Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sluit aan by die Boeremag en sien Azania se tronke
Sluit aan by die Boeremag en sien Azania se tronke [boodskap #3959] Vr, 13 Februarie 2004 10:57 na volgende boodskap
Schorsch  is tans af-lyn  Schorsch
Boodskappe: 96
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
Stryd uit die selle
(Deur Wilhelm Pretorius)
http://www.hnp.org.za/afrikaner/februarie06/art.htm


Vyftien manne sit opgesluit in die Lokale gevangenis van Pretoria se
enkelselle. Hulle vorm deel van die 22 beskuldigdes van die
Boeremag-saak waar daar 43 aanklagte teen hulle is. Dit sluit in
hoogverraad, terrorisme, onwettige besit van vuurwapens, plofstof, die
vervaardiging van plofstof, moord, hulpverlening aan voortvlugtiges en
nog vele meer. Die skrywer is een van hierdie vyftien wat in die hool
aangehou word en hoop om deur middel van hierdie artikel ons mede
Boerevolksgenote te laat deel in die ondervinding van ons
Boerekrygsgevangenes in die tronke wat gebou is om ANC-terroriste te
huisves. Dit weerspieël al die hoogte- en laagtepunte in ons lewens.
Dit beskryf verlange, opwinding, stryd, onlogiese bewaarders,
emosieskommelings, verlange en sommer net lawwe momente van die
Boere-stryders, ingekerker in hulle selle.

Sluit aan by die Boeremag en sien Azania se tronke

Iemand het eendag die grappie gemaak: "Sluit aan by die Boeremag en
sien Azania se tronke." Tussen hierdie klomp manne wat beweerde lede
van die Boeremag is, is ons seker al tesaam in 25 verskillende tronke
en polisiestasies aangehou. Dit was Zonder Water op Cullinan,
Losperfontein se massaselle op Brits, Krugersdorp, Hartebeesfontein,
C-Maks se dodeselle, Lokaal se massaselle, Diepsloot in Soweto,
Baviaanspoort, Potchefstroom, en klomp verskillende polisieselle in
Pretoria. Dan was ons in strafselle, dan polisieselle, dan saam, dan
geskei, dan alleen. Dit was kompleet asof hulle ons 'n gratis toer
deur die land se tronke wil gee. Ek wonder nogal wanneer sien ons hoe
lyk Robbeneiland?

Party is gemartel met inhegtenisneming, ander is by die huise gaan
haal en party is met helikopters gevlieg. Een van ons se vrou en
vriend het self ook 'n hele aand in die selle deurgebring. Ander se
vrouens is erg geïntimideer en sake is teen hulle probeer maak. Ons
huise, vriende en familie se huise is al hoeveel keer bestorm deur 'n
menigte uniformmanne. Hulle sak met helikopters en veertig man neer op
een vrou, grawe deur alles wat privaat is en konfiskeer links en regs
sonder lasbriewe in sommige gevalle. Soms is hulle optrede niks anders
as 'n bende rampokkers wat deur die magtige vervalle staat beskerm
word nie. Party van ons mense word afgeskrik deur hulle optrede, maar
die meeste word net nog meer soos 'n rooikat in 'n streepsak.

Een predikant was te bang om Van Rooyen te trou, omdat die prediker
bang is sy huis loop deur onder die polisie. As jy dus jou huis reg
wil pak vir 'n verandering, skryf net vir een van ons 'n brief, en
ontvang 'n gratis regpaksessie van die staat se braafstes. Manne wat
jou kan martel as jou hande agter jou rug vasgebind is.

Kontak met ons mense

"Hoe is dit in die tronk?" is die vraag wat op die meeste se lippe
hang. Wel, gagga, uiters gagga. Die ergste van alles is dat jy geskei
is van almal wat jy liefhet. Of dit in 'n hool is en of dit op 'n
eiland paradys is, om geskei te wees is goor. Dit sou natuurlik gehelp
het as dit op 'n paradys was, want nou is die skeiding sommer goorder.
Om die tronk saam te vat, kan dit ingedeel word in trappe van goor:
Skeiding is goor, die gagga plek is goorder en die Filistyne die
goorste.

Die skeiding - jou mense verlang na jou en jy verlang na hulle. Die
tye wat jy opgesluit sit in jou piepklein wêreldjie is die tye wat jou
gedagtes ver draaie gaan maak. Maar jy kan bel, en by die verskillende
tronke verskil hulle manier van bel asook hulle tye om dit te doen. In
C-maks se maksimum afdeling, waar ons was, het ons tien minute per dag
gekry, vir vier dae van die week. Om vir veertig minute met jou vrou
te praat, en nog enigiets anders te reël in 'n week, is totaal nag.
Hier, in Lokaal, is 'n telefoon op die vloer wat enige tyd, as dit
beskikbaar is, gebruik kan word. Die een Telkom
dan-en-wan-werkende-kaartfoon word gedeel tussen 38 inwoners, vir wie
dit die enigste bron van kontak met die wêreld is. Die gevolg is 'n
klomp woestynkamele by 'n koppie water: stormloop. As jy wil bel, moet
jy nou eers uitvind waar pas jy in die wagry in. Dan wag jy tussen 'n
halfuur tot twee ure om 'n beurt te kry. Jy is veronderstel om dan net
tien minute op 'n slag te bel. Maar daardie reël is net op jou van
toepassing, met die gevolg is dat die ander hulle tyd vat en jy
aangejaag word. Die ergste is, jy weet dat jou vrou haar laerskool
spaarvarkie breek om vir jou telefoonkaarte te koop, want hierdie
geselsie is die bietjie wat daar nog van julle huwelik oor is. Terwyl
jy bel, sien jy op die kaartfoon se skermpie hoe die bloedgeld aftik
en die selfone rande opslurp,.die duur selfone tog so noodsaaklik vir
'n vrou in ons "veilige, wonderlike reënboog"-land, waar swart deel
van die reënboog is.

Saam met die telefoonkontak, kry ons darem ook twee halfuur-besoeke
per week. Die hele besoek proses begin wanneer jou mensies gaan sit
tussen die leërorde Filistyne en ongeveer 'n uur wag. In hierdie
wagtyd is daar 'n paar sieldodende take om te verrig. Eerstens
bekommer almal hulle oor hulle karre wat buite op die oop
parkeerterrein staan. Dit is nie DKD se grond nie, maar die
munisipaliteit se grond. Daarom mag hulle nie een bewaarder afstaan
om te verseker dat die publiek se karre veilig is nie. As ons mense
dan vir ons kom kuier, is hulle nie so seker dat hulle ruite, inhoud
van die kar of die kar self nog net so gaan wees as hulle ure later
terugkeer nie. Niks ernstig nie, daar was in hierdie tyd by ons mense
seker maar nog net vyf inbrake en een kar wat gesteel is. Niks
ernstig in vergelyking met die res van Azania se statistiek nie.

Met hierdie bekommernis van die karre breek die eerste taak aan. Die
eerste taak is om verby een of ander irrasionele swart bewaarder te
kom met al jou pakkies. Die aktuele vraag by elke besoek is: wat gaan
afgekeur word en wat gaan deurgelaat word? Indien 'n pakkie afgekeur
word, bring hulle dit maar net weer saam, dalk is daar volgende keer
iemand anders op diens of is die bewaarder dan in 'n beter bui. Dan
het ons mense nou met die eerste bogrondsefase afgehandel.

