ek
> kan nie onthou dat hierdie uitdrukking daar was in my dae
> in Suid-Afrika nie. Dis simptomaties van 'n siek kultuur.
>
> Gloudina
>
Re: Anoniem - was Re: êrens hier... [boodskap #40098 is 'n antwoord op boodskap #40075] So, 11 Maart 2001 13:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

JOhan wrote:

> 'n Kultuur kan net siek wees as daar so baie van Gloudina se soort in
> is. Sy is al so lank uit Afrikaans se dampkring dat sy nie eers meer
> die idiome erken nie. Pilletjies pla haar, want sy neem hulle tien
> teen een vir die senuwees..

O, nou het ons 'n manlike alter ego. ( En vir 'n mens wathalfsewe in die
oggend al op die nuusgroep sit en vir ander
beskuldig dat hulle heelwaarskynlik pilletjies drink, lyk dit
vir my jy is 'n goeie kandidaat daarvoor, ou kêrel. ) Terloops,
kan enigiemand vir my vertel watter soort pilletjies mens
"vir jou senuwees" drink?

Gloudina

> ..
>
Re: Anoniem - was Re: êrens hier... [boodskap #40099 is 'n antwoord op boodskap #40075] So, 11 Maart 2001 13:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

JOhan wrote:

> Soos jy sien hou sy nie van vroulikhede nie

Om "seblief" te gebruik, is nie om 'n vroulikheidte gebruik nie. Die gebruiker
van "seblief" sê vir
die wêreld "dink jy nie ek is oulik nie?" Dit wys
duidelik die onsekerheid van daardie persoon
oor sy eie persoonlikheid. Dit wys ook dat die
persoon gatkruip. Dit stel daardie persoon in 'n
ondergeskikte posisie met die persoon waarmee
hy praat. Dit is een van die tekens in die ou SA
van die ondergeskikte posisie waarin vrouens
hulself geplaas het met betrekking tot die ou wit
omies. Ek vind dit 'n smerige woord, veral as
dit deur vroumense gebruik word. As 'n man
dit teenoor my gebruik, sal ek effens anders
daaroor voel. Want dan sit hy homself bewus
in 'n nederige posisie teenoor my vrouwees,
en dit kan nogal eroties wees.

Gloudina
Re: Anoniem - was Re: êrens hier... [boodskap #40100 is 'n antwoord op boodskap #40075] So, 11 Maart 2001 14:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
BEDAAR VROU BEDAAR !

Patrick

> en dit kan nogal eroties wees.
>
> Gloudina
>
Re: Anoniem - was Re: êrens hier... [boodskap #40101 is 'n antwoord op boodskap #40075] So, 11 Maart 2001 15:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
please_ask  is tans af-lyn  please_ask
Boodskappe: 26
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
On Sat, 10 Mar 2001 00:38:15 -0500, Danielle wrote:

> On Fri, 09 Mar 2001 10:48:58 GMT, nospam@me.at.all (Ferdi ) wrote:
>
>
>> As for the rest - die vertakking van die gesprek eindig hier met
>> iemand wat weier om aan enigiemand te se wie hy is.
>> Anonimiteit het sy voordele, maar ook sy nadele.
>
> Ek kan aan geen nadele dink nie - slegs logiese redes ens.. Wil jy
> dalk verduidelik wat jy bedoel met "nadele" seblief.
> Is jou naam regtig "Ferdi"? Is jy 'n meisie? Jy redeneer soos 'n
> meisie, so ek vra maar net...

Ek het nie met jou gepraat nie, OK?
Re: Anoniem - was Re: êrens hier... [boodskap #40102 is 'n antwoord op boodskap #40100] So, 11 Maart 2001 15:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
please_ask  is tans af-lyn  please_ask
Boodskappe: 26
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Hoekom skreeu jy?

On Sun, 11 Mar 2001 15:06:58 +0100, l&p wrote:

>
> BEDAAR VROU BEDAAR !
>
> Patrick
>
>> en dit kan nogal eroties wees.

>> Gloudina>
Re: Anoniem - was Re: êrens hier... [boodskap #40121 is 'n antwoord op boodskap #40075] Ma, 12 Maart 2001 07:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lous  is tans af-lyn  lous
Boodskappe: 124
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
@home.com wrote:
>
> Danielle wrote:
>
>> Wil jy
>> dalk verduidelik wat jy bedoel met "nadele" seblief.
>> Is jou naam regtig "Ferdi"? Is jy 'n meisie? Jy redeneer soos 'n
>> meisie, so ek vra maar net...

