Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » JPG-lêers verklein
JPG-lêers verklein [boodskap #39359] Sa, 17 Februarie 2001 22:05 na volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek weet dit is nie die regte groep vir my vraag nie, maar ek glo hier is
deelnemers met baie rekenaarskennis. En anders kan enig iemand my miskien
die regte groep wys?

Ek het enige foto-albums van 'n ou-tante (great aunt) gescan op 'n resolusie
van 600 DPI vir my "argief". Die lêers is dus taamlik groot. Ek soek 'n
eenvoudige en snelle wyse om die lêers te verklein tot 20% van die
origineel. My argief het nou meer as 1000 lêers en sommige van hulle is meer
as 15 MB groot ..... Dit kos my rekenaar 10 minute om 1 lêer te verklein en
gereeld kryg ek 'n blou skerm met die mededeling "alle systeembronnen zijn
in gebruik", waarna die rekenaar (Celeron 550, 128 MB intern) crash :(

Is daar miskien 'n handig freeware programmaatjie soos die wat gebruik kan
word om thumbnails te maak of so?

Groete,
Arthur
Re: JPG-lêers verklein [boodskap #39361 is 'n antwoord op boodskap #39359] Sa, 17 Februarie 2001 22:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
In article , Arthur Hagen
wrote:

Hoi Arthur,

Het lijkt mij dat indien je de foto'n niet als JPG opslaat maar

als GIF dat ze dan zeker de helft kleiner worden in bites.

Heb je trouwens al eens geprobeerd o ze lager te scannen als 600.

Dat scheelt ook enorm in bites.

Zo maar een idee hoor, wat bij mij goed werkt.

Groeten,

Patrick
Re: JPG-lêers verklein [boodskap #39362 is 'n antwoord op boodskap #39359] Sa, 17 Februarie 2001 22:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dave Du Plessis  is tans af-lyn  Dave Du Plessis
Boodskappe: 81
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Sat, 17 Feb 2001 23:05:29 +0100, "Arthur Hagen"
wrote:

>
> Is daar miskien 'n handig freeware programmaatjie soos die wat gebruik kan
> word om thumbnails te maak of so?
>
> Groete,
> Arthur
>

Gebruik 'n demo van Thumbs Plus 4.1 Arthur.

DD
Re: JPG-lêers verklein [boodskap #39368 is 'n antwoord op boodskap #39359] So, 18 Februarie 2001 01:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
http://breekpunt.net/downloads.asp

Kijk hier maar even Arthur
hier staat ergens een programma waarmee je thumbnails kunt maken
Kom je er niet uit, dan weet je mij te vinden :-))

Gr Rico
"Arthur Hagen" skryf in boodskap news:96mspo$2d61$1@news.kabelfoon.nl...
> Ek weet dit is nie die regte groep vir my vraag nie, maar ek glo hier is
> deelnemers met baie rekenaarskennis. En anders kan enig iemand my miskien
> die regte groep wys?
>
> Ek het enige foto-albums van 'n ou-tante (great aunt) gescan op 'n resolusie
> van 600 DPI vir my "argief". Die lêers is dus taamlik groot. Ek soek 'n
> eenvoudige en snelle wyse om die lêers te verklein tot 20% van die
> origineel. My argief het nou meer as 1000 lêers en sommige van hulle is meer
> as 15 MB groot ..... Dit kos my rekenaar 10 minute om 1 lêer te verklein en
> gereeld kryg ek 'n blou skerm met die mededeling "alle systeembronnen zijn
> in gebruik", waarna die rekenaar (Celeron 550, 128 MB intern) crash :(
>
> Is daar miskien 'n handig freeware programmaatjie soos die wat gebruik kan
> word om thumbnails te maak of so?
>
> Groete,
> Arthur
>
Re: JPG-lêers verklein [boodskap #39380 is 'n antwoord op boodskap #39361] So, 18 Februarie 2001 10:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Patrick schreef...
> Het lijkt mij dat indien je de foto'n niet als JPG opslaat maar
> als GIF dat ze dan zeker de helft kleiner worden in bites.
> Heb je trouwens al eens geprobeerd o ze lager te scannen als 600.
> Dat scheelt ook enorm in bites.
>

Hoi Patrick, ik sla de foto's met opzet zo groot op. Mijn oudtantes zijn de
laatste band met hele takken van mijn familie. Als zij wegvallen raken de
foto's voor mij verloren of moet ik in ieder geval veel meer moeite doen om
ze te achterhalen.