Op pad na die tweede fase, word hulle bevoel vir verbode items voordat
hulle vir hulle tweede wagbeurt in die bedompige, stink plek ingaan,
om vir die tweede halfuur-uur aan te meld. Dit is nie omdat daar so
baie besoekers is nie, dit is maar net omdat daar een bewaarder in die
skakel is wat eers sy toebroodjies wil klaar eet of net nog bietjie
sit en niks doen nie, of sommer net eers klaar gesels- hulle het mos
die hele dag tyd. Intussen is jy al 'n uur of twee gelede geroep by
jou sel, en het jy afgegaan om in jou eie bondel te staan en wag vir
jou besoek. Jy gee jou bloukaartjie waarop jou naam, vingerafdruk en
terrorisme pryk, by die een wat aan jou kant met die besoeke werk in.
Jou kaartjie word tussen die ander se kaartjies in 'n groot sweterige
bra gedruk of met vetterige vingers, wat pas hoender geëet het, betas.
Hierdie nat, vetterig, vuil of verkreukelde kaartjie word vir jou
mensies gegee, waarna hulle in 'n lang ry vir nog 'n sessie gaan
staan, sodat al die pakkies weer deursoek kan word en deur 'n
kosblikgrote gat in die tralies, aangegee kan word. Jou klere,
onderklere, kouse en alles wat so mooi met liefde deur jou vroutjie
netjies versorg is, word met daardie hande opgefrommel en deur die
tralie op die tafel aan die anderkant gegooi, waar al die kos, brood
en vetterighede van vorige gevangenes, geplaas is. Die grap is dat
hier steeds goed afgekeur word wat reeds toegelaat is by die vorige
kontrolepunte.

Nadat jy nou jou pakkies ontvang het, kan jy gaan kuier. Jy gaan sit
in een van 'n ry hokkies tussen stemverheffende swartes terwyl jy 'n
gesprek met jou vrou probeer uitmaak. Julle sit weerskante van 'n
vieslik vuil dik klankdigte glas. Die kuiertjie geskied met behulp van
'n luidsprekerstelsel wat soos 'n flikkerlig, dan en wan, werk. Meeste
van hierdie vensters het nog dik ysterstawe voor hulle sodat jy soos
'n Ghanese dieretuin-gorilla voel. In Krugersdorp het ons mense tussen
200 en 400km gery om ons te kom besoek, slegs vir 7 minute op 'n slag,
tussen hordes, wat nie die vermoë besit om sag te kan praat nie.

Besoekdae is streng Maandae, Woensdae en Vrydae, teoreties gesproke
tussen 08:00 en 14:00. Hoeveel mense wat werk kan hierdie tye kom
besoek? As ons twee besoekdae by die hof was, kan jy naweek besoek
kry, anders is dit so uit soos bier in die tronk. Dit maak nie saak
hoe onmoontlik dit vir jou mense is nie, naweke en vakansiedae is die
reg van die gevonnistes om besoek te ontvang. Ons kry dus vier uur per
maand nie kontakbesoek, slegs op weeksdae tussen 08:00 en 14:00,
terwyl die gevonnistes 5 uur per maand kontakbesoek kry, op naweke en
vakansiedae. Die misdadiger het dus meer regte as 'n persoon wat nog
veronderstel is om gesien te word as onskuldig tot skuldig bewys.

Om jou mense vir 'n maand glad nie te sien nie, was dus nie 'n rare
verskynsel nie. In hierdie ongeveer jaar, vir sommige byna twee jaar,
wat ons in verskillende gevangenisse aangehou was, het ons maar, seker
altesaam, vir vier ure ons vrouens se hande kon vashou. Manne met
klein kindertjies moes hulle kleingoed deur die glas sien hoe hulle
tandjies uitkom, die nuutheid van loop aanskou, en aande met hulle eie
gedagtes lê en foto's kyk. Vir God, vir volk....

In teorie is daar darem nog een manier om kontak met jou mense te maak
en dit is deur middel van briewe. Dit is die teorie, want die helfte
of meer bereik nooit hulle eindbestemmings nie. Hulle word soos die
hele Westerse beskawing verswelg in die bodemlose swartgat van Afrika
wat alle beskawing in sy eindelose swaartekrag intrek en totaal
vernietig. Ons ontvang darem met horte en stote briewe, wat ons baie
waardeer.

Dus is die telefoon jou lewenslyn, die besoeke jou hoogtepunt. Met al
hierdie gesukkel van die besoek, met die min kontak met jou mense,
leer jy om te waardeer. Jy gryp aan elke grashalmpie vas. Die gesig
van jou vrou is die droë brood vir die kind in hongersnood, die
doudruppel vir die woestynverdwaalde. Elke brokkie is 'n genade van
God. Wat vanselfsprekend was is die hoogtepunt van jou bestaan. Jy
leer om die kleinste te waardeer en in die ander is jou dankgebed vol
klein dingetjies, soos dié van 'n kind. Is dit dalk wat ons Vader wil
hê?

Gedagtes in jou sel

In die week word ons 07:00 uur die oggend oopgesluit en 14:45
toegesluit. Op naweke en vakansiedae word ons 14:00 uur toegesluit.
Die tyd wat ons oop is, beweeg ons net in ons seksie, behalwe 11:00 -
12:00 wat ons na die binneplaas toe gaan. Ons gang is omtrent so 70m
lank met ongeveer 40 enkelselle. Ons is saam met 'n groep
transitorowers en baie gevaarlike verhoorafwagtendes. In hierdie tyd
kan ons gaan stort, kuier met die ander, bel of gewigte oefen.

Met toesluittyd druis die oorverdowende geluide van slotte en
klappende deure deur die leë gang. Dan is jy op jou eie, elkeen met sy
eie ding. In die aande as dit reeds donker is en stilte ietwat oor die
barbaredom gedaal het, kruip die gedagtes van jou liefde uit al die
mooi plekkies en kom lê saggies hulle wesens neer in die sugte en
trane van verlang. Trane van gefrustreerd wees as jy hoor dat jou vrou
deur 'n slaggat gery het, ure langs die pad gestaan het, en jy kan
niks daaraan doen nie. Daar is niemand om haar te help nie, want almal
het hulle eie goed waarmee hulle besig is om net kop bo water te hou.
Jy hoor dat sy sukkel met finansies, maar niemand maak 'n draai om net
te hoor of sy nog brood in die huis het nie. Jy hoor van krisisse wat
sy moet hanteer, en die kerk wat swyg in hulle afwesigheid, om net
bietjie te ondersteun. Emosies wat oorborrel as jy sien hoe swaar jou
vrou kry, en jy sit opgesluit in jou koninkryk van mure. As jy die
verlange in kinderogies sien, gebede van hulle hoor dat Pappa net weer
moet huistoe kom om by Mamma te kom slaap. Jy kom by die hof met die
kinderogies vars in jou gedagtes en jy sien die vet uitgevrete eie
bloed wat uit hulle pad gaan om jou lewe namens kommuniste te verwoes.
Mense wat blink vet rondloop, uitgevreet aan die Judasloon.

