Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » afrikaans.com x mweb
afrikaans.com x mweb [boodskap #39984] Wo, 07 Maart 2001 10:53 na volgende boodskap
Voetleuce  is tans af-lyn  Voetleuce
Boodskappe: 127
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Leuce:
Ek is betrokke by die webmeestery van http://www.afrikaans.com/. Van ons
lesers het gesê dat hulle nie tot die webwerf kan toegang kry nie, want dit
word deur Mweb gehuisves. Kan ek julle vra om seblief te gaan kyk of julle
by die webwerf kan uitkom, en indien nie (of wel) watter ISP's julle
gebruik? Die Mweb hulpdesk sê dat hierdie werf nie deur hulle nuwe beleid
van geen-toegang geaffekteer behoort te wees nie, maar ek is onseker.
Thanks.
Re: afrikaans.com x mweb [boodskap #39987 is 'n antwoord op boodskap #39984] Wo, 07 Maart 2001 18:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Is dit 'spamming' of 'n eerlike vraag Leuce?
Ek kan ook nie die site kry nie

DD

On Wed, 7 Mar 2001 12:53:47 +0200, "Voetleuce" wrote:

> Leuce:
> Ek is betrokke by die webmeestery van http://www.afrikaans.com/. Van ons
> lesers het gesê dat hulle nie tot die webwerf kan toegang kry nie, want dit
> word deur Mweb gehuisves. Kan ek julle vra om seblief te gaan kyk of julle
> by die webwerf kan uitkom, en indien nie (of wel) watter ISP's julle
> gebruik? Die Mweb hulpdesk sê dat hierdie werf nie deur hulle nuwe beleid
> van geen-toegang geaffekteer behoort te wees nie, maar ek is onseker.
> Thanks.
>
Re: afrikaans.com x mweb [boodskap #39988 is 'n antwoord op boodskap #39987] Wo, 07 Maart 2001 18:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Davie Davis wrote:

> Is dit 'spamming' of 'n eerlike vraag Leuce?
> Ek kan ook nie die site kry nie
>
> DD
>
> On Wed, 7 Mar 2001 12:53:47 +0200, "Voetleuce" wrote:
>
>> Leuce:
>> Ek is betrokke by die webmeestery van http://www.afrikaans.com/. Van ons
>> lesers het gesê dat hulle nie tot die webwerf kan toegang kry nie, want dit
>> word deur Mweb gehuisves.

Ek kry dit hier, in Ottawa.Kan jy vir my vertel hoe jy op die
"leuce" as skuilnaam besluit het,
Samuel Murray? En hoe gaan dit
met die getroude lewe?

Gloudina
Re: afrikaans.com x mweb [boodskap #39990 is 'n antwoord op boodskap #39984] Wo, 07 Maart 2001 21:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
HW Gird  is tans af-lyn  HW Gird
Boodskappe: 49
Geregistreer: Oktober 1999
Karma: 0
Volle Lid
Ek kry nie toegang nie.
My ISP : Internext

Slegs die keuse om aan te sluit by MWeb om toegang te kry
of aansoek te doen vir 30 dae gratis toegang

Harry

Voetleuce wrote in message ...
> Leuce:
> Ek is betrokke by die webmeestery van http://www.afrikaans.com/. Van ons
> lesers het gesê dat hulle nie tot die webwerf kan toegang kry nie, want dit
> word deur Mweb gehuisves. Kan ek julle vra om seblief te gaan kyk of julle
> by die webwerf kan uitkom, en indien nie (of wel) watter ISP's julle
> gebruik? Die Mweb hulpdesk sê dat hierdie werf nie deur hulle nuwe beleid
> van geen-toegang geaffekteer behoort te wees nie, maar ek is onseker.
> Thanks.
>
Re: afrikaans.com x mweb [boodskap #40004 is 'n antwoord op boodskap #39984] Do, 08 Maart 2001 13:45 Na vorige boodskap
DARKANGEL  is tans af-lyn  DARKANGEL
Boodskappe: 42
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Volle Lid
Access to www.mweb.co.za, including all content partner sites and member
services, is exclusive to M-Web members. To join M-Web now, click here or
call 08600 32000.
To access M-Web Airmail, click here.
Ek is by intekom en dis wat dit sê Mweb suig want dit het nie 'n POP hier
naby nie ek sal moet Kimberley of Bloemfontein to skakel om op die net te
surf. As Mweb wil suurgat raak oor ABSA se gratis internet hoekom het hulle
nie al lankal met hulle moer gepluk met Xsi-net van Telkom nie. Persoonlik
hou ek glad nie van adverts wat vir my gewys word as ek wil ontspan nie.

DA

"Voetleuce" skryf in boodskap news:3aa614ab$0$226@hades.is.co.za...
> Leuce:
> Ek is betrokke by die webmeestery van http://www.afrikaans.com/. Van ons
> lesers het gesê dat hulle nie tot die webwerf kan toegang kry nie, want dit
> word deur Mweb gehuisves. Kan ek julle vra om seblief te gaan kyk of julle
> by die webwerf kan uitkom, en indien nie (of wel) watter ISP's julle
> gebruik? Die Mweb hulpdesk sê dat hierdie werf nie deur hulle nuwe beleid
> van geen-toegang geaffekteer behoort te wees nie, maar ek is onseker.
> Thanks.
>
Vorige onderwerp: Re: Amerikaanse KKK wil boere in SA help?
Volgende onderwerp: S.M.A.R.T.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 05:14:16 MGT 2024