Ik ga er van uit dat in de toekomst omgaan met zulke grote bestanden alleen
maar makkelijker en sneller wordt. Door ze te scannen op 600 DPI (de
optische resolutie van mijn scanner) pak ik alle informatie die nu technisch
mogelijk is. Opslaan als JPG geeft al enig compressieverlies, maar daar heb
ik vrede mee (als TIF-bestand zijn de foto's meer dan 100 MB en kan ik er
maar 6 op een cd kwijt en ons ben sunig, hê? ;) Opslaan als GIF geeft
kleurverlies, niet zo belangrijk voor oude foto's zou je zeggen, maar ik
vind al die bruintinten zo mooi :) En een besparing van 50% is niet zo heel
belangrijk, want zo duur zijn cd-tjes nu ook weer niet.

Maar bovenstaande geldt voor mijn archief. Om de foto's toch handelbaar te
maken (publicatie op Internet, toepassing in mijn genealogisch programma's
en zo) wil ik de foto's in mijn archief dus verkleinen.

Groeten,
Arthur
Re: JPG-lêers verklein [boodskap #39383 is 'n antwoord op boodskap #39362] So, 18 Februarie 2001 12:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Dave Du Plessis" schreef...
> "Arthur Hagen" wrote:
>
>> Is daar miskien 'n handig freeware programmaatjie soos die wat gebruik kan
>> word om thumbnails te maak of so?
>
> Gebruik 'n demo van Thumbs Plus 4.1 Arthur.

Haai Dave, die demo van Thumbs Plus staan 'n afmeting vir thumbnails toe van
maksimaal 400x400 pixels. Is dit met die geregistreerde versie moontlik om
thumbnails te maak wat 1024 pixels breed is en 'n hoogte het wat afhanklik
is van die originele hoogte-breedte verhouding? Jy kan dit weet ;)

Bedankt,
Arthur
Re: JPG-lêers verklein [boodskap #39398 is 'n antwoord op boodskap #39383] So, 18 Februarie 2001 17:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 18 Feb 2001 13:21:24 +0100, "Arthur Hagen"
wrote:


>> Gebruik 'n demo van Thumbs Plus 4.1 Arthur.
>
> Haai Dave, die demo van Thumbs Plus staan 'n afmeting vir thumbnails toe van
> maksimaal 400x400 pixels. Is dit met die geregistreerde versie moontlik om
> thumbnails te maak wat 1024 pixels breed is en 'n hoogte het wat afhanklik
> is van die originele hoogte-breedte verhouding? Jy kan dit weet ;)
>
> Bedankt,
> Arthur
>

Jy is nié gebind aan die default grootte thumbnail nie Arthur.
Ek sal eers moet gaan kyk hoe groot jy dit kan maak
MAAR jy kàn dit groter as 400X400 maak.

DD
Re: JPG-lêers verklein [boodskap #39399 is 'n antwoord op boodskap #39383] So, 18 Februarie 2001 18:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 18 Feb 2001 13:21:24 +0100, "Arthur Hagen"
wrote:

> Haai Dave, ............... Is dit met die geregistreerde versie moontlik om
> thumbnails te maak wat ................. Jy kan dit weet ;)
>
> Bedankt,
> Arthur
>

probeer deze username: FOSI appz
reg. code: 6486FAFA
anders heb ik wel de keygen voor je.

Groetjes,
Davie Davis
Re: JPG-lêers verklein [boodskap #39400 is 'n antwoord op boodskap #39359] So, 18 Februarie 2001 19:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Irfanview behoort aan jou vereistes te voldoen (http://www.irfanview.com/).
Maak jou .bmp (of watookal) oop en save as 'n .jpg O gaats, verstaan ek nou
reg? Hoe lyk dit my jou lêers is alreeds in jpeg formaat?! Dan het jy
probleme, want jpeg is alreeds 'n gekondenseerde formaat. Maar ek moet sê
15MB vir 'n jpeg klink vir my ekstreem. Oor die algemeen het ek gevind dat
scans @ 600 dpi maklik >10MB .bmp (bitmap) gee, wat na jpeg's van minders as
1MB kondenseer, so dalk het jy êrens 'n fout met die scan stellings gemaak.
Ek weet jy kan jpegs maak wat geen kondensering toelaat nie, dws 'n 10MB
bitmap kan nog steeds 'n 10MB jpeg maak!