Gedurig sit die gedagte in jou kop vas: Hoe lank nog? Die eerste
Engelse oorlog was maar gou, die tweede - drie jaar. Die Rebellie het
sy bloed geëis en die Ossewabrandwagmanne was tot ses jaar in die
tronk. Jou gebede draai rondom roeping uitleef en smeking om huis toe
te gaan. Jou gedagte dwaal oor die vertroeteling van kameraadskap met
die een wat jy liefhet, die skede waarin die swaard na die dag se
geveg rustig kan gaan rus in die nag se stil ure. Jy mis die sagte
hand op 'n beduiwelde dag, net die deel van saamweesdingetjies. Jy
leer om te haat, die wat jou beste tyd se vreugde steel. Jy leer om
die nuus dop te hou, met afwagting: Wanneer gaan die Boerevolk se
manne eindelik hulle roeping aangryp, hulle verantwoordelikheid nakom?
Jy luister en kyk hoe praatsiek leiers geen oplossing bied nie.

Almal weet wat die onafwendbare is, maar niemand durf sê dat die
keiser kaal is nie. Die dae vlieg verby en tik hul reëlmaat af, een na
die ander. Elke dag nader aan die wedersiens, elke dag verder van die
laaste besoek. Tog bo al hierdie pyn leer jy liefde ken. Jou liefde
raak intens, brandend. In die proses om jou te breek maak hulle jou
net sterk.

Jy bid, jy hoop, jy verlang....
Re: Sluit aan by die Boeremag en sien Azania se tronke [boodskap #3960 is 'n antwoord op boodskap #3959] Vr, 13 Februarie 2004 11:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tiacapan  is tans af-lyn  Tiacapan
Boodskappe: 17
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Junior Lid
On 13 Feb 2004 02:57:27 -0800, bart...@yahoo.com (George B.) wrote:

> Stryd uit die selle
> (Deur Wilhelm Pretorius)
> http://www.hnp.org.za/afrikaner/februarie06/art.htm
>
>
> Vyftien manne sit opgesluit in die Lokale gevangenis van Pretoria se
> enkelselle. Hulle vorm deel van die 22 beskuldigdes van die
> Boeremag-saak waar daar 43 aanklagte teen hulle is. Dit sluit in
> hoogverraad, terrorisme, onwettige besit van vuurwapens, plofstof, die
> vervaardiging van plofstof, moord, hulpverlening aan voortvlugtiges en
> nog vele meer. Die skrywer is een van hierdie vyftien wat in die hool
> aangehou word en hoop om deur middel van hierdie artikel ons mede
> Boerevolksgenote te laat deel in die ondervinding van ons
> Boerekrygsgevangenes in die tronke wat gebou is om ANC-terroriste te
> huisves. Dit weerspieël al die hoogte- en laagtepunte in ons lewens.
> Dit beskryf verlange, opwinding, stryd, onlogiese bewaarders,
> emosieskommelings, verlange en sommer net lawwe momente van die
> Boere-stryders, ingekerker in hulle selle.


Alles begrijp ik niet, maar ik vind het wel een veilig idee dat die
lui opgesloten zijn.
Goed dat de cellen waar eerst de moedige vrijheidsstrijders van het
ANC onterecht opgesloten zaten nu gebruikt kan worden voor de echte
terroristen.
Het komt wel goed met Zuid-Afrika.
Re: Sluit aan by die Boeremag en sien Azania se tronke [boodskap #3961 is 'n antwoord op boodskap #3960] Vr, 13 Februarie 2004 11:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Emile Elfferich  is tans af-lyn  Emile Elfferich
Boodskappe: 6
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Junior Lid
"Tiacapan" wrote in message
news:64dp205uuuq24pns0a51182hmm97gmlea5@4ax.com...
> On 13 Feb 2004 02:57:27 -0800, bart...@yahoo.com (George B.) wrote:
>
>> Stryd uit die selle
>> (Deur Wilhelm Pretorius)
>> http://www.hnp.org.za/afrikaner/februarie06/art.htm
>>
>>
>> Vyftien manne sit opgesluit in die Lokale gevangenis van Pretoria se
>> enkelselle. Hulle vorm deel van die 22 beskuldigdes van die
>> Boeremag-saak waar daar 43 aanklagte teen hulle is. Dit sluit in
>> hoogverraad, terrorisme, onwettige besit van vuurwapens, plofstof, die
>> vervaardiging van plofstof, moord, hulpverlening aan voortvlugtiges en
>> nog vele meer. Die skrywer is een van hierdie vyftien wat in die hool
>> aangehou word en hoop om deur middel van hierdie artikel ons mede
>> Boerevolksgenote te laat deel in die ondervinding van ons
>> Boerekrygsgevangenes in die tronke wat gebou is om ANC-terroriste te
>> huisves. Dit weerspieël al die hoogte- en laagtepunte in ons lewens.
>> Dit beskryf verlange, opwinding, stryd, onlogiese bewaarders,
>> emosieskommelings, verlange en sommer net lawwe momente van die
>> Boere-stryders, ingekerker in hulle selle.
>
>
> Alles begrijp ik niet, maar ik vind het wel een veilig idee dat die
> lui opgesloten zijn.

Rechtsgevoel is van ondergeschikt belang, het gaat om het veilige idee?!

> Goed dat de cellen waar eerst de moedige vrijheidsstrijders van het
> ANC onterecht opgesloten zaten nu gebruikt kan worden voor de echte
> terroristen.

Voor de goede orde, ANC banden met Lybie ten tijde van Lockerbie.
Autobandmoorden en niet al te scheutig op Zulu's, moedig?
Welke vrijheid? Om te bedelen om hulp?

> Het komt wel goed met Zuid-Afrika.

Heb je problemen met het lezen van statistieken?
Re: Sluit aan by die Boeremag en sien Azania se tronke [boodskap #3962 is 'n antwoord op boodskap #3959] Vr, 13 Februarie 2004 12:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Supergonzo  is tans af-lyn  Supergonzo
Boodskappe: 12
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Junior Lid
On 13 Feb 2004 02:57:27 -0800, bart...@yahoo.com (George B.) wrote:

> Stryd uit die selle
> (Deur Wilhelm Pretorius)
> http://www.hnp.org.za/afrikaner/februarie06/art.htm
>
>
> Vyftien manne sit opgesluit in die Lokale gevangenis van Pretoria se
> enkelselle. Hulle vorm deel van die 22 beskuldigdes van die
> Boeremag-saak waar daar 43 aanklagte teen hulle is.