:) RODFLELMGA!!!
Re: Anoniem - was Re: êrens hier... [boodskap #40122 is 'n antwoord op boodskap #40101] Ma, 12 Maart 2001 07:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lous  is tans af-lyn  lous
Boodskappe: 124
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi wrote:
>
> On Sat, 10 Mar 2001 00:38:15 -0500, Danielle
> wrote:
>
> >
>>
>>> As for the rest - die vertakking van die gesprek eindig hier met
>>> iemand wat weier om aan enigiemand te se wie hy is.
>>> Anonimiteit het sy voordele, maar ook sy nadele.
>>
>> Ek kan aan geen nadele dink nie - slegs logiese redes ens.. Wil jy
>> dalk verduidelik wat jy bedoel met "nadele" seblief.
>> Is jou naam regtig "Ferdi"? Is jy 'n meisie? Jy redeneer soos 'n
>> meisie, so ek vra maar net...
>
> Ek het nie met jou gepraat nie, OK?

Verstaan jy wat die UseNet is Ferdi?

O sorry vergeet jy praat nie met my nie! Tut tut!!
Re: Anoniem - was Re: êrens hier... [boodskap #40128 is 'n antwoord op boodskap #40075] Ma, 12 Maart 2001 11:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Uit met die swepe en kettings

en dit kan nogal eroties wees.

Gloudina
Re: Anoniem - was Re: êrens hier... [boodskap #40169 is 'n antwoord op boodskap #40122] Di, 13 Maart 2001 09:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 12 Mar 2001 09:16:33 +0200, lous wrote:

> Verstaan jy wat die UseNet is Ferdi?

Haai, nee.
Hoekom vertel jy nie vir ons nie.
Re: Anoniem - was Re: êrens hier... [boodskap #40186 is 'n antwoord op boodskap #40169] Wo, 14 Maart 2001 08:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi wrote:
>
> On Mon, 12 Mar 2001 09:16:33 +0200, lous wrote:
>
>
> Haai, nee.
> Hoekom vertel jy nie vir ons nie.

Haai - jy praat al weer met my!! Ek is so bly ... NOT!
Re: Anoniem - was Re: êrens hier... [boodskap #40192 is 'n antwoord op boodskap #40186] Wo, 14 Maart 2001 10:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 14 Mar 2001 10:13:32 +0200, Lou wrote:

> Haai - jy praat al weer met my!! Ek is so bly ... NOT!

Ek praat gereeld met onbekendes.
Dis ander soorte gesprekke as met mense wat ek ken of vertrou.
Re: Anoniem - was Re: êrens hier... [boodskap #40197 is 'n antwoord op boodskap #40192] Wo, 14 Maart 2001 12:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Presies!!! Ek gee net my besonderhede aan mense wat ek ken en vertrou.
Maar daar is nie veel wat aan beide kriteria voldoen op die nuusgroep
nie.

Ferdi wrote:
>
> On Wed, 14 Mar 2001 10:13:32 +0200, Lou wrote:
>
>
> Ek praat gereeld met onbekendes.
> Dis ander soorte gesprekke as met mense wat ek ken of vertrou.
Re: Anoniem - was Re: êrens hier... [boodskap #40223 is 'n antwoord op boodskap #40197] Wo, 14 Maart 2001 20:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
please_ask  is tans af-lyn  please_ask
Boodskappe: 26
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
On Wed, 14 Mar 2001 14:01:07 +0200, Lou wrote:

> Presies!!! Ek gee net my besonderhede aan mense wat ek ken en vertrou.
> Maar daar is nie veel wat aan beide kriteria voldoen op die nuusgroep
> nie.

Nou hoekom neem jy dan deel aan die nuusgroep?
Re: Anoniem - was Re: êrens hier... [boodskap #40230 is 'n antwoord op boodskap #40223] Do, 15 Maart 2001 06:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ingeval dit dalk nie by jou opgekom het nie - ek kan steeds aan die
nuusgroep deelneem sonder dat almal weet presies wie ek is. DIT is een
die great goed op die UseNet - 'nobody knows you're a dog' - in
teenstelling met diegene wat wel hulle hele CV hierop publiseer - dan
weet almal hulle is. :)

Ferdi wrote:
>
> On Wed, 14 Mar 2001 14:01:07 +0200, Lou wrote:
>
> vertrou.
>> Maar daar is nie veel wat aan beide kriteria voldoen op die nuusgroep
>> nie.
>
> Nou hoekom neem jy dan deel aan die nuusgroep?
Re: Anoniem - was Re: êrens hier... [boodskap #40418 is 'n antwoord op boodskap #40075] Ma, 19 Maart 2001 22:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Danielle wrote:

> Jy is 'n erg versteurde mens Gloudina Maria Bouwer nee Rykheer. Drink
> jou pilletjies en los die bottel.