Dan moet jy miskien Adobe Photoshop (duur!) kry om die resolusie te
verander, hy's lekker om die foto's mee "op te touch" ook: voumerke, krappe,
stof, ens kan lekker uitgehaal word. 'n Ander program wat jy na kan kyk is
HiJaak, maar jy sal maar self moet soek vir hom.

Dries

"Arthur Hagen" skryf in boodskap news:96mspo$2d61$1@news.kabelfoon.nl...
> Ek het enige foto-albums van 'n ou-tante (great aunt) gescan op 'n resolusie
> van 600 DPI vir my "argief". Die lêers is dus taamlik groot. Ek soek 'n
> eenvoudige en snelle wyse om die lêers te verklein tot 20% van die
> origineel. My argief het nou meer as 1000 lêers en sommige van hulle is meer
> as 15 MB groot ..... Dit kos my rekenaar 10 minute om 1 lêer te verklein en
> gereeld kryg ek 'n blou skerm met die mededeling "alle systeembronnen zijn
> in gebruik", waarna die rekenaar (Celeron 550, 128 MB intern) crash :(
Re: JPG-lêers verklein [boodskap #39402 is 'n antwoord op boodskap #39400] So, 18 Februarie 2001 20:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 18 Feb 2001 21:30:58 +0200, "Dries Venter"
wrote:

> Irfanview behoort aan jou vereistes te voldoen (http://www.irfanview.com/).

>
> Dan moet jy miskien Adobe Photoshop (duur!) kry om die resolusie te
> verander, hy's lekker om die foto's mee "op te touch" ook: voumerke, krappe,
> stof, ens kan lekker uitgehaal word. 'n Ander program wat jy na kan kyk is
> HiJaak, maar jy sal maar self moet soek vir hom.
>
> Dries
>

Wat ook werklik lekker is daarvoor Dries, is Adobe Photo De Lux 4.0.
Dit het ek gekry as program saam met 'n digitale kamera wat ek gekoop
het en dit eers 'n paar dae later geinstalleer. Wat 'n verassing!

Al die foto's by http://home.intekom.com/davesplace/davani/index.htm
het ek tussen my kamera, Thumbs Plus 4.1 en Adobe Photo De Lux 4.0
gedoen.

Iemand meer profesioneel as ek sou met dieselfde programme 'n werklik
profesionele album kon bou.

DD
Re: JPG-lêers verklein [boodskap #39422 is 'n antwoord op boodskap #39359] Ma, 19 Februarie 2001 09:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Voetleuce  is tans af-lyn  Voetleuce
Boodskappe: 127
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Arthur Hagen:
Is daar miskien 'n handig freeware programmaatjie soos die wat gebruik kan
word om thumbnails te maak of so?

Leuce:
XnView is te kry by Tucows, en is 'n freeware program wat eintlik baie
kragtig is. Die setupfile is 700 kb groot.
Re: JPG-lêers verklein [boodskap #39443 is 'n antwoord op boodskap #39400] Ma, 19 Februarie 2001 18:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Dries Venter" schreef...
> Irfanview behoort aan jou vereistes te voldoen
(http://www.irfanview.com/).
> Maak jou .bmp (of watookal) oop en save as 'n .jpg O gaats, verstaan ek nou
> reg? Hoe lyk dit my jou lêers is alreeds in jpeg formaat?! Dan het jy
> probleme, want jpeg is alreeds 'n gekondenseerde formaat. Maar ek moet sê
> 15MB vir 'n jpeg klink vir my ekstreem. Oor die algemeen het ek gevind dat
> scans @ 600 dpi maklik >10MB .bmp (bitmap) gee, wat na jpeg's van minders as
> 1MB kondenseer, so dalk het jy êrens 'n fout met die scan stellings gemaak.
> Ek weet jy kan jpegs maak wat geen kondensering toelaat nie, dws 'n 10MB
> bitmap kan nog steeds 'n 10MB jpeg maak!

Om te verduidelik: ek scan meer as 1 foto tegelyk. 'n Scan op A4-formaat
(heeltemal vol met foto's) met 600 DPI is dan byvoorbeeld 5100x6960 pixels,
19 MB as JPG en 103 MB as BMP. Ek weet die JPG-kompressiefaktor is nie
maksimaal nie, maar ek wens om 'n goeie kwaliteit te behou...

> Dan moet jy miskien Adobe Photoshop (duur!) kry om die resolusie te
> verander, hy's lekker om die foto's mee "op te touch" ook: voumerke, krappe,
> stof, ens kan lekker uitgehaal word. 'n Ander program wat jy na kan kyk is
> HiJaak, maar jy sal maar self moet soek vir hom.

