Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: mmm.....
Re: mmm..... [boodskap #39401] So, 18 Februarie 2001 20:22 na volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
In article , Davie Davis
wrote:
>
>
> Neuroten bouwen luchtkastelen.
> Psychoten wonen erin.
> Psychiaters ontvangen de huur.
>
> De rest leest deze ng ;-)

> DD

En baie dom mense (soos ek wat reageer !)

En baie dom mense soos jy wat domme boodskappe skryf !

(Skoolmeester)
Re: mmm..... [boodskap #39502 is 'n antwoord op boodskap #39401] Wo, 21 Februarie 2001 04:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hmmmm - deur Niemand.

Hmmmm, die Berge.
hoe mooi is onse berge,
daar door in die berge,
en die wind wat skree.

Hmmmm, die see,
ons lekker blou see,
met die wind in my haar,
Hmmmmm.

Jonas skryf in boodskap news:3a9098bd$0$224@hades.is.co.za...
> Puik...
> "Davie Davis" wrote in message
> news:j5009tc8nc0qphejf3u1p61u5ktfhiqnbl@4ax.com...
>>
>>
>> Neuroten bouwen luchtkastelen.
>> Psychoten wonen erin.
>> Psychiaters ontvangen de huur.
>>
>> De rest leest deze ng ;-)
>>
>>
>> DD
>
Re: mmm..... [boodskap #39512 is 'n antwoord op boodskap #39502] Wo, 21 Februarie 2001 12:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lous  is tans af-lyn  lous
Boodskappe: 124
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ham - H.Amm

Ham kom van 'n vark,
Die was seker ook op die ark,
gehol en geskrou
Maar waar eindig dit nou?

Ham

Dingus wrote:
>
> Hmmmm - deur Niemand.
>
> Hmmmm, die Berge.
> hoe mooi is onse berge,
> daar door in die berge,
> en die wind wat skree.
>
> Hmmmm, die see,
> ons lekker blou see,
> met die wind in my haar,
> Hmmmmm.
>
> Jonas wrote in message
> news:3a9098bd$0$224@hades.is.co.za...
>> Puik...
>> "Davie Davis" wrote in message
>> news:j5009tc8nc0qphejf3u1p61u5ktfhiqnbl@4ax.com...
>>>
>>>
>>> Neuroten bouwen luchtkastelen.
>>> Psychoten wonen erin.
>>> Psychiaters ontvangen de huur.
>>>
>>> De rest leest deze ng ;-)
>>>
>>>
>>> DD
>>
>>

--
http://lous.zzn.com/

X-No-Archive: yes
Re: mmm..... [boodskap #39605 is 'n antwoord op boodskap #39512] Vr, 23 Februarie 2001 19:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dave Du Plessis  is tans af-lyn  Dave Du Plessis
Boodskappe: 81
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Volle Lid
En Lou, hòeveel varke - van elke geslag - het Moses op die ark gehad?

DD

On Wed, 21 Feb 2001 14:42:50 +0200, lous wrote:

> Ham - H.Amm
>
> Ham kom van 'n vark,
> Die was seker ook op die ark,
> gehol en geskrou
> Maar waar eindig dit nou?
>
> Ham
Re: mmm..... [boodskap #39657 is 'n antwoord op boodskap #39605] So, 25 Februarie 2001 18:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 23 Feb 2001 21:09:36 +0200, Dave Du Plessis
wrote:

>
En Lou, hòeveel varke - van elke geslag - het Moses op die ark gehad?

Jy't vergeet om te antwoord Lou.

> DD
>
>
> On Wed, 21 Feb 2001 14:42:50 +0200, lous wrote:
>
>> Ham - H.Amm

>> Ham kom van 'n vark,
>> Die was seker ook op die ark,
>> gehol en geskrou
>> Maar waar eindig dit nou?

>> Ham
Re: mmm..... [boodskap #39794 is 'n antwoord op boodskap #39605] Do, 01 Maart 2001 07:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andries Strauss  is tans af-lyn  Andries Strauss
Boodskappe: 1
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Junior Lid
Noag het die Ark gedryf, nie Moses nie.

"Dave Du Plessis" skryf in boodskap news:q6dd9tgk1qgf81e200m1rjhg95ge4362cl@4ax.com...
>
> En Lou, hêeveel varke - van elke geslag - het Moses op die ark gehad?
>
> DD
>
>
> On Wed, 21 Feb 2001 14:42:50 +0200, lous wrote:
>
>> Ham - H.Amm
>>
>> Ham kom van 'n vark,
>> Die was seker ook op die ark,
>> gehol en geskrou
>> Maar waar eindig dit nou?
>>
>> Ham
>
Re: mmm..... [boodskap #39807 is 'n antwoord op boodskap #39657] Do, 01 Maart 2001 11:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lous  is tans af-lyn  lous
Boodskappe: 124
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Davie Davis wrote:
>
> On Fri, 23 Feb 2001 21:09:36 +0200, Dave Du Plessis
> wrote:
>
>>
> En Lou, hòeveel varke - van elke geslag - het Moses op die ark gehad?
^ ????

> Jy't vergeet om te antwoord Lou.

Nee ek het onthou om nie te antwoord nie!
Re: mmm..... [boodskap #39833 is 'n antwoord op boodskap #39807] Do, 01 Maart 2001 22:40 Na vorige boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 01 Mar 2001 13:01:55 +0200, lous wrote:

> Nee ek het onthou om nie te antwoord nie!

Mmm.......
Vorige onderwerp: Die lekker skinder plek vir afrikaaners
Volgende onderwerp: Verskoon die Ingils
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 03:28:24 MGT 2024