Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Afrikaanse woorde
Afrikaanse woorde [boodskap #39339] Sa, 17 Februarie 2001 16:33 na volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek het net gedink, my Afrikaans moe baie beter word, maar ek het nog veel te
leer en te vra.

Hier is 'n paar woorde, wat vir my moeilik is te gebruik.

Daar is:
Stadig,
Ek ry stadig, ek verstaan.
Maar in die liedjie van Kerkorrel, hy sing stadig die somer???

Ook snaaks, vinnig, rerig, eks reg is vir my nie altyd te verstaan nie.

Daar is meer woorde, maar laat ons stadig begin :-))

Gr Rico
Re: Afrikaanse woorde [boodskap #39348 is 'n antwoord op boodskap #39339] Sa, 17 Februarie 2001 20:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die sin wat Kerkorrel gebruik is nie algemeen nie. So jy moet dit in konteks
lees - miskien die somer wat stadig naderkom?

Jy moet asseblef meer duidelik wees oor wat jy nie verstaan nie.
Snaaks - as iets snaaks is, lag mens gewoonlik daaroor.
Vinnig - 'n mens hardloop vinnig in 'n wedren - nie gou nie.
Rerig - 'n verbuiging van regtig.
Ek is reg ( Ek's reg) - word gewoonlik gebruik as mens gereed is
Annette

Rico wrote in message ...
> Ek het net gedink, my Afrikaans moe baie beter word, maar ek het nog veel te
> leer en te vra.
>
> Hier is 'n paar woorde, wat vir my moeilik is te gebruik.
>
> Daar is:
> Stadig,
> Ek ry stadig, ek verstaan.
> Maar in die liedjie van Kerkorrel, hy sing stadig die somer???
>
> Ook snaaks, vinnig, rerig, eks reg is vir my nie altyd te verstaan nie.
>
> Daar is meer woorde, maar laat ons stadig begin :-))
>
> Gr Rico
>
Re: Afrikaanse woorde [boodskap #39434 is 'n antwoord op boodskap #39339] Ma, 19 Februarie 2001 15:49 Na vorige boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Rico

> Daar is:
> Stadig,

Langzaam of traag...

> Ek ry stadig, ek verstaan.

Ik versta je niet. Ek hoor nie wat jy sê nie.
Ik begrijp wat je zegt. Ek verstaan wat jy sê.

> Maar in die liedjie van Kerkorrel, hy sing stadig die somer???

Beeldspraak.

> Ook snaaks(lachwekkend), vinnig(snel), rerig(echt waar), eks reg (bedoel
je "ek's reg"? "Ek is reg" Ik ben er klaar voor, maar ook als je gelijk
hebt) is vir my nie altyd te verstaan nie.

Groeten
Skunk
Vorige onderwerp: briefie vir antie gloudiena
Volgende onderwerp: Re: Liberaal vs Konserwatief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 05:30:48 MGT 2024