Ek gebruik Paint Shop Pro 7 en Ulead iPhoto Express. Hulle doen die truuk,
maar dit gaan baie stadig (op my rekenaar) en dis baie arbeidsintensief. Ek
soek ook nie grafiese software om die scans te bewerk nie, maar 'n programma
wat 'n groot aantal scans kan verklein (nie komprimeer nie, maar rerig
verklein tot 20% van die origineel) sonder om ieder scan apart te moet open,
bewerk, opslaan en sluit.

Ek het nou die freewareprogramma "Easy Thumbs" gebruik. Ek het die lêers
teruggebring tot 'n breedte van 1024 pixels. Dit was nie presies wat ek
gesoek het nie en dit werk nie perfekt nie (die programma slaan willekeurig
lêers oor), maar ek moet roei met die rieme wat ek het :)

Almal baie dankie vir julle hulp!
Arthur
Re: JPG-lêers verklein [boodskap #39453 is 'n antwoord op boodskap #39443] Ma, 19 Februarie 2001 19:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hans  is tans af-lyn  Hans
Boodskappe: 68
Geregistreer: September 1998
Karma: 0
Volle Lid
Arthur Hagen skryf in boodskap news:96rnml$1a6a$1@news.kabelfoon.nl...
> "Dries Venter" schreef...
>> Irfanview behoort aan jou vereistes te voldoen en
>> Dan moet jy miskien Adobe Photoshop (duur!) kry om die resolusie te
>> verander, hy's lekker om die foto's mee "op te touch" ook: voumerke, krappe,
>> stof, ens kan lekker uitgehaal word. 'n Ander program wat jy na kan kyk is
>> HiJaak, maar jy sal maar self moet soek vir hom.
>
> Ek gebruik Paint Shop Pro 7 en Ulead iPhoto Express. Hulle doen die truuk,
> maar dit gaan baie stadig (op my rekenaar) en dis baie arbeidsintensief. Ek
> soek ook nie grafiese software om die scans te bewerk nie, maar 'n programma
> wat 'n groot aantal scans kan verklein (nie komprimeer nie, maar rerig
> verklein tot 20% van die origineel) sonder om ieder scan apart te moet open,
> bewerk, opslaan en sluit.

Daar is 'n uitstekende "Plug-in" vir Adobe Photoshop genaamd Altamira
Genuine Fractals wat daarop gemik is om fotos onafhanklik van resolusie te
vergroot. Alhoewel dit waarskynlik nie daarvoor bedoel is nie, maak sommige
mense daarvan gebruik om fotos wat teen te lae resolusie afgetas is, te
vergroot en steeds genoegsaam inligting te behou om aanvaarbare afdrukke te
kan maak. Altamira GF skep 'n lêer in sy eie formaat (.STN). Indien die
lêer dan weer oopgemaak word, kan die benodigde grootte gekies word en
indien die oorspronlike resolusie redelik was, is die gedrukte vergrote
weergawe (bv A3) feitlik ononderskeibaar ten opsigte van kwaliteit van die
oorspronklike (bv poskaartgrootte) as gevolg van die doeltreffende
'fractal'-algoritme wat gebruik word. Fotos kan direk in Adobe Photoshop
afgetas word en dadelik in die Altamira-formaat gebêre word sonder enige
manipulasie. 'n Demo-weergawe is beskikbaar indien jy sou belangstel om
daarna te kyk (www.altamira-group.com) en daarmee kan beelde van tot
1500X1500 pixels gebêre word en dan vergroot word tot 65Mb om kwaliteit te
vergelyk. Vir 'n 800X600 beeld (72dpi) is die STN-lêer 79kb groot. Die
enigste ellende is dat die vergrootte beelde stadig oopmaak omdat die
'fractal'-algoritme redelik prosessor-intensief is. Die kwaliteit is egter
uitstekend.

Hans
Re: JPG-lêers verklein [boodskap #39622 is 'n antwoord op boodskap #39443] Sa, 24 Februarie 2001 11:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Arthur, hoe sê ek in Nederlands:
'julle mense kan gerus die ander insetsels ook lees vir antwoorde eer
julle vra'

DD
Re: JPG-lêers verklein [boodskap #39624 is 'n antwoord op boodskap #39622] Sa, 24 Februarie 2001 12:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" schreef...
> Arthur, hoe sê ek in Nederlands:
> 'julle mense kan gerus die ander insetsels ook lees vir antwoorde eer
> julle vra'

Jullie kunnen gerust ook de andere attachments (ik neem tenminste aan dat je
dat bedoelt met insetsels... of anders bedoel je misschien reacties of
berichten) lezen voor antwoorden vóór jullie het (hier) vragen.