Wat is dat die Boeremag? Een clubje waarin types zoals MarkerinKKK,
Rene Peters, Jos en Wetzels zich thuis voelen?
Re: Sluit aan by die Boeremag en sien Azania se tronke [boodskap #3963 is 'n antwoord op boodskap #3961] Vr, 13 Februarie 2004 12:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tiacapan  is tans af-lyn  Tiacapan
Boodskappe: 17
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Junior Lid
On Fri, 13 Feb 2004 12:57:42 +0100, "Emile Elfferich"
wrote:

>
> "Tiacapan" wrote in message
> news:64dp205uuuq24pns0a51182hmm97gmlea5@4ax.com...
>> On 13 Feb 2004 02:57:27 -0800, bart...@yahoo.com (George B.) wrote:
>>
>>> Stryd uit die selle
>>> (Deur Wilhelm Pretorius)
>>> http://www.hnp.org.za/afrikaner/februarie06/art.htm
>>>
>>>
>>> Vyftien manne sit opgesluit in die Lokale gevangenis van Pretoria se
>>> enkelselle. Hulle vorm deel van die 22 beskuldigdes van die
>>> Boeremag-saak waar daar 43 aanklagte teen hulle is. Dit sluit in
>>> hoogverraad, terrorisme, onwettige besit van vuurwapens, plofstof, die
>>> vervaardiging van plofstof, moord, hulpverlening aan voortvlugtiges en
>>> nog vele meer. Die skrywer is een van hierdie vyftien wat in die hool
>>> aangehou word en hoop om deur middel van hierdie artikel ons mede
>>> Boerevolksgenote te laat deel in die ondervinding van ons
>>> Boerekrygsgevangenes in die tronke wat gebou is om ANC-terroriste te
>>> huisves. Dit weerspieël al die hoogte- en laagtepunte in ons lewens.
>>> Dit beskryf verlange, opwinding, stryd, onlogiese bewaarders,
>>> emosieskommelings, verlange en sommer net lawwe momente van die
>>> Boere-stryders, ingekerker in hulle selle.
>>
>>
>> Alles begrijp ik niet, maar ik vind het wel een veilig idee dat die
>> lui opgesloten zijn.
>
> Rechtsgevoel is van ondergeschikt belang, het gaat om het veilige idee?!

Nou ja, wat denk je dat ze met die plofstof, vuurwapens van plan
waren? En mensen opsluiten die moorden hebben gepleegd is volledig in
overeenstemming met mijn rechtsgevoel.
>
>> Goed dat de cellen waar eerst de moedige vrijheidsstrijders van het
>> ANC onterecht opgesloten zaten nu gebruikt kan worden voor de echte
>> terroristen.
>
> Voor de goede orde, ANC banden met Lybie ten tijde van Lockerbie.
> Autobandmoorden en niet al te scheutig op Zulu's, moedig?
> Welke vrijheid? Om te bedelen om hulp?
>
Het onmenselijke apartheidsregime is daar de schuldige van. En mensen
die zich tegen een onmenselijk regime verdedigen moeten daarvoor soms
heel akelige middelen gebruiken. Net als in de oorlog hier soms Duitse
soldaten executeerden. Vind je dat misdadigers?

>> Het komt wel goed met Zuid-Afrika.
>
> Heb je problemen met het lezen van statistieken?
Niet zo. Maar statistieken zeggen alleen wat over het verleden. De
toekomst is niet altijd een voortzetting van het verleden.
>
Re: Sluit aan by die Boeremag en sien Azania se tronke [boodskap #3964 is 'n antwoord op boodskap #3962] Vr, 13 Februarie 2004 12:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tiacapan  is tans af-lyn  Tiacapan
Boodskappe: 17
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Junior Lid
On Fri, 13 Feb 2004 13:02:00 +0100, Supergonzo
wrote:

> On 13 Feb 2004 02:57:27 -0800, bart...@yahoo.com (George B.) wrote:
>
>> Stryd uit die selle
>> (Deur Wilhelm Pretorius)
>> http://www.hnp.org.za/afrikaner/februarie06/art.htm
>>
>>
>> Vyftien manne sit opgesluit in die Lokale gevangenis van Pretoria se
>> enkelselle. Hulle vorm deel van die 22 beskuldigdes van die
>> Boeremag-saak waar daar 43 aanklagte teen hulle is.
>
> Wat is dat die Boeremag? Een clubje waarin types zoals MarkerinKKK,
> Rene Peters, Jos en Wetzels zich thuis voelen?

Klopt
Re: Sluit aan by die Boeremag en sien Azania se tronke [boodskap #3965 is 'n antwoord op boodskap #3963] Vr, 13 Februarie 2004 12:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Emile Elfferich  is tans af-lyn  Emile Elfferich
Boodskappe: 6
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Junior Lid
Knipz
>>
> Het onmenselijke apartheidsregime is daar de schuldige van.
> En mensen
> die zich tegen een onmenselijk regime verdedigen moeten daarvoor soms
> heel akelige middelen gebruiken. Net als in de oorlog hier soms Duitse
> soldaten executeerden. Vind je dat misdadigers?

Onvergelijkbaar met WOII.
ZA was een burgeroorlog waar de hele wereld zich mee bemoeide.
Terwijl men geen poot uitstak naar andere delen van Afrika waar "bevriende"
staatshoofden hun eigen burgers uitmoorden, viel er een wit voetje te halen
door het vingertje naar de blanken op te heffen.

Vergelijk gerust met Israel.
Moslims regimes vermoorden en beroven volstrekt onschuldigen in Afrika en
Azie dat het een lieve lust is.
Tegelijkertijd het vingertje opheffen naar Israel omdat ze bij het ruimen
van ongedierte soms een iets te grove bezem gebruiken.

>>> Het komt wel goed met Zuid-Afrika.
>>
>> Heb je problemen met het lezen van statistieken?
> Niet zo. Maar statistieken zeggen alleen wat over het verleden. De
> toekomst is niet altijd een voortzetting van het verleden.

Niet als er een keerpunt is.
Van Afrika (incl. Zuid) hoef je de eerste 20jr weinig positiefs te
verwachten.

Jammer, het is een prachtig continent.
(waar ik vroeger 2jr gewoond heb, vreten ze elkaar nu weer op)
Re: Sluit aan by die Boeremag en sien Azania se tronke [boodskap #3966 is 'n antwoord op boodskap #3965] Vr, 13 Februarie 2004 13:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tiacapan  is tans af-lyn  Tiacapan
Boodskappe: 17
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Junior Lid
On Fri, 13 Feb 2004 13:48:00 +0100, "Emile Elfferich"
wrote:

> Knipz
>>>
>> Het onmenselijke apartheidsregime is daar de schuldige van.
>> En mensen
>> die zich tegen een onmenselijk regime verdedigen moeten daarvoor soms
>> heel akelige middelen gebruiken. Net als in de oorlog hier soms Duitse
>> soldaten executeerden. Vind je dat misdadigers?
>
> Onvergelijkbaar met WOII.
> ZA was een burgeroorlog waar de hele wereld zich mee bemoeide.
> Terwijl men geen poot uitstak naar andere delen van Afrika waar "bevriende"
> staatshoofden hun eigen burgers uitmoorden, viel er een wit voetje te halen
> door het vingertje naar de blanken op te heffen.

Het principe dat mensen zich tegen een onmenselijk regime mogen
verzetten geldt overal en altijd. Dat het Apartheidsregime onmenselijk
is, omdat het een deel van de bevolking om de huidskleur allerlei
rechten wilden ontzeggen, is duidelijk.

> Vergelijk gerust met Israel.
> Moslims regimes vermoorden en beroven volstrekt onschuldigen in Afrika en
> Azie dat het een lieve lust is.
Niet omdat men moslim is, maar ondanks dat men moslim zegt te zijn.

