Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Liewe Verse
Liewe Verse [boodskap #39501] Wo, 21 Februarie 2001 04:37 na volgende boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ma en Pa sit op die stoep,
Pa ................

Wie weet al die lyne ?

Hmmm ?

Dingus.
Re: Liewe Verse [boodskap #39505 is 'n antwoord op boodskap #39501] Wo, 21 Februarie 2001 08:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 20 Feb 2001 20:52:37 -0800, Danielle wrote:

> On Wed, 21 Feb 2001 17:37:15 +1300, "Dingus" wrote:
>
>> Ma en Pa sit op die stoep,
>
> Dog dis oupa en ouma wat op die stoep gesit het?
>
Of die boontjiesop eters
Re: Liewe Verse [boodskap #39508 is 'n antwoord op boodskap #39501] Wo, 21 Februarie 2001 10:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Soiets soos:

Oupa en Puma sit op die stoep
Oupa gee 'n harde poep
Ouma vra: "Wat makeer?"
Oupa sê: "My maag is seer!"

of

Oupa en Puma sit op die stoep
Oupa gee 'n harde roep
Ouma vra: "Wat makeer?"
Oupa sê: "My broek het geskeur!"

Gebruik maar jou eie vrye mengsel verder

OF

Oupa en Ouma sit op die stoep
Oupa gee 'n harde poep
Ouma vra: "Wat makeer?"
Oupa sê: "Ama gluglug"
Ouma vra: "Waarheen?"
Oupa sê "Ag seker nie ver nie!"
Thys oppie Bos

nielle" skryf in boodskap news:8bi69t8cchqt4b3f6s4oinh9093pe4odac@4ax.com...
> On Wed, 21 Feb 2001 17:37:15 +1300, "Dingus" wrote:
>
>> Ma en Pa sit op die stoep,
>
> Dog dis oupa en ouma wat op die stoep gesit het?
Re: Liewe Verse [boodskap #39509 is 'n antwoord op boodskap #39508] Wo, 21 Februarie 2001 11:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
...Ouma sê: Eet 'n peer
Oupa sê: Dan poep ek weer

Thys de Wet schreef in berichtnieuws
9705qi$1kvs$1@news.adamastor.ac.za...
> Soiets soos:
>
> Oupa en Puma sit op die stoep
> Oupa gee 'n harde poep
> Ouma vra: "Wat makeer?"
> Oupa sê: "My maag is seer!"
>
> of
>
> Oupa en Puma sit op die stoep
> Oupa gee 'n harde roep
> Ouma vra: "Wat makeer?"
> Oupa sê: "My broek het geskeur!"
>
> Gebruik maar jou eie vrye mengsel verder
>
> OF
>
> Oupa en Ouma sit op die stoep
> Oupa gee 'n harde poep
> Ouma vra: "Wat makeer?"
> Oupa sê: "Ama gluglug"
> Ouma vra: "Waarheen?"
> Oupa sê "Ag seker nie ver nie!"
> Thys oppie Bos
> nielle" wrote in message
> news:8bi69t8cchqt4b3f6s4oinh9093pe4odac@4ax.com...
>> On Wed, 21 Feb 2001 17:37:15 +1300, "Dingus" wrote:
>>
>>> Ma en Pa sit op die stoep,
>>
>> Dog dis oupa en ouma wat op die stoep gesit het?
>
Re: Liewe Verse [boodskap #39548 is 'n antwoord op boodskap #39509] Do, 22 Februarie 2001 08:20 Na vorige boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
HA, HA, HA!!!!

..'dis lekker ouens..

Ek hou van Skunk se antwoord, maar almal
se verse is pragtig.

Dankie,

Dingus.

Skunk skryf in boodskap news:970a7j$pep$1@azure.nl.gxn.net...
> ...Ouma sê: Eet 'n peer
> Oupa sê: Dan poep ek weer
>
> Thys de Wet schreef in berichtnieuws
> 9705qi$1kvs$1@news.adamastor.ac.za...
>> Soiets soos:
>>
>> Oupa en Puma sit op die stoep
>> Oupa gee 'n harde poep
>> Ouma vra: "Wat makeer?"
>> Oupa sê: "My maag is seer!"
>>
>> of
>>
>> Oupa en Puma sit op die stoep
>> Oupa gee 'n harde roep
>> Ouma vra: "Wat makeer?"
>> Oupa sê: "My broek het geskeur!"
>>
>> Gebruik maar jou eie vrye mengsel verder
>>
>> OF
>>
>> Oupa en Ouma sit op die stoep
>> Oupa gee 'n harde poep
>> Ouma vra: "Wat makeer?"
>> Oupa sê: "Ama gluglug"
>> Ouma vra: "Waarheen?"
>> Oupa sê "Ag seker nie ver nie!"
>> Thys oppie Bos
>> nielle" wrote in message
>> news:8bi69t8cchqt4b3f6s4oinh9093pe4odac@4ax.com...
>>> On Wed, 21 Feb 2001 17:37:15 +1300, "Dingus" wrote:
>>>
>>>> Ma en Pa sit op die stoep,
>>>
>>> Dog dis oupa en ouma wat op die stoep gesit het?
>>
>
Vorige onderwerp: kraammaaltyden
Volgende onderwerp: Iets oor sistiese fibrose / natuurlike seleksie (Gloudina)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 06:18:22 MGT 2024