Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Einde van Afrikaans
Einde van Afrikaans [boodskap #39643] So, 25 Februarie 2001 05:23 na volgende boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek het gehoor dat voor die einde van vollgende
jaar moet Afrikaans nie meer gebruik nie in
Suid Afrika.

Hulle se dat einige persoon wat Afrikaans gebruik
sal a gooie pakslae van die polisie kry.

Miskien beteken hulle die einde van 2005 of so iets,
maar voor doe einde van vollgende jaar !!??

Is dit waar of nie?
Re: Einde van Afrikaans [boodskap #39645 is 'n antwoord op boodskap #39643] So, 25 Februarie 2001 08:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
dis die anc en ferdi se grootste begeerte

"Dingus" skryf in boodskap news:dH0m6.1757$02M1.86835454@news.xtra.co.nz...
> Ek het gehoor dat voor die einde van vollgende
> jaar moet Afrikaans nie meer gebruik nie in
> Suid Afrika.
>
> Hulle se dat einige persoon wat Afrikaans gebruik
> sal a gooie pakslae van die polisie kry.
>
> Miskien beteken hulle die einde van 2005 of so iets,
> maar voor doe einde van vollgende jaar !!??
>
> Is dit waar of nie?
>
Re: Einde van Afrikaans [boodskap #39664 is 'n antwoord op boodskap #39643] Ma, 26 Februarie 2001 06:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DARKANGEL  is tans af-lyn  DARKANGEL
Boodskappe: 42
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Volle Lid
"Dingus" skryf in boodskap news:dH0m6.1757$02M1.86835454@news.xtra.co.nz...
> Ek het gehoor dat voor die einde van vollgende
> jaar moet Afrikaans nie meer gebruik nie in
> Suid Afrika.
>
> Hulle se dat einige persoon wat Afrikaans gebruik
> sal a gooie pakslae van die polisie kry.
>
> Miskien beteken hulle die einde van 2005 of so iets,
> maar voor doe einde van vollgende jaar !!??
>
> Is dit waar of nie?
>

Het jy al teen donderweer probeer poep?

Net 'n gedagte, gebruik dit of nie.

DA
Re: Einde van Afrikaans [boodskap #39667 is 'n antwoord op boodskap #39643] Ma, 26 Februarie 2001 09:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
please  is tans af-lyn  please
Boodskappe: 2
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
On Sun, 25 Feb 2001 18:23:00 +1300, "Dingus" wrote:

> Ek het gehoor dat voor die einde van vollgende
> jaar moet Afrikaans nie meer gebruik nie in
> Suid Afrika.
>
> Hulle se dat einige persoon wat Afrikaans gebruik
> sal a gooie pakslae van die polisie kry.

Wat?? Ek het weer gehoor jy moet met 'n punthoed
met "Domkop" op in die hoekie loop staan. Jammer,
grappies op 'n stokkie. Dis glo waar dat die regering
'n groot rekenaar opstel om alle gesprekke af te
luister en op Afrikaans te sneller. Sodra 'n mens
bv 'n tipiese algemene Afrikaanse woord sou sê, soos
bv "snert" of "kakpraat" word jou naam outomaties
opgeskryf en word die vuiltaalpolisie uitgestuur.

Aktiviste is reeds druk besig om daardie nuwe wet
te omseil -- ja, Anglikaans gaan dan hier gebesig
word. Bv - "Dat gie mei ghroot lekherkhry" sal dan
nie regtig Afrikaans wees nie en so sal mens die
"gooie pak slae" kan vryspring sonder om riem te
spring. Ek hoor ou Eugene is reeds besig om
sy uniforms te begin verander om te lees
"Anglikaner-Weird-Stunts-Beaver-Gang".

Njannies kupela!

> Miskien beteken hulle die einde van 2005 of so iets,
> maar voor doe einde van vollgende jaar !!??
>
> Is dit waar of nie?
>
Re: Einde van Afrikaans [boodskap #39676 is 'n antwoord op boodskap #39643] Ma, 26 Februarie 2001 11:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Dingus" skryf in boodskap news:dH0m6.1757$02M1.86835454@news.xtra.co.nz...
> Ek het gehoor dat voor die einde van vollgende
> jaar moet Afrikaans nie meer gebruik nie in
> Suid Afrika.
>
> Hulle se dat einige persoon wat Afrikaans gebruik
> sal a gooie pakslae van die polisie kry.
he-he-he:
Hulle sê:" Wie's die Hulle?
Waar gaan "hulle" soveel dienders kry, en lyfstraf is ongrondwetlik
verklaar!!!

Steve (die sweetie) tshwete sal seker weer een of ander groep saam met
penjoeal metdoena-ek-sê-net-wat-ek-wil-en-dreig-die-res wil skrikmaak, maar
die keer sal hulle hul sleg misgis...

> Miskien beteken hulle die einde van 2005 of so iets,
> maar voor doe einde van vollgende jaar !!?
>
> Is dit waar of nie?