> Tegelijkertijd het vingertje opheffen naar Israel omdat ze bij het ruimen
> van ongedierte soms een iets te grove bezem gebruiken.
>
>>>> Het komt wel goed met Zuid-Afrika.
>>>
>>> Heb je problemen met het lezen van statistieken?
>> Niet zo. Maar statistieken zeggen alleen wat over het verleden. De
>> toekomst is niet altijd een voortzetting van het verleden.
>
> Niet als er een keerpunt is.
> Van Afrika (incl. Zuid) hoef je de eerste 20jr weinig positiefs te
> verwachten.
Vergeet niet dat verreweg de meeste narigheid veroorzaakt is door
westerse inmenging (op een foute manier, het kan natuurlijk ook
positief)
>
> Jammer, het is een prachtig continent.
> (waar ik vroeger 2jr gewoond heb, vreten ze elkaar nu weer op)
>
Ik heb er eigenlijk m'n hele jeugd gewoond en in veel landen geweest
met m'n ouders Het viel me steeds op dat de mensen toch een
positievere houding hadden dan in Europa of Noord-Amerika.
>
Re: Sluit aan by die Boeremag en sien Azania se tronke [boodskap #3967 is 'n antwoord op boodskap #3965] Vr, 13 Februarie 2004 13:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gelukkig verstaan ek niks Hollands nie

--
Annette

"Emile Elfferich" skryf in boodskap news:c0ihc1$kuv$1@reader11.wxs.nl...
> Knipz
>>>
>> Het onmenselijke apartheidsregime is daar de schuldige van.
>> En mensen
>> die zich tegen een onmenselijk regime verdedigen moeten daarvoor soms
>> heel akelige middelen gebruiken. Net als in de oorlog hier soms Duitse
>> soldaten executeerden. Vind je dat misdadigers?
>
> Onvergelijkbaar met WOII.
> ZA was een burgeroorlog waar de hele wereld zich mee bemoeide.
> Terwijl men geen poot uitstak naar andere delen van Afrika waar "bevriende"
> staatshoofden hun eigen burgers uitmoorden, viel er een wit voetje te halen
> door het vingertje naar de blanken op te heffen.
>
> Vergelijk gerust met Israel.
> Moslims regimes vermoorden en beroven volstrekt onschuldigen in Afrika en
> Azie dat het een lieve lust is.
> Tegelijkertijd het vingertje opheffen naar Israel omdat ze bij het ruimen
> van ongedierte soms een iets te grove bezem gebruiken.
>
>>>> Het komt wel goed met Zuid-Afrika.
>>>
>>> Heb je problemen met het lezen van statistieken?
>> Niet zo. Maar statistieken zeggen alleen wat over het verleden. De
>> toekomst is niet altijd een voortzetting van het verleden.
>
> Niet als er een keerpunt is.
> Van Afrika (incl. Zuid) hoef je de eerste 20jr weinig positiefs te
> verwachten.
>
> Jammer, het is een prachtig continent.
> (waar ik vroeger 2jr gewoond heb, vreten ze elkaar nu weer op)
>
Re: Sluit aan by die Boeremag en sien Azania se tronke [boodskap #3968 is 'n antwoord op boodskap #3964] Vr, 13 Februarie 2004 13:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Pel - daar's 'n lek in jou lompe - gaan skenk eers aandag daaraan. Ons is
350 jaar daar weg - en stel nie regtig belang in jou/julle insette nie -
veral nie dit waarvan jy vere weet nie.
Re: Sluit aan by die Boeremag en sien Azania se tronke [boodskap #3969 is 'n antwoord op boodskap #3968] Vr, 13 Februarie 2004 13:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat sê hulle Jonas? Praat hulle strooi?
--
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:c0iis8$asu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Pel - daar's 'n lek in jou lompe - gaan skenk eers aandag daaraan. Ons is
> 350 jaar daar weg - en stel nie regtig belang in jou/julle insette nie -
> veral nie dit waarvan jy vere weet nie.
>
Re: Sluit aan by die Boeremag en sien Azania se tronke [boodskap #3971 is 'n antwoord op boodskap #3967] Vr, 13 Februarie 2004 13:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tiacapan  is tans af-lyn  Tiacapan
Boodskappe: 17
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Junior Lid
On Fri, 13 Feb 2004 15:08:06 +0200, "Annette" wrote:

> Gelukkig verstaan ek niks Hollands nie

Ik nie geloof nie. Jij baie goed sal begrijp Hollands.
Re: Sluit aan by die Boeremag en sien Azania se tronke [boodskap #3972 is 'n antwoord op boodskap #3966] Vr, 13 Februarie 2004 14:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Emile Elfferich  is tans af-lyn  Emile Elfferich
Boodskappe: 6
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Junior Lid
"Tiacapan" skryf in boodskap news:ofip201fl1nhi5vicnd3u5e1rfonlh678c@4ax.com...
> On Fri, 13 Feb 2004 13:48:00 +0100, "Emile Elfferich"
> wrote:
>
>> Knipz
>>>>
>>> Het onmenselijke apartheidsregime is daar de schuldige van.
>>> En mensen
>>> die zich tegen een onmenselijk regime verdedigen moeten daarvoor soms
>>> heel akelige middelen gebruiken. Net als in de oorlog hier soms Duitse
>>> soldaten executeerden. Vind je dat misdadigers?
>>
>> Onvergelijkbaar met WOII.
>> ZA was een burgeroorlog waar de hele wereld zich mee bemoeide.
>> Terwijl men geen poot uitstak naar andere delen van Afrika waar "bevriende"
>> staatshoofden hun eigen burgers uitmoorden, viel er een wit voetje te halen
>> door het vingertje naar de blanken op te heffen.
>
> Het principe dat mensen zich tegen een onmenselijk regime mogen
> verzetten geldt overal en altijd. Dat het Apartheidsregime onmenselijk
> is, omdat het een deel van de bevolking om de huidskleur allerlei
> rechten wilden ontzeggen, is duidelijk.

Het ging er inderdaad niet altijd even fris aan toe.
Vraag blijft dan wel waarom massa's uit het socialistische buurland
Mozambique naar dat zogezegde onmenselijke regime vluchten.

Voor simpele Europeanen is het makkelijk om apartheid tussen blank en zwart
te herkennen.
Het veel moordadiger rascisme tussen de afrikaanse stammen was een ietsie
gecompliceerder.

Maar als je een neger die niet op een bepaald strandje mag komen erger vindt
dan een neger die op een ander strandje in stukjes wordt gehakt, je gaat je
gang maar.

