Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Boesak
Boesak [boodskap #39503] Wo, 21 Februarie 2001 05:54
Frik  is tans af-lyn  Frik
Boodskappe: 43
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Volle Lid
Dit is vir my wonderlik om te sien hoe die huidige regering sy "Seuns"
behandel. As die seuns in die moeilikheid is (voor hulle tronk toe gaan) dan
wil almal saam hulle gesien word. As hulle dan in die tronk is en droog maak
draai die regering en almal hulle rug op die geliefde seun.
Vorige onderwerp: maartsjieng toe prietôria, antie
Volgende onderwerp: kraammaaltyden
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 02:57:02 MGT 2024