Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » vertaling vir my??
vertaling vir my?? [boodskap #40135] Ma, 12 Maart 2001 17:17 na volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Kan enig iemand my sê wat word bedoel met:

donnel in die aarde,

Elke graantjie uit te haal

Uit Halala Afrika van Johannes Kerkorrel.

Boondien wil ek nog sê dat ek ook baie geniet van die liedjies van Lucas
Maree.

Gr. Rico.
Re: vertaling vir my?? [boodskap #40162 is 'n antwoord op boodskap #40135] Di, 13 Maart 2001 06:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lous  is tans af-lyn  lous
Boodskappe: 124
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Rico wrote:
>
> Kan enig iemand my sê wat word bedoel met:
>
> donnel in die aarde,

Tonnel - soos in 'Tunnel into ...'
Re: vertaling vir my?? [boodskap #40183 is 'n antwoord op boodskap #40135] Di, 13 Maart 2001 22:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
To dig in the earth. To remove every last bit of gold....

Bye
Antowan

Rico skryf in boodskap news:98j09g$pos$1@news1.xs4all.nl...
> Kan enig iemand my sê wat word bedoel met:
>
> donnel in die aarde,
>
> Elke graantjie uit te haal
>
>
> Uit Halala Afrika van Johannes Kerkorrel.
>
> Boondien wil ek nog sê dat ek ook baie geniet van die liedjies van Lucas
> Maree.
>
> Gr. Rico.
>
Re: vertaling vir my?? [boodskap #40226 is 'n antwoord op boodskap #40183] Wo, 14 Maart 2001 21:29 Na vorige boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
baie dankie vir julle help.

Gr Rico
"Anoth" skryf in boodskap news:98m5oa$fgo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> To dig in the earth. To remove every last bit of gold....
>
> Bye
> Antowan
>
> Rico wrote in message
> news:98j09g$pos$1@news1.xs4all.nl...
>> Kan enig iemand my sê wat word bedoel met:
>>
>> donnel in die aarde,
>>
>> Elke graantjie uit te haal
>>
>>
>> Uit Halala Afrika van Johannes Kerkorrel.
>>
>> Boondien wil ek nog sê dat ek ook baie geniet van die liedjies van Lucas
>> Maree.
>>
>> Gr. Rico.
>>
>
Vorige onderwerp: Gedagte
Volgende onderwerp: Apartheid se goed en selg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 20:05:08 MGT 2024