Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die DVD scene onner in Afrika...
Die DVD scene onner in Afrika... [boodskap #39559] Do, 22 Februarie 2001 16:41 na volgende boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hallo daar

Is daar enige een van julle in SA wat al oorgestap het van video na DVD?

Ek het gou 'n paar vragies...

1. Watter regiokode is julle DVD's?

2. Verkoop hulle DVD spelers met MP3 ondersteuning in SA? Indien wel,
onder watter naam, en wat kos dit? As iemand my 'n naam van sê 'n speler
kan stuur sal ek die res op die Internet soek, maar as een van julle so
een in julle sitkamers het, hoor ek graag meer...

3. Ek sou graag 'n paar SA DVD's wou koop. Kan iemand my sê of hulle nou
al SA flieks op DVD uitreik. Ek soek onder andere na films soos:

Fiela se kind
Beautiful People
The angel, the bicycle and the Chinaman's finger

4. Watse taal onderskrifte het julle DVD's oor die algemeen? Sou mooi
wees as jy uit al 11 amptelike tale kon kies!!!

As julle in regio 1 val, saam met Amerika is julle BAIE gelukkig. Die
DVD scene is nie so hot hier in Europa nie... Om maar een voorbeeld te
noem, Independance day is hier uitgereik met 'n stereo engels, en 5.1
franse klankbaan!!!

Dankie vir enige reaksies!

Skunk
Re: Die DVD scene onner in Afrika... [boodskap #39561 is 'n antwoord op boodskap #39559] Do, 22 Februarie 2001 17:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Skunk" schreef...
> 2. Verkoop hulle DVD spelers met MP3 ondersteuning in SA? Indien wel,
> onder watter naam, en wat kos dit? As iemand my 'n naam van sê 'n speler
> kan stuur sal ek die res op die Internet soek, maar as een van julle so
> een in julle sitkamers het, hoor ek graag meer...

Je hebt zeker ook die goedkope Lenco bij de Kijkshop gezien? Ik heb hem
dinsdag meteen gekocht :)

Groeten,
Arthur
Re: Die DVD scene onner in Afrika... [boodskap #39562 is 'n antwoord op boodskap #39561] Do, 22 Februarie 2001 17:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Sorry, nog vergeten te melden dat Zuid Afrika -als het goed is- regiocode 2
heeft, net als West Europa, het Midden Oosten en Japan.

Als je over regiocodes in de war zit kun je misschien beter een DVD-speler
voor in je computer kopen waarvan je weet dat je de bios kunt flashen ...
heel makkelijk :)

Groeten,
Arthur
Re: Die DVD scene onner in Afrika... [boodskap #39575 is 'n antwoord op boodskap #39559] Vr, 23 Februarie 2001 04:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die kettingwinkel DION's het tot onlangs 'n AIWA-model verkoop wat wel
MP3-formaat hanteer...

"Skunk" skryf in boodskap news:973fpq$pqg$1@azure.nl.gxn.net...
> Hallo daar
>
> Is daar enige een van julle in SA wat al oorgestap het van video na DVD?
>
> Ek het gou 'n paar vragies...
>
> 1. Watter regiokode is julle DVD's?
>
> 2. Verkoop hulle DVD spelers met MP3 ondersteuning in SA? Indien wel,
> onder watter naam, en wat kos dit? As iemand my 'n naam van sê 'n speler
> kan stuur sal ek die res op die Internet soek, maar as een van julle so
> een in julle sitkamers het, hoor ek graag meer...
>
> 3. Ek sou graag 'n paar SA DVD's wou koop. Kan iemand my sê of hulle nou
> al SA flieks op DVD uitreik. Ek soek onder andere na films soos:
>
> Fiela se kind
> Beautiful People
> The angel, the bicycle and the Chinaman's finger
>
> 4. Watse taal onderskrifte het julle DVD's oor die algemeen? Sou mooi
> wees as jy uit al 11 amptelike tale kon kies!!!
>
> As julle in regio 1 val, saam met Amerika is julle BAIE gelukkig. Die
> DVD scene is nie so hot hier in Europa nie... Om maar een voorbeeld te
> noem, Independance day is hier uitgereik met 'n stereo engels, en 5.1
> franse klankbaan!!!
>
> Dankie vir enige reaksies!
>
> Skunk
>
Re: Die DVD scene onner in Afrika... [boodskap #39595 is 'n antwoord op boodskap #39559] Vr, 23 Februarie 2001 12:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lous  is tans af-lyn  lous
Boodskappe: 124
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Skunk wrote:
>
> Hallo daar
>
> Is daar enige een van julle in SA wat al oorgestap het van video na DVD?
>
> Ek het gou 'n paar vragies...
>
> 1. Watter regiokode is julle DVD's?

maklikste is om 'n dual regio code DVDS te kry ;). Soodra ek die Loto
wen order ek onmirrelik een.
Re: Die DVD scene onner in Afrika... [boodskap #39684 is 'n antwoord op boodskap #39561] Ma, 26 Februarie 2001 16:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hoi Arthur

Wat vind je van de Lenco? Ik heb zelf een Yamakawa. Hij werkt prima,
hoewel er steeds meer DVD's zijn die hij helemaal niet wilt afspelen.
(The Patriot)

Is de Lenco ook regiovrij (te maken)?

