Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hydrogen Cyanide
Hydrogen Cyanide [boodskap #397] Ma, 26 Mei 2003 20:59 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Speedy Conzales wrote:
> Ja dit het,
> want dit is nie 'n groep wat IP's
> lees soos alt.gloudina.ng nie:-)
>

Gloudina speel 'n belangrike rol in daai groep. As sy nie bestaan het
nie sou iemand haar moes opmaak:-) En die hemel weet, sy het
uithouvermoë! Sy is al donkiejare daar, en altyd op haar pos. En hoe
kwater sy mense maak, hoe minder blokkeer hulle haar bydraes... Wys jou
net.

Lorinda
Re: Hydrogen Cyanide [boodskap #400 is 'n antwoord op boodskap #397] Ma, 26 Mei 2003 21:25 Na vorige boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 26 May 2003 13:59:19 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> Speedy Conzales wrote:
>>
> Ja dit het,
>> want dit is nie 'n groep wat IP's
>> lees soos alt.gloudina.ng nie:-)
>>
>
> Gloudina speel 'n belangrike rol in daai groep. As sy nie bestaan het
> nie sou iemand haar moes opmaak:-) En die hemel weet, sy het
> uithouvermoë! Sy is al donkiejare daar, en altyd op haar pos. En hoe
> kwater sy mense maak, hoe minder blokkeer hulle haar bydraes... Wys jou
> net.
>
> Lorinda

ek weet, ek deel al ten minste drie jaar daar.
En voel gemaklik om dit alt.gloudina.ng te noem.
Vorige onderwerp: Een renoster, min gebruik
Volgende onderwerp: Hydrogen Cyanide ii
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 09 21:56:10 MGT 2024