>> Vergelijk gerust met Israel.
>> Moslims regimes vermoorden en beroven volstrekt onschuldigen in Afrika en
>> Azie dat het een lieve lust is.
> Niet omdat men moslim is, maar ondanks dat men moslim zegt te zijn.
>
>> Tegelijkertijd het vingertje opheffen naar Israel omdat ze bij het ruimen
>> van ongedierte soms een iets te grove bezem gebruiken.
>>
>>>> > Het komt wel goed met Zuid-Afrika.
>>>>
>>>> Heb je problemen met het lezen van statistieken?
>>> Niet zo. Maar statistieken zeggen alleen wat over het verleden. De
>>> toekomst is niet altijd een voortzetting van het verleden.
>>
>> Niet als er een keerpunt is.
>> Van Afrika (incl. Zuid) hoef je de eerste 20jr weinig positiefs te
>> verwachten.
> Vergeet niet dat verreweg de meeste narigheid veroorzaakt is door
> westerse inmenging (op een foute manier, het kan natuurlijk ook
> positief)
>>
>> Jammer, het is een prachtig continent.
>> (waar ik vroeger 2jr gewoond heb, vreten ze elkaar nu weer op)
>>
> Ik heb er eigenlijk m'n hele jeugd gewoond en in veel landen geweest
> met m'n ouders Het viel me steeds op dat de mensen toch een
> positievere houding hadden dan in Europa of Noord-Amerika.

Carpe diem heeft z'n positieve en negatieve kanten.
Het wordt wel moeilijker er iets opgebouwd moet worden omdat er steeds meer
monden te voeden zijn.
Re: Sluit aan by die Boeremag en sien Azania se tronke [boodskap #3973 is 'n antwoord op boodskap #3972] Vr, 13 Februarie 2004 14:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tiacapan  is tans af-lyn  Tiacapan
Boodskappe: 17
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Junior Lid
On Fri, 13 Feb 2004 15:17:53 +0100, "Emile Elfferich"
wrote:

>
> "Tiacapan" wrote in message
> news:ofip201fl1nhi5vicnd3u5e1rfonlh678c@4ax.com...
>> On Fri, 13 Feb 2004 13:48:00 +0100, "Emile Elfferich"
>> wrote:
>>
>>> Knipz
>>>> >
>>>> Het onmenselijke apartheidsregime is daar de schuldige van.
>>>> En mensen
>>>> die zich tegen een onmenselijk regime verdedigen moeten daarvoor soms
>>>> heel akelige middelen gebruiken. Net als in de oorlog hier soms Duitse
>>>> soldaten executeerden. Vind je dat misdadigers?
>>>
>>> Onvergelijkbaar met WOII.
>>> ZA was een burgeroorlog waar de hele wereld zich mee bemoeide.
>>> Terwijl men geen poot uitstak naar andere delen van Afrika waar
> "bevriende"
>>> staatshoofden hun eigen burgers uitmoorden, viel er een wit voetje te
> halen
>>> door het vingertje naar de blanken op te heffen.
>>
>> Het principe dat mensen zich tegen een onmenselijk regime mogen
>> verzetten geldt overal en altijd. Dat het Apartheidsregime onmenselijk
>> is, omdat het een deel van de bevolking om de huidskleur allerlei
>> rechten wilden ontzeggen, is duidelijk.
>
> Het ging er inderdaad niet altijd even fris aan toe.
> Vraag blijft dan wel waarom massa's uit het socialistische buurland
> Mozambique naar dat zogezegde onmenselijke regime vluchten.

Stop. Ze vluchten niet voor het socialisme maar voor het door de USA
gesteunde terrorisme.
In het kort was het zo dat iedereen met een donkere huidskleur kon
kiezen tussen een rustig vreedzaam bestaan in een gebied waar het niet
of nauwelijks mogelijk was om voldoende eten bij elkaar te halen of in
gebieden die vruchtbaarder waren en waar wel aan eten viel te komen
maar waar dan wel de blanke terreur was.
>
> Voor simpele Europeanen is het makkelijk om apartheid tussen blank en zwart
> te herkennen.
> Het veel moordadiger rascisme tussen de afrikaanse stammen was een ietsie
> gecompliceerder.
>
> Maar als je een neger die niet op een bepaald strandje mag komen erger vindt
> dan een neger die op een ander strandje in stukjes wordt gehakt, je gaat je
> gang maar.
Het apartheidsregime ging wel verder. Er is heel wat huishoudelijk
personeel op de boerderijen vermoord. Maar dat was daar niet tegen de
wet. Een zwarte straffen door hem te vermoorden mocht daar zolang het
op eigen grond gebeurde. Gewoon een voorbeeldje, er was nog veel meer
narigheid.
Re: Sluit aan by die Boeremag en sien Azania se tronke [boodskap #3974 is 'n antwoord op boodskap #3973] Vr, 13 Februarie 2004 15:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Emile Elfferich  is tans af-lyn  Emile Elfferich
Boodskappe: 6
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Junior Lid
"Tiacapan" skryf in boodskap news:jknp20hdotfle547vcrf7ii2hklr6ua53b@4ax.com...
> On Fri, 13 Feb 2004 15:17:53 +0100, "Emile Elfferich"
> wrote:
>
>>
>> "Tiacapan" wrote in message
>> news:ofip201fl1nhi5vicnd3u5e1rfonlh678c@4ax.com...
>>> On Fri, 13 Feb 2004 13:48:00 +0100, "Emile Elfferich"
>>> wrote:
>>>
>>>> Knipz
>>>> > >
>>>> > Het onmenselijke apartheidsregime is daar de schuldige van.
>>>> > En mensen
>>>> > die zich tegen een onmenselijk regime verdedigen moeten daarvoor soms
>>>> > heel akelige middelen gebruiken. Net als in de oorlog hier soms Duitse
>>>> > soldaten executeerden. Vind je dat misdadigers?
>>>>
>>>> Onvergelijkbaar met WOII.
>>>> ZA was een burgeroorlog waar de hele wereld zich mee bemoeide.
>>>> Terwijl men geen poot uitstak naar andere delen van Afrika waar
>> "bevriende"
>>>> staatshoofden hun eigen burgers uitmoorden, viel er een wit voetje te
>> halen
>>>> door het vingertje naar de blanken op te heffen.
>>>
>>> Het principe dat mensen zich tegen een onmenselijk regime mogen
>>> verzetten geldt overal en altijd. Dat het Apartheidsregime onmenselijk
>>> is, omdat het een deel van de bevolking om de huidskleur allerlei
>>> rechten wilden ontzeggen, is duidelijk.
>>
>> Het ging er inderdaad niet altijd even fris aan toe.
>> Vraag blijft dan wel waarom massa's uit het socialistische buurland
>> Mozambique naar dat zogezegde onmenselijke regime vluchten.
>
> Stop. Ze vluchten niet voor het socialisme maar voor het door de USA
> gesteunde terrorisme.
> In het kort was het zo dat iedereen met een donkere huidskleur kon
> kiezen tussen een rustig vreedzaam bestaan in een gebied waar het niet
> of nauwelijks mogelijk was om voldoende eten bij elkaar te halen of in
> gebieden die vruchtbaarder waren en waar wel aan eten viel te komen
> maar waar dan wel de blanke terreur was.

Mozambique onvruchtbaar?
Amerikaans terrorisme?

>> Voor simpele Europeanen is het makkelijk om apartheid tussen blank en zwart
>> te herkennen.
>> Het veel moordadiger rascisme tussen de afrikaanse stammen was een ietsie
>> gecompliceerder.
>>
>> Maar als je een neger die niet op een bepaald strandje mag komen erger vindt
>> dan een neger die op een ander strandje in stukjes wordt gehakt, je gaat je
>> gang maar.