Groetjes
Skunk

"Arthur Hagen" skryf in boodskap news:973har$4oq$1@news.kabelfoon.nl...
> "Skunk" schreef...
>> 2. Verkoop hulle DVD spelers met MP3 ondersteuning in SA? Indien wel,
>> onder watter naam, en wat kos dit? As iemand my 'n naam van sê 'n speler
>> kan stuur sal ek die res op die Internet soek, maar as een van julle so
>> een in julle sitkamers het, hoor ek graag meer...
>
> Je hebt zeker ook die goedkope Lenco bij de Kijkshop gezien? Ik heb hem
> dinsdag meteen gekocht :)
>
> Groeten,
> Arthur
>
Re: Die DVD scene onner in Afrika... [boodskap #39687 is 'n antwoord op boodskap #39562] Ma, 26 Februarie 2001 16:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ik heb ze inmiddels gevonden, maar in elk geval, bedankt!

Vir dié wie ook wonder, hier's almal op 'n rytjie: (Gekry op www.dvd.nl)
1 Noord Amerika; VS Amerika en Canada

2 Europa, Japan, Midden Oosten, Groenland/IJsland en
Zuid-Afrika

3 Zuid-Oost Azie; Indonesie, Philipenen, Thailand, enz.

4 Australie, Midden en Zuid Amerika

5 Afrika, Oostelijk Europa en Azie

6 China

"Arthur Hagen" skryf in boodskap news:973hnj$58i$1@news.kabelfoon.nl...
> Sorry, nog vergeten te melden dat Zuid Afrika -als het goed is- regiocode 2
> heeft, net als West Europa, het Midden Oosten en Japan.
>
> Als je over regiocodes in de war zit kun je misschien beter een DVD-speler
> voor in je computer kopen waarvan je weet dat je de bios kunt flashen ...
> heel makkelijk :)
>
> Groeten,
> Arthur
>
DION's se AIWA DVD/MP3 speler [boodskap #39688 is 'n antwoord op boodskap #39575] Ma, 26 Februarie 2001 16:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek wou gou gaan kyk op die Internet, maar DION's se bladsy is offline.
Weet jy miskien wat die model is en wat hy kos?

Ek sou ook graag wou weet watse audio outputs hy het, maw moet ek ook 'n
Dolby dekodeerder bykoop of is dit ingebou.

Wat kos 'n stelletjie speakers nou in SA? (Gemiddelde kwaliteit, 1
centre, 4 sattaliet en 'n subwoofer)

Enige antwoord sal waardeer word.

Skunk

"Jonas" skryf in boodskap news:3a95e682$0$238@hades.is.co.za...
> Die kettingwinkel DION's het tot onlangs 'n AIWA-model verkoop wat wel
> MP3-formaat hanteer...
> "Skunk" wrote in message
> news:973fpq$pqg$1@azure.nl.gxn.net...
>> Hallo daar
>>
>> Is daar enige een van julle in SA wat al oorgestap het van video na DVD?
>>
>> Ek het gou 'n paar vragies...
>>
>> 1. Watter regiokode is julle DVD's?
>>
>> 2. Verkoop hulle DVD spelers met MP3 ondersteuning in SA? Indien wel,
>> onder watter naam, en wat kos dit? As iemand my 'n naam van sê 'n speler
>> kan stuur sal ek die res op die Internet soek, maar as een van julle so
>> een in julle sitkamers het, hoor ek graag meer...
>>
>> 3. Ek sou graag 'n paar SA DVD's wou koop. Kan iemand my sê of hulle nou
>> al SA flieks op DVD uitreik. Ek soek onder andere na films soos:
>>
>> Fiela se kind
>> Beautiful People
>> The angel, the bicycle and the Chinaman's finger
>>
>> 4. Watse taal onderskrifte het julle DVD's oor die algemeen? Sou mooi
>> wees as jy uit al 11 amptelike tale kon kies!!!
>>
>> As julle in regio 1 val, saam met Amerika is julle BAIE gelukkig. Die
>> DVD scene is nie so hot hier in Europa nie... Om maar een voorbeeld te
>> noem, Independance day is hier uitgereik met 'n stereo engels, en 5.1
>> franse klankbaan!!!
>>
>> Dankie vir enige reaksies!
>>
>> Skunk
>>
>
Re: Die DVD scene onner in Afrika... [boodskap #39689 is 'n antwoord op boodskap #39595] Ma, 26 Februarie 2001 16:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Met "dual regio code" bedoel jy seker dan regio 1 en 2? Regio een is by
vêrre voor regio twee met releases.

Die lotto wen? Klink of DVD spelers maar duur is daar...?

