Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Two Talks on Poetry and Society (1936) (Vir Roely en Lorinda)
Two Talks on Poetry and Society (1936) (Vir Roely en Lorinda) [boodskap #3934] Di, 10 Februarie 2004 23:20 na volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Julle het mos so rukkie gelede oor digters en dinge gesels?
Ek wou nog iets daaroor gesê het. Vandag sien ek hierdie verwysing in
een van die groepe waar ek soms lees, en dog julle sal dit dalk ook
interessant vind?
http://www.bopsecrets.org/rexroth/essays/poetry-society.htm

"The oldest and most popular subject of criticism is apparently the
role of poetry and the place of the poet in society. The arguments of
Plato and Aristotle are not early but late. Long before their day, on
Egyptian papyrus and Babylonian clay tablet and in the Prophetic Books
of the Bible, the discussion was going on. As most of you may know,
Plato had a very low opinion of poets. Isaiah had a very exalted one.
From those days to the present the debate has continued."

Ars longa, vita brevis, of so iets eh?
;-)
Re: Two Talks on Poetry and Society (1936) (Vir Roely en Lorinda) [boodskap #3937 is 'n antwoord op boodskap #3934] Wo, 11 Februarie 2004 18:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:jcpi20p7ov0ghjvk2hbgrqabh29ha6if7g@4ax.com...
> Julle het mos so rukkie gelede oor digters en dinge gesels?
> Ek wou nog iets daaroor gesê het. Vandag sien ek hierdie verwysing in
> een van die groepe waar ek soms lees, en dog julle sal dit dalk ook
> interessant vind?
> http://www.bopsecrets.org/rexroth/essays/poetry-society.htm


Dankie Katryn, dit is interessant. Ek was veral bly dat Wordsworth nerens
genoem word nie :-))


> "The oldest and most popular subject of criticism is apparently the
> role of poetry and the place of the poet in society. The arguments of
> Plato and Aristotle are not early but late. Long before their day, on
> Egyptian papyrus and Babylonian clay tablet and in the Prophetic Books
> of the Bible, the discussion was going on. As most of you may know,
> Plato had a very low opinion of poets. Isaiah had a very exalted one.
> From those days to the present the debate has continued."
>
> Ars longa, vita brevis, of so iets eh?
> ;-)
>

Ja, kuns bly maar gevaarlik, soos Plato geweet het :-)

Lorinda
Re: Two Talks on Poetry and Society (1936) (Vir Roely en Lorinda) [boodskap #3941 is 'n antwoord op boodskap #3934] Wo, 11 Februarie 2004 20:52 Na vorige boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:jcpi20p7ov0ghjvk2hbgrqabh29ha6if7g@4ax.com...
> Julle het mos so rukkie gelede oor digters en dinge gesels?
> Ek wou nog iets daaroor gesê het. Vandag sien ek hierdie verwysing in
> een van die groepe waar ek soms lees, en dog julle sal dit dalk ook
> interessant vind?
> http://www.bopsecrets.org/rexroth/essays/poetry-society.htm
>

Dank je Katryn! 't Is te groot om nu meteen helemaal te lezen (Engels blijft
voor mij een buitenlandse taal en ik moet nog weleens wat opzoeken), maar
het begin is alvast interessant! Uitgemergelde dichters, dat is pas je ware!
Zo onstaat de echte Kunst.

Roely
Vorige onderwerp: Is dit waar?
Volgende onderwerp: Boerse Taaltjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 15 21:37:50 MGT 2024