> Het apartheidsregime ging wel verder. Er is heel wat huishoudelijk
> personeel op de boerderijen vermoord. Maar dat was daar niet tegen de
> wet. Een zwarte straffen door hem te vermoorden mocht daar zolang het
> op eigen grond gebeurde. Gewoon een voorbeeldje, er was nog veel meer
> narigheid.

Da's nou juist het punt, in de rest van Afrika flikken ze die kunstjes tot
op de dag van vandaag op de grond van het slachtoffer.
Dat er een aantal leipe boeren en blank uitschot rondliep, in Nederland is
ook niet iedereen even fris, maar een afrikaanse neger met machette of
machinegeweer spant de kroon.
Re: Sluit aan by die Boeremag en sien Azania se tronke [boodskap #3975 is 'n antwoord op boodskap #3968] Vr, 13 Februarie 2004 15:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Supergonzo  is tans af-lyn  Supergonzo
Boodskappe: 12
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Junior Lid
On Fri, 13 Feb 2004 15:18:56 +0200, "Jonas" wrote:

> Pel - daar's 'n lek in jou lompe - gaan skenk eers aandag daaraan. Ons is
> 350 jaar daar weg - en stel nie regtig belang in jou/julle insette nie -
> veral nie dit waarvan jy vere weet nie.
>
Que?
Re: Sluit aan by die Boeremag en sien Azania se tronke [boodskap #3976 is 'n antwoord op boodskap #3974] Vr, 13 Februarie 2004 15:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Tiacapan" wrote in message

>> Het apartheidsregime ging wel verder. Er is heel wat huishoudelijk
>> personeel op de boerderijen vermoord. Maar dat was daar niet tegen de
>> wet. Een zwarte straffen door hem te vermoorden mocht daar zolang het
>> op eigen grond gebeurde. Gewoon een voorbeeldje, er was nog veel meer
>> narigheid.

Waar kom je hieraan? Was het maar zo! Dan zouden we blanken ervoor zorgen
dat er vandaag geen zwarte meer te vinden was op ZA bodem.

Niet alle verhaaltjes geloven die je hoort over apartheid!

gr
Max____________________________
Re: Sluit aan by die Boeremag en sien Azania se tronke [boodskap #3977 is 'n antwoord op boodskap #3976] Vr, 13 Februarie 2004 15:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tiacapan  is tans af-lyn  Tiacapan
Boodskappe: 17
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Junior Lid
On Fri, 13 Feb 2004 16:23:32 +0100, "Max" wrote:

> "Tiacapan" wrote in message
>
>>> Het apartheidsregime ging wel verder. Er is heel wat huishoudelijk
>>> personeel op de boerderijen vermoord. Maar dat was daar niet tegen de
>>> wet. Een zwarte straffen door hem te vermoorden mocht daar zolang het
>>> op eigen grond gebeurde. Gewoon een voorbeeldje, er was nog veel meer
>>> narigheid.
>
> Waar kom je hieraan? Was het maar zo! Dan zouden we blanken ervoor zorgen
> dat er vandaag geen zwarte meer te vinden was op ZA bodem.
>
> Niet alle verhaaltjes geloven die je hoort over apartheid!

Maar ik mag jou wel geloven, toch? De Nederlanders mogen blij zijn dat
hun immigranten zich zo fatsoenlijk gedragen.
>
> gr
> Max____________________________
>
Re: Sluit aan by die Boeremag en sien Azania se tronke [boodskap #3978 is 'n antwoord op boodskap #3967] Vr, 13 Februarie 2004 16:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pan Gerwazy  is tans af-lyn  Pan Gerwazy
Boodskappe: 5
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Junior Lid
V Fri, 13 Feb 2004 15:08:06 +0200, "Annette"
napisaw(a) v v be.politics:

> Gelukkig verstaan ek niks Hollands nie

My pen is in my hand en ek schryf:

--
Alle menslike wesens word vry, met gelyke waardigheid en regte,
gebore. Hulle het rede en gewete en behoort in die gees van
broederskap teenoor mekaar op te tree.
--
Re: Sluit aan by die Boeremag en sien Azania se tronke [boodskap #3979 is 'n antwoord op boodskap #3968] Vr, 13 Februarie 2004 16:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pan Gerwazy  is tans af-lyn  Pan Gerwazy
Boodskappe: 5
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Junior Lid
V Fri, 13 Feb 2004 15:18:56 +0200, "Jonas"
napisaw(a) v v be.politics:

> Pel - daar's 'n lek in jou lompe - gaan skenk eers aandag daaraan. Ons is
> 350 jaar daar weg - en stel nie regtig belang in jou/julle insette nie -
> veral nie dit waarvan jy vere weet nie.
>

He, ossewabrandwagman, as jy geen lompe insette van ons hier in "die
Westerse Beskawing" verwag nie, pots dalk nie in be.politics nie.
Skenk daar eers aandag aan.


--
Alle menslike wesens word vry, met gelyke waardigheid en regte,
gebore. Hulle het rede en gewete en behoort in die gees van
broederskap teenoor mekaar op te tree.
--
Re: Sluit aan by die Boeremag en sien Azania se tronke [boodskap #3980 is 'n antwoord op boodskap #3978] Vr, 13 Februarie 2004 16:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tiacapan  is tans af-lyn  Tiacapan
Boodskappe: 17
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Junior Lid
On Fri, 13 Feb 2004 17:12:14 +0100, Pan Gerwazy
wrote:

> V Fri, 13 Feb 2004 15:08:06 +0200, "Annette"
> napisaw(a) v v be.politics:
>
>> Gelukkig verstaan ek niks Hollands nie
>
> My pen is in my hand en ek schryf:
>
> --
> Alle menslike wesens word vry, met gelyke waardigheid en regte,
> gebore. Hulle het rede en gewete en behoort in die gees van
> broederskap teenoor mekaar op te tree.

Die Afrikaaners het verskeie gesigspunte ek sie. Dank vir die
vriendelike bydra.
Re: Sluit aan by die Boeremag en sien Azania se tronke [boodskap #3981 is 'n antwoord op boodskap #3975] Vr, 13 Februarie 2004 16:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
theo1610  is tans af-lyn  theo1610
Boodskappe: 9
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Junior Lid
Op Fri, 13 Feb 2004 16:22:23 +0100 schreef Supergonzo
:

> On Fri, 13 Feb 2004 15:18:56 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Pel - daar's 'n lek in jou lompe - gaan skenk eers aandag daaraan. Ons is
>> 350 jaar daar weg - en stel nie regtig belang in jou/julle insette nie -
>> veral nie dit waarvan jy vere weet nie.
>>
> Que?