Groete

Skunk

"lous" skryf in boodskap news:3A965973.317B6A69@lous.znn.com...
>
>
> Skunk wrote:
>>
>> Hallo daar
>>
>> Is daar enige een van julle in SA wat al oorgestap het van video na DVD?
>>
>> Ek het gou 'n paar vragies...
>>
>> 1. Watter regiokode is julle DVD's?
>
> maklikste is om 'n dual regio code DVDS te kry ;). Soodra ek die Loto
> wen order ek onmirrelik een.
Re: Die DVD scene onner in Afrika... [boodskap #39690 is 'n antwoord op boodskap #39684] Ma, 26 Februarie 2001 17:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Skunk" schreef...
> Wat vind je van de Lenco? Ik heb zelf een Yamakawa. Hij werkt prima,
> hoewel er steeds meer DVD's zijn die hij helemaal niet wilt afspelen.
> (The Patriot)

Ik heb hem pas een weekje dus echt door en door ken ik 'm niet, maar hij
speelt al mijn DVD's (alle 4; The Mummy, The Gladiator, End of Days en de
documentaire Great Egyptians van Discovery) en de mp3-CD's die ik tot
dusverre gebrand heb. Geen klagen dus. En zoals gezegd, hij was ongelofelijk
goedkoop, dus een buil zal ik me sowieso niet vallen.

> Is de Lenco ook regiovrij (te maken)?

Hij is niet regiovrij en of ie regiovrij te maken is weet ik eigenlijk niet.
Ik heb momenteel geen CD's uit andere regio's, dus die behoefte is niet
groot. Bovendien heb ik de Pioneer DVD-speler in mijn pc, die ik tot nu toe
gebruikte, al wel regiovrij gemaakt, dus kan ik die altijd nog gebruiken.

Groeten,
Arthur
Re: DION's se AIWA DVD/MP3 speler [boodskap #39704 is 'n antwoord op boodskap #39688] Di, 27 Februarie 2001 04:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Try HiFi corporation hulle is baie goedkoper oas Dion of Game.

"Skunk" skryf in boodskap news:97e2dk$b2n$3@azure.nl.gxn.net...
> Ek wou gou gaan kyk op die Internet, maar DION's se bladsy is offline.
> Weet jy miskien wat die model is en wat hy kos?
>
> Ek sou ook graag wou weet watse audio outputs hy het, maw moet ek ook 'n
> Dolby dekodeerder bykoop of is dit ingebou.
>
> Wat kos 'n stelletjie speakers nou in SA? (Gemiddelde kwaliteit, 1
> centre, 4 sattaliet en 'n subwoofer)
>
> Enige antwoord sal waardeer word.
>
> Skunk
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:3a95e682$0$238@hades.is.co.za...
>> Die kettingwinkel DION's het tot onlangs 'n AIWA-model verkoop wat wel
>> MP3-formaat hanteer...
>> "Skunk" wrote in message
>> news:973fpq$pqg$1@azure.nl.gxn.net...
>>> Hallo daar
>>>
>>> Is daar enige een van julle in SA wat al oorgestap het van video na
> DVD?
>>>
>>> Ek het gou 'n paar vragies...
>>>
>>> 1. Watter regiokode is julle DVD's?
>>>
>>> 2. Verkoop hulle DVD spelers met MP3 ondersteuning in SA? Indien
> wel,
>>> onder watter naam, en wat kos dit? As iemand my 'n naam van sê 'n
> speler
>>> kan stuur sal ek die res op die Internet soek, maar as een van julle
> so
>>> een in julle sitkamers het, hoor ek graag meer...
>>>
>>> 3. Ek sou graag 'n paar SA DVD's wou koop. Kan iemand my sê of hulle
> nou
>>> al SA flieks op DVD uitreik. Ek soek onder andere na films soos:
>>>
>>> Fiela se kind
>>> Beautiful People
>>> The angel, the bicycle and the Chinaman's finger
>>>
>>> 4. Watse taal onderskrifte het julle DVD's oor die algemeen? Sou
> mooi
>>> wees as jy uit al 11 amptelike tale kon kies!!!
>>>
>>> As julle in regio 1 val, saam met Amerika is julle BAIE gelukkig.
> Die
>>> DVD scene is nie so hot hier in Europa nie... Om maar een voorbeeld
> te
>>> noem, Independance day is hier uitgereik met 'n stereo engels, en
> 5.1
>>> franse klankbaan!!!
>>>
>>> Dankie vir enige reaksies!
>>>
>>> Skunk
>>>
>>
>
Re: Die DVD scene onner in Afrika... [boodskap #39792 is 'n antwoord op boodskap #39689] Do, 01 Maart 2001 07:06 Na vorige boodskap
lous  is tans af-lyn  lous
Boodskappe: 124
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Skunk wrote:
>
> Met "dual regio code" bedoel jy seker dan regio 1 en 2? Regio een is by
> vêrre voor regio twee met releases.
>
> Die lotto wen? Klink of DVD spelers maar duur is daar...?
>

nee - die salarisse is maar klein en teen amper R8 per $ IS 'n DVD
speler blerrie duur!
Vorige onderwerp: Antwoord op Terug na SA
Volgende onderwerp: Toestand van die paaie - vri Ferdi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 01:55:13 MGT 2024