Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die kaap & Bataafse rep. 1803/1806
Die kaap & Bataafse rep. 1803/1806 [boodskap #39591] Vr, 23 Februarie 2001 12:13 na volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hai,

Ek het 'n boek gekoop wat eintlik my interesse nie het nie.

Die boek is van 1926 geskreve deur Dr. J.P. van der Merwe

in Afrikaans - "Die Kaap onder die Bataafse Republiek

1803 - 1806.

Die persoonlike aantekeninge geskreve deur die Kommissaris

Generaal J.A. De Mist aan die Kaap die Goeie Hoop 1803 - 1806.

Die bladsy het ek oop gesny die boek is nooit eerder gelees

nie sins 1926 .... Ek het Dfl 25,-- betaal (tweedehands)

Het enig iemand van julle interesse ?

Patrick
Re: Die kaap & Bataafse rep. 1803/1806 [boodskap #39619 is 'n antwoord op boodskap #39591] Vr, 23 Februarie 2001 22:17 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

l&p wrote:

> Die boek is van 1926 geskreve deur Dr. J.P. van der Merwe
>
> in Afrikaans - "Die Kaap onder die Bataafse Republiek
>
> 1803 - 1806.
>
> Die bladsy het ek oop gesny die boek is nooit eerder gelees
>
> nie sins 1926 ....

Ek verbaas my oor die "1926" waarvan jy praat.Ek dink Dr. J.P. van der
Merwe was 'n
geskiedenis professor in Stellenbosch in die
veertiger- en vyftigerjare. Wanneer is die
boek gedruk?

Gloudina
Vorige onderwerp: Terug na SA?
Volgende onderwerp: Vir Gloudina (oor Dr. van der Merwe)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 19:09:39 MGT 2024