Hè! Dit was toch zeker geen retorische vraag? Je beschuldigt me nu toch niet
van luiheid?

Groeten,
Arthur
Re: JPG-lêers verklein [boodskap #39628 is 'n antwoord op boodskap #39624] Sa, 24 Februarie 2001 15:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
ha ha geen beskuldiging voor jòu deur gelê Arthur!
Dit is bedoel vir 'n NL ng waar ek betrokke is en dieselfde vrae oor
en oor gevra word en nie na die vorige antwoorde gekyk word nie.

Die regte woord sal 'berichten' wees in dié geval.

Baie dankie vir jou hulp

DD

On Sat, 24 Feb 2001 13:40:25 +0100, "Arthur Hagen"
wrote:

> "Davie Davis" schreef...
>> Arthur, hoe sê ek in Nederlands:
>> 'julle mense kan gerus die ander insetsels ook lees vir antwoorde eer
>> julle vra'
>
> Jullie kunnen gerust ook de andere attachments (ik neem tenminste aan dat je
> dat bedoelt met insetsels... of anders bedoel je misschien reacties of
> berichten) lezen voor antwoorden vòòr jullie het (hier) vragen.
>
> Hé! Dit was toch zeker geen retorische vraag? Je beschuldigt me nu toch niet
> van luiheid?
>
> Groeten,
> Arthur
>
Re: JPG-lêers verklein [boodskap #39630 is 'n antwoord op boodskap #39628] Sa, 24 Februarie 2001 17:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" schreef...
> ha ha geen beskuldiging voor jòu deur gelê Arthur!
> Dit is bedoel vir 'n NL ng waar ek betrokke is en dieselfde vrae oor
> en oor gevra word en nie na die vorige antwoorde gekyk word nie.

:)

Ek het jou plasing gesien en vooraf het ek al vermoed waar dié sou verskyn!

Baie mense vertoon teenwoordig daardie gedrag. Hulle sit in hul leunstoel en
laat die wereld via die Internet na hulle toekom sonder om aktief te soek
nie. Leunstoelkrakers ....

Groete,
Arthur
Re: JPG-lêers verklein [boodskap #39631 is 'n antwoord op boodskap #39630] Sa, 24 Februarie 2001 17:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dave Du Plessis  is tans af-lyn  Dave Du Plessis
Boodskappe: 81
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Volle Lid
> Ek het jou plasing gesien en vooraf het ek al vermoed waar dié sou verskyn!
>
> Baie mense vertoon teenwoordig daardie gedrag. Hulle sit in hul leunstoel en
> laat die wereld via die Internet na hulle toekom sonder om aktief te soek
> nie. Leunstoelkrakers ....
>
> Groete,
> Arthur
>

Lekker... dan het jy gesien jy skryf daar onder my naam...!
Kuier jy saam met my daar?

DD
Re: JPG-lêers verklein [boodskap #39632 is 'n antwoord op boodskap #39631] Sa, 24 Februarie 2001 19:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Dave Du Plessis" schreef...
>
> Lekker... dan het jy gesien jy skryf daar onder my naam...!
> Kuier jy saam met my daar?

Ek lurk net. Ek is nuuskierig na die interaksie tusse 'n Afrikaner en
Nederlanders :)

Groete,
Arthur

ps. Miskien kan jy vir Gammapooka wys dat AllAdvantage.com lankal bankrot
is? Hy het nog hul banners op sy site staan.
Re: JPG-lêers verklein [boodskap #39654 is 'n antwoord op boodskap #39632] So, 25 Februarie 2001 17:14 Na vorige boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 24 Feb 2001 20:13:03 +0100, "Arthur Hagen"
> Arthur stel toe voor
>
> ps. Miskien kan jy vir Gammapooka wys dat AllAdvantage.com lankal bankrot
> is? Hy het nog hul banners op sy site staan.
>
>
Okay... Gammapooka sal dit hoor!

Groeten

DD
Vorige onderwerp: VIRUS - LEES ASB
Volgende onderwerp: Y2K
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 19:41:27 MGT 2024