Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die lekker skinder plek vir afrikaaners
Die lekker skinder plek vir afrikaaners [boodskap #39593] Vr, 23 Februarie 2001 12:25 na volgende boodskap
hugo botha  is tans af-lyn  hugo botha
Boodskappe: 6
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
www.springbok.moonfruit.com

Hugo Botha
Re: Die lekker skinder plek vir afrikaaners [boodskap #39597 is 'n antwoord op boodskap #39593] Vr, 23 Februarie 2001 12:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

hugo botha wrote:

> www.springbok.moonfruit.com
>
> Hugo Botha

Wel, as jy nou "Afrikaners" begin reg spelen die moonfruit uit jou titel
haal, sal ek dit
oorweeg. Miskien, Hugo, met die mooi
Afrikaanse naam Botha, kan jy dit oorweeg
om ook "skinderplek" as een woord te
spel. Of is jy ook 'n hanskakie?

Gloudina
Re: Die lekker skinder plek vir afrikaaners [boodskap #39600 is 'n antwoord op boodskap #39593] Vr, 23 Februarie 2001 13:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Voetleuce  is tans af-lyn  Voetleuce
Boodskappe: 127
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
HugoBotha:
www.springbok.moonfruit.com

Gloudiena:
Wel, as jy nou "Afrikaners" begin reg spelen die moonfruit uit jou titel
haal, sal ek dit oorweeg. Miskien, Hugo, met die mooi Afrikaanse naam Botha,
kan jy dit oorweeg om ook "skinderplek" as een woord te spel. Of is jy ook
'n hanskakie?

Leuce:
Ag nee, man Gloudiena... gee die man 'n breek. Hy's innoverend met sy taal
gebruik en hy sorg vir
Re: Die lekker skinder plek vir afrikaaners [boodskap #39602 is 'n antwoord op boodskap #39593] Vr, 23 Februarie 2001 15:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
hugo botha  is tans af-lyn  hugo botha
Boodskappe: 6
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Kyk hier my vriend.

Ek is afrikaans maar die laaste drie jaar bly en in London en my afrikaanse
spelling is no so bo baas nie maar as jy daaraan dink, die idee wat ek het
is nie te "kak" nie of wat se jy.

Sommer net iets wat ek self gedoen het en ander mense kan daarmee saam deel.

So wat dink jy daarvan.

Ongelukkig op die oomblik is die moonfruit n "free site" en dit gee my die
kans om iets te ontwerp en te toets.

skryf in boodskap news:3A965C22.D2F7CD47@home.com...
> hugo botha wrote:
>
>> www.springbok.moonfruit.com
>>
>> Hugo Botha
>
> Wel, as jy nou "Afrikaners" begin reg spelen die moonfruit uit jou titel
> haal, sal ek dit
> oorweeg. Miskien, Hugo, met die mooi
> Afrikaanse naam Botha, kan jy dit oorweeg
> om ook "skinderplek" as een woord te
> spel. Of is jy ook 'n hanskakie?
>
> Gloudina
>
Re: Die lekker skinder plek vir afrikaaners [boodskap #39603 is 'n antwoord op boodskap #39600] Vr, 23 Februarie 2001 15:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
hugo botha  is tans af-lyn  hugo botha
Boodskappe: 6
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Baie dankie.

Ek bly in London en my hele lewenstyl is nou in engels maar ten minste gee
die afrikaanse idee wat ek het so bietjie "fun" wat n mens nodig het, anders
as die mense wat altyd dink hulle is reg en net mense wil kritiseer.

Dink jy nie dat dit n goeie idee is nie of mors ek my eie tyd.

"Voetleuce" skryf in boodskap news:3a966d23$0$235@hades.is.co.za...
> HugoBotha:
> www.springbok.moonfruit.com
>
> Gloudiena:
> Wel, as jy nou "Afrikaners" begin reg spelen die moonfruit uit jou titel
> haal, sal ek dit oorweeg. Miskien, Hugo, met die mooi Afrikaanse naam Botha,
> kan jy dit oorweeg om ook "skinderplek" as een woord te spel. Of is jy ook
> 'n hanskakie?
>
> Leuce:
> Ag nee, man Gloudiena... gee die man 'n breek. Hy's innoverend met sy taal
> gebruik en hy sorg vir
>
Re: Die lekker skinder plek vir afrikaaners [boodskap #39609 is 'n antwoord op boodskap #39602] Vr, 23 Februarie 2001 19:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hugo moet nou nie vir jou steur aan mense wat 30 jaar agter die tyd
is met wat met ons taal gebeur nie. Buitendien is die kritiseerder
'n 'troll' wat altyd die lyn uitgooi om jou te vang. Ek sien jy is
verstandig en ignoreer die persoon, meer as wat andere doen op die
ng, Doet so voort!
--
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
--Our attitude always tells others what we expect in return --
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

hugo botha wrote in message
...
:Kyk hier my vriend.
:
:Ek is afrikaans maar die laaste drie jaar bly en in London en my
afrikaanse
:spelling is no so bo baas nie maar as jy daaraan dink, die idee
wat ek het
:is nie te "kak" nie of wat se jy.
Re: Die lekker skinder plek vir afrikaaners [boodskap #39610 is 'n antwoord op boodskap #39593] Vr, 23 Februarie 2001 20:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

hugo botha wrote:

> Kyk hier my vriend.
>
> Ek is afrikaans maar die laaste drie jaar bly en in London en my afrikaanse
> spelling is no so bo baas nie

Nouja, vriend Hugo, ek is in Kanada al vir 33 jaar(en eenkeer voor die tyd vir
twee jaar.) vir 'n totaal
van 35 jaar. Ek sê nie my Afrikaans is perfek nie,
maar ek probeer om dit in stand te hou. Lees maar
gereeld Afrikaans op die Net, en dink voor jy skryf.
Afrikaners van die diaspora het net soveel verantwoor-
delikheid vir die instandhouding van Afrikaans as die
mense binne Suid-Afrika.

Tant Hessie van die Derde Boere-oorlog se
Taalkomitee.
Re: Die lekker skinder plek vir afrikaaners [boodskap #39613 is 'n antwoord op boodskap #39593] Vr, 23 Februarie 2001 20:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Tobie wrote:

> Hugo moet nou nie vir jou steur aan mense wat 30 jaar agter die tyd
> is met wat met ons taal gebeur nie.

So, ou Tobie, het hulle in deesdae se moderne Afrikaans"Afrikaners" as
"Afrikaaners" begin spel? Ek vra in die
geval om verskoning dat ek so agter die tyd is. Maar ek
dink jy moet ook vir Beeld en Die Burger en Litnet en
die snare gaan vertel dat hulle net so agter die tyd is.

Tant Hessie van die Derde Taalbeweging

>
Re: Die lekker skinder plek vir afrikaaners [boodskap #39639 is 'n antwoord op boodskap #39593] Sa, 24 Februarie 2001 21:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hugo is 'n groot DOOS!

skryf in boodskap news:3A96C3B7.64168569@home.com...
hugo botha wrote:

> Kyk hier my vriend.
>
> Ek is afrikaans maar die laaste drie jaar bly en in London en my afrikaanse
> spelling is no so bo baas nie

Nouja, vriend Hugo, ek is in Kanada al vir 33 jaar(en eenkeer voor die tyd
vir
twee jaar.) vir 'n totaal
van 35 jaar. Ek sê nie my Afrikaans is perfek nie,
maar ek probeer om dit in stand te hou. Lees maar
gereeld Afrikaans op die Net, en dink voor jy skryf.
Afrikaners van die diaspora het net soveel verantwoor-
delikheid vir die instandhouding van Afrikaans as die
mense binne Suid-Afrika.

Tant Hessie van die Derde Boere-oorlog se
Taalkomitee.
Re: Die lekker skinder plek vir afrikaaners [boodskap #39661 is 'n antwoord op boodskap #39639] So, 25 Februarie 2001 23:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
ek is nog nie in Afrika gewees nie en my Afrikaans is heeltemaal nie perfek
nie, maar ek glo nie dat 'n mens na 3 jaar sy moedertaal al het vergeet nie.

Gr Rico

"Dingus" skryf in boodskap news:DKVl6.1619$02M1.75301030@news.xtra.co.nz...
> Hugo is 'n groot DOOS!
>
> skryf in boodskap news:3A96C3B7.64168569@home.com...
> hugo botha wrote:
>
>> Kyk hier my vriend.
>>
>> Ek is afrikaans maar die laaste drie jaar bly en in London en my
> afrikaanse
>> spelling is no so bo baas nie
>
> Nouja, vriend Hugo, ek is in Kanada al vir 33 jaar(en eenkeer voor die tyd
> vir
> twee jaar.) vir 'n totaal
> van 35 jaar. Ek sê nie my Afrikaans is perfek nie,
> maar ek probeer om dit in stand te hou. Lees maar
> gereeld Afrikaans op die Net, en dink voor jy skryf.
> Afrikaners van die diaspora het net soveel verantwoor-
> delikheid vir die instandhouding van Afrikaans as die
> mense binne Suid-Afrika.
>
> Tant Hessie van die Derde Boere-oorlog se
> Taalkomitee.
>
Re: Die lekker skinder plek vir afrikaaners [boodskap #39724 is 'n antwoord op boodskap #39593] Wo, 28 Februarie 2001 01:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit is blykbaar deesdae mode om Engelse name vir Afrikaanse instansies/
webtuistes te gee - moet my nie vra hoekom nue.
Toe ek die opskrif lees het ek gewonder hoe blomme of beeste kan skinder op
die internet;)))
Annette