Nommer drie.
Re: Anoniem - was Re: êrens hier... [boodskap #40727 is 'n antwoord op boodskap #40075] Vr, 30 Maart 2001 23:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ant Man  is tans af-lyn  Ant Man
Boodskappe: 41
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Sun, 11 Mar 2001 13:50:31 GMT:: @home.com skrywe:

> O, nou het ons 'n manlike alter ego. ( En vir 'n mens wathalfsewe in die
> oggend al op die nuusgroep sit en vir ander
> beskuldig dat hulle heelwaarskynlik pilletjies drink, lyk dit
> vir my jy is 'n goeie kandidaat daarvoor, ou kêrel. ) Terloops,
> kan enigiemand vir my vertel watter soort pilletjies mens
> "vir jou senuwees" drink?
>
> Gloudina
>
Jou ratkas rattle of al die skroewe los is.

In any case, jou manlike alterego kom sterker deur as die vroulike
een, maar nie minder verward nie.

Wie de duiwel is kêrel ???
Re: Anoniem - was Re: êrens hier... [boodskap #40728 is 'n antwoord op boodskap #40075] Vr, 30 Maart 2001 23:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ant Man  is tans af-lyn  Ant Man
Boodskappe: 41
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Sun, 11 Mar 2001 13:59:09 GMT:: @home.com skrywe:
y homself bewus
> in 'n nederige posisie teenoor my vrouwees,
> en dit kan nogal eroties wees.
>
> Gloudina
>
Vir jou sal 'n kaktus plant eroties wees, ou tannie. Is jy 'n
sweepswaaier in die slaapkamer? Keur Izak dit goed?
Re: Anoniem - was Re: êrens hier... [boodskap #40729 is 'n antwoord op boodskap #40728] Sa, 31 Maart 2001 05:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wie is Izak? Al hierdie brokkies help om 'n beter begrip van hierdie
verwarde/versteurde vrou bymekaar te kry. Aan die eenkant 'n mens (?) wat
fanaties is oor tik- en spelfoute in Afrikaans - maar, aan die ander kant
verag sy Afrikaners so veel dat sy haar kinders in Engelse skole geplaas
het. Gesplete persoonlikhede het persoonlikhede - hierdie ene het 'n groter
probleempie...

"JOhan" skryf in boodskap news:3ac51286.583872702@news.mninter.net...
> Sun, 11 Mar 2001 13:59:09 GMT:: @home.com skrywe:
> y homself bewus
>> in 'n nederige posisie teenoor my vrouwees,
>> en dit kan nogal eroties wees.
>>
>> Gloudina
>>
> Vir jou sal 'n kaktus plant eroties wees, ou tannie. Is jy 'n
> sweepswaaier in die slaapkamer? Keur Izak dit goed?
Re: Anoniem - was Re: êrens hier... [boodskap #40732 is 'n antwoord op boodskap #40729] So, 01 April 2001 05:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ant Man  is tans af-lyn  Ant Man
Boodskappe: 41
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Sat, 31 Mar 2001 07:23:14 +0200:: "Jonas"
skrywe:

> Wie is Izak? Al hierdie brokkies help om 'n beter begrip van hierdie
> verwarde/versteurde vrou bymekaar te kry. Aan die eenkant 'n mens (?) wat
> fanaties is oor tik- en spelfoute in Afrikaans - maar, aan die ander kant
> verag sy Afrikaners so veel dat sy haar kinders in Engelse skole geplaas
> het. Gesplete persoonlikhede het persoonlikhede - hierdie ene het 'n groter
> probleempie...

Sy het al vertel dat Izak Bouwer uit die OosKaap kom - toe trou sy met
die arme siel. Nou swat hy maar Japanees om van haar te kan
ontsnap...
Re: Anoniem - was Re: êrens hier... [boodskap #40735 is 'n antwoord op boodskap #40732] So, 01 April 2001 16:19 Na vorige boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Al die brokkies maak sin... Klink my die Bouwer kan tog 'n
Afrikaanssprekende gewees het - jammer van die kinders, nê?

"JOhan" skryf in boodskap news:3ac6bbd0.692763075@news.mninter.net...
> Sat, 31 Mar 2001 07:23:14 +0200:: "Jonas"
> skrywe:
>
>> Wie is Izak? Al hierdie brokkies help om 'n beter begrip van hierdie
>> verwarde/versteurde vrou bymekaar te kry. Aan die eenkant 'n mens (?) wat
>> fanaties is oor tik- en spelfoute in Afrikaans - maar, aan die ander kant
>> verag sy Afrikaners so veel dat sy haar kinders in Engelse skole geplaas
>> het. Gesplete persoonlikhede het persoonlikhede - hierdie ene het 'n groter
>> probleempie...
>
> Sy het al vertel dat Izak Bouwer uit die OosKaap kom - toe trou sy met
> die arme siel. Nou swat hy maar Japanees om van haar te kan
> ontsnap...
Vorige onderwerp: Geref. Gem. oor Bek en klauwseer.
Volgende onderwerp: Oppikoppi !
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 09:35:40 MGT 2024