Seker een van die diks-gesnyde riemtelegramme nog!

Thys oppie Bos
Re: Einde van Afrikaans [boodskap #39706 is 'n antwoord op boodskap #39643] Di, 27 Februarie 2001 06:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy praat strooi dingetjie:)))
Die polisie wat behoorlik kan slae gee praat almal Afrikaans.:)
Annette

Dingus wrote in message ...
> Ek het gehoor dat voor die einde van vollgende
> jaar moet Afrikaans nie meer gebruik nie in
> Suid Afrika.
>
> Hulle se dat einige persoon wat Afrikaans gebruik
> sal a gooie pakslae van die polisie kry.
>
> Miskien beteken hulle die einde van 2005 of so iets,
> maar voor doe einde van vollgende jaar !!??
>
> Is dit waar of nie?
>
Re: Einde van Afrikaans [boodskap #39801 is 'n antwoord op boodskap #39643] Do, 01 Maart 2001 08:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lous  is tans af-lyn  lous
Boodskappe: 124
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
TROLL WARNING: IDIOT ON THE NET!!! [/color]
> Ek het gehoor dat voor die einde van vollgende
> jaar moet Afrikaans nie meer gebruik nie in
> Suid Afrika.
>
> Hulle se dat einige persoon wat Afrikaans gebruik
> sal a gooie pakslae van die polisie kry.
>
> Miskien beteken hulle die einde van 2005 of so iets,
> maar voor doe einde van vollgende jaar !!??
>
> Is dit waar of nie?

--
http://lous.zzn.com/

X-No-Archive: yes
Re: Einde van Afrikaans [boodskap #39890 is 'n antwoord op boodskap #39801] Sa, 03 Maart 2001 23:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
Fuck off

lous skryf in boodskap news:3A9E0D75.68BCA0E7@lous.znn.com...
> TROLL WARNING: IDIOT ON THE NET!!! want jou afrikaans is nie te waffers nie!)
>
> Dingus wrote:
>>
>> Ek het gehoor dat voor die einde van vollgende
>> jaar moet Afrikaans nie meer gebruik nie in
>> Suid Afrika.
>>
>> Hulle se dat einige persoon wat Afrikaans gebruik
>> sal a gooie pakslae van die polisie kry.
>>
>> Miskien beteken hulle die einde van 2005 of so iets,
>> maar voor doe einde van vollgende jaar !!??
>>
>> Is dit waar of nie?
>
> --
> http://lous.zzn.com/
>
> X-No-Archive: yes
Re: Einde van Afrikaans [boodskap #39965 is 'n antwoord op boodskap #39667] Di, 06 Maart 2001 18:03 Na vorige boodskap
mosqitoejuice  is tans af-lyn  mosqitoejuice
Boodskappe: 1
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Junior Lid
Hoekom? nee hulle sal dit nooit reg kry nie... well at least I can trust
Afrikaans speaking people which is more than I can say for some other
foreign idiots :)
Actually in mIRC's SA Lagnet channel some idiots boot you out if you say
anything in Afrikaans. Typical Arrogant Engels 'Ole Farts :(

totsiens boet

:)

Brollox skryf in boodskap news:3a9a1951.34304317@news.mweb.co.za...
> On Sun, 25 Feb 2001 18:23:00 +1300, "Dingus" wrote:
>
>> Ek het gehoor dat voor die einde van vollgende
>> jaar moet Afrikaans nie meer gebruik nie in
>> Suid Afrika.
>>
>> Hulle se dat einige persoon wat Afrikaans gebruik
>> sal a gooie pakslae van die polisie kry.
>
> Wat?? Ek het weer gehoor jy moet met 'n punthoed
> met "Domkop" op in die hoekie loop staan. Jammer,
> grappies op 'n stokkie. Dis glo waar dat die regering
> 'n groot rekenaar opstel om alle gesprekke af te
> luister en op Afrikaans te sneller. Sodra 'n mens
> bv 'n tipiese algemene Afrikaanse woord sou sê, soos
> bv "snert" of "kakpraat" word jou naam outomaties
> opgeskryf en word die vuiltaalpolisie uitgestuur.
>
> Aktiviste is reeds druk besig om daardie nuwe wet
> te omseil -- ja, Anglikaans gaan dan hier gebesig
> word. Bv - "Dat gie mei ghroot lekherkhry" sal dan
> nie regtig Afrikaans wees nie en so sal mens die
> "gooie pak slae" kan vryspring sonder om riem te
> spring. Ek hoor ou Eugene is reeds besig om
> sy uniforms te begin verander om te lees
> "Anglikaner-Weird-Stunts-Beaver-Gang".
>
> Njannies kupela!
>
>> Miskien beteken hulle die einde van 2005 of so iets,
>> maar voor doe einde van vollgende jaar !!??
>>
>> Is dit waar of nie?
>>
>
Vorige onderwerp: Uit "Vergelegen" van D.J. OPPERMAN
Volgende onderwerp: The Cultural Weapon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 12:07:18 MGT 2024