@home.com wrote in message ...
> hugo botha wrote:
>
>> www.springbok.moonfruit.com

>> Hugo Botha
>
> Wel, as jy nou "Afrikaners" begin reg spelen die moonfruit uit jou titel
> haal, sal ek dit
> oorweeg. Miskien, Hugo, met die mooi
> Afrikaanse naam Botha, kan jy dit oorweeg
> om ook "skinderplek" as een woord te
> spel. Of is jy ook 'n hanskakie?
>
> Gloudina
>
Re: Die lekker skinder plek vir afrikaaners [boodskap #39725 is 'n antwoord op boodskap #39600] Wo, 28 Februarie 2001 01:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Innoverend???? Gee hom 'n breek????
Annette

Voetleuce wrote in message ...
> HugoBotha:
> www.springbok.moonfruit.com
>
> Gloudiena:
> Wel, as jy nou "Afrikaners" begin reg spelen die moonfruit uit jou titel
> haal, sal ek dit oorweeg. Miskien, Hugo, met die mooi Afrikaanse naam Botha,
> kan jy dit oorweeg om ook "skinderplek" as een woord te spel. Of is jy ook
> 'n hanskakie?
>
> Leuce:
> Ag nee, man Gloudiena... gee die man 'n breek. Hy's innoverend met sy taal
> gebruik en hy sorg vir
>
Re: Die lekker skinder plek vir afrikaaners [boodskap #39726 is 'n antwoord op boodskap #39603] Wo, 28 Februarie 2001 01:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit is maar net hoe jy die saak wil sien - jou keuse.
Opbouende - en heel regverdige - kritiek
of
As hulle my nie kan vat soos ek is nie - bogger hulle.
Annette

hugo botha wrote in message ...
> Baie dankie.
>
> Ek bly in London en my hele lewenstyl is nou in engels maar ten minste gee
> die afrikaanse idee wat ek het so bietjie "fun" wat n mens nodig het, anders
> as die mense wat altyd dink hulle is reg en net mense wil kritiseer.
>
> Dink jy nie dat dit n goeie idee is nie of mors ek my eie tyd.
>
>
> "Voetleuce" wrote in message
> news:3a966d23$0$235@hades.is.co.za...
>> HugoBotha:
>> www.springbok.moonfruit.com

>> Gloudiena:
>> Wel, as jy nou "Afrikaners" begin reg spelen die moonfruit uit jou titel
>> haal, sal ek dit oorweeg. Miskien, Hugo, met die mooi Afrikaanse naam
> Botha,
>> kan jy dit oorweeg om ook "skinderplek" as een woord te spel. Of is jy ook
>> 'n hanskakie?

>> Leuce:
>> Ag nee, man Gloudiena... gee die man 'n breek. Hy's innoverend met sy
> taal
>> gebruik en hy sorg vir




>
Re: Die lekker skinder plek vir afrikaaners [boodskap #39728 is 'n antwoord op boodskap #39609] Wo, 28 Februarie 2001 01:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit gaan nie daaroor nie - nie oor die 3 jaar in London of wat ook al nie.
Dit gaan daaroor dat hy nie eers die geringste moeite doen om in sy opskrif
sy woorde reg te spel nie.
Dus eis ek om te dink hoe daar in " Afrikaans" geskinder gaan word.
Annette

Tobie wrote in message
...
> Hugo moet nou nie vir jou steur aan mense wat 30 jaar agter die tyd
> is met wat met ons taal gebeur nie. Buitendien is die kritiseerder
> 'n 'troll' wat altyd die lyn uitgooi om jou te vang. Ek sien jy is
> verstandig en ignoreer die persoon, meer as wat andere doen op die
> ng, Doet so voort!
> --
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
> --Our attitude always tells others what we expect in return --
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
>
> hugo botha wrote in message
> ...
> :Kyk hier my vriend.
> :
> :Ek is afrikaans maar die laaste drie jaar bly en in London en my
> afrikaanse
> :spelling is no so bo baas nie maar as jy daaraan dink, die idee
> wat ek het
> :is nie te "kak" nie of wat se jy.
>
Re: Die lekker skinder plek vir afrikaaners [boodskap #39745 is 'n antwoord op boodskap #39593] Wo, 28 Februarie 2001 12:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Annette wrote:

> Toe ek die opskrif lees het ek gewonder hoe blomme of beeste kan skinder op
> die internet;)))

Wel, die beeste word nog somtyds as "Afrikaanderbeeste" aangedui,
maar noem mens die blomme nie maar sommer doodgewoon
"Afrikaners" nie? Afrikaners is mos die Engelse "marigolds," né?
Ander lekker oorspronklike Afrikaanse naam vir 'n blom is
"Jakop-regop" vir zinnias.