Bella.
.
Btw, stop de war on drugs !!
"Lievebeheersbeestjes"
Re: Sluit aan by die Boeremag en sien Azania se tronke [boodskap #3982 is 'n antwoord op boodskap #3977] Vr, 13 Februarie 2004 16:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Tiacapan" skryf in boodskap news:a3sp20t1tqahijstaehe3fbcsgpait80cc@4ax.com...
> On Fri, 13 Feb 2004 16:23:32 +0100, "Max" wrote:
>
>> "Tiacapan" wrote in message
>>
>>>> Het apartheidsregime ging wel verder. Er is heel wat huishoudelijk
>>>> personeel op de boerderijen vermoord. Maar dat was daar niet tegen de
>>>> wet. Een zwarte straffen door hem te vermoorden mocht daar zolang het
>>>> op eigen grond gebeurde. Gewoon een voorbeeldje, er was nog veel meer
>>>> narigheid.
>>
>> Waar kom je hieraan? Was het maar zo! Dan zouden we blanken ervoor zorgen
>> dat er vandaag geen zwarte meer te vinden was op ZA bodem.
>>
>> Niet alle verhaaltjes geloven die je hoort over apartheid!
>
> Maar ik mag jou wel geloven, toch? De Nederlanders mogen blij zijn dat
> hun immigranten zich zo fatsoenlijk gedragen.

Nou, je mag me wel geloven, maar ik heb niet zoveel kennis van de
apartheidsera - was zelf nog een beetje te jong om te weten wat er speelde.
Wat je zei is deels waar, de overheid heeft toen heel veel (zwarte) mensen
omgebracht. Het is echter niet zo dat we vrije teugels hadden om maar af te
maken zoals we wilden.

Er waren wel soepeler regels om om te gaan met bijvoorbeeld inbrekers in je
huis, die kon je toen veel makkelijker afmaken als vandaag. Maar om een
knecht gewoon af te maken omdat je er zin in had, dat was nog nooit zo.

De doodstraf gold toen ook nog, maar is inmiddels afgeschaft.

Misschien door al deze verhaaltjes dat je dacht dat het toegestaan was om
zwarten op je eigen grond dood te maken...

gr
Max____________________________
Re: Sluit aan by die Boeremag en sien Azania se tronke [boodskap #3983 is 'n antwoord op boodskap #3980] Vr, 13 Februarie 2004 17:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pan Gerwazy  is tans af-lyn  Pan Gerwazy
Boodskappe: 5
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Junior Lid
V Fri, 13 Feb 2004 17:33:30 +0100, Tiacapan
napisaw(a) v v
be.politics:

> On Fri, 13 Feb 2004 17:12:14 +0100, Pan Gerwazy
> wrote:
>
>> V Fri, 13 Feb 2004 15:08:06 +0200, "Annette"
>> napisaw(a) v v be.politics:
>>
>>> Gelukkig verstaan ek niks Hollands nie
>>
>> My pen is in my hand en ek schryf: skryf
>>
>> --
>> Alle menslike wesens word vry, met gelyke waardigheid en regte,
>> gebore. Hulle het rede en gewete en behoort in die gees van
>> broederskap teenoor mekaar op te tree.
>
> Die Afrikaaners het verskeie gesigspunte ek sie. Dank vir die
> vriendelike bydra.

Die ergste is net, jy weet ek is ...
--
Alle menslike wesens word vry, met gelyke waardigheid en regte,
gebore. Hulle het rede en gewete en behoort in die gees van
broederskap teenoor mekaar op te tree.
--
Re: Sluit aan by die Boeremag en sien Azania se tronke [boodskap #3992 is 'n antwoord op boodskap #3982] Sa, 14 Februarie 2004 16:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Binne 10 jaar is die witte mense weer aan die mag
Die explosie van aids gaan die proporsies herstel
50% van die swart mense in Natal is sero positief
Wat daar sterf van aids word nie geseg maar beweer dat hulle dood is aan
longontsteking of hepatities
Dit is soos die mixomatose van Africa
Die verhaaltjies wat hierbo vertel word van die toestande onder die
appartheid is seker 10 x owerdrewe.
Toen was daar nie so criminaliteit nie wat nie wil sê dat ek die appartheid
verkies maar er was ook goei kante soos nou slegte kante aan die bestuur van
die ANC wat blankes discrimineer wat bewys dat hulle nog slegter is dan die
vorige regering

"Max" skryf in boodskap news:402d02bd$0$558$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> "Tiacapan" wrote in message
> news:a3sp20t1tqahijstaehe3fbcsgpait80cc@4ax.com...
>> On Fri, 13 Feb 2004 16:23:32 +0100, "Max" wrote:
>>
>>> "Tiacapan" wrote in message
>>>
>>>> > Het apartheidsregime ging wel verder. Er is heel wat huishoudelijk
>>>> > personeel op de boerderijen vermoord. Maar dat was daar niet tegen de
>>>> > wet. Een zwarte straffen door hem te vermoorden mocht daar zolang het
>>>> > op eigen grond gebeurde. Gewoon een voorbeeldje, er was nog veel meer
>>>> > narigheid.
>>>
>>> Waar kom je hieraan? Was het maar zo! Dan zouden we blanken ervoor zorgen
>>> dat er vandaag geen zwarte meer te vinden was op ZA bodem.
>>>
>>> Niet alle verhaaltjes geloven die je hoort over apartheid!
>>
>> Maar ik mag jou wel geloven, toch? De Nederlanders mogen blij zijn dat
>> hun immigranten zich zo fatsoenlijk gedragen.
>
> Nou, je mag me wel geloven, maar ik heb niet zoveel kennis van de
> apartheidsera - was zelf nog een beetje te jong om te weten wat er speelde.
> Wat je zei is deels waar, de overheid heeft toen heel veel (zwarte) mensen
> omgebracht. Het is echter niet zo dat we vrije teugels hadden om maar af te
> maken zoals we wilden.
>
> Er waren wel soepeler regels om om te gaan met bijvoorbeeld inbrekers in je
> huis, die kon je toen veel makkelijker afmaken als vandaag. Maar om een
> knecht gewoon af te maken omdat je er zin in had, dat was nog nooit zo.
>
> De doodstraf gold toen ook nog, maar is inmiddels afgeschaft.
>
> Misschien door al deze verhaaltjes dat je dacht dat het toegestaan was om
> zwarten op je eigen grond dood te maken...
>
> gr
> Max____________________________
>
Re: Sluit aan by die Boeremag en sien Azania se tronke [boodskap #3993 is 'n antwoord op boodskap #3959] Sa, 14 Februarie 2004 16:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
D.J. Opperman
Kontrak

U het die wêreld oopgeskiet
tot grot en gramadoela;

toe die blaar en riet,
U arbeiders, gestuur; wortels
wat nederig werk, die mier
wat stokkies dra
en beitelpunt van die rivier.

U droom met dinamiet
en laat aan arbeiders
die besonderhede en verdriet.
Re: Sluit aan by die Boeremag en sien Azania se tronke [boodskap #3994 is 'n antwoord op boodskap #3969] Sa, 14 Februarie 2004 16:38 Na vorige boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Anette,hul kies natuurlik party vir Mbeki en sy klomp onbekwames net soos
die Gloudina

"Annette" schreef in bericht news:c0ij0n$b1u$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wat sê hulle Jonas? Praat hulle strooi?
> --
> Annette
> "Jonas" wrote in message
> news:c0iis8$asu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Pel - daar's 'n lek in jou lompe - gaan skenk eers aandag daaraan. Ons is
>> 350 jaar daar weg - en stel nie regtig belang in jou/julle insette nie -
>> veral nie dit waarvan jy vere weet nie.
>>
>
Vorige onderwerp: Plaaswerkers heraangestel
Volgende onderwerp: website
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 04:34:35 MGT 2024