Gloudina
Re: Die lekker skinder plek vir afrikaaners [boodskap #39764 is 'n antwoord op boodskap #39728] Wo, 28 Februarie 2001 20:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 28 Feb 2001 03:22:09 +0200, "Annette" wrote:

> Dit gaan nie daaroor nie - nie oor die 3 jaar in London of wat ook al nie.
> Dit gaan daaroor dat hy nie eers die geringste moeite doen om in sy opskrif
> sy woorde reg te spel nie.
> Dus eis ek om te dink hoe daar in " Afrikaans" geskinder gaan word.
> Annette
>

Oops... ek ys ook daaroor Annette

DD
Re: Die lekker skinder plek vir afrikaaners [boodskap #39781 is 'n antwoord op boodskap #39593] Do, 01 Maart 2001 00:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
En leeubekkies, malvas, en magrietjies.

pop

skryf in boodskap news:3A9CEFDB.52A669D3@home.com...
Annette wrote:

> Toe ek die opskrif lees het ek gewonder hoe blomme of beeste kan skinder op
> die internet;)))

Wel, die beeste word nog somtyds as "Afrikaanderbeeste" aangedui,
maar noem mens die blomme nie maar sommer doodgewoon
"Afrikaners" nie? Afrikaners is mos die Engelse "marigolds," né?
Ander lekker oorspronklike Afrikaanse naam vir 'n blom is
"Jakop-regop" vir zinnias.

Gloudina
Re: Die lekker skinder plek vir afrikaaners [boodskap #39803 is 'n antwoord op boodskap #39764] Do, 01 Maart 2001 10:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie - dit was te moeilik om ys te spel in hierdie hitte;)))
Annette

Davie Davis wrote in message ...
> On Wed, 28 Feb 2001 03:22:09 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Dit gaan nie daaroor nie - nie oor die 3 jaar in London of wat ook al nie.
>> Dit gaan daaroor dat hy nie eers die geringste moeite doen om in sy opskrif
>> sy woorde reg te spel nie.
>> Dus eis ek om te dink hoe daar in " Afrikaans" geskinder gaan word.
>> Annette

>
> Oops... ek ys ook daaroor Annette
>
> DD
Re: Die lekker skinder plek vir afrikaaners [boodskap #39804 is 'n antwoord op boodskap #39781] Do, 01 Maart 2001 10:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat van Bleddieholas?:)))
Annette

poppie wrote in message ...
> En leeubekkies, malvas, en magrietjies.
>
> pop
>
> skryf in boodskap news:3A9CEFDB.52A669D3@home.com...
> Annette wrote:
>
>> Toe ek die opskrif lees het ek gewonder hoe blomme of beeste kan skinder
> op
>> die internet;)))
>
> Wel, die beeste word nog somtyds as "Afrikaanderbeeste" aangedui,
> maar noem mens die blomme nie maar sommer doodgewoon
> "Afrikaners" nie? Afrikaners is mos die Engelse "marigolds," nê?
> Ander lekker oorspronklike Afrikaanse naam vir 'n blom is
> "Jakop-regop" vir zinnias.
>
> Gloudina
>
Re: Die lekker skinder plek vir afrikaaners [boodskap #39808 is 'n antwoord op boodskap #39803] Do, 01 Maart 2001 12:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
uh uh, jy't nie 'n spelfout gemaak toe jy geeis het dat Afrikaans reg
gespel word nie

DD

> Dankie - dit was te moeilik om ys te spel in hierdie hitte;)))
> Annette
>

>>> Dus eis ek om te dink hoe daar in " Afrikaans" geskinder gaan word.
>>> Annette
>

>> Oops... ek ys ook daaroor Annette

>> DD
>
Re: Die lekker skinder plek vir afrikaaners [boodskap #39815 is 'n antwoord op boodskap #39808] Do, 01 Maart 2001 17:05 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar is darem 'n ou breinselletjie wat floutjies haar werk doen in hierdie
hitte:)))
Annette

Davie Davis wrote in message ...
>
> uh uh, jy't nie 'n spelfout gemaak toe jy geeis het dat Afrikaans reg
> gespel word nie
>
> DD
>
>> Dankie - dit was te moeilik om ys te spel in hierdie hitte;)))
>> Annette

>
>>>> Dus eis ek om te dink hoe daar in " Afrikaans" geskinder gaan word.
>>>> Annette
>>
>
>>> Oops... ek ys ook daaroor Annette
>
>>> DD

>
Vorige onderwerp: hille kaap ons, antie
Volgende onderwerp: Re: mmm.....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 07:46:57 MGT 2024